die ArtKat Jaar program

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Rut: n Liefdes Verhaal

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

Tariewe

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Uit Moerdijk se pen Man en Media

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Hoe om krag te spaar

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Sterdansers by Vensters.

Tariewe

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

G. J. du Preez

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Dialoog en paragrawe *

SIZA takes the sting out of auditing

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Rubriek vir skeppende werk

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

Kerssangdiens. SA Gemeente

Edgehog

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Tonga die olifant - 01 *

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

OKT 17 NR.3. R33 BUITE SA R28.95 excl VAT

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Transcription:

die ArtKat Augustus 2009 Uitgawe 3 van 2009 Liewe Artkat studente en vriende, Die Hanswors, Harlekyn, Pierrot of Fool het nog altyd die verbeelding aangegryp. Kortom skeer hy oënskynlik gek en neem die reg in eie hande om spelenderwys op tone te trap. Die rol wat die hofnar gespeel het is steeds nie uitgedien as ons na ons eie Pieter Dirk Uys kyk en wat hy in die politieke arena beteken. Kunstenaars het deur al die eeue hierdie karakter uitgebeeld in al sy fasette en het so ook dan iets van hulleself deur die venster van hul siel gesien. Die studente van Artkat het dan ook die afgelope tyd met die karakter kennis gemaak. Graag wil ek alle oud studente nooi om ook aan hierdie projek deel te neem. Gedurende Aardklop gaan Rina Vogler en ek 'n werkswinkel aanbied met hierdie tema. Lees meer oor Rina..in hierdie uitgawe. Die Mandala werkswinkel se tema: Intuitiewe Collage Mandala het baie suksevol afgeloop. 'n Collage is gemaak deur foto's en kleure wat jou aanspreek uit te knip en te plak. Die vensters van ons siele was weereens op skrefies oopgemaak en ons kon meer van ons self leer ken. Die Zendala..is Mandalas wat gemaak is met die gewone doedels waarmee so baie van ons besig raak gedurende telefoon-gesprekke. Terwyl ons ontspan leer ons sommer Klasgelde: Maandelikse tarief (vooruitbetaalbaar): Enkelklas: R110 (maw R440 of R550 per maand) Dubbelklas in die week: R160 (R640 of R800 / m) Dubbelklas Saterdae: R220 (R880 of R1100 / m) Soos altyd kan klasse gedurende die maand ingehaal word maar nie oorgedra word na die volgende maand nie. Bevestig net asseblief vooraf. Die volgende geld vir enkel klasse wat per klas betaal word. Dit word vooraf met my bespreek want jou plek word dan nie outomaties gehou nie: Enkelklas: R140 per klas. Privaatklas/uur Dinsdae: R140/uur Dubbelklas in die week: R220. Dubbelklas Saterdae: R270 Mandala werkswinkels: R400 materiaal ingesluit. Klasse wat per klas betaal word gee die vryheid en vrymoedigheid om te kom wanneer dit jou pas. Jaar program Maandag 15h30 17h00 Kinderklas Woensdag 09h00 11h00 Jaarkursus Woensdag 15h30 16h00 Kinderklas Woensdag 18h30 20h30 Jaarkursus Donderdag 09h00 11h00 Gevorderd Donderdag 11h00 13h00 Eie projek Saterdag 09h00 11h00 Saterdag 11h00 13h00 Veldsessie se datum sal in die maand vir n Saterdag geskeduleer word. ook iets van ons self en kan ons selfs na die waarde van simbole kyk. Zentangles is 'n vorm van doedel-kuns waar die ronde sirkel van die klassieke Mandala verdeel word in verskillende dele (tangles) en ingevul word met hierdie doedels. Aantreklike kunswerkies kan so gemaak word deur die herhaling van hierdie doedel patrone. Bespreek gerus vir so 'n doedelsessie wat suksesvol, selfs deur die mees oningeligte persoon, gemaak kan word. Groetnis, Red Red Wine by Tanja Ahlers Johanna van ArtKat. Augustus 2009 Die ArtKat bl. 1

Jaarkursus Na-skilderye van werke deur bekende kunstenaars is steeds 'n suksesvolle manier om in die siel van die kunstenaar se metode van werk te kom. Na-skildering van Paul Cezanne en Vincent van Gogh se werke is deel van die Jaar-studente se opdragte. Die selfopgelegde taak wat Madelein aangepak het deur Marilyn Monroe na te vors as ikoon het n interressante kunswerk in die Art Nouveau tradisie as gevolg gehad. Let gerus op na hierdie werk van haar op ons uitstalling en die verduideliking daarvan. Katte Arkat se Kat-projek lewer steeds pragtige skilderye op. Selfs die heel beginners het hul hand gewaag aan die projek. Magda het Matisse as inspirasie geneem en Rina het die uitveer en arseer tegniek gebruik. Augustus 2009 Die ArtKat bl. 2

