MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

SIZA takes the sting out of auditing

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Rut: n Liefdes Verhaal

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

OPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Finansieel Gesproke 1

Uit Moerdijk se pen Man en Media

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

Tariewe

Aanpassing in die uitgewersbedryf: Die geval van NB-Uitgewers rondom die millenniumwending 1

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Tariewe

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Direkte en indirekte rede *

GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Government Gazette Staatskoerant

Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê

ONTDEK SANTAM Jaarverslag

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

NAVORSINGSVERSLAG 2016/2017

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Sterdansers by Vensters.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

~====~~E. Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE :J~ ::>« ... LL all ~o. f-l. C\I.L (0 -- u.. ~«

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NAVORSINGSVERSLAG 2009/2010

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

streef na uitnemendheid

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

03 Die Naspers-groep DIE NASPERS-GROEP

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Weeklikse oorsig 9 Mei 2014 JSE Dit was 'n gemengde week vir internasionale markte en die meeste aandele het goed presteer, maar tegnologieaandele het weereens wisselvallig vertoon. Die JSE Alle Aandele indeks het byna 0,3% gedaal in n week waarin die plaaslike verkiesing die nuus oorheers het. Hulpbronne het die pad laer aangewys met 'n daling van 1,3%, terwyl die goudindeks weereens uiters wisselvallig was en met 4% gedaal het. Nywerhede en Finansieël het 'n stil week gehad en effens laer gesluit. Die Rand het sterk gebly en verhandel teen R10,37 teen die Amerikaanse dollar, Goud het weer met $14 gedaal om die week op $1287 per ons af te sluit, terwyl Brent ru-olie steeds verhandel teen $108 per vat. Die Dow Jones het 0,3% gestyg en n nuwe rekord bereik Vrydag, maar die Nasdaq het met 2,5% gedaal met veral Apple wat onder druk gekom het. Die Nikkei in Japan en die Hangseng in Hong Kong het beide met 2% gedaal met bekommernisse oor die Oekraïne wat nog steeds die nuus in die Asiatiese markte oorheers het. Europese markte was stil met die FTSE en die Dax wat min verandering gewys het. Aandeel van die week: Aspen Holdings Suid-Afrikaans gebaseerde Aspen is 'n verskaffer van handelsmerk en generiese medisyne in meer as 150 lande regoor die wêreld, as ook van verbruiker en voeding produkte in geselekteerde gebiede. Die Groep het 23 produksie fasiliteite op 17 persele, wat op 6 kontinente teenwoordig is en ongeveer 8200 werknemers in diens het. Aspen word beskou as die negende grootste generiese maatskappy in die wêreld (EvaluatePharma Wêreld Voorskou - Junie 2013). Hul produseer meer as 20 biljoen tablette per jaar. Byna een uit elke vier voorskrifte deur aptekers in Suid-Afrika is vir 'n Aspen produk.

Maatskappystruktuur: Markaandeel (Generies SA) en Geografiese Verdeling

FINANSIËLE UITSLAE: Jaar geëindig 30 September 2013 Aspen se omset het met 33% toegeneem tot R12 miljard in die eerste ses maande van die finansiële jaar. In hierdie tydperk is wesenlike verkrygings vir nuwe besigheid gemaak wat gelei het tot bedryfswins wat met net 16% gegroei het. As 'n mens kyk na genormaliseerde wesensverdienste per aandeel was die toename egter 'n sterk 23%. Die voorste bydraer tot die groei was die internasionale besigheid wat al hoe sterker vertoon. Die buitelandse bydrae het toegeneem tot 71% van die bedryfswins. Aandeelprys

Aanbeveling Aspen is 'n top internasionale farmaseutiese maatskappy met geweldige goeie groei vooruitsigte. Die bestuurspan is een van die beste in die bedryf en het 'n bewese rekord van sukses. Die maatskappy is nou nommer een in Suid- Afrika in generiese en handelsmerk produkte en die maatskappy se prestasie in die res van die wêreld is baie goed. Daar word verwag dat groei in verkope in die tweede helfte van die jaar aansienlik hoër sal wees as in die eerste helfte, wat groot belofte vir die jaar se verdienstegroei inhou. Die maatskappy verhandel teen 'n historiese PVverhouding van 32, maar dit sal vorentoe skerp daal as gevolg van sterk groei in verdienste oor die volgende twee jaar. Die twee jaar vooruit PV-verhouding is in die omgewing van 17, wat nie duur vir 'n maatskappy van hoë gehalte is nie. Die aandeelprys behoort nie weg te vlieg in die kort termyn nie, maar ek sien Aspen as 'n goeie lang termyn aandeel om te KOOP. PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Marius Cornelissen Portfolio manager mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Financial planner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Ben Fraser Financial advisor ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administrative assistant gerda.potgieter@psg.co.za Mariska Blom PSG Menlyn Administrative assistant Client administration Mariska.blom@psg.co.za menlyn@psg.co.za