Waterkruik. JAARGANG 54 NO Oktober 2017

Similar documents
Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Augustus 2016

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

Tariewe

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Kerssangdiens. SA Gemeente

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Mandala Madness Deel 2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 32 ELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS VAN DIE D

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN!

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Lydenstyd en Paasfees

G. J. du Preez

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

September Na God se hart...

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Edgehog

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Transcription:

Waterkruik JAARGANG 54 NO 41 22 Oktober 2017 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Dr. Douw is in Wittenberg om die World Reformed Fellowship se REFO500 CONFERENCE as afgevaardigde van die GKSA by te woon. Hy sal in die buiteland wees tot 1 November. Vanoggend word die erediens deur dr. Johannes Bingle (emeritus van Windhoek) gelei en die aanddiens deur ds Petrus van Blerk van Rietvallei. Volgende Sondagoggend lei dr. Johannes Bingle die erediens. Sondagaand 29 Oktober is daar n gesamentlike Hervormingsdiens by die GK Alkantrant. Dit begin om 18:00 en word gelei deur ds. Dirk Kotzee. DIENSBEURTE Vandag: Wyke 15 &16 Ouderlinge: Juan Mienie Johan Hoogendyk Diaken: Stefan van der Walt Volgende Sondag: Wyke 17 & 18 Ouderlinge: Piet Malan Hannes de Beer Diaken: Hendrik Coetzee KOLLEKTE BY DIE DEURE Vandag en volgende Sondag: Kerkkas TEESKINKBEURTE Dit is vandag die beurt van Wyk 10 o.l.v. Anika le Roux om tee en koffie te bedien. Volgende Sondag is dit die beurt van Wyk 11 o.l.v. Inka Wepener. 1

BYBELSTUDIE Die Bybelstudiegroepe vergader eers weer op Donderdag 9 November. ORRELIS SONDAG Hartlik welkom aan sr. Blyde Basson wat vandag instaan vir sr. Ansie Wichmann wat met verlof is. THEBA RADIO Vanoggend, direk na die erediens, sal Riana Crafford van Feba Radio ons inlig oor hulle werksaamhede. Hartlik welkom. Ons bid u die seën van die Here toe op julle werksaamhede. Dit sal ongeveer 10min duur. BREË KERKRAADSVERGADERING LW. Die Breë Kerkraad vergader Donderdag 2 November om 19:00 in die saal. VERJAARSDAE Ons wens die volgende broeders, susters en kinders van harte geluk met hulle verjaarsdae. Ons bede is dat die nuwe lewensjaar vir julle en julle geliefdes vreugde en ryke seën sal inhou. Dit gaan goed met elkeen wat die Here dien, wat al sy vreugde vind in die gebooie van die Here." Ps. 112:1 Vandag Br. Eddie Engelbrecht 083 296 4699 Donderdag 26 Oktober Sr. Elize Cunze 012 365 3484 Vrydag 27 Oktober Br. Frikkie van Schalkwyk 082 876 4694 Saterdag 28 Oktober Sr. Emrie van Tonder 084 461 3159 MEELEWING Sr. Sus Hossel sterk tuis aan na n rugoperasie. Ons bede is dat die erge pyn wat jy ervaar, beter mag word. 076 731 1355 2

Aan God die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee. In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons ook ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig " (2 Kor. 1:3 4) KUIERKAFEE Op Dinsdag 31 Oktober 2017 om 10:00 is daar weer n Kuierkafee in die kerksaal. Almal is baie hartlik welkom. As vervoer n probleem is, skakel Hannie Kruger 082 414 0325 of An Venter 012 460 9166. KEN ONS DIE MINDER BEKENDE PROFETE? (3) Die derde profeet in die reeksie van vier profete is Oded, die standvastige profeet. In 2 Kronieke 28 verse 9 tot 15 lees ons : Daar was in Samaria n profeet van die Here met die naam Oded. Hy het die leër wat in Samaria teruggekom het, voorgestaan en vir hulle gesê: "In sy toorn teen Juda het die Here, die God van julle voorvaders, hulle in julle mag gegee, en julle het onder hulle n slagting aangerig met n woede wat ten hemel skrei. Nou sê julle julle wil die mense van Juda en Jerusalem julle slawe en slavinne maak. Maar julle, is alles wat julle doen nie ook misdade teen die Here julle God nie? Luister nou en vat die gevangenes wat julle uit jul broedervolk weggevoer het, terug, want die toorn van die Here hang oor julle". 3

KLIMRAAM Ouers van klein kindertjies wat op die klimraam speel word vriendelik versoek om asseblief deeglik toesig oor hulle te hou. KERSPROGRAM Sondagaand: 5 November. Erediens: 18:00 Die Kersprogram volg direk na die diens. Die Pretoria Mannekoor o.l.v. Marina Mentz en die Van Staden instrumentale-trio gaan vir ons optree. Ons gaan ook heerlik met die koor en orkes saamsing. Na die program in die kerk, gaan ons na die saal om saam te kuier en heerlike verversings te geniet. Almal is hartlik welkom. =================================================== Vul asb die skeurstrokie in: Ons. woon graag die Kersete by Aantal volwassenes: Aantal kinders onder 10:... LOOF DIE HERE FEESDIENS VAN DIE AFRIKAANSE KERKE Reformasie500:VOLGENDE SONDAG Predikers: Prof. Gert Breed Prof. Stefan Joubert Waar: NG Kerk Universiteitsoord Datum : 29 Oktober 2017 Tyd: 15:30 en 18:30 Massakoor: Renette Bouwer 4