Onderhoud van die Maand Rina Vogler Rina, baie dankie dat jy met ons jou menswees en visie deel. Jou kontak met Artkat Studio strek nou ook al n paar jaar. Ons gaan ook saam n paar seminare doen en daarom wil ek jou ook graag voorstel as kunstenaar van die lewe. Vertel vir ons iets van Rina Vogler self. Ek was betrokke in opvoedkunde op verskillende vlakke, remediërende onderwys, ouerbegeleiding, gesinsterapie en berading op verskeie gebiede. Omgewingsopvoeding en jeugwerk is ook deel van my passies. Om n Life coach te wees is die jongste toevoeging daarvan. Dit is n rol wat al hoe meer belangrik raak met die al hoe hoër verwagting wat daar aan ons as mens gestel word. Wat is jou motivering om hierdie rol te vertolk? My ervaring in berading, opleiding en fasilitering het my geleer dat elke persoon die antwoorde wat hy of sy soek self kan en moet ontdek. Dit is slegs vir my nodig om te help om die groot onontginde potensiaal binne elke individu te help ontsluit. Ek het daarom besluit om van tradisionele berading af te wyk en op begeleiding en lewensgidsing te fokus. n Kursus in NLP het as opfrissing van my vaardighede gedien. Wat beteken dit om n life Coach soos alom bekend te wees? As n lewensgids, wil ek n klient bystaan om sy lewe te verander. Dit kan insluit loopbaanverandering, groei in verhoudings, dieper self-insig, jeugberading, doeltreffender studiemetodes, en middeljarige krisisse. Ons is ook besig met n reeks seminare oor Wellness van liggaam, siel en gees. Die eerste is op 12 September in Menlo Park by n wonderlike Japanese Terras. Die tweede tydens Aardklop die 30ste September. Ons beplan ook n Mandala werkswinkel op die 17de en 18de Oktober in Potchefstroom. Dankie Rina, dit was n kort insigtelike gesprek. Ons sal graag meer van jou insette gebruik maak in die Artkat in die toekoms sodat die lesers ook meer van jou warm persoonlikheid kan leer ken. Wat is jou persoonlike lewens filosofie en het jy n boodskap vir die lesers van die Artkat? Rainer Maria Rilke "Die pad binne in jou, is die enigste weg Ek stem met Rilke saam, kyk na binne sonder om te verwag dat ander jou gelukkig moet maak, jy is verantwoordelik vir jou eie vrede Om te bespreek vir enige van die seminare rina@coachrina.co.za 0825765975. Be the change you want to see in the world. Mahatma Gandhi Mandala Course Julia Hastie Certified BodyTalk Practitioner Allergy & Addiction Elimination Committee member of BodyTalk South Africa Member of International BodyTalk Association www.bodytalksystem.com Augustus 2009 Die ArtKat bl. 3

Mandala Kursus by ArtKat Studio Collages wat intuitief gemaak is. Mandalas deur kinders met die spesifieke tema naamlik "Seisoene" en die kleure wat elkeen aan die seisoene koppel met Ishtra as die Vrugbaarheids godin as tema. Lara se musiek-les het haar geïnspireer Augustus 2009 Die ArtKat bl. 4

Die volgende Mandalas is deur kinders gemaak. Daar was geen tema nie en dit is geskep met die uitsluitlike doel om te ontspan en te geniet. Dit is pragtige voorbeelde van onbewustelke simbole wat wat visueel geword het. Nuus van die Weskus: Strandlopertjies Deur Tanja Ahlers Dis nogal fassinered om strandlopertjies dop te hou. Hulle is so oulik as hulle so flink rondhardloop. Die dag sit ek op die strand en hou twee van hulle dop. Die enetjie trippel energiek rond, maar bly min of meer op dieselfde plek. Die ander enetjie is net so energiek, maar draf langer ente na wat lyk soos iets op sy klein horisonnetjie. Watter strandlopertjie is jy? Is jy ook energiek, maar trippel op dieselfde plek in sirkels rond? Of sien jy iets op jou horizon, en beweeg energieke treetjie vir energieke treetjie daarheen? 2009 Skilderye deur Tanja Back by popular demand: Our Season Tree Augustus 2009 Die ArtKat bl. 5

If there is anyone that wishes to receive the newsletter electronically, please send an e-mail to me at johanna@artkat.co.za so that I can place your name on my distribution list. Kinderklasse Ons het gedurende die skool vakansie 'n paar besoekers gehad wat pragtige kunswerke gelewer het. Die werke is nog nie almal klaar nie, maar sodra hulle die geleentheid het, sal dit verder voltooi word in die Studio. Dankie vir julle besoeke en ek hoop ons sien julle sommer baie gou weer. Colour of the Month : Red Red The most emotionally intense colour, red stimulates a faster heartbeat and breathing. It is also the colour of love. Red clothing gets noticed and makes the wearer appear heavier. Since it is an extreme colour, red clothing might not help people in negotiations or confrontations. Red cars are popular targets for thieves. In decorating, red is usually used as an accent. Decorators say that red furniture should be perfect since it will attract attention. It is also the colour of the base chakra. Black Black is the colour of authority and power. It is popular in fashion because it makes people appear thinner. It is also stylish and timeless. Black also implies submission. Priests wear black to signify submission to God. Some fashion experts say a woman wearing black implies submission to men. Black outfits can also be overpowering, or make the wearer seem aloof or evil. White Brides wear white to symbolize innocence and purity. White reflects light and is considered a summer colour. White is popular in decorating and in fashion because it is light, neutral, and goes with everything. Doctors and nurses wear white to imply sterility. Augustus 2009 Die ArtKat bl. 6

Nog Hansworse uit die Artkat Studio Joey, olieverf Annamarie, olieverf Linda, olieverf Jan, olieverf Johanna, olieverf Johanna, olieverf I want a red to be sonorous, to sound like a bell. If it doesn't turn out that way, I add more reds and other colours until I get it. Joey, olieverf Pierre-Auguste Renoir Augustus 2009 Die ArtKat bl. 7