STUDENTENOMMER Let asseblief daarop dat die toekenning van n studentenommer nie noodwendig beteken dat u toelating ontvang het nie.

Similar documents
Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Aansoek om Toelating

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

INSKRYWINGSVORM

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Tariewe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Aansoek om Lidmaatskap

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Indien die aansoeker n BK is,

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Mosselbaai Munisipaliteit

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

Posbus 282 Ou Stellenboschweg Somerset-Wes 7129 Tel: (021) E-pos: TOELATINGSBELEID

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

Tariewe

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Handleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000)

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

RAADSLEDE / COUNCILLORS

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord-Kaapse Afdeling / Northern Cape Division)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

Mandala Madness Deel 2

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

IN DIE HOOGSTE HOF VAN

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING) BREDASDORP MUNISIPALITEIT BONTEBOK KALKWERKE (EDMS) BPK

AUCDEEN SALE CHECKLIST

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Direkte en indirekte rede *

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

Transcription:

INLEIDING Die Noordwes-Universiteit (NWU) het amptelik op 1 Januarie 2004 tot stand gekom ná die samesmelting van die Universiteit van Noordwes en die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys en die inkorporering van die Sebokengkampus van die Vista Universiteit. Die Universiteit bestaan tans uit drie kampusse: die Potchefstroomkampus, Vaaldriehoekkampus en Mafikengkampus. Die hoofkantoor en institusionele bestuursetel van die NWU is in Potchefstroom geleë. Die NWU is n waardegedrewe instelling wat verdraagsaamheid en respek vir alle perspektiewe en geloofsisteme bevorder om sodoende n gepaste omgewing vir onderrig-leer, navorsing en gemeenskapsdiens te bevorder. Die waardestelsel en praktyke van die NWU sal gedryf word deur die waardes wat in die Grondwet vervat word, in die besonder menslike waardigheid, gelykheid en vryheid. Dit sluit die bevordering van eenheid in verskeidenheid in. FUNKSIONELE TAALPLAN Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal in samewerking met die Senaat en in ooreenstemming met alle relevante ministeriële beleide, n taalplan ontwikkel wat buigsaam en funksioneel is en wat vir meertaligheid voorsiening maak. Hierdie beleid sal toeganklikheid, integrasie en n gevoel van tuiswees bevorder. In ooreenstemming met hierdie taalbeleid, sal elke kampus (naamlik Potchefstroom, Vaaldriehoek en Mafikeng) n taalplan ontwikkel, wat die taalbehoeftes van studente en die taalwerklikheid op grondvlak in ag sal neem. Besoek http://www.nwu.ac.za op die Internet vir meer inligting. BELEID EN REGULASIES Beleidsdokumente, gelde betaalbaar en finansiële regulasies asook alle ander bepalings en regulasies van die Universiteit (hierna genoem die brosjures) is vir inligtingsdoeleindes beskikbaar by http://ow.ly/yqybr of by die kantoor van die Studentedekaan, Joon van Rooy-gebou (F1) Hoffmanstraat, Potchefstroom. Die Universiteit se Institusionele Statuut, wat bepaalde voorwaardes ten opsigte van studente, grade en dissipline op studentvlak bevat, is vir inligtingsdoeleindes beskikbaar by http://ow.ly/yqyn2 of by die kantoor van die Kampusregistrateur, Joon van Rooy-gebou (F1), Hoffmanstraat, Potchefstroom. KEURING 1. Voorlopige keuring vir alle voorgraadse aansoeke kan gedoen word op grond van graad 11 se finale eksamenpunte (nie simbole nie) indien die aansoeker nog nie gematrikuleer het nie, of andersins aan die hand van die matrikulasiesimbole soos op die sertifikaat aangedui. 2. Die Universiteit behou hom die reg voor om van kandidate wat nie n spesifieke gemiddelde slaagsyfer behaal het nie, te vereis om n aanvullende keuringstoets te skryf op grond waarvan finale oorweging aan sodanige kandidaat se aansoek geskenk sal word. Nadat aansoeke om toelating ontvang is, sal kandidate in kennis gestel word of daar van hulle verwag word om die keuringstoetse af te lê, asook van die datum, tyd en plek daarvan. 3. Die goedkeuring van aansoeke hang ook af van naskoolse opleiding en onderrig en/of toepaslike werksondervinding. STUDENTENOMMER Let asseblief daarop dat die toekenning van n studentenommer nie noodwendig beteken dat u toelating ontvang het nie. ALLE KORRESPONDENSIE AAN: SENTRALE AANSOEK EN TOELATINGSKANTOOR: Noordwes-Universiteit Privaatsak X6001 POTCHEFSTROOM, 2520, RSA Voorgraads, Honneurs en Nagraadse Diplomas Tel: + 27 (0) 18 285 4320 E-pos: Applicationsug@nwu.ac.za Maart 2018 7.1S/1234567 (2016-04-25) = (slegs vir kantoorgebruik) 1

