MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

BenguFarm Bestelvorm

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

SIZA takes the sting out of auditing

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

RAADSLEDE / COUNCILLORS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

Regstellende aksie: n etiese perspektief18

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

Handtekening as vereiste vir die geldigheid van n kontrak

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

C"k)o.-,t/1'l I /4-/ 1Cf17

ARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8

SAMEVATTING, GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Die Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL (T)

Deliktuele eise in die geval van konstruktiewe ontslag

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

HOëRSKOOL PORTERVILLE

POST-KONSTITUSIONELE REGSPRAAK OOR DIE

JOHAN GEORG STRYDOM Appellant DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE. ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent

Mosselbaai Munisipaliteit

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

IN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN et EKSTEEN

Die diskresie van 'n trustee van 'n inter vivos trust: wysiging en beperking S TACK

Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie

Transcription:

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep RAVO-ooreenkoms in bostaande verband onder die aandag van die Uitvoerende Raad te bring; en om (b) in die lig van voorgaande, bepaalde mandate by die Uitvoerende Raad te versoek. 2. DIE PROBLEMATIEK VAN TOEPASSING OP TERAPEUTE, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE DIENS VAN DIE STAAT WERKSAAM IS 2.1 Terapeute, Beraders en Sielkundiges word deur talle Staatsdepartemente in diens geneem. Hospitale, Staatsdepartemente wat n behoefte het aan sodanige persone se dienste, en ander instansies, insluitende die Onderwys, benut die dienste van hierdie persone. Hierdie drie generiese kategorieë sluit uiteraard n groot verskeidenheid van beroepsklasse in arbeids-, fisio-, en spraakterapeute is onder diegene in die breë groepering terapeute, terwyl beraders en sielkundiges ook op verskeie wyses geklasseer kan word. 2.2 Iets wat al hierdie persone in gemeen het, is dat om hulle beroep enigsins te mag beoefen, hulle by die Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (Health Professions Council of South Africa) as praktisyn geregistreer moet wees. Afhangende van die sektor in die diens van die Staat waar hulle werksaam is, is n tweede registrasie soms nodig, soos byvoorbeeld in die onderwys, waar die vereiste is dat professionele onderwyssektorwerknemers ook met die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders (SARO) geregistreer moet wees. Die kwessie van dubbele registrasie is al vir dekades onder hierdie groep persone n teer punt, maar dit is duidelik dat daar vir hierdie problem nie n vinnige of maklike oplossing sal wees nie. 2.3 Buiten die vereiste van dubbele registrasie vir sekere van hierdie praktisyns, bestaan daar die verdere problem dat hulle in verskeie sektore van die Staat werksaam is, en derhalwe aan uiteenlopende bepalings ten opsigte van werksvereistes onderworpe mag wees persone wat in hospitale werksaam is, byvoorbeeld, word binne die PSCBC deur n ander kamer hanteer as die kamer wat met onderwyspersoneel te make het. Die gevolg hiervan is dus dat n person wat as [argumentshalwe] fisioterapeut in die onderwys gefunksioneer het en na die openbare gesondheidsektor wil oorbeweeg, heel moontlik aan n ander stel diensvoorwaarde- en ander vereistes blootgestel kan word, soms tot skade in terme van posvlak, salarisprogressie en dergelike meer. 2.4 Spesifiek in die Onderwys bestaan die verdere probleem dat hierdie persone wat uiters goed gekwalifiseerd is en in elke opsig op dieselfde vlakke as professionele opvoeders konseptueel beweeg nie noodwendig in dieselfde loopbaanvoordele kan deel as opvoederpersoneel nie, omdat bepaalde fasette van hulle loopbaanvoordele in die breë Staatsdiens op ander plekke bepaal word as byvoorbeeld in die RAVO. 2.5 Een van die talle divergente fasette hou juis met die BSB-bedeling verband opvoeders kry dit, terapeute, beraders en sielkundiges in die onderwys nie. Paragraaf 4 van Resolusie 1 van 2007, asook die RAVO se Kollektiewe Ooreenkoms 3 van 2009, het in die geval van die

