MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Finansieel Gesproke 1

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Rut: n Liefdes Verhaal

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Gefokus, standvastig en oopkop

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

Tariewe

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

Tariewe

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

NUUSBRIEF JUNIE 2008

SIZA takes the sting out of auditing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Mandala Madness Deel 2

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

streef na uitnemendheid

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

LINK MERINO S & Louw Broers

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

) waar van toepassing.

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

Mosselbaai Munisipaliteit

BY DIE WERK. Die kuns van geluk. Hoekom is almal so behep met Pokémon Go? Kopspeletjies hoekom ons nie kan spaar nie. Nóg wetgewing regtig?

Maak n kopskuif vir sukses

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NUUSBRIEF JUNIE 2018 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

HOëRSKOOL PORTERVILLE

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Week in oorsig 17 Januarie 2014 JSE Nuus oor potensiële stakings in die platinum sektor het die afgelope week oorheers op die JSE, maar sterker markte in Europa en die swak Rand het gehelp om die Algehele Indeks met 2.6% op te stoot. Die top presteerders sluit Anglo American, Kumba Ystererts, Sasol en SABMiller in. Die Finansiële indeks het n strawwe tyd beleef en het met 1.2% gedaal, terwyl die Industriële Indeks en Hulpbron Indeks met 1.2% en 4.7% afsonderlik gestyg het. Die rand handel teen R10.83 teen die USD, Goud het n goeie week beleef en die prys het gestyg tot $1255 per ons en Brent ru-olie handel teen n prys van $106.33 per vaatjie. Die Europese aandele het op n 6-jaar hoogtepunt gesluit, terwyl die VSA se S&P 500 n marginale verlies getoon het. Japanese aandele het afgeneem teen die rug van n sterker Yen, terwyl die Shanghai saamgestelde indeks in Sjina gedaal het onder 2000 vir die eerste keer in 6-maande as gevolg van laer nywerheidsproduksie en besighede se spandering wat laer as verwagting was. AANDEEL VAN DIE WEEK: DBXUS DBXUS is n beursverhandelde fonds wat ontwerp is om die prestasie van die MSCI VSA Indeks te weerspieël. Die Indeks word gesien as n barometer van die Amerikaanse ekonomie en as gevolg daarvan sal die belegging uiteindelik die prestasie van die VSA se aandele markte navolg. Maatskappye met n gekombineerde markkapitalisasie van meer as $14 triljoen word hierin verteenwoordig. Die Indeks word opgemaak vanuit groot en medium grootte maatskappye wat gebaseer word op die gekombineerde waarde van n maatskappy se aandele wat geredelik beskikbaar is, in vergelyking met ander maatskappye. Die Indeks se doelwit is om 85% van die geredelik beskikbare aandele te verteenwoordig in elk van die bedryfsektore in VSA se markte. Die maatskappy se gewig op die Indeks hang af van sy relatiewe grootte.

Maatskappy Struktuur:

VOORDELE VAN BUITELANDSE BEURSVERHANDELBARE FONDSE: - Diversifikasie teen die swak Rand - Geen valutabeheerkwessies nie - Koste effektiewe manier om in buitelandse maatskappye te belê - Koop en verkoop op die JSE Aandeel prestasie

Aanbeveling Om in die buiteland te belê behels gewoonlik groot kostes, baie papierwerk en n beperking op die minimum bedrag wat belê mag word. Deur die DBXUS direk op die JSE te koop, kan die belegger blootstelling tot die top VSA maatskappye verkry sonder baie moeite. Soos ons vroeër genoem het, bly ons bekommerd oor die langtermyn vooruitsigte van die Rand as gevolg van stakings en swak ekonomiese groei in Suid-Afrika. Amerikaanse maatskappye groei verdienste teen n goeie koers en dit word verwag om so voort te gaan in 2014. As verdienste groei teen die koers soos verwag deur die kredietgraderings agentskap S&P sal die 1-jaar vooruitgeskatte PV van die VSA aandele in die omgewing van 15 wees, wat laer is as die langtermyn gemiddeld. Ons sien hierdie beursverhandeldefonds as die beste van beide wêrelde, met die voordeel van diversifikasie en die moontlikheid van goeie groeivooruitsigte. Ons adviseer langtermyn beleggers om die aandeel aan te koop. PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Marius Cornelissen Portfolio manager mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Financial planner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Ben Fraser Financial advisor ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administrative assistant gerda.potgieter@psg.co.za Mariska Blom Administrative assistant mariska.blom@psg.co.za PSG Menlyn Client administration menlyn@psg.co.za