Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

SIZA takes the sting out of auditing

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

HOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die

Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

Tariewe

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

BenguFarm Bestelvorm

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Geloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

Inleiding. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) , (Print)

MENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL. deur. Hugo Brand

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

GRAAD 12-PUNTE AS VOORSPELLER VAN SUKSES IN WISKUNDE BY N UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

Die 2004 senior Harmony Suid-Afrikaanse Wiskundeolimpiade: n Analise van die resultate van die senior groep, tweede ronde

'N ONDERSOEK NA DIE BESTUUR VAN ORGANISASIEKLIMAAT BINNE 'N MULTIKULTURELE ONDERWYSPERSONEELSAMESTELLING

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk

Bruikbaarheid van die Swanson Cognitive Processing Test vir Suid-Afrikaanse leerders met epilepsie

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Aanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur

Rut: n Liefdes Verhaal

DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING ARNOLD MEYER VERHANDELING

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur.

Hoe om krag te spaar

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

RELEVANTE GESKIEDENISONDERRIG IN AFGELEE GEBIEDE: ENKELE ONDERRIGSTRATEGIEE VIR DIE INTERMEDIERE SKOOLFASE CLARENCE VERNON VISAGIE

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

LN Labuschagne

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Die taal- en leesbevoegdheid van graad drie leerlinge in taal-diverse skole

rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

ASPEKTE WAT DIE TOEPASBAARHEID VtU{ TOETSE VIR VERSKILLENDE KULTUUl~GlWEPE KAN BEl.NVLOED

DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS

Die Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL (T)

THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE

ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

PSIGOLOGIESE VAARDIGHEDE EN SPORTPRESTASIE BY SUID-AFRIKAANSE SUPER12-RUGBYSPELERS PIETER KRUGER

C"k)o.-,t/1'l I /4-/ 1Cf17

Transcription:

Die bevordering van adjunkhoofde: Is indiensopleiding nodig? SAOU Hoofdesimposium 2012 Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

Agtergrond In SA geen formele voorbereiding vir die hoofskap Onderwysers vorder deur die range Bevordering gekoppel aan onderwyser se resultate op akademiese en buite-kurrikulêre gebied Sommige lande vereis formele kwalifikasie wat verwerf moet word voordat n adjunkhoof na hoof bevorder kan word

Vrae ter aanvang Is die wyse waarop bevordering na hoof plaasvind in ooreenstemming met beste praktyk in ander lande? Wat dink huidige hoofde van hulle voorbereiding vir die pos? Watter inisiatiewe is in SA aan die gang om die situasie te verander?

Wat is die belangrikste uitdagings vir die nuwe hoof? Na n 20 jaar studie kom Earley & Wendling (2004) tot die volgende gevolgtrekking: Probleme veroorsaak deur die styl en praktyke van die vorige hoof Geboue en terrein sake Kommunikasie met personeel Bevordering van die openbare beeld van die skool Hantering van onderpresterende personeel Hantering van oneffektiewe lid/lede van bestuurspan Lae personeel moreel

Die SA situasie In 1996 stel die taakspan vir Onderwysbestuur van die Dept van Onderwys voor dat n nasionale instituut vir Onderwysbestuur tot stand kom In 2003 kom die Matthew Goniwe School of Governance and Leadership tot stand In September 2004 stel die Dept van Onderwys die South African National Professional Qualification for Principalship (SANPQP) bekend n Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) in Onderwysleierskap word as vereiste vir toegang tot die hoofskap voorgestel

Die SA situasie (verv) Die GOS sal dien as akkreditering / lisensie en sal n vereiste wees om n hoof te kan word Inhoud van die GOS: Rekenaarvaardighede Taalvaardighede Ontwikkeling van portefeulje om bestuurs- en leierskapvaardighede te demonstreer Begrip an bestuur en leierskap Hoe om te lei en te bestuur Bestuur van stelsels, fasiliteite, beleid, ens.