A. ALGEMENE INLIGTING EN VOORSKRIFTE AAN VOORNEMENDE STUDENTE BELANGRIK Voorlegging van n ingevulde aansoekvorm dien slegs as aansoek om toelating tot die Universtiteit. Registrasie as student vind op n latere stadium plaas nadat die aansoeker finaal aanvaar is en die voorgeskrewe registrasiegeld betaal is en n amptelike registrasievorm ingevul en ingedien is. U sal teen die einde van die jaar volledige inligting oor al die reëlings in die verband ontvang. n Voornemende student wat nie n SA-burger is nie en nie oor n permanente verblyfpermit beskik nie, word vriendelik daarop gewys dat n studiepermit, soos uitgereik deur die Nasionale Departement van Binnelandse Sake van die RSA, verkry moet word. Doen asb navraag by hierdie kantoor indien u nie binne 2 weke n antwoord op u aansoek ontvang het nie. Lees die volgende voorskrifte en inligting noukeurig deur en gebruik die kontrolelys om te verseker dat die dokumente wat verlang word vir keuring ingesluit is voordat u die vorm invul. Onvolledige inligting kan die verwerking van u aansoek onnodig vertraag. Sluitingsdatum vir aansoeke: Nie-keuringskursusse: Laaste werksdag van September Keuringskursusse: Laaste werksdag van Junie (verkieslik voor die laaste werksdag van Mei) Betaalbare gelde: n Losiesdeposito is betaalbaar indien u om koshuisinwoning wil aansoek doen. Gelde kan met n elektroniese inbetaling gedoen word. Indien n voornemende student nie oor n studentenommer beskik nie, is die verwysing A + Voornemende student, ID nommer, indien n voornemede student oor n studentenommer beskik, is die verwysing A + studentenommer. Indien voornemende student nie oor n SA-ID nommer beskik nie, is die verwysing A+ geboortedatum en van (sien bankbesonderhede onder). Indien u nie n elektroniese betaling kan maak nie is die losiesdeposito betaalbaar deur middel van direkte deposito. Bankbesonderdede: Naam van bank Rekeningnommer Rekeningnaam Takkode & -naam Verwysing ABSA 409 169 1369 NWU Diverse 632 005 Tomstraat Die depositostrokie of bewys van inbetaling moet ge-e-pos word na: FINANSIELE STEUNDIENSTE: Finansies: NWU-bankdeposit@nwu.ac.za A + Voornemende student ID nr. / A + Studentenr. / A + geboortedatum en van SATK: Applicationsug@nwu.ac.za Enige navrae, versoeke of aanvra van aansoekvorms ten opsigte van finansiële steundienste moet gerig word aan: Die Hoof: Finansiële Steundienste Noordwes-Universtiteit Privaatsak X6001 Potchefstroom, 2520 Tel: +27 (0) 18 299 4062/2671 e-pos: PUK-UnderGradBurs@nwu.ac.za 2

1. Hierdie aansoekvorm moet ingevul word deur almal wat nog nie vantevore by hierdie Universiteit geregistreer was nie, asook deur diegene wat hulle studie vir een jaar of langer onderbreek het. 2. Die volgende dokumente moet hierdie aansoek vergesel: KONTROLELYS: (gebruik die kontrolelys om te verseker dat u aansoekvorm volledig is en dat alle dokumente wat verlang word vir keuring ingesluit is) Bewys van losiesdeposito - indien van toepassing Graad 11 / Mees onlangse Matriekpunte Matriek- / Seniorsertifikaat / NSS (indien reeds gematrikuleerd) Akademiese rekord, gedragsertifikaat en finansiële verslag (uitgereik deur die registrateur van die relevante instelling(s) waar u geregistreer was) wat aantoon dat al u verpligtinge met betrekking tot studie aan n ander tersiêre instelling nagekom is. Kopieë van sertifikate en diplomas verwerf by ander tersiêre instansies Kopie van identiteitsdokument / paspoort (indien nie SA burger) Mediese sertifikaat/inentingsertifikaat indien die aansoeker aan die aanmeldbare siektes tuberkulose (TB) / meningitis ly. Studiepermit / verblyfpermit indien nie SA-burger nie Huweliksertifikaat (indien enige van die voorafgaande dokumente uitgereik is in die nooiensvan van n getroude aansoeker, moet n gewaarmerkte afskrif van die huweliksertifikaat hierdie aansoek vergesel) Alle kopieë moet gewaarmerk wees. Indien ENIGE van bogenoemde nie u aansoek om toelating vergesel nie, of nie gewaarmerk is nie, sal u aansoek NIE HANTEER OF ENIGSINS OORWEEG WORD NIE. 3. Stel die Universiteit onmiddellik in kennis indien u: - besluit om nie voort te gaan met hierdie aansoek om toelating nie; - van adres verander; of - nie binne 2 weke nadat u die aansoek ingestuur het, n ontvangserkenning van die Universiteit ontvang nie. 4. Die Universiteit hou hom die reg voor om enige aansoek te weier sonder om redes vir sodanige besluit te verskaf. 5. Bevolkingsgroep Hoewel hierdie inligting van kardinale belang vir statistiese doeleindes is, is die beantwoording daarvan opsioneel. LW: Vir meer inligting aangaande die invul van die aansoekvorm, raadpleeg die jaarboek of inligtingsgidse. Beleidsdokumente, gelde betaalbaar en finansiële regulasies asook alle ander bepalings en regulasies van die Universiteit (hierna genoem die brosjures) is vir inligtingsdoeleindes beskikbaar by http://ow.ly/92p43007ugz of by die kantoor van die Studentedekaan, Joon van Rooy-gebou (F1) Hoffmanstraat, Potchefstroom. Die Universiteit se Institusionele Statuut, wat bepaalde voorwaardes ten opsigte van studente, grade en dissipline op studentvlak bevat, is vir inligtingsdoeleindes beskikbaar by http://ow.ly/yqy74 of by die kantoor van die Kampusregistrateur, Joon van Rooy-gebou (gebou F1), Hoffmanstraat, Potchefstroom 3

