P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE BULLE Weekbrief 27/2017 01 September 2017 SAALBYEENKOMSTE Maandag, 04, September, Woensdag, 13 September & Vrydag, 29 September (afsluiting). Daar sal GEEN RELIGIE tydens die toetsreeks wees nie. Skooltye bly onveranderd. Die skool open: 07:30 & sluit: 14:00. GESTIG 1870 Die Rekenaarlokaal sal gesluit wees g e d u r e n d e d i e eksamen. REKORDEKSAMEN EN TOETSREEKS Die graad 12 Rekordeksamen neem in aanvang op Maandag, 4 September en eindig op Vrydag, 22 September. Die Toetsreeks vir graad 7-11 neem in aanvang op Maandag, 11 September en eindig op Vrydag, 22 September. Elke leerder het reeds n rooster ontvang. RTT VI is op Dinsdag, 29 Augustus (08:00 tot 11:00) afgelê in Rekenaarlokaal 2 en Musiek Prakties is vandag vanaf 11:30 afgelê in die Musiek lokaal. BELEID OOR DIE HANTERING VAN AFWESIGHEDE TYDENS SBA AKTIWITEITE Ons bring graag onder u aandag die beleid rakende die hantering van leerders wat afwesig is tydens die afneem van take, toetse en eksamens. Afwesigheid sonder geldige verskoning word 1 punt aan die leerder toegeken; geen verdere geleentheid nie. Indien n leerder afwesig is met n geldige verskoning, sal leerder n verdere geleentheid kry om die taak te voltooi. Indien die taak nie voltooi kan word nie, word n SBA-punt bereken volgens die WKOD aanvaarde formule. Indien n leerder n formele eksamen mis, word die betrokke kwartaal se rapport beskou as onvolledig en die leerder kan nie in aanmerking kom vir die Top 10 Akademiese toekennings van dié kwartaal nie. Vir prysuitdeling-doeleindes sal die WKOD formule toegepas word. Bestuurderslisensie afsprake moet sover moontlik voor die tyd met betrokke opvoeders gereël word sodat dit NIE bots met SBA aktiwiteite NIE. Die lys van aanvaarbare geldige verskonings is beskikbaar by die kantoor indien u sou belangstel.
WES-BOLAND EISTEDDFOD Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies: Naam Graad Item Toekenning Elrien Liebenberg 3 Klavier Silwer Wilmie Cronje 6 Afr. Poësie Silwer Nadia Burger 5 Eng. Poetry Goud Unprepared Reading Goud Jaydene Klaasen 5 Unprepared reading Cum laude English poetry Goud Melanie de Beer 9 Sang met elektroniese begeleiding Ninette Hendriks 12 Sang met elektroniese begeleiding Silwer Cum Laude PRYSUITDELING Ons jaarlikse prysuitdeling vind op 12 Oktober plaas. Boekbewyse van R150 en R200 onderskeidelik word benodig. Indien n kontantdonasie gemaak word, sal u naam op die prysuitdeling as n donateur genoem word en aan n boekbewys gekoppel word. Donasies moet asb. voor 29 September gemaak word. Byvoorbaat baie dankie!
16 Oktober 2017 ONTHOU... Die 2de rondte inenting teen servikale kanker vir alle graad 4 dogters word op 6 September toegedien. Inenting teen die HPV virus vir 6 en 12 jarige leerders word op 6 September gedoen. Betaal asseblief u kind/kinders se skoolfonds. Daar is nog heelwat Matrieksertifikate (2016). Haal asseblief af. Veeveiling, 21 September & 23 November op B-veld.
Boodskap vir die Week
WEEKPROGRAM Vrydag, 01 September - Gr. 12 Musiek Prakties Chris Prins terugvoering Gr. 11 NG Kerk - Optrede Michael Lindt & ete Saterdag, 02 September - Boland 7 s Rugbyproewe - Worcester NG-Kerk Pa-en-dogter aand Chris Prins terugvoering Gr. 11 Maandag, 04 September - Gr. 12 Rekordeksamen begin WB Eisteddfod - Toneel - Curro Dinsdag, 05 September - Gr. 12 Rekordeksamen WB Eisteddfod - Toneel - Curro Woensdag, 06 September - Gr. 12 Rekordeksamen WB Eisteddfod - Kunsuitstalling Langebaan Donderdag, 07 September - Gr. 12 Rekordeksamen Kultuuraand - HSP skoolsaal (19:00) WB Eisteddfod - Kunsuitstalling Langebaan Vrydag, 08 September - Gr. 12 Rekordeksamen Saterdag, 09 September - HSP Gholfdag WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF KENNISGEWING PORTERVILLE BIBLIOTEEK Die Biblioteek sal gesluit wees vir n voorraad opname vanaf 4-6 Oktober.
TUESDAY, WEDNESDAY & THURSDAY ONLY SHARON VLOK HAIR DESIGN SPECIALS FOR MONTH SEPTEMBER & OCTOBER by Sharon (082 4910434) Ricky (076 2308035) Sharlene (065 2578144 WASH CONDITION BLOW DRY - R50 YOUNG TEENS END-CUT & BLOW - R180 ADD ON S : 1ste Foil - long hair - R25 : next foils per foil - R10 INTENSE HAIR TREATMENT - R20 COLOUR BATHS SHORT HAIR MEDIUM HAIR LONG HAIR - R90 - R120 - R160