KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl E Manuel [DA] Uitvoerende Burgemeester Rdl Me S Crafford [DA] Uitvoerende Onderburgemeester Rdh R Van Rooy [COPE] Rdh A De Vries [DA] Rdl C Snyders [DA] Rdl D Smith [DA] Rdl J Botha [DA] Rdl Me C Snyders [ANC] Rdl A Maarman [ANC] Rdl S Claassen [ANC] (vanaf 11:20) AMPTENARE Adv. H Linde Mnr J Van Niekerk Mnr W Wagener Mnr H Kröhn Me A Van Sittert Me J Frank Me J Rosenberg Me C Cloete RVN001/10/2015 OPENING EN VERWELKOMING Munisipale Bestuurder Direkteur Finansiële Dienste Direkteur Korporatiewe Dienste (wnd) Direkteur Tegniese Dienste Bestuurder: Strategiese Dienste Interne Ouditeur Klerk: Komitee Dienste Klerk: Komitee Dienste Die Voorsitter open die vergadering met gebed, waarna hy almal by die vergadering verwelkom. n Spesiale woord van verwelkoming word gerig aan Mnr Rudie Ockhuys vanaf die Wes-Kaap regering, Departement: Plaaslike Owerheid, Direktoraat: Munisipale Regering, Sub-Direktoraat: Wetgewing Ontwikkeling, wat die Raadsvergadering bywoon as waarnemer vanaf Provinsie. RVN002/10/2015 AANSOEKE OM VERLOF TOT AFWESIGHEID 3/3/1/4 Raadslid Me S Crafford Raadslid W Dirks Direkteur Korporatiewe Dienste AKSIE
2 RVN003/10/2015 VERKLARING VAN BELANGE INGEVOLGE SKEDULES 1 & 2 (GEDRAGSKODE VIR RAADSLEDE EN AMPTENARE) 3/3/1/6 Alle Raadslede en amptenare teenwoordig verklaar dat hul geen persoonlike belange met betrekking tot items in die agenda, het nie. RVN004/10/2015 BEKRAGTIGING VAN NOTULE VAN GEWONE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 29 SEPTEMBER 2015 3/3/2/2 Dat die notule van die Gewone Raadsvergadering gehou op Dinsdag 29 September 2015 bekragtig word. HOOF: KOMITEE EN SEKRETARIËLE DIENSTE RVN005/10/2015 VERKLARINGS / MEDEDELINGS DEUR DIE VOORSITTER 3/3/1/6 Die Voorsitter doen die volgende verklarings/mededelings, naamlik: Verjaarsdae Raadslid Chris Snyders 5 November Raadslid Me S Crafford 9 November Troues Mnr Dyrran Baumeester 24 Oktober 2015 Mnr Divan Karools 24 Oktober 2015 Me Jurene Frank 7 November 2015 Die Voorsitter wens bostaande persone voorspoed en seën toe met hul verjaarsdae en troues. RVN006/10/2015 ONDERHOUDE MET AFVAARDIGINGS: AURORA SOLAR PARK 3/3/1/5 Die Munisipale Bestuurder lig die Raad in dat die voorlegging met betrekking tot Aurora Solar Park oorstaan tot die volgende Raadsvergadering. KENNIS GENEEM
3 RVN007/10/2015 MOSIES / VRAE 3/3/1/1, 3/3/1/2 RVN008/10/2015 EERSTE DRINGENDE SAAK VANAF DIE MUNISIPALE BESTUURDER: EKONOMIESE FORUM Die Munisipale Bestuurder gee agtergrond. 1. Dat die bekendstelling van die Bergrivier Plaaslike Ekonomiese Forum op 5 November 2015 sal plaasvind; en 2. Dat alle Raadslede n uitnodiging sal ontvang om die geleentheid by te woon. MUNISIPALE BESTUURDER RVN009/10/2015 TWEEDE DRINGENDE SAAK VANAF DIE MUNISIPALE BESTUURDER: VLAAMSE REGERING Die Munisipale Bestuurder lees die brief aan die vergadering voor wat van die Vlaamse Regering ontvang is om Bergrivier Munisipaliteit te bedank vir die gasvryheid wat hul ontvang het tydens hul besoek aan die Bergrivier streek. KENNIS GENEEM RVN010/10/2015 MONTHLY BUDGET STATEMENT: AUGUST 2015 That Council notes the Monthly Budget Statement: August 2015 as tabled in the meeting.
