Bybelse etes (2) Wyke A87, C72 & C80. Wyk B31. Mei Feesblad

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOëRSKOOL PORTERVILLE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Kerssangdiens. SA Gemeente

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Sterdansers by Vensters.

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

19. Kerkargief en -museum

Maand-Krant JULIE te laat kom. EENHEID EN VERSKEIDEN- HEID IN ONS EREDIENSTE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Dialoog en paragrawe *

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Hoofstuk 16 ( )

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Tariewe

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Vir meer inligting besoek ons webwerf by

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

SIZA takes the sting out of auditing

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Rubriek vir skeppende werk

G. J. du Preez

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

In Getsemane en daarna... Ds Awie Erxleben

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Maand-Krant DESEMBER 2013 & JAN 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GKSA NUUSBROKKIES. Sondag 11 November 2018 LIEF EN LEED

Transcription:

Wyke A87, C72 & C80 Bybelse etes (2) Wyk B31 Die redaksie vra verskoning vir die volgende: Ons het nie foto s van al die Bybelse etes ontvang nie. As jou wyk se foto nie geplaas is nie, het dit ons ongelukkig nie betyds bereik nie. Ons het ons bes probeer om sover moontlik name by foto s te sit, maar daardie poging was ook nie baie suksesvol nie. As jy dus naamloos in Rietvallei se annale ingaan is dit nie weens gebrek aan probeer van ons kant nie. Who has fully realized that history is not only contained in thick books but lives in our very blood? - Carl Jung Emma Basson se voete word deur ds Naas gewas Feesblad 18 Mei 2012

Wyk B47 Hierdie gevaarlike manne uit die verlede is Diaan (links) en Erik Kruger Rigters 14:14 (1953): Spys het uit die eter uitgegaan en soetigheid uit die sterke. Wyk B90 Van links na regs (begin by die dogtertjie voor): Ane Coetzee, Ilza de Wet, Hannie Steyn, Joekie Tamsen, Anthoni Coetzee, Nico Coetzee, Cecilia Coetzee, Wilmarie Rheeders, Danie Rheeders (met Diané op sy skoot), Johan de Wet Word vervolg... Feesblad 19 Mei 2012

Bybelse etes (vervolg) In die gewone volgorde: Tiaan Hoogenboezem, Este Erasmus, Alanna Johnson (Kanadese student), Lydia Robbertse, Cora Robbertse en Sarel Robbertse Wyk C27 Wyk B92 Wyk C50 Links na regs: Jacques Kruidenier, Alta Kruidenier, Marita du Plessis, Robert O Reilly, Leonard du Plessis, Leandri du Plessis, Harry O Reilly, Edelweiss Kruidenier, Annelize Kotze en Marina Meiring Feesblad 20 Mei 2012

So ietsie uit die verlede - Gerda Ha ngh Randburg D is met groot deernis wat ek terugdink aan die jare 1980 2001 toe ek saam met my man, ds Chris en ons gesin van diep in die vier kinders deel kon wees van die gesin van Rietvallei. Sommige was saam met ons eers Waterkloofranders en saam met die Oorlopers kon ons die Saamlopers word! En het ons nie saam geloop nie! Kosbare tye wat my en die kinders steeds bybly. Koestertye. My geestelike groei was vir n hele klompie jare minimaal van aard. Gevonnis, uitgelewer en beperk tot die moederskamer (destyds Klofie personeelkamer), het ek my tradisioneel woelige pastorie-kindertjies van kruip tot katkisasie probeer opvoed. Hoe kan ek die keer vergeet toe een van myne per ongeluk (of aspris?) op die toontjies gestaan het en die skool se alarmknoppie gedruk het - in die middel van Chris se eg Gereformeerde drie-punt-preek! Moes seker n Spoelstra tjie, Coetzee tjie of Van Eeden gewees het wat hulle só geleer het. Daar behoort eintlik n baken opgerig te word buite die konsistorie. Dáár waar ek my eerste karstamp gehad het toe ek, pies vroumens, éérs agteruit getrek het en toe gewonder het of daar nie dalk n paal agter is nie! Of dit nou Kersprogramme, koektafels, kampe of kuiers was. Bybelstudie, besoeke, besprekings of braai. Preke wat mens laat nadink, weer dink, inkeer, terugkeer. Tye van saam lag, saam bid, hande vat en saam dra ons sal dit onthou! Mag Rietvallei altyd n plek wees waar God aan die woord is en sy kinders Hom dienend en met blydskap eer. Die Hattingh-kinders Efesiers 3:5: Nog nooit tevore in die geskiedenis is die geheimenis aan die mensdom bekend gemaak soos God dit nou deur die Gees aan sy heilige apostels en profete geopenbaar het nie. Feesblad 21 Mei 2012