A.1. AANSOEK OM TOELATING Watter jaar beplan u om met u studie by hierdie Universiteit te begin? INTRODUCTION Het u al vantevore by hierdie Universiteit geregistreer? Ja Nee 2 0 The North-West University (NWU) officially came into existence on 1 January 2004 following the merger of the University of North-West and the Potchefstroom University for Christian Higher Education and the incorporation of the Sebokeng Campus of the Vista University. Indien ja, dui asseblief u studentenommer aan Eerste jaar van registrasie (bv.1994) The University consists of three campuses: The Potchefstroom Campus, Vaal Triangle Campus and Mafikeng Campus. The head A.2. office KWALIFIKASIES and seat of the institutional management are located in Potchefstroom. Kwalifikasie bv. BA (Geesteswet.) Kwalifikasiekode Kurrikulumkode Kampus The NWU is a value-driven institution that promotes tolerance and respect for all perspectives and belief systems in order to facilitate Eerste an keurse environment conducive to teaching-learning, research and community service. The value system and practices of the NWU will be driven by the values enshrined in the Constitution, especially human dignity, equality and freedom. This includes the promotion of unity in diversity. Kwalifikasie bv. BCom (Regte) Kwalifikasiekode Kurrikulumkode Kampus Tweede keuse APPLICATION FEE Studentenommer: Indien beskikbaar Kwalifikasie bv. BSc (IT) Kwalifikasiekode Kurrikulumkode Kampus The prescribed application fee as determined annually by the Council is not refundable. The application form will only be Derde accepted keurse for processing if accompanied by this application fee (only cheques or postal orders in favour of the North-West University please). 2 0 A.3. SELECTION BIOGRAFIESE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Identiteitsnommer Van 1. Provisional selection for all undergraduate applications Voorletters can be done on the basis of the Grade 11 final examination marks (not symbols) if the applicant has not yet matriculated, or on the basis of the matriculation symbols as indicated on the certificate. Geboortedatum Titel (bv. Mnr.) 2. The University reserves the right to require of candidates who have not obtained a specific average pass mark, to write an Voorname additional selection test on the basis of which final consideration will be given to Geslag the application Manlik of such a Vroulik candidate. Following receipt of applications for admission, candidates will be informed as to whether they are expected to write the Noemnaam selection tests and as to the date, time and venue. Nooiensvan (getroude vroue) Y Y Y Y M M D D Huwelikstatus 3. Approval of Ongetroud applications further Getroud depends on post-school Ander training (spesifiseer and asseblief) education and/or applicable work experience. Bevolkingsgroep UNIVERSITY NUMBER (inligting word vertroulik hanteer) Asiër Blank Kleurling Swart Ander Please (spesifiseer note that asseblief) the allocation of a university number does not necessarily mean that you have been accepted as a student. Nasionaliteit ALL CORRESPONDENCE Suid-Afrikaans TO: Ander (spesifiseer asseblief) Kerkverband POTCHEFSTROOM CAMPUS The Campus Registrar Huistaal North-West University Afrikaans (Potchefstroom Campus) Engels Ander (spesifiseer asseblief) Private Bag X6001 Korrespondensietaal 2520 POTCHEFSTROOM, Afrikaans RSA Engels Undergraduate, Honours and Diplomas Dui Tel: enige (018) gestremdheid 299-4217/2635/2642/4047 aan vir toepaslike ondersteuning (Stawende bewyse van u gestremdheid moet u aansoek vergesel) Fax: (018) 293-5280/5205 Visuele Gehoor Mobiele Spraak Spesiale leer *Tuberkulose (TB) VAAL TRIANGLE CAMPUS The Campus Registrar *Bakteriese North-West meningitis University (Vaal Triangle Ander Campus) Spesifiseer PO Box 1174 Maak 1900 u van VANDERBIJLPARK, n rolstoel gebruik? RSA Tel: (016) 910-3111 * Aanmeldbare Fax: (016) 910-3171 siektes Ja Nee * E-mail: Dit word vaal@puk.ac.za spesifiek onder die aansoeker se aandag gebring dat tuberkulose en bakteriese meningitis hoogs aansteeklik is en tot ernstige mediese komplikasies kan lei. Dit word sterk aanbeveel dat die suksesvolle aansoeker hom-/ haarself laat inent teen voormelde siektes voor die aanvang van sy/haar studies Indien nie-suid-afrikaans, verskaf asseblief die volgende (merk die toepaslike blok): Studiepermit Verblyfpermit Ander (spesifiseer asseblief) Permitnommer Permit se vervaldatum Paspoortnommer Indien beskikbaar Paspoort se vervaldatum 4

