PROF. F.W. DE WET CURRICULUM VITAE

Similar documents
Adres en Posadres: Le Rouxstraat 3, Potchefstroom Posbus 20655, NOORDBRUG 2522, Suid-Afrika.

Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in praktiesteologiese

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

CURRICULUM VITAE Johann Mouton

'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME

PROGRAMME PROGRAMMES

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING

PREDIKING IN 'N INDUSTRieLE KONTEKS IN DIE LIG VAN 'N MODERNE HOMILETIESE TEORIE. JACOBUS JOHANNES GERBER DOCTOR THEOLOGIAE PRAKTIESE TEOLOGIE

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

SPEEL DIE BYBEL NOG N ROL IN DIE PRAKTIESE TEOLOGIE?

Government Gazette Staatskoerant

24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Dertig jaar ( ) internasionale aksie vir Christelike hoër onderwys: enkele persoonlike indrukke

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Annebelle Smit. Curriculum Vitae. ID Number: Cell number: +27 (0) address:

BenguFarm Bestelvorm

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Die opkoms van n nuwe generasie.

Hulde aan prof. Pieter de Klerk

Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika--History Subject Index

LETTERE EN WYSBEGEERTE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Stellenbosch E-pos: Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Tjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

J.S. Marais STEENKAMP, J.H. Wyle ds. J.S. Marais. HKA 77(1983) P.G.J. Meiring

V performance in first-year psychology at the University of Cape Town. South African journal of higher education, 4(1):

Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

DIE PREEK AS KUNSVORM

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

18. Jeug en Onderwys

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

5. Coetzee, J. Chris: Inleiding tot die algemene Teoretiese

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

JAARBOEK Nagraads. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. DEKAAN Prof GJ de Klerk. Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Opstelle oor Geloof en Openbare Lewe

Armour, M C & Brouwning, D Systems Sensitive Leadership: Empowering Diversity without polarizing the Church. Joplin, Missouri: College Press.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

n Besinning oor tegnologie in Publieke Administrasie

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

J.M. Vorster Noordwes-Universiteit

N ONDERSOEK NA DIE GEBRUIK VAN GESELEKTEERDE INISIATIEFAKTIWITEITE IN DIVERSE JEUGGROEPE. deur CHARL YATES

Resensies. J Waters, David Livingstone. Trail Blazer, Inter-Varsity Press, Leicester 1996, 288pp. Prys onbekend.

15. Ekumenisiteit Besluit: D. RAPPORT 1. Opdrag Besluit:

N EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

n Holistiese perspektief op die missio Dei: n Evaluering van die sendingwerk van die Christelijke Gereformeerde Kerken in KwaNdebele (RSA)

Prof E P Groenewald se bydrae as Bybelvertaler: n Historiese oorsig 1

SOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe

'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST

\ \\\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\~ \\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\\ 1\\\ THE BACKGROUND, ARCHITECTURAL PHILOSOPHY AND WORK OF HELLMUT WILHELM ERNST STAUCH

Verstaanbare prediking is eenvoudige prediking: n Prakties-teologiese besinning oor die styl van prediking

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

n Histories-evaluerende verkenning

HOOFSTUK 4 VROUE IN DIE TEOLOGIESE ANTROPOLOGIE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE SENDINGKERK, NEDERDUITSE GEREFORMEERDE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

19. Kerkargief en -museum

JAARBOEK 2006 FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE. DEKAAN [waarnemend] Prof. A.M. de Lange NAGRAADS EN GEVORDERDE DIPLOMA

RESENSIES BYBELWETENSKAPPE:

Geloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Hoofstuk 2.4 SWAARD VAN DAMOKLES *: VAN DER HORST-KOMMISSIE

DIE BYBEL STEEDS IN DISKUSSIE: N DEKADE LATER

OMGEWINGSGESKIEDENIS EN DIE UITDAGINGS VAN

2016/17. Voorgraadse fakulteitsbrosjure.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

~====~~E. Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE :J~ ::>« ... LL all ~o. f-l. C\I.L (0 -- u.. ~«

DIE BESTUUR VAN EN DEUR STUDENTE AAN 'N UNIVERSITEIT: 'N VERKENNENDE STUDIE

COHHUNfKE. fnholl1) Redaksioneel 2. Fakulteitsnuus 6. Internasionaal. Fakulteitslede besoek buiteland Buitelanders besoek die Fakulteit

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

Universiteit van Pretoria

TALING EN KERKLIKE KOMMUNIKASIE: N PRAKTIES-TEOLOGIESE ONDERSOEK. Barend Rudolf Buys

Hoofstuk 5. n Vasgeloopte verhaal. 5.1 Die konteks. n Kortsluiting in verskillende perspektiewe

'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE

Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie

n Johannese Perspektief op die Huwelik, Geslagsrolle en Seksualiteit met die oog op n Nuwe Etiese Paradigma in n Postmoderne Konteks

2018/2019. Voorgraadse fakulteitsbrosjure. Laat vandag tel.

