Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Mandala Madness Deel 2

Rut: n Liefdes Verhaal

Hoe om krag te spaar

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Dialoog en paragrawe *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Tariewe

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

SIZA takes the sting out of auditing

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE. So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Sterdansers by Vensters.

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Rubriek vir skeppende werk

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

HOOFSTUK 4 KWALITATIEWE DATA-ANALISE

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Tonga die olifant - 01 *

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

INSKRYWINGSVORM

Tariewe

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Gehaltebeheer op Web-inligting

# 2012 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

HOOFSTUK ALGEMENE INLEIDING EN UITEENSETTING VAN DIE STUDIE INLEIDING MOTIVERING VIR KEUSE VAN ONDERWERP...8

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

make your dream a reality

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

!"#2. sosiale netwerke? Watmoetjy weet omtrent OOK: HOE MOET ONS TOT GOD BID? BLADSY 12 FEBRUARIE 2012

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

Die subtíele aanleg en moonuikhede van die nominale styl: 'n Studie in Nuwe- Testamentiese Grieks

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

Transcription:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan Kwartaal 1 se assesseringprogram. Neem asseblief kennis dat indien die leerders nog nie reg is vir die sekere informele assesserings nie, sal die onderwyser, n week voor die gegewe datum, vir die leerders daarvan inlig sowel as die nuwe datum gee. en projekte se datums is vas en sal nie verander nie. Deur die assesseringsprogram so vroegtydig te ontvang, gee dit u en u kind genoeg tyd om voor te berei vir die assesserings. Motiveer u kind om van dag een af mooi te konsentreer in die klas, ten alle tye te vra wanneer hy of sy nie verstaan nie en om die belangrikheid van huiswerk in ag te neem. Sien onderaan raad vir hoe om n plakkaat te maak en hoe om te leer. Lees dit gerus. Laerskool Olifantsvallei Kwartaal 2 assesseringsprogram Engels: Aktiwiteit: Listening and speaking Unprepared reading Language structures and conventions Reading Comprehension Reflects on story Writing descriptions of objects Reading aloud/listening and speaking Graad 6: Datum: 16 April 18 April 11 May 26 April 18 May 25 May 31 May 1

Writing paragraphs Reading Comprehension Language Afrikaans: Luister toets Hardoplees Skryf Taaltoets Selfstandige lees Vraestel 1: Luister Vraestel 1: Praat Vraetstel 1: Lees Vraestel 2: Begrip en taal Vraestel 3: Skryf 14 June (Exam 15 June (Exam) 15 June (Exam) 3Mei 2Mei 2Mei 4 Mei 16Mei 21 Mei 24Mei 25Mei Wiskunde: NWT: Aktiwiteite: Taak 4Mei 15 Mei Datum: 8 Junie 28 Mei SW: Aardrykskunde Geskiedenis LV: PSW: Prakties Kuns 11 Mei Hoe help ek my kind in die intermediêre fase om vir die wiskunde-eksamen voor te berei? n Leerarea waaroor ouers dikwels veral besorg is, is wiskunde. In leerareas waar kinders feite moet memoriseer, kan ouers met gemak vasstel of hul kind voorbereid vir die eksamen is al dan nie. Met wiskunde is dit egter anders. Kan n kind leer vir wiskunde? Of moet hulle bloot die werk verstaan? Tot watter mate kan n ouer sy kind bystaan as dit by wiskunde kom? Wiskunde is n leerarea wat, net soos ander leerareas, deeglike voorbereiding vereis. Ouers kan hulle kinders op die volgende wyse bystaan in hul voorbereiding vir die wiskunde-eksamen / toets. Een van die eerste aspekte waaraan ouers aandag kan gee, is om seker te 2

maak dat kinders hul maaltafels ken. Die toepassing van maaltafels is in baie afdelings van wiskunde belangrik, en kinders wat hulle maaltafels ken en vinnig kan herroep, spaar baie tyd in vraestelle en maak minder onnodige foute. Die volgende stappe kan gevolg word wanneer kinders nog nie hulle maaltafels ken nie: 1. Tel gereeld in intervalle van 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11 en 12. Kinders wat met gemak in intervalle van 7 kan tel (bv 7; 14; 21; 28; 35; 42;...), sal vinnig kan uitwerk hoeveel 4 x 7 is. 2. Identifiseer watter maaltafels problematies is en fokus daarop. 3. Herhaal, herhaal, herhaal. Met elke keer wat n kind die antwoord van 8 x 5 moet uitwerk, is die kans beter dat hy dit op n volgende keer sal kan herroep. Daar is baie aspekte van wiskunde wat geleer moet word, byvoorbeeld die name en eienskappe van twee- en driedimensionele vorms. Ook die betekenis van terme soos veelvoud, faktor en priemgetal moet geleer word. Ouers kan toesien dat hul kinders hierdie leerwerk ken. Wiskunde moet ook ingeoefen word. Om net deur die handboek en oefenboek te blaai, is onvoldoende. Metodes en voorbeelde kan eenvoudig lyk wanneer n mens net daarna kyk, maar kan n uitdaging wees om self te doen. Ouers voel dikwels dat hulle ekstra oefenboeke moet aankoop om te help met die eksamenvoorbereiding. Dit is egter nie nodig nie. Die wiskundehandboek en die oefenboek waarin daar in klastyd gewerk word, is voldoende. Hierdie bronne kan as volg aangewend word: a. Die meeste handboeke bied verduidelikings en voorbeelde van die tipe somme wat in die klas gedoen word. Dit kan ouers help om die metodes te verstaan wat gevolg word. b. In die oefenboek kan n ouer sien tot watter mate die kind die werk bemeester het.. Ouers kan n opsomming maak van die foute wat begaan is. Hierdie voorbeelde kan dan weer op n volgende geleentheid vir die kind gegee word om te doen om seker te maak dat hy dit nou onder die knie het. d. Om seker te maak dat hul kind alle metodes kan toepas, kan ouers n paar somme uit elke oefening gee om te doen en dan die oefenboek as memorandum gebruik. Dit is belangrik dat kinders die somme weer uitwerk. Dit dien as vaslegging. Slegs as kinders weer die voorbeelde uitwerk, sal hulle weet of hulle steeds die metodes onthou en kan toepas. e wat gedurende die jaar geskryf is, is ook n waardevolle bron. Kinders kan weer daardie vraestelle uitwerk vir vaslegging en fokus op foute wat 3