B. KONTAKBESONDERHEDE Inligting vertroulik Ja Nee * Ek verleen hiermee toestemming aan die NWU om my persoonlike inligting soos omskryf in die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting 4/2013 aan derde partye bekend te maak, met inbegrip van beursgewers, finansiële instellings, ouers en voogde, potensiële werkgewers ens. Ek verstaan dat ek hierdie toestemming ter enige tyd skriftelik kan terugtrek deur n studenteversoek te rig. Voorkeur wat betref kommunikasiekanaal Pos E-pos Huisadres Posadres (Vul slegs in indien dit verskil van huisadres) Aan wie moet die rekening gestuur word? Vader Moeder Voog Aansoeker self Ander Rekening-e-posadres NB Rekening word slegs per e-pos gestuur Selfoonnommer van rekeningpligtige Internasionale skakelkode Selfoonnommer van student Internasionale skakelkode Huistelefoonnommer met gebiedskode Internasionale skakelkode Werktelefoonnommer met gebiedskode Internasionale skakelkode Faksnommer met gebiedskode Internasionale skakelkode E-posadres van student C. VOORLOPIGE VERSLAG VAN VOORNEMENDE STUDENT Naam van skool Matrikulasiejaar Matrikulasie-eksamennommer Indien beskikbaar Eksamineringsowerheid (merk asb. met n kruis): Tipe vrystelling (slegs indien reeds matriek afgelê): Departement van Onderwys Gauteng Departement van Onderwys KwaZulu-Natal Departement van Onderwys Limpopo Departement van Onderwys Mpumalanga Departement van Onderwys Noordwes Departement van Onderwys Noord-Kaap Departement van Onderwys Oos-Kaap Departement van Onderwys Wes-Kaap Departement van Onderwys Vrystaat Ander (spesifiseer) Algehele Vrystelling Senior Sertifikaat Ouderdomsvrystelling Voldoen aan vereistes vir toelating tot: 1) Graadstudie 2) Diplomastudie 3) Hoërsertifikaatstudie Ander (spesifiseer) 5

D. NASKOOLSE AKTIWITEITE Hoofbetrokkenheid in die jaar voor aanvang van beoogde studie by die NWU: Skool Universiteit Tegniese Instituut Ander (spesifiseer) Werk Universiteit van Tegnologie Onderwyskollege Is hierdie aansoek u: Eerste Tweede/verdere registrasie aan n tersiêre instelling? Het u enige eksamen op tersiêre vlak afgelê? Ja Nee Meld alle tersiêre akademiese studie waarvoor u voorheen geregistreer was in volgorde vanaf die mees onlangse studie, insluitende onvolledige/onvoltooide kwalifikasies (verpligtend vir evalueringsdoeleindes): Van Jaar/Maand Tydperk Tot Jaar/Maand Naam van universiteit/ kollege/universiteit van tegnologie ens. Naam van graad/ diploma/sertifikaat Studie voltooi Ja Nee Universiteits-/ Studenteno. E. DEELNAME AAN SPORT, KULTURELE BEDRYWIGHEDE EN PRESTASIES (NET GRAAD 11 EN MATRIEK) E.1 Sportprestasies (Dui u belangstelling aan met n X. Indien u egter die volgende kleure/onderskeidings ontvang het, vervang die X met die toepaslike kode: D = Deelname, S = Skoolkleure, P = Provinsiale kleure, I = Internasionale kleure, K = Klubkleure N = Nasionale kleure) X Sportsoort Jaar Leiersposisie bv. kaptein Topprestasie bv. tyd, afstand, ander Atletiek Rugby Hokkie Krieket Netbal Sokker Ander E.2 Prestasie in kulturele en akademiese verenigings (bv. olimpiades): Kulturele/Akademiese vereniging Prestasie NASIONALE VLAK Prestasie PROVINSIALE/STREEKSVLAK Prestasie SKOOLVLAK Deelname SKOOLVLAK E.3 Leierskapprestasies (merk met n kruis waar toepaslik) Was u broer(s) of suster(s) voorheen by die NWU ingeskryf Ja Nee In watter koshuis Lid van die bestuur van n Kulturele of Akademiese Vereniging Sportkaptein ander span Sportkaptein eerste span Lid van leerlingraad Onderhoofseun/-meisie: Koshuis Hoofseun/-meisie: Koshuis Onderhoofseun/-meisie: Kultuur Hoofseun/-meisie: Kultuur Onderhoofseun/-meisie: Sport Hoofseun/-meisie: Sport Onderhoofseun/-meisie: Leerlingraad Hoofseun/-meisie: Leerlingraad 6

