WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

Similar documents
Kos vir ons skoolkatte

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

BenguFarm Bestelvorm

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

PROJEKTE DATUMS 2018

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Mandala Madness Deel 2

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Rut: n Liefdes Verhaal

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Direkte en indirekte rede *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Sterdansers by Vensters.

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Die jaar se kaskar was

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Die Hoërskool DF Malan

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Hoe om krag te spaar

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Geagte Ouers / Voogde en Florries

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Vinkie. Laerskool Fairland

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

SIZA takes the sting out of auditing

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Uit Moerdijk se pen Man en Media

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

make your dream a reality

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Vinkie. Laerskool Fairland

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Vinkie. Laerskool Fairland

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Transcription:

WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 29 31 Augustus 2018 AvW Juniorkoor is tops! Ons Juniorkoor gaan van krag tot krag! Onder die bekwame leiding van dr. Riekie van Aswegen (koorleier), juf. Elmien Logan en juf. Ané Friedrich, het hierdie koor vir die tweede agtereenvolgende jaar met die gesogte ATKV-Nasionale Applous kompetisie se titel as top koor in die land weggestap. Harde werk, hope talent en passie vir koorsing, het weereens ons Juniorkoor van die res van die land onderskei. Hartlik geluk aan élke koorlid en afrigter met hierdie ongelooflike prestasie. Ons is voorwaar baie trots op julle! Bo: Sing is lékker! Laerskool Anton van Wouw se Juniorkoor. 1

2

Veiling-items word benodig: Daar gaan n opwindende veiling om 20:30 plaasvind. Indien u enigiets kan skenk, kontak asb. vir Jaco van Heerden (082 415 9916) of jaco@jacovanheerden.co.za n Paar voorbeelde: Enigiets vir die mans: jagmes, jagbaadjie, 4x4- bykomstighede Enigiets vir die dames: spa, handsak, mooi-maak-goedjies Opgesaagde skaap, bok wat geskiet kan word Jagnaweek of vakansiehuis n Diens wat u kan lewer EKSAMENROOSTER: NOVEMBER 2018 DATUM GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 Dinsdag, 13 Nov. GRAAD 7 Kuns praktiese sketse Woensdag, 14 Nov. Wetenskap en Teg Wetenskap en Teg Wetenskap en Teg. Wetenskap Donderdag, 15 Nov. Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Kuns en Kultuur Vrydag, 16 Nov. Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde Maandag, 19 Nov. Engels Engels Engels Engels Woensdag, 21 Nov. Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Sosiale Wetenskap Donderdag, 22 Nov. Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans Dinsdag, 20 Nov. Vrydag, 23 Nov. Maandag, 26 Nov. Tegnologie LV LV LV Dinsdag, 27 Nov. LV EBW 3

Het jy geweet? n Heuningby het 5 oë en 6 bene. Bye is n bedreigde spesie. Heuningbye versamel nektar en stuifmeel van blomplante. Bye moet beskerm word, hulle is baie belangrik vir mense en diere se voortbestaan. Heuningbye woon in groot families wat n kolonie genoem word. n Gewone kolonie kan tot 50 000 bye huisves. Manlike bye in n korf het nie n angel nie. Werkerbye is almal vroulik. Idioom van die week Iemand met mooi woorde vlei. Help die by om sy pad uit die byekorf te vind. 4

Uitreik Komitee Groot FM-kosinsameling Ons sien met groot verwagting uit na hierdie jaar se Groot FM-projek! Produkte kan vanaf Maandag, 3 September na die registerklasse geneem word. Op Vrydag, 7 September sal al die produkte tydens die Groot FM byeenkoms uitgepak word. Ons samel die volgende voedsel vir Laerskool Genl. Nicholas Smit in: Pre-primêr - Grondboontjiebotter / Stroop / Konfyt Graad 1 - Oats / Enige ontbytpap Graad 2 - Soya Maalvleis / Koffie / Tee / Aanmaakkoeldrank Graad 3 - Tamatiesous / Jellie / Koekies Graad 4 - Enige Blikkieskos / Koekmeelblom Graad 5 - Enige blikkieskos / Melk (langlewe) Graad 6 - Suiker Graad 7 - Rys / Macaroni / Spaghetti / Sop (blikkies of pakkies) Ons sien uit daarna om n berg voedsel uit te pak op Vrydag, 7 September! Dankie vir jul liefde, ondersteuning en omgee! Sonder julle sal hierdie projek nie moontlik wees nie. 5