eerste resolusie dit dwingend gemaak dat n BSB vir terapeute tot stand moet kom, terwyl die tweede resolusie interimmaatreëls vir hierdie beroepskategorie spesifiek in die onderwys bepaal het. 3. DIE DAARSTEL VAN N BSB VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIENS VAN DIE ONDERWYS IS 3.1 n Konsepooreenkoms in verband met bostaande saak is voorberei en aan vakbonde in die RAVO vir kommentaar versprei. Hierdie kommentaar is reeds op 19 Maart 2012 verlang. Die aangeleentheid het as addisionele item op die sakelys van die Dagbestuur op 15 Maart gedien. Die Dagbestuur het bykomende inligting versoek en het aangedui dat groter helderheid oor bepaalde fasette voorsien moet word alvorens n mandaat vir kommentaar gegee kan word. Kommentaar is dus nog nie deur die SAOU gelewer nie. 3.2 Die Konsepooreenkoms word in n dokument van 92 bladsye vervat, waarvan die grootste deel tabelle is. Hierdie inligting word nie as deel van die beredenering aan die Uitvoerende Raad voorsien nie. Hierdie memorandum lewer kommentaar oor die eerste, substantiewe deel van die Konsepooreenkoms wat by Bylae A verskyn. Kommentaar word op die verskeie fasette seriatim gelewer. 3.2.1 Definitions Daar word nie per se met die definisies verskil nie. Daar word egter geoordeel dat die definisies deur die gebruiklike inleiding tot so n Ooreenkoms vooraf gegaan moet word. Dit is veral belangrik dat daar na die twee bestaande resolusiebepalings in hierdie verband verwys word. Tans staan dit onder objectives. Hierdie siening is dus dalk debatteerbaar. Die volgende terme moet duidelik gedefinieër word: Ondervinding (par. 2.3.1) Toepaslike ondervinding (par. 2.3.4) Relevante ondervinding (par. 8.2) 3.2.2 Objectives Daar word saamgestem met die doelwitte van die Ooreenkoms. Paragraaf 2.3.4 maak melding van toepaslike ondervinding en hierdie term moet duidelik gedefinieër word. 3.2.3 Scope In paragraaf 3.2 word voorsiening gemaak vir...employees of the Employer employed in terms of the Employment of Educators Act, 1998, as amended,...who occupy a school-based education therapist/councellor/psychologist post or an office based therapy/counselling/psychology post. Dit is belangrik om hier te noem dat sommige maatskaplike werkers as education therapists aangestel is en nie as maatskaplike werkers nie. 3.2.4 Parties to the council note the following: Al die toepaslike resolusies en kollektiewe ooreenkomste word hier gemeld. Daar word aanbeveel dat die korrekte afkorting, nl. PHSDSBC gebruik word.

3.2.5 Parties to the council agree to the following: 3.2.5.1 Occupation specific dispensation (OSD) Daar word saamgestem dat die implementeringsdatum 1 Julie 2009 moet wees. 3.2.5.1.1 Unique remuneration structures: Daar word met reg verskillende vergoedingstrukture voorgestel. 3.2.5.1.2 Different Career Streams Vir Education Therapists word die volgende vier loopbaanstrome voorgestel: Education therapist, Chief Education Therapist, Education Therapist Specialist en Senior Education Therapist Specialist. Vir Beraders in die Onderwys word die volgende drie loopbaanstrome voorgestel: Education Councellor, Chief Education Counsellor en Senior Education Counsellor Specialist. Vir Sielkundiges in die Onderwys word die volgende twee loopbaanstrome voorgestel: Education Psychologist en Senior Education Psychologist 3.2.5.1.3 Differentiation in Salary Scales Verskillende skale/grade word aan elke pos geheg. Wat Education Therapists aanbetref, sal die volgende salarisskale/grade, geld: Education therapist (3 grade), Chief Education Therapist (2 grade), Education Therapist Specialist (2 grade) en Senior Education Therapist Specialist (2 grade). Wat Beraders in die Onderwys aanbetref, sal die volgende salarisskale/grade geld: Education Councellor (3 grade), Chief Education Counsellor (2 grade) en Senior Education Counsellor Specialist (2 grade). Wat Sielkundiges in die Onderwys aanbetref, sal die volgende salarisskale/grade geld: Education Psychologist (3 grade)en Senior Education Psychologist (2 grade). 3.2.5.1.4 Requirements for appoinment and salary/grade/career progression Paragraaf 5.1.4 van die Ooreenkoms handel oor die vereistes vir aanstelling. Daarin word aangedui dat die aanstelling van terapeute afhang van statutêre vereistes wat deur die Health Professions Council of South Africa (HPCSA) en South African Council for Educatiors (SACE) (indien van toepassing ) daargestel word. n Terapeut moet n kwalifikasie hê wat registrasie by die HPCSA moontlik maak. Die implikasie hiervan is dat enige terapeut wat nie by die HPCSA geregistreer is nie, nie vir BSB in aanmerking kom nie. Dit blyk dus dat Maatskaplike werkers wat as Education therapists aangestel is, nie vir die BSB in aanmerking kom nie aangesien hulle by die South African Council for Social Service Professions (SACSSP) geregistreer is. Sielkundiges en beraders wat nie by die HPCSA geregistreer is nie, sal dan ook nie in aanmerking kom vir die BSB nie.