F. LANGUAGE BESONDERHEDE POLICY VAN AANSOEK OM LOSIES NOTA: Geen koshuisplasing sal oorweeg word alvorens die losiesdeposito betaal is nie. The Council of the North-West University (NWU), in concurrence with the Senate, will develop a language policy that will be flexible, functional and that will promote multilingualism. The policy will promote accessibility, integration and a sense of Benodig jy koshuisverblyf? Ja Nee belonging. In line with this policy, each campus (i.e Potchefstroom, Vaal Triangle and Mafikeng) will develop a campus language plan, which will take into account the language requirements of students and the language realities at ground level. For more Vul asb. slegs in indien u koshuisverblyf verlang. Merk u keuses in voorkeurvolgorde van 1, 2 en, 3. information please visit http://www.nwu.ac.za on the Internet. (Koshuistoelating en -plasing onderhewig aan keuringsbeleid) A. GENERAL INFORMATION AND INSTRUCTIONS TO PROSPECTIVE STUDENTS DAMES Potchefstroom Eikenhof Heide Huis Republiek Karlien Kasteel Klawerhof IMPORTANT Read the following instructions Minjonet and information Oosterhof carefully Vergeet-my-nie before completing Wag- n-bietjie the form. Incomplete Wanda information can lead to unnecessary delays in the processing of your application. MANS Potchefstroom 1. This application form should Caput be completed De Wilgers by all who have Excelsior not been registered Hombré at this University Laureus before or who have interrupted their studies for a year or longer. Over de Voor Patria Ratau Leboné Veritas 2. The following documents should accompany this application (only certified copies are accepted): 2.1. Undergraduate applicants: U AANDAG - WORD Matriculation OP DIE certificate VOLGENDE (if already GEVESTIG matriculated) (certified copies are accepted); 1. n Deposito, - Academic soos jaarliks record deur die and Raad certificate goedgekeur, of conduct moet hierdie with aansoek regard om to study koshuistoelating another vergesel tertiary ten institution einde n plasing (certified moontlik copies te maak. Koshuistoelating are accepted); en -plasing is onderhewig aan n keuringsbeleid. 2. Die Universiteit - Copies sal so of ver certificates moontlik probeer obtained om at studente another in die tertiary koshuis institution; van hulle keuse te plaas. Geen waarborge in hierdie verband kan egter - gebied Identity word document nie. (certified copies are accepted). 3. Die Universiteit - Vaccination verkies dat certificate studente in if koshuise the applicant bly sodat suffers hulle gehelp from the kan notifiable word om ten diseases volle op of alle Tuberculosis vlakke te ontwikkel. (TB) or Meningitis (please 4 In die koshuise refer to is A3 vasgestelde on page studietye 3 of this waartydens application n akademiese form). atmosfeer gehandhaaf word. 5. Daar is n All inwonende copies huisvader/-moeder, should be certified inwoningsbeampte/-bestuurder asook n huiskomitee om na die versorging en veiligheid van koshuisinwoners om te sien en sodoende orde en dissipline in die koshuise te handhaaf. 6. 2.2. Die koshuise Postgraduate is binne stapafstand applicants: van lesinglokale. 7. Volledige - inligting Official oor proof koshuisreëls of compliance is vervat in with die reëls the prerequisites vir Inwoners van for Kampuskoshuise the intended study; en Dorpswonings en is op versoek verkrygbaar vanaf die - Studentedekaan. Academic record n Amptelike and certificate universiteitspublikasie of conduct with getiteld regard Gelde to betaalbaar study at another en finansiële tertiary reglement institution sit die (certified finansiële copies verpligtinge en reëls uiteen. are accepted); Dit word in November aan aansoekers gepos. Indien u dit nie deur die pos ontvang het nie, kan u dit aanvra vanaf die Universiteit - se Copies Departement of certificates Finansies. obtained (certified copies are accepted); 8. Die Universiteit - Identity het n document gerekenariseerde (certified sisteem copies waarvolgens are accepted). studente hulle maaltye kan kies om by hulle begrotings te pas. 9. Die eerste All betaling copies vir should verblyfkoste be word certified tydens registrasie gemaak en die res van die verblyfkoste is betaalbaar in 6 (ses) verdere maandelikse paaiemente (vanaf 31 Februarie tot 31 Julie). Elke paaiement moet binne 30 dae vanaf lewering van die rekening betaal word. 10. NB: Etes If any word of streng the op above n kontantbasis documents by die Universiteit have been hanteer. issued Dit beteken in the dus maiden dat u slegs name dit wat of u the op u applicant, eterekening inbetaal, a certified beskikbaar copy het; of the geen marriage krediet word certificate dus vir etes verleen should nie. accompany this application. 11. Besonderhede oor die betrokke koshuis se kleredragkode sal aan aansoekers gestuur word na afloop van finale plasing in November. 12. 3. Studente Please inform wat ouer the as University 25 is, word immediately nie in Universiteitskoshuise should you: geplaas nie. 13. - Decide Die Universiteit not to aanvaar pursue geen this application verantwoordelikheid for admission vir die diefstal any further; of beskadiging van studente se eiendom nie. 14. - Change Ek/ons neem your kennis address; dat die Universiteit n kredietverlener ingevolge die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 en dat enige finansiële reëling - Not, tussen within die Universiteit four weeks en my/die of sending student in wat the op application, n krediettransaksie receive an neerkom acknowledgement soos in hierdie Wet of receipt bedoel, from in n formele the University. ooreenkoms vervat moet word wat aan die tersaaklike statutêre bepalings voldoen. Ek gee hiermee die Universiteit die reg om enige navrae te doen of te laat doen 4. The wat die University Universiteit reserves nodig the ag ten right einde to my/die refuse student any application se kredietaansoek without te supplying evalueer. Indien reasons krediet for such toegestaan a decision. word, sal ek/die student verplig wees om die vereiste kredietooreenkoms met die Universiteit aan te gaan en alle dokumente in verband daarmee te onderteken. 5. Population Group Although this information is vital for statistical purposes, answering is optional. EK NB: VERLEEN For further HIERMEE information TOESTEMMING with regard DAT to MY the KIND completion IN DIE KOSHUIS of the application MAG INWOON form, EN consult EK VEREENSELWIG the calendar MY or MET information DIE INHOUD guides. VAN HIERDIE AANSOEKVORM. Policy documents, fees payable and financial regulations and all other rules and regulations of the University (hereafter referred to as the Brochures) are available for purposes of information at http://www.puk.ac.za/oorsig/eng/index.html or at the Office of the HANDTEKENING Dean of Students, VAN Hoffman OUER/VOOG/BORG/ Street, Building F1, Potchefstroom. The HANDTEKENING Institutional Statute VAN of STUDENT the University, containing particular PERSOON provisions VERANTWOORDELIK with regard to students, VIR REKENING degrees and discipline at student level, is available for purposes of information at http:// www.nwu.ac.za/gov-man/statute or at the Office of The Campus Registrar, Joon van Rooy Building, building F1, Hoffman Street, Potchefstroom. NAAM EN VAN (in drukskrif asseblief) NAAM EN VAN (in drukskrif asseblief) IDENTITEITSNOMMER IDENTITEITSNOMMER 7 7

