KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Similar documents
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

BenguFarm Bestelvorm

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

HANGKLIP- KLEINMOND ADMINISTRATION WARD 9

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

RAADSLEDE / COUNCILLORS

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

RAADSLEDE / COUNCILLORS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HANGKLIP- KLEINMOND ADMINISTRATION WARD 9. Members: Mr Thomas Snibbe Mountain Lanes. Mr Hermanus van der Merwe. Ms Henriette Derby

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS VAN SUID-AFRIKA

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

Mandala Madness Deel 2

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 30 AUGUSTUS

NOTULE VAN N VERGADERING VAN DIE SWARTLAND MUNISIPALE RAAD, GEHOU IN DIE MALMESBURY BANKETSAAL OP DONDERDAG, 26 JANUARIE 2017 OM 11:00

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

SIZA takes the sting out of auditing

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

11WILK c_.. \\* --,- 0) "410. ifite eitoetail nt (Registered at the Post Office as a Newspaper)

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE SPESIALE RAADSVERGADERING

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 1 DESEMBER / DECEMBER 2017

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 APRIL

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MALHERBE RP et HATTINGH R

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID AFRIKA. Die voorsitter, Michael Lambert, verwelkom almal teenwoordig.

RAADSLEDE / COUNCILLORS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

SUID-AFRIKAANSE NASIONALE SAADORGANISASIE SERTIFISERING STAANDEKOMITEE

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 9 DESEMBER 2015 OM 08:00

PRESENT APOLOGY MINUTES

TULI BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA TULI CATTLE BREEDERS SOCIETY OF SA

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

Mosselbaai Munisipaliteit

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP DONDERDAG, 13 DESEMBER 2018 OM 11:00

NOTULE VAN N GEWONE VERGADERING VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERS- KOMITEE GEHOU IN DIE BANKETSAAL, MALMESBURY OP WOENSDAG, 21 JANUARIE 2015 OM 11:00

Rut: n Liefdes Verhaal

Ill. (Jo. gawe van die Provinsiale Koerant van Woensdag 3. LW. Laat kennisgewings sal in die daaropvolgende uitgawe geplaas word. toegelaat nie.

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

2. Attendance and apologies/teenwoordigheidsregister en verskonings

NOTULE: UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE / EXECUTIVE MAYORAL COMMITTEE 14 FEBRUARIE / FEBRUARY 2017

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) 1ste Verweerder. GA HATTINGH, R et CJ MUSI, R

ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

RAADSLEDE / COUNCILLORS

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Geagte Lid, KENNISGEWING VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE (NWM)

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Transcription:

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan Botha John Carstens Vanessa Dave Aldert Drenth Carl Greyling ( Voorsitter ) Cecile Jonkheid Tommie Snibbe (Addisionele Lid) AFWESIG MET VERSKONING: Chris Harding 1. KONSTITUERING n Kworum is teenwoordig. Die voorsitter verklaar die vergadering behoorlik gekonstitueerd. 2. GOEDKEURING VAN NOTULE Die notule van die vergadering gehou op 2 Februarie 2017, voorgestel deur Susan Botha en gesekondeer deur Roelf Beukes, word goedgekeur. Sake uit hierdie notule wat nie onder die portefeuljes bespreek word nie, word onder punt 5 hanteer 3 TERUGVOERING IN DIE PORTEFEULJES 3.1 Gemeenskapspolisieforum - (Susan Botha) In Bettysbaai is daar n afname in huisbrake danksy berede patrollies. Die perde word op Pringlebaai gehou. Daar word aanbeveel dat deure gesluit en vensters toegemaak word. Kleinmond gaan vierwielmotorfietse vir patrollies kry. Daar is n tekort aan 2 polisiebeamptes op Kleinmond. 3.2 Straatwag - (Johan Carstens) KSW het n vergadering met Burgemeester Rudolph Smith en twee plaaslike raadslede op 8 Februarie 2017 bygewoon. Die Burgemeester het ingestem om n vergadering met Minister Dan Plato en Brigadier Heilbron te reël ten einde beter samewerking tussen Kleinmond SAPD en OM Wetstoepassing te bespreek.

