WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Similar documents
Kos vir ons skoolkatte

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

PROJEKTE DATUMS 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Direkte en indirekte rede *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Tariewe

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Geagte Ouers / Voogde en Florries

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Vinkie. Laerskool Fairland

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

RAADSLEDE / COUNCILLORS

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Geagte Ouers / Voogde en Florries

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

make your dream a reality

Vinkie. Laerskool Fairland

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en


Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Transcription:

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 16 11 Mei 2018 In hierdie uitgawe Eksamenrooster Kaskar-wins Vakature: Admin (Pre-primêr) DAGBOEK! Belangrik: -eksamen Alle leerders het vandag die volledige vakafbakening vir die eksamen ontvang. Die vakafbakening verskyn ook op ons webbladsy en Skoolkommunikeerder. LW: Die Dept. van Onderwys het die Gr. 6-Engelse Common Exam met n dag vervroeg. Die finale Eksamenrooster verskyn op bladsy 2 van hierdie nuusbrief. SOKKIE: Di. 29 Mei REVUE: Oefennaweke: 11-12 Mei, 18-19 Mei; 25-26 Mei. Kleedrepetisie en fotodag vir die program: 1 REVUE OPTREDES: Ma. 18 Di. 19 Wo. 20 OUPA- en OUMADAG: Gr.1-3: Vry. 22 (terwyl Oupa en Ouma hier is vir die groot Revue ) VEREFEES: Sa. 15 September Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie 1 noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

FINALE EKSAMENROOSTER: JUNIE 2018 Ma. 4 Afrikaans Di. 5 SW Wo. 6 Revue-oefening Do. 7 Engels (Gr. 6 skryf Eng. Departementele Common Exam) Vry. 8 Gr. 7 Gr. 4-6 EBW Revue-oefening Ma. 11 Wiskunde (Gr. 6 skryf Wisk. Departementele Common Exam) Di. 12 Wo. 13 Do. 14 Gr. 4-6 Gr. 7 Gr. 7 Gr. 4-6 Kuns & Kultuur NW & Teg. (Gr. 6 skryf NW & Teg. Departementele Common Exam) NW Tegnologie Revue-oefening Vry. 15 Gr. 4-6 Gr. 7 LV LO 2

-KULTUUR- Ons versoek ons u om alle prestasies (soos aangedui) voor of op die gegewe datums, by me. Gerda Jacobs in te handig. Gebruik die vorm wat in die Nuusbrief verskyn en ook op ons webtuiste en Skoolkommunikeerder beskikbaar is. Die afsny-datums is soos volg: Vrydag, 11 Mei, vir prestasies behaal ná die 2017-Kultuurmerieteaand, tot op hede. Vrydag, 22, vir prestasies behaal vanaf 1 Mei tot gegewe datum. Vrydag, 7 September, vir prestasies behaal vanaf 16 tot gegewe datum. Vrydag, 5 Oktober, vir prestasies behaal vanaf 1 September tot gegewe datum. Donderdag, 2 November, vir prestasies behaal vanaf 25 September tot op datum. Die finale afsnydatum sal gekommunikeer word sodra die datum van die merieteaand vasgestel is. U sal sien dat die datums (effens) oorvleuel, omdat sertifikate nié altyd dadelik beskikbaar is nie. Ons rig ʼn vriendelike, dog dringende versoek dat u ons hande sterk en moeite doen om by hierdie sperdatums te hou. Die volgende kultuuraktiwiteite se uitslae word nié ingehandig nie. Dit word van die betrokke personeel ontvang. 1. Wouwtjie Kunstefees : Me M Bakkes 2. Speech Festival : Me T Lagerwall 3. Juniorkoor : Me A Friedrich 4. Seniorkoor : Me L Botha 5. Musieksentrum (eksamens): Me M du Toit 6. Voortrekkers : Mnr P vd Zwaard 7. Redenaars : Me N McCord 8. Toastmasters : Me L Bowker Die volgende prestasies word deur ouers ingehandig: (Kunswedstryde; Eisteddfods; Eksamens; Optredes) 1. Kuns 2. Drama 3. Dans 4. Musiek (klavier/solo-instrumente) 5. Sang 6. Enigiets nié genoem nie Proses: 1. Ouers voltooi die vorm volledig. 2. Plaas afskrifte van sertifikate in dieselfde volgorde as wat die prestasies gelys is, saam met die vorm in ʼn plastiek A4-sakkie. 3. Handig vóór of op die afsnydatum by me. Gerda Jacobs in. 4. Prestasies word in die amfi-teater gelees en verskyn in die Nuusbrief. 5. Medaljes en trofees moet in ʼn duidelik gemerkte sakkie/houer ingehandig word, indien dit in die amfi oorhandig moet word. 6. MOET ASB. GEEN OORSPRONKLIKE SERTIFIKATE SKOOL TOE STUUR NIE. KULTUURPRESTASIES - 2018 Naam: Gr. Sperdatum: Vry. 22 2018 Afdeling Kunstefees/Optrede/ Eksamen Kategorie Simbool Besondere prestasie bv. Musiek Pta. Eisteddfod Klavier A+ Trofee / Kategoriewenner / Medaljewenner ens. 3

