Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Similar documents
Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

14 Loffienuus 19 Augustus 2015 LOFFIENUUS. Webblad:

Direkte en indirekte rede *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Tariewe

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

INSKRYWINGSVORM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Hoe om krag te spaar

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Kerssangdiens. SA Gemeente

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Edgehog

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Tariewe

ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

Rubriek vir skeppende werk

Die Hoërskool DF Malan

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Die jaar se kaskar was

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Geagte Ouers / Voogde en Florries

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

KOERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 3 Uitgawe 66 3 Julie In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte Kennisgewings

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Mosselbaai Munisipaliteit

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

SIZA takes the sting out of auditing

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

In n neutedop: 2018 sover


HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

Transcription:

LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop dat daar n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is 031 702 7217 en die direkte e-pos is gelofte@gelofte.co.za. Ons ondervinding is dat ouers dikwels n ander perspektief op n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus gerus as u ongelukkig of onseker is oor n saak. 2. BELANGRIKE DATUMS Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die tweede kwartaal. Let asseblief ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2017. Die kalender is op die webblad beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator. 19 MEI SOKKIE (GRAAD 8-12) 20 MEI MINI RUGBYTOERNOOI O/9 SPANNE 23 MEI GRAAD 6 UITSTAPPIE 25 MEI HEMELVAART EREDIENS BY DIE SKOOL OM 07:45 29 MEI EKSAMENAFBAKENINGS BESKIKBAAR AAN LEERDERS 1 JUNIE HIP EN HOP AAND: GRAAD 4-7 2 JUNIE GRAAD 12 TOERISME EN GEOGRAFIE UITSTAPPIE 13 JUNIE SEKONDÊRE EKSAMEN NEEM N AANVANG 16 JUNIE OPENBARE VAKANSIEDAG - JEUGDAG 19 JUNIE PRIMÊRE EKSAMEN NEEM N AANVANG 30 JUNIE VAKVERANDERINGS VIR GRAAD 10 SLUIT 30 JUNIE RAPPORTE: GRAAD 1-3 30 JUNIE SKOOL SLUIT VIR WINTERVAKANSIE 4. PRESTEERDERS n Groot aantal Loffies het pragtig presteer oor die afgelope aantal weke. Baie geluk aan die volgende leerders: a) Leigh Janse van Rensburg verwerf KZN kleure vir netbal. b) Louis Fourie is opgeneem in die O/12 PADSSA rugbyspan. c) Nadine Hefer en Madelein Wilmans verwerf PADSSA kleure vir netbal. d) Andrea van Heerden en Laura van Heerden vorm deel van die finale groep waaruit die KZN netbalspan gekies sal word. Ons is saam met julle trots op hierdie pragprestasies!

5. ADMINISTRATIEWE POS Ons sal binne die volgende week bekend maak watter dame aangestel is in die administratiewe aflospos. Onderhoude is reeds gevoer met die persone wat op die kortlys geplaas is. 6. SPORTBEPALINGS Die tweede kwartaal se sportbepalings is op die webblad sowel as op Communicator beskikbaar. Ons doen n beroep op u om moeite te doen om ons spanne te ondersteun. Let asseblief daarop dat ons dikwels nie beheer het oor hierdie bepalings nie en dat dit dus op kort kennisgewing kan verander. 7. HAY-HOE BP MOTORHAWE Hay-Hoe BP motorhawe doen moeite om die skool te ondersteun. Ons versoek dus dat u hulle ook ondersteun wanneer u brandstof ingooi. U kan n ondersteunerskaartjie by die skool se ontvangskantoor afhaal. U voltooi dan bloot die boek by die motorhawe wanneer u brandstof ingooi. n Gedeelte van die bedrag word dan aan die skool geskenk. Daar word maandeliks n trekking gehou waarin u die kans staan om n gelukspakkie of n karwas te wen. Wenners: Gelukspakkie S Kruger Karwas E van Dyk C Marais 12. OP N LIGTER TRANT Die vliegtuig was oppad na die vertrekpunt op die aanloopbaan toe dit skielik tot stilstand kom, omdraai, en weer al die pad terug ry na die eindbeheergebou toe. Na 'n uur vetrek die vliegtuig toe uiteindelik. Toe hulle in die lug is en die liggie vir die veiligheidsgordels afgaan, vra 'n passasier vir die lugwaardin wat die vertraging veroorsaak het. "Die vlieënier was bekommerd oor 'n geluid in een van die enjins", antwoord die lugwaardin en dit het ons 'n rukkie gevat om 'n ander vlieënier te kry!!" Die Ma ry met die twee kleintjies (3 en 5) in die kar. Die kinders is onhebbelik stout en sy raas en raas, maar hulle wil nie luister nie; wat nog te sê van stil sit. Sy vererg haar en trek later van die pad af, klim uit en wiks die twee goed! Sy sit hulle terug in die kar en sê: "Nou wil ek nie weer 'n woord hoor nie."na so paar minute sê die oudste seuntjie: "Mamma, ek wil iets sê." "Net vinnig," sê die ma, want jy is nou veronderstel om stil te bly." Sê hy: "Ek wil net vir Mamma sê, "Liewe Jesus gaan hiervan hoor!!" 14. LEWENSWAARDE VIR KWARTAAL 1: BETROUBAARHEID Ons fokus hierdie kwartaal op betroubaarheid en versoek dat u ook met u kind hieroor in gesprek sal tree. 15. ADVERTENSIES IN LOFFIENUUS Indien u advertensies in die Loffienuus wil plaas kan u me. Reinette Janse van Rensburg kontak by gsadmin2@gelofte.co.za of by 031 702 7201. Kostes beloop R75 per plasing. 16. VERJAARDAE Baie geluk aan die Loffies wat in die volgende twee weke verjaar. Ons vertrou dat julle heerlik bederf sal word en bid julle baie seën toe vir die nuwe lewensjaar. Anzel Myburgh, Lizzel Myburgh, Zoë Pelser, Daniel Sargent, Jaimy Parsad, Roxanne Marais, Matthew van Staden, René Strauss, Nadine Hefer, Monneé Booysen, WF Hamman, Chaz Swanepoel,

