DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INSKRYWINGSVORM

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Tariewe

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Posbus 282 Ou Stellenboschweg Somerset-Wes 7129 Tel: (021) E-pos: TOELATINGSBELEID

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Mosselbaai Munisipaliteit

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Tariewe

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

Aansoek om Toelating

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

RAADSLEDE / COUNCILLORS

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

Die Beheer en Bestuur van Skoolkoshuise 1. INLEIDING

Beleid oor Botsing van Belange

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Fakulteit Opvoedkunde

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

AUCDEEN SALE CHECKLIST

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Die Trustees van Zevendal mag die reëls soos vervat in die dokument van tyd tot tyd aanpas om: die grondwet in stand te kan hou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015

AIDS HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No oaoo o, Selling price Verkoopprys: R2,50

LINK MERINO S & Louw Broers

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Indien die aansoeker n BK is,

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord-Kaapse Afdeling / Northern Cape Division)

Transcription:

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017

INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele vrystelling is van toepassing indien... 7 3.2 Gedeeltelike vrystelling... 7 3.3 Geen vrystelling... 7 3.4 Onderneming... 7 4. SKOOLPROGRAMME... 8 4.1 akademiese program aangebied... 8 4.2 buitemuurse aktiwiteite aangebied... 8 4.3 Ander befondsing ingesluit by Skoolfonds... 9 4.4 Akademiese en Buitemuurse Aktiwiteite uitgesluit van Skoolfonds... 9 TABEL VAN FIGURE Figuur 1: Vrystellingsformule... 5 Figuur 2: John Vorster Webblad... 6 Figuur 3: School Communicator... 6 TABLES Tabel 1: Verwysings... 3 Tabel 2: Definisies... 3 Page 2 of 9

Verwysings The Constitution of the Republic of South Africa, 1996, National Education Act (27/1996) South Africa Schools Act (84/1996) Staatskoerant, No. 29311 van 18 Oktober 2006 Tabel 1: Verwysings Definisie HTS SASW Beskrywing Hoër Tegnologiese Skool Suid-Afrikaanse Skolewet Tabel 2: Definisies Page 3 of 9

Die volgende besluite is geneem en goedgekeur 1. BL EN DIE BEGROTING Die BL het toestemming om enige tekorte wat mag ontstaan op begrote bedrae aan te vul met surpluses van ander items in lyn met die finansiële beleid in aggenome dat die totale begroting nie oorskrei sal word sonder goedkeuring van n ouervergadering nie. 2. SKOOLFONDS Skoolfooie is betaalbaar vir alle leerlinge wat HTS John Vorster bywoon en die skoolfonds is bepaal in ooreenstemming met die bepalingsvoorsienings van artikels 38 and 39(1) van die Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (SASW). Die goedgekeurde skoolfonds vir 2018 per leerder (Gr 8 12) is R 18 353, betaalbaar soos volg: 11 maandelikse paaiemente van R 1 668 per maand betaalbaar word vanaf 31 Januarie 2018 tot 31 Oktober 2018. matrikulante se gelde moet teen 31 Oktober 2018 ten volle vereffen wees 10 maandelikse paaimente van R 1 835. gesinskorting vir 2de kinders (en daarna) van R 800 per kind sal toegestaan word; indien die volle skoolgelde teen einde Februarie 2018 vereffen is word die registrasiefooi van R800 as korting aangebied; die skoolfonds is bepaal in terme van die bogenoemde wet en dek alle deelname van die leerder in enige van die skoolprogramme, soos gedefinieer en goedgekeur deur die ouers; alle ander programme of aktiwiteite buite die goedgekeurde skoolprogram is vrywillig en mag addisionele kostes beloop. Ouers neem ook kennis van die volgende: skoolgeld vir n betrokke jaar is vooruit betaalbaar; afbetalingsopsies word as n vergunning aan ouers beskikbaar gestel; die voorwaarde verbonde aan die vergunning is dat die skoolgeld maandeliks voor of op die 7de (sewende) dag van elke maand betaalbaar is; sou n ouer versuim om die skoolgeld stiptelik te betaal, sal die volle bedrag vir die bepaalde skooljaar onmiddellik opeisbaar en betaalbaar wees en behou die skool die reg voor indien nodig, om regstappe te neem vir die invordering van die uitstaande gelde. In so geval sal n ouer aanspreeklik wees vir enige regsonkoste op n skaal soos tussen kliënt en prokureur bepaal sal word; n ouer se skoolfonds (tot welke bedrag hy/sy vrygeskeld is) is n statutêre verpligting en neem daarom voorkeur oor ander vrywillige fooie soos gelys onder vrywillige programme/aktiwiteite. Gelde wat inbetaal word vir welke rede ookal sal eerste na uitstaande skoolfonds geallokeer word en die restant (indien van toepassing) na die vrywillige aktiwiteite; en die skool behou die reg voor om enige inligting verskaf, te verifieer. Page 4 of 9