3.2.5.1.5 Pay progression Jaarlikse progressie gebaseer op 1,5% van n terapeut se jaarlikse salaris sal vanaf 1 Julie 2010 jaarliks (in Julie) betaalbaar wees aan terapeute. Terapeute kan selfs in aanmerking kom vir versnelde vordering wat behels dat hulle tot twee kerwe per salarisskaal/graad kan groei, afhangende van hul prestasie. 3.2.5.1.6 Grade Progression Vordering na die volgende salarisskaal/graad wat op n genoemde pos van toepassing is, mits aan alle vereistes vir vordering voldoen is en dit word volledig in die bylaes omskryf. 3.2.5.1.7 Accelerated Grade Progression Terapeute het die voordeel om vinniger na die volgende salarisskaal/graad te beweeg indien hulle goeie vordering toon. Dit sal vanaf 1 Julie 2011 in werking tree. In Bylaes word egter aangedui dat versnelde vordering op 1 Julie 2013 in werking tree. 3.2.5.1.8 Competency Requirements Dit word in Bylae A2, B2 en C2 uiteengesit. Daar word melding gemaak van kwalifikasies, ondervinding en weereens van registrasie by die HPCSA. 3.2.5.1.9 Improvement of Career Paths Verskillende grade van salarisse word aan elke pos in elke kategorie geheg. Bv. Education therapist (3 grade, 10 salarisvlakke), Chief Education Therapist (2 grade, 8 salarisvlakke), Education Therapist Specialist (2 grade, 8 salarisvlakke) en Senior Education Therapist Specialist (2 grade,). Die implementering van beroepsprogressie geleenthede sou die werwing en behoud van terapeute in die onderwys, kon bevorder. 3.2.5.1.10 Salary Recognition Upon Appointment in Higher Post or Grade Alle terapeute in die onderwys wat kwalifiseer om bevorder te word na n hoër pos, se salarisse sal met ten minste twee salariskerwe verhoog. Die vraag ontstaan waarom twee kerwe aanbeveel word, terwyl ses kerwe gewoonlik ter sprake is by bevordering? 3.2.6 Structuring of Salary Packages Daar word saamgestem dat die strukturering van salarispakette sal ooreenstem met die beleid wat van toepassing is op onderwysers in die openbare sektor. 3.2.7 Date of Implementation 1 Julie 2009 as implementeringsdatum word ondersteun.

3.2.8 Translation Measures Daar word beklemtoon dat geen terapeut in die onderwys, na implementerig van die BSB finansieël slegter daaraan toe sal wees nie. Oorleestabelle in Bylaag A3 maak bv.voorsiening vir: minder as 10 jaar, relevante/toepaslike ervaring, meer as 10 jaar en minder as 20 jaar relevante/toepaslike ervaring en meer as twintig jaar relevante/toepaslike ervaring Daar sou geargumenteer kon word dat n terapeut wat bv. 9 jaar ervaring het, nie dieselfde salaris as n terapeut met een jaar ervaring, kan verdien nie. Indien dit egter nie so toegepas word nie, sal daar vir elke terapeut n ander salarisskaal moet wees. Terapeute wat hieroor genader is, was heeltemal te vinde vir voorsiening wat in bogenoemde oorleestabelle.gemaak is. Terapeute wat erkenning vir relevante/toepaslike ervaring verlang, sal bewys moet lewer van genoemde ervaring en die nodige dokumente voor of op n sekere datum aan die werkgewer voorlê. Terapeute wat privaat praktyke bedryf het, sal bewys kan lewer van die tipe ervaring asook die jare ervaring, aangesien privaatpraktyke by die HPCSA geregistreer moet word. Dit bly n vraag of noodwendig gepraktiseer is. n Terapeut wat in diens was van n privaatpraktyk, sal n dienssertifikaat van die vorige werkgewer kan inhandig. Die datum vir die voorlegging van dokumente ter stawing van vorige ervaring, sal afhang van die datum van ondertekening van die dokument en sal nie 30 April 2012 kan wees soos in die dokument voorgestel word nie. 4. AANBEVELINGS AAN DIE NUR Aanbevole mandaat 1. Definitions Gee n duidelike definisie van: Ondervinding Toepaslike ondervinding Relevante ondervinding 2. Objectives Die begrip toepaslike ondervinding moet duidelik omskryf word. Indien terapeute bewys kan lewer van toepaslike ondervinding, moet sodanige ondervinding erken word. 3. Scope Partye wat deur die ooreenkoms gebind word 4. Parties to the council note the following: Alle toepaslike resolusies en kollektiewe ooreenkomste word hier gemeld. Maatskaplike werkers wat as Education Therapists aangestel is, moet deel wees van die scope.

