Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

Rut: n Liefdes Verhaal

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Die jaar se kaskar was

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Kos vir ons skoolkatte

Vinkie. Laerskool Fairland

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Die Hoërskool DF Malan

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hoe om krag te spaar

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

die ArtKat Jaar program

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Kerssangdiens. SA Gemeente

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode


Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Sterdansers by Vensters.

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

G. J. du Preez

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling

Uit Moerdijk se pen Man en Media

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Interskole: waar kan ons verbeter?

Vinkie. Laerskool Fairland

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Rubriek vir skeppende werk

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

14/2016 Schalk Reynders HOOF

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

19/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Transcription:

Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017

Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen.

TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand het hulle gevra wat hulle doen. Bouer 1 het geantwoord: Ek sit een steen op n ander om n muur te bou. Bouer 2 het geantwoord: Ek werk sodat ek vir my gesin kan sorg. Bouer 3 het geantwoord: Ek bou n huis vir God sodat mense iets van Sy teenwoordigheid kan beleef en vol vreugde kan wees.

Ons leer hier iets oor ons houding teenoor dit wat ons elke dag doen. Ons kan meganies daarmee besig wees sit maar net die een klip op die ander (gaan maar net van die een periode na die ander.) Of ons kan ons werk tot God se eer doen. Of ek nou sport of revue of huiswerk doen, of in die klas werk ek kan alles van harte doen asof ek dit vir die Here doen. Na die dood van n Rabbi het ander vir sy leerlinge gevra: Wat was vir julle Rabbi die belangrikste ding in sy lewe? Hulle het geantwoord: Dit waarmee hy besig was op daardie oomblik want hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. Leef saam met God elke oomblik! Doen alles vir Hom!

Waarde van die maand Respek Toimari God Myself Medemens Tyd Eiendom Familie/skool/land Waardes is die boustene van karakter. Met my waardes stap ek die toekoms in.

BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES Saterdag, 19 Augustus VORIE DANKSEGGINGSDIENS Sondag, 20 Augustus 10:00 11:00 in die skoolsaal

Vorie Diamantfees... Oudisies vir sangers wat wil deelneem aan Diamantfees begin Maandag 31 Julie, tweede pouse in saal. Enige navrae Juf Luzanne

Super 6 Akademiese uitdaging Ses van Voorpos se slimkoppe het Vrydag aan Die Hoërskool Menlopark se Super 6 akademiese uitdaging deelgeneem. Hulle het organe gedissekteer, wiskundeprobleme soos aliens opgelos en talle ander genotvolle aktiwiteite gedoen. Dit was voorwaar 'n absolut(e) dag! Dié slimkoppe is: Wikus Boshoff, Carla du Plooy, Divan Koekemoer, Noelanie Smit, Merwe Scholtz en Denae van Eeden.

Menlopark Super6 Akademiese Uitdaging

Amesa AMESA Finaal vind, 2 Augustus, van 14:00 15:00 by Laerskool Voorpos plaas. Onthou om die volgende saam te bring: Potlood Uitveër Sakrekenaar BAIE STERKTE AAN ONS LEERDERS WAT DEURGEDRING HET

Die tweede rondte van die Astro Quiz vind, 28 Julie plaas. Plek sal nog bevestig word. Tien skole neem deel en slegs top drie gaan deur na volgende rondte. Ons span: ASTRO QUIZ Mignon Burger Fredrich Rossouw Marli Swart Jeané Thomas

Weet jy wat is hierdie? Wel, hier is 4 leerders wat beslis weet. Dit is die planeet Jupiter se groot rooi kol (great red spot). ASTRO QUIZ Voorpos se Astro Quiz-span se sterre skitter nog steeds. Na n uiters spanningsvolle 2de rondte het hulle op Vrydag, 28 Julie een van 3 skole in die Tshwane-Noord Distrik geword wat deurdring na rondte 3. Dit vind plaas op 25 Augustus in Johannesburg. Daar gaan hulle teen ongeveer 45 ander topskole meeding om die Gauteng wenner te word. BAIE GELUK!

ROOIMIER Die nuuste uitgawe van die Rooimier sal vroeg hierdie kwartaal uitgedeel word. Indien u in die Rooimier wil adverteer, stuur n e-pos aan: erika@laerskool-voorpos.co.za

14

DROOMVERKOPER Moet dit nie misloop nie! Kaartjies beskikbaar By Me Sharlene Swanepoel in die kantoor. Slegs kontant verkope. Ongelukkig geen besprekings of elektroniese betalings nie. OPTREDES: 14 18 Augustus om 19:00 14-17 Augustus optredes 18 Augustus Gala-aand optrede