G. VERWANTSKAPPE VADER / VOOG Van ID Voorletters Geboortedatum Titel Nasionaliteit Suid-Afrikaans Ander (spesifiseer) Beroep Werkgewer Is u vader n oud-nwu-student? Ja Nee Is u vader n donateur van NWU? Ja Nee Indien bekend, vader se studentenommer Huisadres Posadres (Vul slegs in indien dit verskil van huisadres) Werksadres E-posadres Huistel.nr. met gebiedskode Internasionale skakelkode (indien van toepassing) Selfoonnommer Werkstel.nr. met gebiedskode MOEDER / VOOG Is u moeder n oud-nwu-student? Ja Nee Is u moeder n donateur van NWU? Ja Nee Indien bekend, moeder se studentenommer Moeder se getroude van ID Moeder se nooiensvan Moeder se voorletters Titel Geboortedatum Nasionaliteit Suid-Afrikaans Ander (spesifiseer) Beroep Werkgewer Huisadres Posadres (Vul slegs in indien dit verskil van huisadres) Werksadres E-posadres Huistel.nr. met gebiedskode Internasionale skakelkode (indien van toepassing) Selfoonnommer Werkstel.nr. met gebiedskode 8

Studentenommer: H. ONDERNEMING DEUR DIE STUDENT (INDIEN DIE STUDENT MINDERJARIG IS, BENODIG ONS OOK DIE HANDTEKENINGE VAN DIE OUER OF VOOG.) 1. Ek verklaar dat ek/my seun/dogter (hierna genoem die student) die vorm volledig ingevul het en dat alle besonderhede wat verskaf is, waar en korrek is. 2. Ek wil graag hê dat die student in een van die universiteitskoshuise as n inwonende student geplaas word. Indien ek/ die student tydens my/die student se verblyf in die koshuis dringende mediese behandeling benodig, magtig ek die huisvader of sy plaasvervanger om n praktiserende mediese dokter of spesialis in te roep. Indien n noodoperasie of ander behandeling vereis word, magtig ek die huisvader of sy plaasvervanger om die vereiste skriftelike toestemming namens my/die student te verskaf. (Nie van toepassing op afstandsonderrig nie). 3. Ek/ons, die ondergetekende, sal verantwoordelik wees vir die stiptelike betaling van alle en enige gelde betaalbaar aan die NWU in gevolge my/die student se inskrywing en/of verbintenis met die NWU, nou en in die toekoms, soos meer volledig uiteengesit in die amptelike universiteitsbrosjures soos deur die Universiteitsraad vasgestel en gewysig van tyd tot tyd. Die inhoud van hierdie brosjures vorm die grondslag van die finansiële ooreenkoms tussen my/ons en die universiteit en word beskou as algeheel ingesluit binne hierdie ooreenkoms. Ek sal voortaan elke bewys van betaling wat deur of namens die student uitgemaak is met betrekking tot gelde wat in die Universiteit se bankrekening inbetaal is, aan die Universiteit e-pos/faks om dit moontlik te maak vir die Universiteit om die student se persoonlike studierekening by die Universiteit te krediteer. 4. Ek verleen toestemming dat n studentekaart aan my/die student uitgereik word en ek aanvaar verantwoordelikheid vir alle finansiële en ander transaksies wat onderhandel en aangegaan word by wyse van sodanige kaart. Ek verbind my/die student tot die voorgeskrewe reëls wat geld betreffende verlore kaarte (die tersaaklike reëls word verskaf wanneer die kaart uitgereik word en is beskikbaar vir inligtingsdoeleindes by die kantoor van die Studentedekaan, tesame met die toepaslike brosjure). Studentekaarte word aan alle studente uitgereik en is onder andere noodsaaklik vir die gebruik van sport- en biblioteekfasiliteite, eetsale, restaurante en vir persoonlike identifikasie in sommige klasse, by eksamenlokale en op die rekenaarnetwerk. Hierdie kaart word geskep op grond van die besonderhede wat deur en namens die student verskaf is, sodat die kaart aan die student uitgereik kan word na afloop van registrasie. Daar word onder andere van die student verwag om die kaart sigbaar op sy/haar persoon te dra en om dit soos n debietkaart te hanteer. Die kaart bly die Universiteit