4 RVN011/10/2015 QUARTERLY BUDGET AND PERFORMANCE REPORT: 1 JULY 2015 TO 30 SEPTEMBER 2015 SUBMITTED IN TERMS OF SECTION 52(D) OF THE MFMA (ACT 56 OF 2003) 4/7/6, 5/1/1 (The report as previously distributed electronically by Strategic Services was tabled at the meeting) The Municipal Manager gave a brief summary. The Directors Technical Services and Financial Services gave summaries about the KPI s that have not been met in their directorates. That the non-financial performance report and the report on the implementation of the budget and the financial affairs of the Municipality for the first quarter (1 July 2015 to 30 September 2015) be noted in terms of Section 52(d) of the MFMA. MANAGER: STRATEGIC SERVICES RVN012/10/2015 ERF 1002, PORTERVILLE (PORTERVILLE MEENTGROND) 7/2/3/2, PVT 1002, SEKURITEIT 41 Die Munisipale Bestuurder lig die item toe, waarna die Bestuurder: Beplanning en Ontwikkeling agtergrond gee oor die item onder bespreking. 1. Dat n huurbedrag bepaal word vir die verhuring van Gedeelte B, C en E op Bylae G, met in agneming dat Porterville Gemeenskapvereniging in belang van die gemeenskap optree; 2. Dat die Raad se voorneme om Gedeelte B, C en E (±26ha groot) op Bylae G (uitgesluit Gedeelte A voorgelstelde begraafplaas van sowat 1ha) aan Porterville Gemeenskapvereniging vir n tydperk van drie jaar te verhuur, adverteer word vir 14 dae en besware oorweeg word. Dat daar voortgegaan word met punt 3, indien gee besware ontvang word nie; 3. Dat n huurkontrak gesluit word met Porterville Gemeenskapsvereniging wat voorsiening maak vir wisselbou tussen die Porterville Gemeenskapsvereniging en die suksesvolle tenderaars van gedeelte D om die grond landboukundig te beskerm, na skriftelike toestemming deur die Munisipale Bestuurder; BESTUURDER: BEPLANNING EN ONTWIKKELING 4. Dat die oorblywende meent Gedeelte D op Bylae G per tender beskikbaar gestel word vir n tydperk van drie jaar vir landboudoeleindes waarna daar na aanleiding van onder andere die Makro Plan vir Landbougrond weer oor die toekomstige aanwending van hierdie meentgrond besluit sal word; en 5. Dat die voorgestelde huurbedrag R600-00 per jaar, BTW ingesluit, beloop.
5 RVN013/10/2015 GAP-BEHUISING 17/5/2/1 Dat n konsepbeleid opgestel word oor GAP-behuising en so spoedig moontlik aan die Raad voorgelê word. DIREKTEUR TEGNIESE DIENSTE RVN014/10/2015 BESLUITE VIR KENNISNAME INGEVOLGE GEDELEGEERDE BEVOEGDHEID VAN UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE SE VERGADERING GEHOU OP DINSDAG 15 SEPTEMBER 2015 Dat die Raad kennis neem van die besluite van die Burgemeesterskomitee se vergadering gehou op Dinsdag 15 September 2015. KLERK: KOMITEE DIENSTE RVN015/10/2015 NOTULES/VERSLAE VAN DIE WYKSKOMITEES VIR OORWEGING/KENNISNAME 3/2/1/3 RVN016/10/2015 IN KOMITEE: AANBEVELINGS EN VERSLAE VOORGELÊ VIR OORWEGING DEUR DIE RAAD RVN017/10/2015 IN KOMITEE: BESLUITE INGEVOLGE GEDELEGEERDE BEVOEGDHEID EN ITEMS WAARVAN KENNIS GENEEM IS, TER INLIGTING VAN DIE RAAD DIE VERGADERING VERDAAG OM 11:40 BEKRAGTIG AS N WARE WEERGAWE VAN DIE VERRIGTINGE. VOORSITTER (SPEAKER) DATUM