Christopher Boshoff, Kobus de Bruin, Brittney Fourie, Tyron Grobler, Corné Crafford, Anke Robbertse, Gavin Roos, Anke Britz, Zane Kruis, Jeanne-Mari Labuschachne, Chandra Swart, Adriaan van der Berg, JJ Willemse, Eugene Groenewald, Kittara Tyson. 17. VERBLYF GESOEK Een van ons ouers is dringend op soek na verblyf vir haarself en 3 kinders. Kontak Maria by reception@ledom.co.za indien u kan help. 18. E-POS Ons het reeds n baie groot aantal ouers wat die Loffienuus elektronies ontvang. Hierdie is uiteraard n baie meer betroubare manier om seker te maak dat u die nuusbrief ontvang, aangesien die kinders soms vergeet van die nuusbrief wat in hul tasse lê. Indien u nog nie n elektroniese weergawe van die Loffienuus ontvang nie, is u welkom om n e-pos te stuur na gelofte@gelofte.co.za. Ons sal u dan op ons adreslys plaas. Die Loffienuus is ook op die webblad (www.gelofte.co.za) en op Communicator beskikbaar. 19. KONTANTVRYE SONE Ons beklemtoon graag weer die volgende: ons streef daarna om die skool n kontantvrye sone te maak en sodoende die versoeking by kriminele elemente te verwyder om die skool as n sagte teiken te beskou. Dit sal dus waardeer word indien u van elektroniese betaalmetodes of tjeks gebruik sal maak. Die skool se bankbesonderhede is soos volg: Bank: ABSA Rekeningnaam: Gelofte Skool Takkode: 632005 Rekeningnommer: 1137530569 Vriendelike groete D J STRYDOM SKOOLHOOF ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- TERUGSTUURSTROKIE: KOMMENTAAR VIR AANDAG MNR. D. STRYDOM NAAM VAN OUER: NAAM VAN LEERDER: GR. KOMMENTAAR: HANDTEKENING KONTAKNOMMER

ADVERTENSIES

ADT KUSELA Kwazulu-Natal Regional Office 2 Halifax Road, New Germany, 3610 Po Box 242, New Germany, 3620 Security guards for functions, events and short term assignments KUSELA SECURITY Security for every occasion Whether it s for a private function, a month-long event or additional security, ADT/Kusela guards will help with parking, protect cars, patrol the immediate area and provide a visible security presence. SA s most professional ADT/Kusela guards are selected only after strict assessment and background checks, then trained to PSIRA standards. All our personnel and procedures are monitored regularly. Armed back-up Our guards are backed by our Armed Response Vehicles 24/7 For more information or to book a guard call: Pamela Chetty 031-716 5621 Or Charlotte Govender 031-716 5618 A Tyco International Company Company Registration No: 2002/013172/07