6

SELFONE IN DIE KLASKAMER Tussen die hand en die mond... val die pap op die grond! Ja, hierdie spreekwoord word só baie waar wanneer daar tussen kind en ouer gekommunikeer moet word! Die nuwe gonswoorde in die gange, is quizlet en kahoot... orals in die skool hoor ons deesdae opgewonde krete uit die klasse soos spanne verwoed kompeteer teen mekaar; snaakse versoeke word tuis gerig om nou skielik selfone saam te neem skool toe (en dít nadat ons dit afgeraai het oor n magdom redes!) Ja... ons hét die groter kinders gevra om, as hulle hul fone in élk geval by hul het, dit in die klas te gebruik om Kahoot en Quizlet live te speel. Dit gebeur beslis níe elke dag nie en ons kan baie lekker speel as ons een foon tussen twee of drie leerders het. Die Gr. 4 en 5-onderwysers maak van baie kreatiewe maniere gebruik om hierdie aanlyn leerwerk vas te lê... hul gebruik net hul eie foon of tablet en werk op smartborde, die onderwyser se foon of selfs mondeling of op wit bordjies. Kinders het wérklik nie nodig om n foon skool toe te bring nie. U hoef dus nie skielik vir u kind n selfoon te koop nie. Quizlet bestaan uit studiestelle, wat u kjnd op 7/8 verskillende maniere help om basiese kennis vas te lê... speel-speel! Die kind kan orals, selfs in die motor, op sy foon leer. My navorsing toon dat Gr. 7 s wat met Quizlet leer, tot 55% beter vaar in toetse! U as ouer moet dus sélf besluit of u kind oud en verantwoordelik genoeg is om af en toe die selfoon in die klaskamer te kan gebruik. Die skoolreëls geld steeds dat selfone die res van die skooldag afgeskakel moet wees, en dat die veiligheid daarvan die kind se eie risiko is. TOASTMASTERS The following learners are awarded gavels for their good performance at session 4 of Toastmasters: Dré-Leon Valkenburg Dartan Breytenbach Kyla Jv Rensburg Ruan Vorster Datis du Preez Keira de Jager Elge Coetzee Congratulations! WOUWJTIE-WISKUNDE-FUNDI Hartlik geluk aan Mering van Zyl (Gr. 6) wat n tweede plek in die Wiskunde Distrik Olimpiade behaal het. Meiring dring deur na die Provinsiale Olimpiade. Baie sterkte, ons hou styf duim vas! Wouwtjie-trots! GAUTENG-NOORD EKSPO VIR JONG WETENSKAPLIKES Ons bied verskoning aan vir n errata wat in verlede week se Wouwtjienuus ingesluip het. Ons wens graag vir Ané Burger hartlik geluk met haar puik deelname aan die Gauteng-Noord Ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Ané het goud behaal. Welgedaan! 7

8

9

Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Mia Monni Thomas van der Merwe Ané van der Merwe Artisticulta Klavier A Artisticulta Klavier A++ Arts @ Sussex Klavier A Arts @ Sussex Klavier A Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A+ Artisticulta Poësie A++ Artisticulta Poetry A++ Centurion Kunstefees Gedramatiseerde Poësie A+ Sweef kommunikasie eksamen Drama 77% ABRSM Gr,1 eksamen Viool Pass Arts @ Sussex Anton van Wouw orkes 84% Pretoria Eisteddfod Viool A Pretoria Eisteddfod Viool A Clarice van Niekerk Artisticulta Viool A++ Artisticulta Viool A++ Michael Monni Artisticulta Viool A Artisticulta Viool A Jimmy Henning du Plooy Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A++ Artisticulta Poësie A+ Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A++ Sweef Kommunikasie eksamen Onvoorbereide kreatiewe storie PP A++ Danielle Bam Pretoria Kunswedstryd Klavier A+ Pretoria Kunswedstryd Klavier A+ Pretoria Kunswedstryd Klavier B Pierneef Fees English Poetry A++ Frederick Roux Artisticulta Poësie A++ Milan Slabbert Artisticulta Kunstefees Poësie A++ medalje Artisticulta Kunstefees Gedramatiseerde Prosa A+ medalje UNISA Teorie 86% Slaag met lof Pretoria Eisteddfod Verse Speaking A+ Imme Kromhout Pretoria Eisteddfod Sight Reading A+ Pretoria Eisteddfod Duo Acting Exercise A+ Pretoria Eisteddfod Verse Speaking: Own Choice A++ Pretoria Eisteddfod Triologue A++ Angelique van Dyk School Art Fair Woodlands Kuns 3de plek Michael van der Merwe Artisticulta Poësie A++ Medalje Artisticulta Dialogue A++ Kategoriewenner - Medalje Zanika Kruger Arts @ Sussex Klavier A Arts @ Sussex Klavier A Lize van der Merwe Artisticulta Kunstefees Poësie A+ Association of international Dancers Pre-grade tap Exam Slaag vol punte Emmi-Faye Butler Cookies Ballet: Kontemporêr Vertoning deelname Coppelia staatsteater Ballet Deelname Sweef drama Eksamen Kreatiewe storie A++ Sweef drama Eksamen Onvoorbereide praatjie A++ Sweef drama Eksamen Power Point inligtingstoespraak A++ Artisticulta Gedramatiseerde Poësie A++ Kiki Butler Artisticulta Stilstaande Poësie A++ Artisticulta Poetry A++ Centurion Kunstefees Gedramatiseerde Poësie A++ Centurion Kunstefees Poetry A++ Copelia Staatsteater Ballet Deelname Colour my world Ballet: Kontemporêr Deelname Hermann Kluge Centurion Kunstefees Fotografie Kategoriewenner Marissa van der Linde Noordekruin Kunstefees Vokaal Klassiek A++ Noordekruin Kunstefees Vokaal Ligte musiek A++ 10