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

Transcription:

PROF. F.W. DE WET CURRICULUM VITAE

1. Naam Friedrich Wilhelm De Wet ID: 6403255121089 2. Geboortedatum 25 Maart 1964 3. Gesin Eggenote: Maria Friederike de Wet (nèè Krause), gebore 1964-11-15 te Ermelo. Tans besigheidsvrou met sosiale ontwikkeling as fokusarea. Kinders: Petrus Jurie (1989-12-20) Friedrich Wilhelm (1992-07-23) Magdalene Olga (1994-07-19) 4. Skoolopleiding Laerskool Jongspan, Carletonville, 1970-1976 Laerskool Germiston, 1976 Afrikaans Hoërskool Germiston, 1977-1981 5. Naskoolse Opleiding Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys 1982-1988 (voltyds) 6. Akademiese Kwalifikasies B.A. 1985 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Th.B 1989 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Th.M. 1995 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Th.D. 2001 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys 7. Verhandeling en proefskrif 7.1 DE WET, F.W. 1995. Die kritiese element in die luisterproses - `n homiletiese studie. Potchefstroom: PU vir CHO. (Verhandeling Th.M.) 7.2 DE WET, F.W. 2000. Geloofswaarneming - `n teologies-estetiese benadering tot Praktiese Teologie. Potchefstroom: PU vir CHO. (Proefskrif Th.D.) (Inleiding tot die Praktiese Teologie) 1

8. Navorsing in die buiteland 1997: Navorsing oor `n teologies- estetiese benadering tot Praktiese Teologie onder leiding van prof. R. Bohren aan die Karl Ruprecht Universiteit, Heidelberg, Duitsland 2008: Skryf in met die oog op deelname aan navorsingsprojekte van die Forschungszentrum Internationale Interdisziplinäre Theologie (FIIT) van die Heidelberg Universiteit, Duitsland. 9. Wetenskaplike publikasies 9.1 Artikels in geakkrediteerde wetenskaplike tydskrifte as alleen outeur 9.1.1 DE WET, FW. 2005. Om in die Gees te begin en in eie krag te eindig- die noodsaak van `n Skrifgefundeerde prakties- teologiese Pneumatologie. In die Skriflig 39(3):505-525 9.1.2 DE WET, FW. 2006. Die aanwending van Rolf Zerfass se handelingswetenskaplike model in prakties-teologiese teorievorming- `n gereformeerde perspektief. In die Skriflig 40(1): 57-87. 9.1.3 DE WET, FW. 2006. Die kommunikatiewe struktuur in eietydse gereformeerde prediking- van liniêre gang na sirkulêre gang? In die Skriflig 40(4): 617-648. 9.1.4 DE WET, F.W. 2007. Die funksie van pneumatologiese prediking in `n gepolariseerde kerklike lewe. Praktiese Teologie in SA 22(1): 1-22. 9.1.5 De Wet, F.W. 2007. The disintegration of life in a polarized society: Surprized by the Integrating Power of Divine Rigtheousness. The International Journal of the Humanities 5 (2): 173-179. 9.1.6 DE WET, FW. 2007. Jesus Christus, die Gekruisigde as oriëntasiepunt en hermeneutiese sleutel in die homiletiese proses. NGTT 48 (3&4): 457-470 9.1.7 DE WET, FW. 2007. Uitdagings vir `n reformatoriese benadering tot prediking in `n postliterêre konteks. Koers 72(3): 445-465. 9.1.8 DE WET, FW. 2008. Praktykteoretiese merkers vir effektiewe en verantwoordelike integrasie van visuele elemente in die kommunikatiewe struktuur van reformatoriese prediking. Koers 72(4): 603-626 9.1.9 DE WET, FW. 2009. Die implikasies van `n pneumatologies- bepaalde teoretiese raamwerk vir navorsingsmetodologie in prakties-teologiese wetenskapsbeoefening. In die Skriflig 43(2): 227-250 9.2 Artikels in geakkrediteerde wetenskaplike tydskrifte as mede-outeur 9.2.1 DE WET, F.W. & VENTER, C.J.H. 1996. Preekbeoordeling en verantwoording: grepe uit die Lutherse en gereformeerde ontwikkelingslyn. In die Skriflig, 30(3):321-342. 2