Burgemeester Smith het KSW verseker dat die veiligheid van al Kleinmond se inwoners belangrik is vir OM en dat hy die verdeling van mannekrag na Kleinmond (veral oor naweke) met Direkteur Michaels sal bespreek. Hy het ook onderneem om aandag te skenk aan die regulasies (en wetstoepassing) rakende na-uurse geraas steurnisse op Kleinmond. n Opvolgvergadering is deur die Kleinmond Spesiale Aanslag Gebied (KSAG) Loodskomitee met die OM Finansiële Direkteur gehou en goedkeuring is ontvang om voort te gaan met die SAG-proses. Die KSAG Loodskomitee (in samewerking met ander rolspelers) het op 16 Februarie 2017 n aanbieding oor Veiligheid- en Sekuriteit kamerastelsels bygewoon. Die doel van die aanbieding was om die rol en gebruik van kameragebaseerde veiligheid, en spesifiek die veiligheids kamerastelsel wat tans in Pringlebaai in gebruik is, te verduidelik.. KSW en Kleinmond Kalender - Met skakels na beide webtuistes word daar besluit om nie meer n aparte KSW blad op die Kleinmond Kalender te hê nie. Die KSW se webadres sal in die toekoms ingesluit word by die Misdaadverslag wat in die Herald verskyn. Die afname in die aantal KNW patrolleerders is kommerwekkend wat meebring dat die totstandkoming van n SAG in Kleinmond belangriker word. 3.3 AfriForum - (Carl Greyling) 3.4 Hangklip / Kleinmond Federasie - (Jan Willem van Staden) Geen vergadering is gehou nie. 3.5 Infrastruktuur en Dienste - (Chris Harding) Tydens die laaste vergadering het Raadslid Botha voorgestel dat Kleinmond se belastingbetalers n spesiale belasting heffing betaal ten einde die nodige fondse te bekom wat benodig word vir die opgradering van die rioolstelsel. Die aangeleentheid is deur die Belastingbetalersvereniging bespreek. Die vergadering is van mening dat die meeste van Kleinmond se inwoners nie die spesiale belasting kan bekostig nie en dat dit die verantwoordelikheid van die Munisipaliteit is om hierdie diens aan die belastingbetalers van Kleinmond te lewer en dit te onderhou. Ter inligting is n kort verslag van Chris Harding aangeheg.* 3.6 Stadsbeplanning en Boubeheer - (Cecile Jonkheid) Niks om te rapporteer nie. 3.7 Begrotingsproses/GOP - (Tommie Snibbe) Kleinmond se riooltenkwa is stukkend. Die moontlikheid om n vervangende tenkwa vanaf Stanford te kry, word ondersoek. 3.8 Wykskomitee 9 - (Jan-Willem van Staden, Chris Harding) Bedanking van lid van Heuningkloof en aanwysing van nuwe lid Jan-Willem kon nie die vergadering bywoon nie. Tommie en Chris het die vergadering bygewoon, maar daar is nie sake van belang bespreek nie. Chris Harding kan nie as n lid van die Wykskomitee dien nie aangesien hy die voorsitter van die raad is. Okkie Marais is genomineer, maar benodig 10 handtekening om die nominasie te sekondeer en sy aanstelling op die komitee te bevestig.

Die aangeleentheid sal tydens die volgende vergadering bespreek word. 3.9 Wykskomitee 10 - (Susan Botha) Niks om te rapporteer nie. 3.10 Whale Coast Development Forum (Jan-Willem van Staden) Daar was nie genoeg lede teenwoordig om n sinvolle vergadering te hou nie. n Vergadering is belê vir 14 Maart 2017. 3.11 Byvoeging van Portefeulje vir Kleinmond Spesiale Aanslag Gebied (Veilige en Gesonde omgewing) - KSAG Loodskomitee Die KBBV-bestuur besluit om sy ondersteuning te gee aan die inisiatiewe wat reeds inaanvang geneem het om Kleinmond as n Spesiale Aanslag-Gebied ( SAG ) verklaar te kry. Die bestuur bevestig dat sy voorsitter, mnr. Chris Harding sowel as mnr. Jan Willem van Staden namens die KBBV op die Kleinmond Spesiale Aanslag Gebied se loodskomitee sal dien. 3.12 Kleinmond Kalender - (Jannie Viljoen) Kleinmond Kalender het 344 lede en 38% van hulle het die laaste 3 e-posse oopgemaak. Sedert die laaste vergadering het 4082 persone die KBBV webtuiste besoek. 3.13 Hangklip Kleinmond Safety Forum n Nuwe item vir toekomstige agendas. Tommie Snibbe sal hieroor verslag doen. 4. FINANSIËLE VERSLAG: (Jannie Viljoen) Kennis is geneem. 5. SAKE UIT VORIGE NOTULES (Wat nie in die portefeuljes hanteer is nie) 5.1 Roelf Beukes versoek dat n naamlys met die kontakbesonderhede van elke lid van die bestuurskomitee saamgestel en gesirkuleer word. Dit is beskikbaar en kan afgelaai word by www.kleinmond.co.za, onder KBBV en dan Bestuurslede. Die inligting is op die webtuiste. Jannie Viljoen sal verseker dat alle lede se inligting korrek is. Susan Botha sal die agenda en inligting vir Aldert Drenth uitdruk en aan hom besorg voor die volgende vergadering. 6. KORRESPONDENSIE: 6.1 Naas Pieterse : Erken ontvangs. Cecile gee uitsluitsel dat parkering in die Hoofstraat deur die Provinsiale afdeling gekontroleer word. Jannie stel voor dat die aangeleentheid deur die Wykskomitee bespreek word. 7. ONBEANTWOORDE KORRESPONDENSIE Geen items vir bespreking.

8. BYVOEGING EN BESPREKING VAN ADDISIONELE ITEMS Voeg Uitstaande Sake by as agendapunt in toekomstige agendas. Voeg Hangklip Kleinmond Veiligheidsforum as agendapunt in toekomstige agendas. Einde van Agenda. Volgende vergadering 5 April 2017 Kapitaal Projek Register. Geen Nuwe Items R400 000 wenslys Register Geen Nuwe Items Dinge wat Pla Register UITSTAANDE SAKE VIR VERDERE AKSIE/MONITERING Voorsitter Datum Sekretaresse Daum