se eiendom en moet teruggegee word wanneer die student sy/haar studie beeïndig. Verlore kaarte moet onmiddellik by die Universiteit se Departement Beskermingsdienste gekanselleer word. 5. Ek verleen toestemming dat n rekenaargebruikersnaam aan my/die student toegeken word. Ek besef dat die student persoonlik verantwoordelik is vir sekuriteit betreffende die wagwoord. Ek/die student verbind my/hom/haar tot die bepalings vir die gebruik van die Universiteit se rekenaarfasiliteite, soos vervat in die toepaslike beleidsdokumente en brosjures, en aanvaar verantwoordelikheid vir alle transaksies wat op my/die student se gebruikersnaam uitgevoer word, insluitende elektroniese pos en internettoegang. 6. Ek begryp dat die Universiteit te eniger tyd geregtig is om my/die student se registrasie te kanselleer indien dit sou blyk dat die inligting wat op hierdie vorm verskaf is, onwaar of onjuis is. Ek begryp verder dat die Universiteit hom die reg voorbehou om my/die student se toelating te kanselleer indien ek/die student om enige rede verkeerdelik tot n kwalifikasie toegelaat is. 7. Indien ek/die student versuim om betalings op voorafgestelde betaaldagdatums te maak en die Universiteit dan, na die Universiteit se eie goeddunke, enige geldelike bedrag vir invordering aan prokureurs oorhandig, onderneem ek om alle koste van watter aard ook al wat uitstaande en betaalbaar is, ingesluit opsporingsgelde, advokaatsgelde en enige uitgawes van watter aard ook al gebaseer op n prokureur-en-eie-kliënteskaal, te betaal. Enige gelde wat deur my/die student betaalbaar is, sal eers verreken word teen die voorafgaande koste, daarna teen rente en slegs dan teen die kapitaalbedrag. n Skuldinvorderingsbeslagleggingsbevel mag ook onmiddellik teen my/ons werkgewer(s) uitgereik word om op my/ons salaris(se) of loon/lone beslag te lê ten einde die uitstaande bedrag in die geheel of in paaiemente in te vorder. 8. Enige bedrag wat aan die Universiteit verskuldig en betaalbaar is ooreenkomstig die Universiteit se finansiële reglement soos gepubliseer in die brosjure getitel Betaalbare Gelde en Finansiële Reëls, mag vasgestel en bewys word deur n gemagtigde amptenaar van die Universiteit. So n sertifikaat sal bindend wees en sal dien as prima facie bewys van die omvang en verskuldigdheid van sodanige bedrag, tensy en totdat die teendeel bewys is. 9. Ek begryp dat hierdie onderneming, soos deur my onderteken, spesifiek verwys na my/die student se aansoek om toelating tot die Universiteit en/of aansoek om voortgesette studies aan die Universiteit. 10. Ek verbind my hiermee afsonderlik en gesamentlik en in solidum saam met die student om al die voorwaardes wat hierin vervat is en meer volledig in die borgstelling uiteengesit is wat in afdeling 1 vervat is, na behore na te kom. 11. Hierdie voorwaardes is geldig en van krag vir die volle duur van my/die student se inskrywing as student by die Universiteit en daarna totdat alle verpligtinge ingevolge daarvan nagekom is. 12. Ek het my vergewis van en onderwerp my aan alle reëls en regulasies soos vervat in die brosjures en in die Universiteit se Institusionele Statuut wat deel van hierdie ooreenkoms uitmaak en/of soos dit van tyd tot tyd aangepas mag word. 13. Potchefstroom word beskou as die plek waar hierdie ooreenkoms ontstaan het, ongeag waar dit onderteken word. 14. Ek onderneem hiermee om aan die Universiteit enige intellektuele eiendomsregte oor te dra wat uit die duur en omvang van my/ die student se studie en navorsing by die Universiteit mag voortspruit, deur die vereiste dokumente te onderteken. Ek verstaan dat die Universiteit, in geval van enige kommersiële gewin daaruit, my sal vergoed ingevolge dieselfde beleid wat geld vir universiteitspersoneel. 9