DAGBOEK Vry. 7 September (Groot FM 90.5 Skool met die beste gees) Sa. 15 September (Verefees) ASSESSERINGSPLANNE & VAKAFBAKENING (Gr. 4-7) ENVIROUW Save our planet : Boomplant-projek. Op Vrydag, 7 September (Groot FM-dag), besoek Willow Feather Farm ons skool, ter viering van nasionale boomplantdag. Hulle loods n projek om soveel moontlik bome te plant. Elke kind sal sy eie boom ontvang om by die huis te plant. Die boom van die jaar is die Wit Kareeboom, n pragtige inheemse, immergroen boom wat tot tot 10m hoog word. Beskikbaar op die Skoolkommunikeerder en ons skool se webwerf. KULTUURUITSLAE: Inhandiging van prestasies Die vorm waarop leerders se kultuurprestasies aangedui word, is op ons webwerf en die Skoolkommunikeerder beskikbaar. Bo: Wit Kareeboom WOUWTJIE-ORKES Laerskool Anton van Wouw se orkes is onlangs uitgenooi om aan die Arts@Sussex Music Festival se galakonsert deel te neem. By dié geleentheid het die room van orkeste deelgeen. Baie dankie aan elke orkeslid wat tot laat gebly het om deel te neem! Ons is voorwaar baie trots op ons orkes. Juffrou Anè Friedrich ane@wouwtjies.co.za 11

Venterskroon gebiedskamp Die Venterskroon Gebiedskamp is vanjaar 40 jaar jonk. Hierdie gebiedskamp vind plaas vanaf 28 September tot 2 Oktober. Kamptema: Ons Koning Kom. Spesialisasies word aangebied vir Gr. 1 tot 7. Die kamp vind plaas by die Nederduits Hervormde Kerk se jeugkampterrein tussen Parys en Potchefstroom. Inskrywings sluit 1 September. Meer inligting en aanlyn-inskrywings is beskikbaar by http://www.venterskroonkamp.co.za. Fietsrykaskenades - Wolwespruit Rietvallei se Fietsrykaskenades vir PD s asook Fietsry en Fietskunde-spesialisasies word aangebied by Wolwespruit op Saterdag, 15 September 2018 vanaf 07:00 tot 15:00. Meer inligting is beskikbaar by https://transvaal.voortrekkers.co.za/rietvallei-fietsry-kaskenades/ Inskrywings sluit 1 September 2018. Jaarlikse afsluiting Ons jaarlikse afsluiting word beplan vir Vrydagaand, 26 Oktober 2018. Alle spesialisasies, toekennings en inlywing van nuwe Voortrekkers sal tydens dié geleentheid plaasvind. Ons beplan n heerlike kuieraand - beslis n datum om nou reeds te dagboek! Besoek deur SA Gidshond Vereniging Ons laaste PD spanbyeenkoms vir die kwartaal vind op Maandag, 17 September plaas. Ons het die SA Gidshond Vereniging genooi om ons kennis te verryk oor die rol wat n gidshond in n blinde persoon se lewe speel. Ons gaan ook meer leer oor die proses om n jong hondjie op te lei tot n gidshond wat gereed is om n sig-gestremde persoon te kan bystaan. Ons vertrou dat hierdie praatjie baie insiggewend gaan wees en nooi alle Voortrekkers, ouers en maats om vanaf 16:30 by die amfi langs die Spansentrum by ons aan te sluit. Daar sal ook n muntlegging plaasvind om hierdie verdienstelike saak finansieel te ondersteun. Moet dit nie misloop nie! 12