3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS Alle ouers is verplig om skoolfonds te betaal in terme van artikel 40 van die SASW, tensy hulle vrystelling ontvang het. (figuur 1) Figuur 1: Vrystellingsformule Die kriteria vir die totale of gedeeltelike vrystelling, vir ouers wie nie in staat is om skoolfonds te betaal nie, sal bereken word in ooreenstemming met die kriteria soos uiteengesit in Regulations relating to the exemption of parents from payment of school fees in public schools Staatskoerant, No. 29311 van 18 Oktober 2006 (die Regulasies). Die skool implementer die vrystellings in ooreenstemming met hierdie Regulasies. In terme van die bepalings van die Skolewet kan ouers wat weens finansiële redes daarvoor kwalifiseer, by die skool aansoek doen om vrystelling van skoolfonds. Indien n ouer kwalifiseer vir vrystelling of gedeeltelike vrystelling van skoolfonds moet die nodige dokumente by die skool verkry en terugbesorg word voor 23 Februarie 2018. Ouervergadering resolusies, skulderkenning en onderneming is ook beskikbaar op die skool se webblad (http://htsjv.co.za/) en op die School Communicator. (figuur 2 en figuur 3) Page 5 of 9

Figuur 2: John Vorster Webblad Figuur 3: School Communicator Ongeag die bovermelde bepalings bly n ouer/voog aanspreeklik vir skoolfonds tot tyd en wyl daar aansoek gedoen is on vrystelling en sodanige vrystelling goedgekeur is. Page 6 of 9

Die volgende kategorieë is van toepassing: 3.1 ALGEHELE VRYSTELLING IS VAN TOEPASSING INDIEN persoon kwalifiseer op grond van die formule soos weergegee, in welke geval die bruto inkomste van altwee biologiese ouers sowel as die aantal kinders in ag geneem word; persoon wat ouerlike verantwoordelikhede aanvaar vir n kind in pleegsorg, jeugsorgsentrum, plek van veiligheid of weeshuis; familielid wat n weeskind, kind wat deur ouers verwerp is of n kind met geen ondersteuning versorg; persoon wat n staatstoelae ontvang vir n kind; of kind wat aan die hoof van n huishouding staan. 3.2 GEDEELTELIKE VRYSTELLING persoon kwalifiseer op grond van die formule soos weergegee in die Regulasies wat die Bruto Inkomste van altwee biologiese ouers sowel as die aantal kinders in ag neem. 3.3 GEEN VRYSTELLING persoon doen nie aansoek vir vrystelling voor die sperdatum van 23 Februarie 2018 nie; aansoek is onvolledig ingevul of toepaslike stawende dokumentasie is nie aangeheg nie; persoon kwalifiseer nie op enige gronde vir vrystelling soos bepaal deur die SASW en Regulasies nie. 3.4 ONDERNEMING Skoolbestuur en betrokke beheerliggaamlede onderneem om aansoeke binne 30 dae na ontvangs te verwerk en ouers binne 7 dae na die besluit geneem is, skriftelik in kennis te stel van die uitslag. Page 7 of 9

4. SKOOLPROGRAMME 4.1 AKADEMIESE PROGRAM AANGEBIED Akademies Graad 8 & 9 Afrikaans Huistaal Engels Eerste Addisionele Taal Wiskunde Natuurwetenskappe (NW) Ekonomiese Bestuurswetenskappe (EBW) Menslike Sosiale Wetenskappe (MSW) Lewensoriëntering (LOR) Skeppende Kuns (SK) Tegnologie Ingenieursgrafika en Ontwerp (Tegniese Tekene) Inleidende Ingenieurstudie Akademies Graad 10, 11 & 12 Ses verpligte vakke: Afrikaans Huistaal Engels Eerste Addisionele Taal Wiskunde of Tegniese Wiskunde Fisiese Wetenskappe (FW) of Tegniese Wetenskappe Lewensoriëntering (LOR) Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO) Een van die volgende: o Elektriese Tegnologie Elektronies, Digitale Stelsels, Elektrisiënswerk o Meganiese Tegnologie Motorwerktuigkunde, Pas-en Draaiwerk, Sweis en Metaalbewerking o Siviele Tegnologie Boukonstruksie, Houtbewerking, Siviele Dienste 4.2 BUITEMUURSE AKTIWITEITE AANGEBIED Atletiek Bergfiets Brugbou Krieket Netbal Jukskei Kultuur Ringbal Rugby Skaak Swem Tafeltennis Tennis Page 8 of 9

4.3 ANDER BEFONDSING INGESLUIT BY SKOOLFONDS toerusting en material; skrifte en handboeke; busvervoer ; buiteafrigters (binne die beleid en begroting); en toere word opsioneel aangebied en sal waar moontlik gedeeltelik deur die skoolfonds gedek word, en gedeeltelik deur die ouers befonds word. 4.4 AKADEMIESE EN BUITEMUURSE AKTIWITEITE UITGESLUIT VAN SKOOLFONDS inligtingstegnologie word na-ure aangebied as addisionele vak teen R3000 per jaar; o betaalbaar oor 10 maande vir graad 10 & 11 (Januarie Oktober) o betaalbaar oor 9 maande vir graad 12 (Januarie September) o indien n leerder gedurende die jaar die klasse sou staak, sal die klasgelde steeds betaalbaar bly boogskiet; bergfiets ry; toere word opsioneel aangebied en sal waar moontlik gedeeltelik deur die skoolfonds gedek word, en gedeeltelik deur die ouers befonds word; en matriekafskeid sal ook slegs gedeeltelik befonds word, en gedeeltelik deur die ouers befonds word deur kaartjie verkope. Page 9 of 9