En toe? Die GOS is landswyd geïmplementeer as n loodsprojek, maar by huidige skoolhoofde Program is as suksesvol geëvalueer na 2 jaar GOS sal waarskynlik omgeskakel word na n indiensopleiding program vir huidige skoolhoofde

Ondersoek 1: SA-Kanada Ondersoek het deel gevorm van die International Study on the Preparation of Principals (ISPP) waaraan 10 lande deelneem Nuut aangestelde skoolhoofde van die Port Elizabeth omgewing en Calgary in Kanada het aan oudiogesprekke via internet deelgeneem PE hoofde was van sowel voormalige Model C - as ander skole Doel met die gesprekke was om uit te vind of hoofde se indiensopleiding voldoende was en watter tipe opleiding die mees geskikte is

Ondersoek 1: SA-Kanada Hoofde is versoek om voor die gesprekke n dagboek te hou van insidente. Die doel hiermee was om te bepaal of hulle voorbereid was om die insidente effektief te hanteer. Die gesprekke is opgeneem en geanaliseer saam met die dagboeke. Vyf nuwe hoofde van beide lande het deelgeneem. In Kanada is n meestersgraad n vereiste ten einde hoof te word.

Bevindinge: SA-Kanada ondersoek Die volgende bevindinge is gemaak en in verband gebring met die wyse waarop die hoofde voorberei is op hulle taak toe hulle nog adjunkhoofde was: Die groot aantal verhoudinge is oorweldigend Formele opleiding is belangrik, maar nie voldoende vir n adjunkhoof as voorbereiding vir die hoofskap nie.

Bevindinge: SA-Kanada ondersoek (verv.) Mentorskap is baie belangrik. Die skep van informele netwerke is noodsaaklik Konflikhantering op alle vlakke is n uitdaging. Aspiranthoofde moet reeds vroeg hierop voorberei word. Konflik is nie beperk tot die skool nie, maar die onderwysowerhede is deel daarvan. Die noodsaaklikheid van waardegedrewe leierskap Die belangrikheid van onderrigleierskap

Die gesigte van mentorskap

Die gesigte van mentorskap

Die gesigte van mentorskap

Die gesigte van mentorskap

Waarom is onderrigleierskap nodig? Vrae Fokus ons nie te veel op die strukturele aspekte van die adjunkhoof en hoofskap nie? Wat van onderrigleierskap?

Geletterdheid van SA leerlinge In 2006 word die Progress in International Reading Literacy Survey (PIRLS) in 45 lande gedoen. Doel is om die geletterdheidsvlakke van leerlinge te toets SA eindig 45ste Internasionale gemiddeld = 500 SA gemiddeld vir Gr 4 s = 253 Marokko = 323 Koeweit = 330 Iran = 420 Rusland = 580 Ja, maar. Afrikaanse skole = 335

Geletterdheid van SA leerlinge 19% van Russiese leerlinge is op die gevorderde vlak mbt leesgeletterdheid 1% van Afrikaanse leerlinge is op die gevorderde vlak 8% van Afrikaanse leerlinge se vlak is hoog 22% van Afrikaanse leerlinge se vlak is gemiddeld 37% van Afrikaanse leerlinge se vlak is laag

Waarom het ons onderrigleierskap in ons skole nodig? Afrikaanse skole vaar buite-kurrikuler uitstekend. En binne-kurrikuler? Hoofde en adjunkhoofde het n duidelike kurrikulere (onderrig) bestuursopdrag

Ondersoek 2: n Provinsie in SA Deelnemersprofiel 66 nuwe skoolhoofde in die Noordwes Provinsie 39 manlik, 27 vroulik 48 oor die ouderdom van 44 jaar 6 het n PhD-graad 20 lei skole met meer as 800 leerders Stedelik (19), Voorstedelik (12), Plattelands (21), Afgeleë (10), Ander (4)

Ondersoek 2: n Provinsie in SA (verv) Doel met die ondersoek Om vas te stel watter aspekte van hulle werk nuwe hoofde die mees uitdagende vind en hoe goed hulle daarvoor voorberei was

Ondersoek 2: Meetinstrument Die meetinstrument (vraelys) het uit 35 vrae bestaan en deelnemers moes op n 6-puntskaal aantoon watter aspekte van hulle pos vir hulle problematies was en hoe goed hulle daarop voorberei was Uittreksel uit vraelys