DROOMVERKOPER Aandoefening 18:00 20:00 31 Julie Graad 5 & Hoofkarakters 1 Augustus Graad 7 & Hoofkarakters 7 Augustus Toneel 1, 2 & 3 (Graad 2, 3 & 4) 17:00-19:00 8 Augustus Toneel 4, 5 & 6 (Graad 5, 6 & 7) 8 Augustus KLEEDREPETISIE 11:00 13:00

SENIOR KOOR 2 Augustus kooroefening van 13:40 14:30 OPTREDE: 3 Augustus by Laerskool Tygerpoort Bus vertrek om 17:00 van die skool JUNIOR KOOR OPTREDE: 3 Augustus by Laerskool Tygerpoort Bus vertrek om 16:30 van die skool (briefies met meer inligting reeds uitgestuur). Koorfees begin om 18:30 KOOR 17

Mini-tennis Oefening begin Maandag 31 Julie 2017 Graad R - Maandae & Woensdae 11:00 11:30 Me N Snyman & Me M Horn Graad 1 - Dinsdae & Donderdae 13:25 13:55 Me M Thuynsma & Me A van Rensburg Graad 2 - Maandae & Woensdae 13:25 13:55 Me J Coetzer & Me M Lourens Graad 3 - Dinsdae & Donderdae 13:45 14:15 Mnr I Daneel, Me C du Plooy & Me E Venter Skool voorsien rakette & balle Seilskoene moet asseblief gedra word

Tennis Tennisoefeninge 06:30 tot 07:20 in die oggend. Liga begin 7 Augustus 2017 Dinsdae Oop Seuns Woensdae Alle Dogters Donderdae o/11 Seuns Ligabepalings sal uitgedeel word sodra inligting ontvang word.

Skaak Skaakoefening Derde kwartaal Elke Maandag en Woensdag direk na skool tot 15:00 in Mnr Lotter se klas. Distrik finaal 12 Augustus (Saterdag) Dogtersspan, o/11 en o/13 span kwalifiseer om deel te neem. Gauteng Top Skole 19 Augustus (Saterdag)

Skaak: Distrikspanne o/13 A 1. Petrus Uys 2. Fredrich Rossouw 3. Zack Smit 4. Marli Swart 5. Dawid vd Berg 6. Wikus Boshoff 7. Christo Malan o/11 A 1. Henri Coetzee 2. Evan Maritz 3. Lodewyk Roets 4. Arion Swanepoel 5. Nédine Swart 6. Christoff Lombard 7. Marchell Stolz o/9 Dogters 1. Anzel Scheepers 2. Lilia Joubert 3. Carmen Meijers 4. Morgan Wait 5. Shanica Maree 6. Amelia Pretorius 7. Linzey Swart Baie sterkte aan hierdie spanne wat op die 12de Augustus aan die Distrikfinaal gaan deelneem.

Skaak sop-aand: 2 Augustus @ R10/speler. Dit sluit heerlike sop en broodjies in. Almal in die skool is welkom om die jaarlikse sop-aand te kom bywoon. Of jy nou weet hoe om ʼn pion te skuif en of jy kan vurk of pen maak nie saak nie ons sal jou wys hoe! Kom kyk of jy ʼn kans staan om ons Distrikspanspelers te klop. Maak jou eie span van 5 spelers op en kom speel teen ons afrigter. As julle haar kan wen, kry elkeen in die span ʼn prys! Moenie later spyt wees as jy dit gemis het nie. Kom gee jou naam en R10 by Juf Thuynsma in en kom wees deel van die pret!

Mini-Krieket Almal o/6 o/9 is welkom! Oefeninge Maandae & Woensdae 17:00 18:00 Enige navrae kan aan: Mev A van Rensburg by die skool gerig word. Vorie-Diamant minikrieket dag vind 5 Augustus plaas.

Mini-Krieket 5 Augustus Laerskool Voorpos 12 Augustus Laerskool Pierneef 19 Augustus Laerskool Totiusdal 25 Augustus Laerskool Queenswood (Dag/Aand) 2 September Laerskool Villieria 9 September Zone Festival 16 September Laerskool Wonderboom-Suid

Krieket Krieketligabepalings Week 2 31 Julie 4 Augustus Danie Malan Week 3 7 11 Augustus Mayville Week 4 14 18 Augustus Pretoria-Oos Week 5 21-25 Augustus Tuine Week 6 28 Aug 1 Sept Loslooitjie Week 7 4 8 September Villieria Week 8 11 15 September Curro Hazeldean Week 9 15 22 September Du Preez van Wyk 25

Sagtebal OEFENTYE Dinsdae & Donderdae 14:00 15:30 Afrigters: o/10: Me L van der Walt, Me T Majoor & Me S Vermaak o/11: Me C Liebenberg, Me D Bezuidenhout & Me N le Roux o/12: Me N Kamfer & Me S Roos o/13: Me L Swart, Me E van der Merwe & Me L Bezuidenhout