Gr. 7-Voorslagkamp Baie sterkte aan al ons Gr. 7 s wat voorberei vir die lekkerste kamp van hul PD-loopbaan, volgende naweek. Gaan geniet die kamp en neem voluit deel! Ná 7 jaar van harde werk weet ons die resultate sal aan elkeen van julle se verwagtinge voldoen. Ons sien uit om saam met julle te kamp! Wapadrand Boeredansgroep Alle Gr. 6 en 7 maats wat die Volksdanse spesialisasie wil bywoon vanaf 26 tot 28 Oktober, moet nou reeds begin inskryf. Daar is slegs plek vir 80 maats op hierdie baie gewilde GGN en die inskrywings sluit reeds op 16 Oktober. Die kamp vind plaas by die Altelekker Jeugkampterrein net buite Pretoria. Vir enige navrae oor enige van bogenoemde kampe en geleenthede, kontak gerus u spanoffisier. Voriegroete Pieter van der Zwaard 082 556 3596 13

GIMNASTIEK Denieke Wolmarans het n algehele 2de plek tydens die Gauteng-Noord kompetisie (vlak 4, 9 jr.) behaal. Sy kwalifiseer hiermee om GN te tydens die Gauteng kompetisie in September te verteenwoordig. Welgedaan, Denieke! SPORTKLIM Hartlike geluk aan Arielle Behr wat onlangs n tweede plek in die Gauteng Sportklim reeks behaal het. Sy dring deur na die Nasionale Sportklim kampioenskappe wat in Oktober in Kwazulu-Natal plaasvind. ATLETIEK Oefenprogram Ons hou styf duim vas, Arielle! Ons bied graag ook aan die Gr. 3-leerders n geleentheid om atletiekoefening by te woon in die verskillende items. Bo: Arielle wys haar slag met touwerk. Oefeninge het reeds begin en sal duur vir die res van die kwartaal. 14

at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za CUPCAKES & KOEK Mooiste koek/ cupcakes op bestelling gebak Ultimate Upholstery Meubels herstoffering Maak van kussings Ottomans/headboards Pelmits Gordyne en blindings Binnehuisversiering CHRISTA: 082 376 7605 Enige ontwerp/styl Kontak: 082 442 8099 VERWER Opsoek na voltydse werk Verf Waterdigting van dakke Werk is uiters netjies! Goeie verwysings Eric: 082 067 9418 VOERTUIGLISENSIES Hernuwings/Registrasies/ Nommerplate/Verander van ander provinsies na Gauteng Cas: 082 431 5073 Ultimate Kitchens Kombuise Ingeboude kaste Studeerkamers Dry-walling en Plafonne Teëlwerk en Verfwerk 3D-program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord: 0827882772 MICROSOFT CERTIFIED ENGINEER Looking for employment: Elliot is an all-rounder Microsoft certified engineer with 15+ yrs. experience in design, installations, problem solving and configuration of any computer or network problem. Please contact Elliot: 071 922 3896 TUTOR BENODIG Tutor vir Gr. 9-Leerder benodig. Kontak: Leandra 082 659 8012 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta. Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za www.isobodies.co.za 15

Kontak ons L/s Anton van Wouw Deystraat Nieuw Muckleneuk Pta. Tel: 012 460 6181/3024 Bemarking: Marica Botha bemarking@wouwtjies.co.za Wouwtjienuus: Navrae & Advertensies: Lisa Potgieter lisa@wouwtjies.co.za Verhuring van fasiliteite: Simone Wallace simone@wouwtjies.co.za Sport: sport@wouwtjies.co.za Volg ons op: SOMERSDRAG Ons skakel amptelik oor na somerskooldrag op Maandag, 3 Sep. Leerders moet asb. in die korrekte, netjiese somerskooldrag geklee wees. WOUWTJIEGROETE MNR. CR HENNING HOOF Ons maak tyd vir jou kind