Orrelis: Pieter van den Berg Simfonieorkes: Braam van Tonder Ons gemeente het n aantal kaartjies vir beide opvoerings gekoop. Om teleurstelling te voorkom, skakel Nienke by ons Kerkkantoor 012 460 6925 om kaartjies te bekom. Daar is nog etlike kaartjies beskikbaar. MARTIN LUTHER - genade alleen Dinsdag 31 Oktober is die amptelike dag van die Reformasie 500 jaar gelede. Die program Martin Luther genade alleen deur Carel Trichardt en Petru Wessels word op reformasiedag deur die Gereformeerde Kerk Kameeldrift aangebied en ondersteun deur die Tussenkerklike Raad (Nederduits Gereformeerde Kerk, Gereformeerde Kerke, Nederduits Hervormde Kerk) as een van die Reformasie 500 gedenkgeleenthede Datum: Hervormingsdag 31 Oktober 2017 Plek: NG Kerk Magalieskruin, Braam Pretoriusstraat Tyd: 18h30 vir 19h00 Koste: R100-00 per persoon. Sluit hoenderslaai en broodjie in. Kinders: Daar word apart vir kinders onder 12 voorsiening gemaak met 'n film en worsbroodjies teen R30-00 per kind Kontak Susan Fourie by posvirsusan@gmail.com of 082 324 9399 vir besprekings voor of op 20 Oktober. OPVOERING: UIT DIEP VAN DONKER NAGTE Hierdie opvoering handel oor die gebeurtenisse ten tyde van die Hervorming 500 jaar gelede. Dit sal n dokumentêre vertelling wees saam met toneelspel, ensemblesang, kamermusiek, orreluitvoering en deelname deur die gehoor. Die opvoering vind op 25, 26, 27 en 28 Oktober in die kerkgebou van die GK Centurion plaas. U moet nie wag om kaartjies te koop nie want veral die Vrydagaand en Saterdagaand se kaartjies is byna almal uitverkoop. U kan kaartjies bespreek/koop op die internet by https://tickets.tixsa.co.za/event/udvdn of navraag doen by navraeddn@gmail.com 5

KALEIDOSKOOP MET MOOT KANTATE n Aand van solosang en koorsang. Saterdag 4 November NG Kerk Mootvallei R100 pp, sluit ligte ete in Kinders R50 Kontak Lohan Linde 084 787 5119 FONDSINSAMELING PRESIDENT KRUGERKINDERHUIS Die Gereformeerde Kerk Benoni hou jaarliks n gholfdag ten bate van die twee President Kruger Kinderhuise. Hierdie jaar se gholfdag is op Vrydag, 27 Oktober by die Benoni Country Club en ons soek asseblief gholfspelers. Die besonderhede is: R2 000 / vierbal Halfway en aandete ingesluit R2 500 / Gaaitjie borg Hierdie fondse word vir die kinders aangewend en gaan nie vir operasionele kostes nie. Elke kind kry met sy/haar verjaardag n kontant bedrag, ons stuur jaarliks die hoërskoolkinders van beide huise op die Frankfort Riviertoer en help studente wat verder studeer met uitgawes. Meer inligting: hettievi@docenda.org.za. ALLERLEI TSHWANE NORTH OUTREACH (TNO) SE BEHOEFTES Ondersteun ons asb. met somersklere, veral vir kinders. Ons het ook n nood aan handdoeke, beddegoed en gordyne. Ons is alreeds besig om skryfbehoeftes vir die kinders bymekaar te maak vir volgende jaar. Ons 13 graad R- kinders het skoolpakkies nodig asook die groter kinders. Enige donasie van papier tot potlode sal hoog op prys gestel word. Afgesien van finansiële ondersteuning bly ons enkele grootste deurlopende behoefte kos, o.a. vir diegene wat kospakkies van ons moet ontvang. Selfs al is dit net een of twee blikkies kos, 'n sakkie mieliemeel, suiker, pasta, rys, tee, koffie, groente en ook bederfbare produkte (ons het verkoelingsgeriewe) sal dit 'n groot verskil maak. Ons hou op 1 Desember 2017 die jaarlikse Kersboomfunksie vir die kinders betrokke by die projek. Dit is seuns en dogters van gr. R tot gr. 12. Ons het ekstra hulp nodig om vir die sowat 200 Kerskospakkies te vul en het u ondersteuning baie nodig. U kan 'n donasie van R150 gee of goedere met daardie bedrag skenk. 6