9.2.2 DE WET, F.W. & VENTER, C.J.H. 1998. Die implikasies van enkele pneumatologiese insigte van Rudolf Bohren vir die Praktiese Teologie. In die Skriflig, 32(2):127-143. 9.2.3 DE WET, F.W. & VENTER, C.J.H. 2001. Aangegryp deur die Woord Teologiesestetiese riglyne vir die omgang met en bediening van die Woord. Acta Theologica, 21(2): 23-35. 9.2.4 VENTER, C.J.H. & DE WET, F.W. 1999. `n Teologies-estetiese benadering tot Praktiese Teologie: Homiletiese implikasies vir die toerusting van Christene ten opsigte van hulle taak in `n gebroke samelewing. Skrif en kerk, 20(2):482-499. 9.2.5 DE KLERK, B.J, DE WET, F.W & LETSOSA, R.S. 2008. Preacher on the edge: exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching the righteousness of the kingdom of God to vulnerable listeners. Praktiese Teologie in SA, 23 (2): 62-84. 9.2.6 DE KLERK, B.J, DE WET, F.W & LETSOSA, R.S. 2009. Preacher on the edge: exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching to vulnerable people. Praktiese Teologie in SA, 24 (1): 48-71. 9.4 Populêr-wetenskaplike artikels en bydraes 9.4.1 Verskeie artikels in populêr-wetenskaplike tydskrifte en koerante nasionaal sedert 2005. 9.5 Boekbesprekings 9.5.1 9 Boekbesprekings in geakkrediteerde teologiese tydskrifte. 10. Wetenskaplike voordragte 10.1 Internasionale Vakkonferensies 10.1.1 2007, Julie. The disintegration of life in a polarized society: Surprized by the Integrating Power of Divine Rigtheousness. The 5th International Journal of the Humanities, Parys, Frankryk (Virtuele kongresdeelname) 10.1.2 2008, Junie. Exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching the Gospel to vulnerable people- A case study. (in samewerking met BJ De Klerk en RS Letšosa). Die 8ste internasionale konferensie van die Societas Homiletica, Kopenhagen, Denemarke. 10.1.3 2009, August. The function of the Easter moment in Christian communities framed by traditional African and current Western time-concepts (in samewerking met BJ De Klerk en RS Letšosa). Die 22ste internasionale konferensie van die Societas Liturgica, Sydney, Australië. 3

10.2 Nasionale Vakkonferensies 10.2.1 2007, Januarie Die funksie van pneumatologiese prediking in `n gepolariseerde kerklike lewe. Referaat gelewer by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Wellington 10.2.2 2008, Januarie. Preacher on the edge- Exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching the righteousness of the kingdom of God to vulnerable listeners. Referaat gelewer (in samewerking met BJ De Klerk) by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Pretoria 10.2.3 2009, Julie. Speaking the language of the kingdom of God in the context of a society in transition. Referaat gelewer by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Stellenbosch 10.2.4 2010, Januarie. `n Prakties- teologiese perspektief op die handeling van kerklike besluitneming. Referaat gelewer by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Pretoria 11. Navorsingsvelde 1995- tans Inleiding tot die praktiese Teologie 2005- tans Teorie en praktyk van Homiletiek 2009 Oriënterende navorsing in die vakgebied van Liturgiek in reformatoriese konteks 12. Nagraadse studente 12.1 Huidige nagraadse studente 12.1.1 Magistersgraad Van Voorletters Vakgebied DIENGA M PASTORAAL FOURIE OG PASTORAAL MULLER D PASTORAAL MURRAY PE PASTORAAL 12.1.2 Doktorsgrade Van Voorletters Vakgebied BURKE TME PASTORAAL EBY D HOMILITIEK ERASMUS T PASTORAAL HILE B HOMILETIEK KOEKEMOER R PASTORAAL PIETERSE ME PASTORAAL 4

13. Besondere spesialiteitsterreine 13.1 `n Teologies- estetiese benadering tot Praktiese Teologie 13.2 Die implikasies van geloofswaarneming vir navorsingsprojekte in Homiletiek. 14. Beroepslewe 14.1 1990-1998: Predikant van die Gereformeerde Kerk Uitschot. 14.2 1998-2004: Predikant van die Gereformeerde Kerk Vryheid. 14.3 2005- : Medeprofessor in Praktiese Teologie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. 15. Akademiese betrokkenheid 18.1 2005: Lid van die Gereformeerde Teologiese Vereniging. 18.2 2005: Lid van Praktiese Teologie in Suid-Afrika. 18.3 2006: Lid van die internasionale werkgemeenskap Societas Homiletica 18.4 2009: Lid van die internasionale werkgemeenskap Societas Liturgica. 16. Universitêre betrokkenheid 19.1 Lid van die Fakulteitsraad Teologie. 19.2 Voorsitter van die Onderrigleerkomitee van die Fakulteit Teologie. 19.3 Lid van die Skool vir Kerkwetenskappe se Voorleggingskomitee vir beoordeling van nagraadse voorleggings. 19.4 Lid van Potchefstroom Teologiese Publikasies (PTP) 19.5 Programkoördineerder vir die MDiv program van fakulteit Teologie (Die kwalifikasie word tans verwerk om die vorm aan te neem van `n Nagraadse diploma in Teologie) 19.6 SI- verteenwoordiger van Fakulteit Teologie 17. Kerklike betrokkenheid 20.1 Adviseur van Sinodale vergaderings. 20.2 Lid van die Deputate vir Ekumeniese sake (Binnelands) van die GKSA. 20.3 Lid van die Tussen Kerklike Raad 5