Verkorte geskiedenis 21 Junie 1987 S g ngsdatum S g af van Waterkloofrand, Wapadrand en Verwoerdburg-Noord (nou Centurion). Daar was 412 belydende lidmate, 166 dooplidmate en 204 besoekpunte. Eredienste word in die skoolsaal van die Hoërskool Waterkloof gehou. 5 Julie 1987 Op `n gemeentevergadering word besluit op die naam Rietvallei vir die gemeente 26 Julie 1987 Eerste doopbediening deur ds LH Stavast: Barend Kruger, gebore 27 Mei 1987 1989 Sewe erwe word vir `n kerkgebou aangekoop 1992 Besluit om `n kerkgebou op te rig 25 April 1993 Die kerkgebou word in gebruik geneem 14 Feb 1999 Twee oggenddienste word ingestel 24 Aug 2001 Die saalkompleks word in gebruik geneem 26 Aug 2001 Die Nagmaalsviering volgens wyke word ingestel 28 Feb 2004 Die pyporrel word feestelik in gebruik geneem. Dis beskikbaar op die CD: Can cum Agni 5 Junie 2005 `n Engelse erediens word ingestel vir die Engelssprekende wyk van die gemeente, met ongeveer 25 lidmate 16 Oktober 2006 Eerste doopbediening in die Engelse erediens: Julie Reid en Samuel Camacho 22 Januarie 2006 Uitreikeredienste word ingestel 2009 Bedieningspunt vir ons gemeentelede by Tierpoort word van stapel gestuur Februarie 2009 Julie 2010 Mei 2011 Rietvallei is deel van die 150-jarige bestaan van die GKSA se feesvieringe met `n uitstalling by die Pretoria-streek se verrig nge Aankoop van die Eljada-huis in Daspoort Uitreikeredienste in hul huidige vorm word vir eers gestaak - Saamgestel deur Clarisse Venter 2012 Daar is nou 1392 belydende lidmate, 413 dooplidmate, en 840 besoekpunte in die gemeente Die Engelse erediens het 29 belydende lidmate, 18 dooplidmate, en 18 besoekpunte Hennie Steenkamp is die enigste kerkraadslid wat van die s g ng van die gemeente af ononderbroke in die kerkraad dien Feesblad 22 Mei 2012

Predikante - Clarisse Venter Ds Chris HaNngh 28 Julie 1987 21 Oktober 2001 Ds Tiaan Coetsee 31 Julie 1994 15 September 1996 Ds Peet van den Berg 4 Mei 1997 8 Februarie 1999 Dr Henk Stoker 2 Mei 1999 Mei 2011 Ds Johannes Aucamp 25 Maart 2000 15 Augustus 2004 Ds Naas Ferreira vanaf 26 Mei 2002 Ds Werner van den Heever vanaf 17 Julie 2005 Ds Gerhard van Rhyn vanaf 29 Januarie 2012 Ds Eric Kayayan ENGELSE EREDIENS Dr Brian De Vries 5 Junie 2005 18 Desember 2005 Dr Arthur Miskin vanaf 5 Januarie 2006 Ds Rajesh Kumar RIETVALLEI SE PREDIKANTE MET SENDINGOPDRAG Ds Johannes Aucamp vanaf September 2004. Betrokke by die Toerus:ng van Predikante in Afrika (TOPIA) Ds Eric Kayayan vanaf 5 Mei 2002. Verantwoordelik vir Foi et Vie Reformeés, die Franse Radiobediening aan Franssprekende Afrika, Quebec, Frankryk, Mauri:us, Madagaskar, en Haï: Ds Rajesh Kumar vanaf Januarie 2008. Bediening in Indië Ds Johannes Aucamp Dr Arthur Miskin Feesblad Di Naas Ferreira, Werner van den Heever en Gerhard van Rhyn 23 Mei 2012