15. Ek begryp dat die Universiteit alle redelike stappe sal doen om te verhoed dat ek/die student beseer of benadeel word weens enige besering of skade, ongeag of dit deur die nalatigheid van die Universiteit of enige van sy personeellede, of n mede-student veroorsaak is al dan nie, en ek onderneem om geen eis teen die Universiteit ingevolge sodanige besering of skade in te stel nie. Ek onderneem verder om die Universiteit te vrywaar indien die Universiteit enige aanspreeklikheid opdoen as gevolg van enige nalatigheid of versuim deur my/die student. 16. Ek/die student, my/sy/haar afhanklikes, eksekuteur, administrateur en/of oordragnemers verbeur hiermee en vrywaar die Universiteit teen enige eis of skade van welke aard ook al wat mag ontstaan op of buite die kampusse van die Universiteit tydens my/die student se studietydperk aan die Universiteit. 17. Is u enige bedrag geld tans aan enige tersiêre instelling in Suid-Afrika verskuldig? Ja Nee 18. Indien die antwoord hierbo JA is, dui asb die naam van die relevante tersiêre instelling aan, sowel as die bedrag verskuldig en heg relevante inligting aan. Instelling: Bedrag: Geteken op hierdie dag van 2 0 HANDTEKENING VAN OUER/VOOG/BORG/ PERSOON VERANTWOORDELIK VIR REKENING HANDTEKENING VAN STUDENT NAAM EN VAN - (in drukskrif asseblief) NAAM EN VAN - (in drukskrif asseblief) IDENTITEITSNOMMER IDENTITEITSNOMMER I. BORGSTELLING (INDIEN VAN TOEPASSING) 1. Ek, die ondergetekende Volle name en van Identiteitsnommer verbind myself hiermee as borg en mede-hoofskuldenaar in solidum (d.w.s. vir die totale bedrag verskuldig) vir die behoorlike nakoming deur die student van al sy/haar finansiële verpligtinge teenoor die Universiteit soos uiteengesit in paragraaf 3 van afdeling H hierbo. Ek bevestig dat ek die betekenis van die begrip in solidium soos hierbo verduidelik, verstaan. 2. Ek doen hiermee afstand van die voordele voortspruitend uit die regseksepsies de duobus vel pluribus res debendi en ordinis seu excussionis. Ek bevestig dat ek die regsgevolge van sodanige afstanddoening verstaan, naamlik dat dit die volgende inhou: 2.1 deduobus vel pluribus res debendi (die beginsel dat n skuldenaar slegs aanspreeklik is vir n gedeelte van die verskuldigde bedrag). Die Universiteit is in sy diskresie geregtig om die volle uitstaande bedrag wat aan die Universiteit verskuldig is óf van die student óf van myslef as borg óf gesamentlik van ons albei te eis. 2.2 ordinis seu excussionis (die beginsel dat n skuldenaar as sekondêr beskou word en eers aanspreeklik word nadat die hoofskuldenaar se deel betaal is). Ek sal nie geregtig wees om die Universiteit te verplig om eers teen die student as hoofskuldenaar op te tree en hom/haar uit te win voordat betaling van die uistaande bedrag van my as borg geëis word nie. Handtekening Datum 10

J. SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK J1. AANBEVELING DEUR DIE FAKULTEIT/KEURINGSKOMITEE Aansoek goedgekeur Aansoek afgekeur Jaarvlak waarvoor toegelaat word Ander aanbevelings ADMINISTRATIEWE BESTUURDER/VOORSITTER: DATUM J.2. AANBEVELING DEUR DIE SKOOLDIREKTEUR NOTA: SLEGS VAN TOEPASSING OP NAGRAADSE AANSOEKE, UITGESLUIT MEESTERS-/DOKTORSGRAADAANSOEKE Aansoek goedgekeur Aansoek afgekeur Jaarvlak waarvoor toegelaat word Ander aanbevelings K. SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK TB P JAAR: 2 0 Studentenommer Kwalifikasie Titel Voorletters Van Joernaalinskrywing Beurs T K P J B Losiesdeposito R TOTAAL R Kwitansienommer Datum Handtekening GELDE ONTVANG LOSIESDEPOSITO Datum waarop aansoek verwerk is Handtekening 11