SPORT-TOERE Krieket o.9 en o.10 : 2-5 Julie 2018 o.11 : 12-15 Julie 2018 o.12 en o.13 : 24-30 2018 Hokkie: o.12 en o.13: 9-12 Julie REVUE Ouers, vergewis uself asb. van die belangrike Revue-inligting wat vandag per e-pos aan u versend is. Die inligting verskyn ook op ons webwerf en die Skoolkommunikeerder. 4

Vrydag F e it Mieremaniere Wetenskaplike naam: Formicidae Miere is van die heel fluksste insekte in die diereryk. ʼn Mierkolonie kan uit ʼn klein gaatjie in die grond bestaan waarin minder as ʼn dosyn miere woon; tot ʼn reusagtige koninkryk waarin meer as 20 miljoen miere krioel! Die koningin is die grootste en belangrikste mier in die kolonie. ʼn Koningin kan jare lank lewe. Miere kom op elke vasteland voor, behalwe Antarktika. ʼn Mier kan 50 keer meer as sy eie gewig dra. Hulle werk fluks saam in groepe om swaar voorwerpe te dra. Soek 10 verskille in die twee prentjies 5 Idioom van die week n Geheim verklap

KASKAR Hiermee wil ons graag ons opregte dank en waardering uitspreek vir elke kind en ouer se ondersteuning tydens die Kaskarprojek! Dankie vir u begrip en geduld met die aanhoudende uitstel a.g.v. reën. Die kinders het dié middag terdeë geniet en u as ouer se betrokkenheid het beslis bygedra tot die sukses van dié fondsinsamelingsprojek! Baie dankie aal al die ouers wat so hard gewerk het by die kosstalletjies, dit was voorwaar n reuse sukses. Dankie ook aan elke personeellid se aandeel vir die sukses van die projek. Baie dankie vir Mecer vir die borg van pryse, asook Phoenix Spur in Brooklyn Mall, vir julle borgskap en behartiging van die hamburgerstalletjie! Die bedrag wat ingesamel is, beloop R305 497.04 PHOENIX SPUR Brooklyn Mall 6

PRE-PRIMêR BO: By AvW Pre-primêr volg ons n gespesialiseerde sensoriese program met ons kleuters. Wouwtjie Waarde van die Week Wouwtjies sê... 7

8

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta. Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za www.isobodies.co.za CUPCAKES & KOEK Mooiste cupcakes/koek op bestelling gebak Enige ontwerp/styl Kontak: 082 442 8099 HUIS TE HUUR: Erasmuskloof (naby Castle Walk) 3 slpk, 2 bdk, 2 sitk, oopplan kombuis, kaggel, 2 motorhuise. Goeie sekuritiet. R12500 p/m. Kontak: Simoné - 083 3020 320 of Ilse - 082 787 6634 Family Home To Let: 4 Large bdr, 3 bthr, study & 3 living areas, large veranda, swim. pool, dbl. carport, secure closure, east end of Main St. Waterkloof R16,900/month Contact: 083 540 8523 Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 9

VAKATURE ADMINISTRATIEWE POS ANTON VAN WOUW PRE-PRIMÊR Aanvangsdatum : 1 Julie 2018 Werksure : 07:00 15:30 Stuur CV na : simone@wouwtjies.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke : 18 Mei 2018 LW: Indien u teen 25 Mei nie van ons hoor nie, kan u aanvaar dat die pos suksesvol gevul is. Posvereistes: Algemene Girl-Friday Rekenaarvaardighede: MS Word, Excel, Outlook Baie sterk administratiewe vaardighede Kennis en bestuur van basiese finansiële prosedures Goeie telefoonetiket Vermoë om met onderbrekings en onder druk te funksioneer Kennis van skool sagteware-administrasiestelsel sal in die applikant se guns tel Uitstekende menseverhoudinge Liefde vir kleuters Ervaring met die beplanning en uitvoering van fondsinsamelingsprojekte en funksies Noodhulpkennis Kontak ons L/s Anton van Wouw Deystraat Nieuw Muckleneuk Pta. Tel: 012 460 6181/3024 Bemarking: marica@wouwtjies.co.za Advertensies en Wouwtjienuus: lisa@wouwtjies.co.za Verhuring van fasiliteite: simone@wouwtjies.co.za Sport: sport@wouwtjies.co.za Volg ons op: n Mededingende salaris word aangebied vir die suksesvolle kandidaat. WOUWTJIEGROETE MNR. CR HENNING HOOF Ons maak tyd vir jou kind