5. Parties to the council agree to the following: 5.1 OSD implementeringsdatum 1 Julie 2009 5.1.1 Unique remuneration structures 5.1.2 Different career streams Education Therapists 4 poste Beraders 3 poste Sielkundiges 2 poste 5.1.3 Differentiation in Salary scales Verskillende skale word aan elke pos geheg, bv. Sielkundiges: Opvoedkundige sielkundige (3 skale), Hoof Opvoedkundige Sielkundige (2 skale) 5.1.4 Requirements for appointment in salary/grade/career progression Registrasie by die HPCSA word vereis Registrasie van Education Therapists Sielkundiges en beraders reeds in diens van die onderwys wat nie voor 30 Junie by die HPCSA geregistreer is nie, kom dus nie in aanmerking vir BSB nie. Hierdie aanbeveling kan nie ondersteun word nie. Education Therapists wat nie by die HPCSA geregistreer is nie, moet kan registreer by n soortgelyke, erkende, professionele organisasie wat met die gesondheidsektor verband hou, soos bv. die South African Council for Social Service Professions (SACSSP). Diesulkes is waarskynlik n minderheid. Die beginsel onderliggend tot die BSB vir Verpleegsters PHSDSBC Res. 3/2007 wat van toepassing is op verpleegsters wat dienste gelewer het in spesialiteitsareas soos Gesondheid, maar wat nie geregistreer is by die Suid-Afrikaanse Raad vir Verpleegsters nie, kan hier van toepassing gemaak word. Dit beteken dat jare ervaring voor registrasie wel erken kan word en dat die werknemer op Graad 1-vlak geplaas word. Na registrasie by die professionele liggaam vorder die werknemer na Graad 2 5.1.5 Pay progression Jaarlikse progressie gebaseer op 1.5% van n terpateut se jaarlikse salaris vanaf 1 Julie 2010 betaalbaar. 5.1.6 Grade progression Vordering na volgende salarisskaal/graad indien aan alle vereistes vir vordering voldoen is. 5.1.7 Accelerated grade progression Goeie prestasie word beloon met versnelde progressie van een salarisskaal/graad na die volgende Die datum waarop dit in werking tree, moet vasgestel word.

5.1.8 Competency requirements Terapeute moet die nodige kwalifikasies en ervaring hê en moet ook by die HPCSA geregistreer wees. 5.1.9 Improvement of career paths Wat Education Therapists aanbetref, sal die volgende geld: Education therapist - 3 grade 10 salarisvlakke, Chief Education Therapist - 2 grade 8 salarisvlakke, Education Therapist Specialist - 2 grade 8 salarisvlakke, ens. 5.1.10 Salary recognition upon appointment in a higher post or grade Salarisse sal met twee kerwe verhoog word. 6. Structuring of salary packages Strukturering van salarispakette moet ooreenstem met die beleid soos van toepassing op onderwysers 7. Date of implementation: 1 Julie 2009 8. Translation measures Terapeute sal nie finansieël benadeel word nie Toepaslike/relevante ondervinding is nodig Bewyse van vorige ervaring moet aan die werkgewer voorgelê word voor 30 April 2012 Die voorstel moet genuanseer word om vir ander registrasieliggame en erkenning van diens voor registrasie voorsiening te maak. Daar word aanbeveel dat salarisse met 6 kerwe verhoog word, soos in die geval van opvoeders. Die begrip toepaslike ondervinding moet duidelik omskryf word Wat aaneenlopende ondervinding betref, moet dieselfde beginsel as die BSB vir onderwysers geld. Nie haalbaar nie. Die datum moet bepaal word deur die datum waarop die Ooreenkoms onderteken word.