Voorbeeldvrae LINKERKANT Hierdie aspek van my werk was problematies dui op n 6-puntskaal aan hoe groot die probleem was REGTERKANT Ek was voldoende voorberei vir hierdie aspek dui op n 6- puntskaal aan hoe goed voorbereid. 1 2 3 4 5 6 1 2 3 4 5 6 Om die kultuur van die skool te verstaan Om swak prestasie van personeel aan te spreek Om my tyd te organiseer Hantering van die openbare sigbaarheid in my nuwe pos as hoof

Ondersoek 2: Bevindinge Die statistiese verwerking van die resultate het die volgende getoon: Nuwe skoolhoofde ondervind die meeste probleme om die volgende aspekte van hulle taak te hanteer: Die bou van positiewe verhoudinge met personeel Effektiewe organisering van tyd Nuwe skoolhoofde ondervind die minste probleme om die volgende aspek van hulle taak te hanteer: Papierwerk

Ondersoek 2: Bevindinge (verv) Die areas wat as probleemareas genoem is, was gewoonlik ook die areas waar hulle aangedui het dat hulle nie voldoende opleiding in gehad het nie. n Statisties betekenisvolle verskil is gevind tussen nuwe hoofde van afgeleë skole en die in voorstedelike skole. Eersgenoemde vind die verstaan van die kultuur in hulle skole glad nie problematies nie, terwyl laasgenoemde groot probleme daarmee ervaar.

Ondersoek 2: Bevindinge (verv) n Verder statisties betekenisvolle verskil is gevind tussen hoofde van plattelandse skole en die van stedelike skole. Die verkryging van hulpbronne vir die skool is geensins problematies vir plattelandse hoofde nie, maar n wesenlike probleem vir stedelike hoofde Hoofde ouer as 45 jaar sien hulle as onbekwaam om groot veranderinge aan te bring en die teenoorgestelde is waar vir hoofde jonger as 45 jaar.

Ondersoek 2: Bevindinge (verv.) Nuwe hoofde is dit eens dat hulle beter voorberei is vir hulle taak deur aksies wat hulle self geneem het eerder as aksies wat die Dept van Onderwys geneem het. Nuwe hoofde vind meer baat by opleiding wat plaaslik aangebied word as dit wat provinsiaal of nasionaal aangebied word.

Ontleding van die oop vrae Nuwe hoofde sien hulle as nie voldoende opgelei om finansies te hanteer en fondse in te samel nie Nuwe hoofde het n behoefte aan formele induksieprogramme Daar is n groot behoefte aan mentorskap vir aspirant skoolhoofde

Hoe neem n nuwe hoof beheer? Neem oor (eerste 6 maande) Tydperk van intensiewe leer Teken kaart van die skool en oriënteer Korrektiewe aksies vir ontluikende probleme en omkeer aksies vir ernstige probleme

Verdieping (6-12 maande) Dieper kennis en daignose Min organisatoriese veranderinge Leer ken die basiese sake ( issues ) en onderliggende probleme

Hervorm (12-21 maande) Groot veranderinge Organisatoriese vernuwing en implementering Maak gebruik van eksterne hulp indien nodig

Konsolidering (21-27 maande) Evalueer die veranderinge Beoordeel die gevolge van die veranderinge wat aangebring is Neem regstellende stappe

Verfyning (27-36 maande) Fine tuning Nuwe hoof is volledig in beheer Gesagsbasis en geloofwaardigheid is bevestig of nie! Relatiewe kalmte indien voorafgaande goed verloop het

Ten slotte Gefokusde opleiding vir aspiranthoofde is nodig rakende sake soos die bou van verhoudings, finansies en adminstratiewe sake n Program van mentorskap behoort ingestel te word vir aspiranthoofde. Identifiseer aspiranthoofde en implementeer n kandidaatskap -program.

Die Dept van Onderwys behoort die 4 professionele paaie van onderwysers ten volle te implementeer. Dit kan lei tot n formele program en uiteindelik akkreditering/lisensiëring van geskikte adjunkhoofde Vernuwende denke onder die hoofde- en adjunkhoofde korps is nodig op veral die terrein van onderrigleierskap ten einde SA te laat meeding op die internasionale terrein

Dankie en sterkte met u taak kobus.mentz@nwu.ac.za