Ons rekeningbesonderhede is Wolmer Gemeenskapsprojek, ABSA tjekrekening 630 674 255, takkode 632005 (Gerbruik asb Kersfees as verwysing). Skakel Nadia de Jonge, ons administrasieklerk, by 012 565 6332 of projek.wolmer@gmail.com vir meer besonderhede. Ons Winterveldtak het n behoefte aan kantoormeubels soos lessenaars, stoele, ens. Indien u ook n werkende ou rekenaar het om te skenk vir hul Rekenaar Sentrum sal dit ook hoog op prys gestel word. Verhoudings is alleen moontlik wanneer daar vrug uit daardie verhouding voortspruit. Die vrug waarna hier verwys word, is die geestelike vrug van die Gees wat in Gal. 5:22-23 vir ons beskryf word, nl. liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. In n ware opregte verhouding sal hierdie vrug navore kom. Die enigste manier hoe hierdie vrug gedra kan word, is wanneer jy in Jesus bly en Jesus in jou. God vra van jou geloof om in Jesus te bly, maar Sy genade is so groot dat die Heilige Gees vir jou die geloof gee wat Hy vra. Bly in geloof vas aan Jesus en ervaar hoe die vrug van die Gees ook in jou lewe n werklikheid word. ~Ds. JG van der Walt - Empangeni~ 7

Vatlike kode.en jy moet Hom Jesus noem. Matt. 1:21 Die plan is om ʼn Naam geweef die Godgemaakte plan die goedgemaakte plan wat alles vol omvat maar vir die menslike behoueringsvat nie vol vatlik is nie. Die Naam is tog genoeg ʼn vyftal letters onvoldoende vyf simbole maar dit kan wel kennelik kodeer is wel voldoende teks om die omvattende gemaakte plan na alkant toe as goeie nuus te sein. Die letterkode, kodeks-oud, die redwerk-werkwoord Ouer-Testamenties vervoeg in Josua, Jesua en Hosea, vind Nuwe-Testamenties en finaal kodering in die Jesus-Naam. Dié plan deur niks te stuit (selfs nie deur krake in die klei van die kodeerderkruik beperk) se kodewoord is geen modewoord wat God se plan beheer of vatklaar kalibreer. Tog is die kode die beperkte aardse vat se teks om ongehinderd uit te spreek; dit is die wewertong se greep en vat op skering en die inslag van ontperkte Woordeweef. Die Jesus-naam, ʼn tekstuele kode wat ek mag dé-kodeer, ontdekkend oop mag breek, as goeie nuus mag preek. Dit is kortliks teks en kode in konteks en bestek van my kort lewenspan. JPB 8

FUNKSIONARISSE VAN DIE GEMEENTE EN ANDER INLIGTING PREDIKANT SKRIBA Dr. Douw Breed Eddie Trollip Duikerlaan 52 083 230 4245 MONUMENTPARK 012 460 0700 ATTESSKRIBA OUDL SKRIBA Tinus Erasmus Corrie Skinner 012 807 5213 082 494 0309 082 410 2252 VOORSITTER DIAK. ORRELIS Loutjie Coetzee Ansie Wichmann 083 457 8489 072 605 675 SONDAGKOSTER: André Els: 082 828 1910 WEEKKOSTER: Nienke vd Walt: 083 398 9080 KANTOOR: Nienke vd Walt 012 460 6925 en 012 998 0912 KANTOORURE: Donderdag en Vrydag: 9 12vm. U kan egter enige tyd die kantoor skakel en jou oproep sal beantwoord word omdat die telefoon deurgeskakel is na die selfoon. e-pos kerk:nwgkw@telkomsa.net webwerf: www.gkwaterkloofrand.org.za Op die webwerf kan u etlike jare se preeksketse van dr. Douw lees en daar is ook skakels wat u neem na oudio- en videouitsendings van eredienste van die afgelope 12 maande. BANKBESONDERHEDE Kerk: ABSA : Gereformeerde Kerk Waterkloofrand Rek no. 000 340 685 Diakens: ABSA: Diakonie Spaar Rek. No. 9139785681 LITURGIE OGGENDDIENS - AANBIDDING TYDENS REFORMASIE 500 Vooraf: Ps. 108-1:1 (p.542) Erediens: Ontmoetingsdiens In sy Naam is ons hulp Ps. 124-1:4 as votum voorgedra Groetseën: Eer aan Hom nou! ons lofsang SB 1-6:1,2,3 Geloofsbelydenis: Die kruis van ons Verlosser sluit vergesigte oop! Lied 478:4 Verootmoedigings- en versoeningsdiens Wet-afkondiging Skuldbelydenis en versoening En sing Ps. 32-2:2 (p.154) Woorddiens: Gebed Skriflesing: Eks. 14:21-27; Belydenisverwysing: HK 11.29; Teks: Matt. 1:21 Die Verlossernaam: n vatlike kode (prediking) Antwoorddiens: Ons bring ons offers, verlos uit doodsgevare Ps. 66-1:6 (p.321) Dankgebed Slotsang SB 2-6:3,4,7 Uitstuurseën SB 13-2 9