gemaak is, om soortgelyke foute in die eksamen te voorkom. ( Hulle portefeuljes is in die klas, u as ouer is meer as welkom om n afspraak te maak en te kom kyk wat tydens u kind se toets gebeur het. Ek gaan self die vraestelle gebruik vir die hersiening van werk.) n Kind wat deeglik vir die wiskunde-eksamen voorberei het, pak die vraestel gewoonlik met n geruste hart en met selfvertroue aan. Dit is dus die moeite werd om nou stelselmatig deur die jaar se wiskunde te werk. Ek en Mnr. Krige het n passie vir ons vak en sal ons bes doen om die passie so oor te dra. Ons vra dat u u kind ook moet motiveer en ondersteun om die passie om te sit in sukses! 2018 gaan n groot Wiskunde jaar wees, want met leerders en ouers wat passievol wiskunde gaan aanpak kan ons net sukses verwag! Raad vir n puik plakkaat Daar is deesdae gereelde projekte wat leerders moet voltooi wat tot hulle rapportpunt bydra. Een van die projekte wat die meeste kopsere gee is die maak van n plakkaat. Ek gaan hier verduidelik waarom mens plakkate maak en ook n paar wenke gee oor hoe om jou beste punt moontlik te kry. As jou enigste doel is om n plakkaat te maak wat vir jou n goeie punt gaan gee, gaan jy sukkel om n goeie punt te kry. Dus wonder jy dan seker watter ander doelwitte jy moet hê wat vir jou n goeie punt gaan gee. Die drie ander wenke wat sal help, is dat jy dit as n geleentheid sien om iets te leer en om vir ander inligting te gee, en dat jy dit op n aantreklike en interessante manier doen. Die proses van n plakkaat maak bestaan hoofsaaklik uit die volgende stappe: Kies n onderwerp wat jou interesseer. Soms word die onderwerp vir jou gekies. Doen navorsing oor die onderwerp. Maak seker jy skryf al die bronne neer. Sif deur al die inligting en kies dit wat jou boodskap die beste gaan oordra. Vertoon die inligting op jou plakkaat. Dus: om die kennis in te win wat jy wil onthou en aan ander wil oordra sal jy eers navorsing moet doen. Eenvoudig gestel beteken dit om soveel as moontlik te lees oor die onderwerp wat jy gekies het en te kyk wat jy nuttig en interessant vind en wat ander ook sal wil weet. Gaan deur tydskrifte, koerante, ensiklopedieë (uit die dae voor die internet) en besoek die biblioteek. Dan kan jy die internet ook opsoek. Een nadeel van die internet is dat min inligting in Afrikaans beskikbaar is, dus sal jy baie moet vertaal. Lees nou deur die inligting en begin kies wat jou storie die beste gaan vertel. 4

Vir plakkate geld die volgende sêding gewoonlik: minder is beter. Hierdie deel gaan dalk die moeilikste wees, want na al jou navorsing gaan by baie hê om te vertel. Dis baie belangrik om nie in daardie wip te val nie. Nou kan jy die inligting op jou plakkaat vertoon. Die plakkaat moet so wees dat jy daarna wil kyk en wil weet wat daarop staan. Dis hoe jy dan ander kan help om te leer. Jy het daarom iets nodig op die plakkaat wat helder is en uitstaan om hulle oog te vang. Daar moet egter nie soveel inligting op die plakkaat wees dat dit mense afskrik nie. Dit moet net genoeg wees om hulle nuuskierigheid te prikkel. En as hulle meer wil weet, kan hulle na die bronnelys kyk en verder gaan lees of selfs met jou as die kenner kom praat. Ons begin gewoonlik links bo lees en eindig regs onder op n bladsy, dus moet die uitleg vir jou plakkaat soortgelyk wees. n Netjiese opskrif bo-aan met n inleiding links bo, n samevatting regs onder en die inligting wat jy wil weergee tussenin gee n goeie vloei. Jou plakkaat moet netjies wees, want anders kan jy die leser afskrik. Tegnologie maak ons werk makliker, maar dit kan voorkom of jy net van die internet af gekopieer het as die hele plakkaat gedruk is. As jy dus n netjiese handskrif het, kan jy jou inligting neerskryf. Of teken en kleur prentjies in om te wys jy het moeite gedoen. Gebruik helder kleure, want dit trek mens se aandag. 5