Sagtebal Ons speel 8 wedstryde en wen 5. Lekker vriendskaplike wedstryde. Onder 10 wen 1 wedstryd Onder 11 wen 1 wedstryd Onder 12 wen 2 wedstryde Onder 13 wen 1 wedstryd

Sagtebal Ligabepalings 2017: 3 Augustus Haakdoorn (Tuis) 10 Augustus Silverton (Weg) 15 Augustus Pierneef (Tuis) 17 Augustus Queenswood (Weg) 24 Augustus Totiusdal (Weg) 31 Augustus Lindopark (Weg) 7 September Villieria (Tuis) Ander datums: 23 Augustus Distrikproewe te Villieria (Dogters sal ingelig word) 14 September Oorkruiswedstryde 21 September Halfeindrondte 28 September Tshwane kampioenskappe 21 Oktober Gauteng kampioenskappe

Landloop Derde Kwartaal se oefeninge: Maandae tot Donderdae van 14:00 tot 14:45 in die parkie oorkant die skool. Liga bepalings vir die seisoen: 28 Julie Liga 1 - Midstream College 4 Augustus Liga 2 - Laerskool Queenswood 11 Augustus Liga 3 - Curro Hazeldean 19 Augustus AGN Kampioenskappe by TUT 9 September SA Kampioenskappe in Potchefstroom

Seuns Tiaan Lemmens (0/7) 71 G J van Wyk (0/8) 81 J M Maritz (0/9) 2de Francois Boshoff (0/9) 7de Nathan Short (0/9) 76 Regardt van Rensburg (0/10) 36 Hanro Jordaan (0/10) 107 CJ Cocklin (0/10) 142 Eduard van Driel (0/11) 23ste Adley du Toit (0/11) 41 Wynand Nagel (0/11) 44 Luan Swart (0/11) 50 Tristan Faul (0/11) 59 Regardt Jordaan (0/13) 38 Hugard Moolman (0/13) 48

Meisies Juané Lemmens (0/9) 33 Mathleen Taljaard (0/9) 82 Kathleen Taljaard (0/10) 71 Stephanie Verschoor (0/11) Anja Landman (0/11) 5de 13de Lynette Meiring (0/12) 47 Joné Bester (0/13) Nhlanhla Ndala (0/13) 67 13de

Leerder presteer Michán Homan het gedurende die vakansie deelgeneem aan die nasionale ringbal kampioenskappe vir Gauteng Noord. Sy is dan ook verkies vir die Suid-Afrikaanse 0/13 dogters uitnodingingspan.

OV DAMESTEE

OUERBELANGEGROEP Die doel van die Ouerbelangegroep is om as n forum te dien waar baie belangrike en relevante inligting bespreek word rakende ons kosbaarste besittings, naamlik ons kinders! Graag bring ons die volgende onder u aandag: Datum: 2 Augustus 2017 Tyd: 18:00 Plek: Spreker: Laerskool Voorpos (KDP Lokaal) Mnr Wilhelm Lombard (Persoonlike Interpersoonlike en Professionele Leierskap Spreker) Onderwerp: Help u kind om uitbranding te voorkom en effektiewe tydsbestuur toe te pas. Dit gaan regtig n insiggewende aanbieding wees, moet dit nie misloop nie!!!

Verjaarsdae Leerders word gelukgewens deur Ricardo Skoolbesoek 100% - Rooi Dit is om jou te leer om getrou te wees en om n sin vir verantwoordelikheid aan te leer. 35

Gedagte vir die week

BELANGRIK Vanaf 18 April sal alle omsendbriewe wat sonder n skeurstrokie is, elektronies uitgestuur word aan leerders wat op die skrywe (no 020 van 2017) so uitgedui het. Maak asseblief seker u kontakbesonderhede op datum is. U kan veranderings of alternatiewe versoeke rig aan: lvp@laerskool-voorpos.co.za

TOEPASSING (APP) Onthou asseblief om die skool se TOEPASSING (App) af te laai in Google Play Store. Baie inligting word op hierdie platform deurgegee. Indien u n Apple-foon het kan u dit op die rekenaar besigtig by www.voorpos.my-auto.co.za Nuut op die TOEP is groepe. Ons versoek dat u asseblief by die toepaslike groepe aansluit. Heelwat inligting gaan op die platform gekommunikeer word.

FACEBOOK Facebook Like & volg ons nuwe blad. Ons deel graag foto s en prestasies op die blad! Laerskool Voorpos - Amptelik

Skoolgeldkaarte Skoolgeldkaarte vir Augustus gaan 3 Augustus uit. Baie dankie vir u ondersteuning en samewerking Skoolgelde is vooruitbetaalbaar. U kan maandeliks betaal. Skoolgelde vir die jaar moet voor of op 1 November opbetaal wees. Skoolgeldkaarte moet ASSEBLIEF 15 Augustus terug wees.