Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kos vir ons skoolkatte

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Tariewe

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROJEKTE DATUMS 2018

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Geagte Ouers / Voogde en Florries

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Rut: n Liefdes Verhaal

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

SIZA takes the sting out of auditing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Die Hoërskool DF Malan

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Sterdansers by Vensters.

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Vinkie. Laerskool Fairland

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Kerssangdiens. SA Gemeente

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Die jaar se kaskar was

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

RAADSLEDE / COUNCILLORS

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Vinkie. Laerskool Fairland

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Vinkie. Laerskool Fairland

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Hoe om krag te spaar

G. J. du Preez

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Mosselbaai Munisipaliteit

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

Transcription:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se prys is tans tussen R800 en R1300 per tas. Hierdie tasse het 'n erger geraasvlak en omdat leerders dit by die trappe aftrek, beskadig dit die trappe. Indien u 'n nuwe tas moet koop, versoek ons u om asseblief nie ʼn Cadii aan te koop nie. Die skool is besig met onderhandelings, waar u ʼn sterk seiltas kan koop met die skool se wapen op. Hierdie tasse kan in die hand gedra word of op 'n leerder se rug. Die verwagte prys, afhangende van die grootte, behoort tussen R200 en R350 te wees. Die kleiner tassie is uiters geskik vir leerders van Gr. R tot Gr. 2. 'n Vervaardigde voorbeeld sal voor die einde van die kwartaal by die skool beskikbaar wees om te besigtig. Bestelvorms sal ook beskikbaar wees. Wouwtjiegroete ADVERTEER OP ONS VOORBLAD! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za

2 WOUWTJIES HOU VAN WISKUNDE! Die volgende leerders het deelgeneem aan n Departementele Wiskunde Olimpiade op Circuit vlak: Meiring van Zyl Connor Storm Mikal Venter Lize-Marie Alant De Wet Groenewald Kristie Güldenpfennig Nicole Sutton Lindy Grobelaar Baie geluk aan Meiring van Zyl, Mikal Venter en Lindy Grobelaar wat deurdring na die volgende rondte. Die Distriksvlak Olimpiade vind plaas op Donderdag, 25 Augustus. Hartlik geluk! Ons wens hierdie leerders baie sterkte toe. 2

3 WOUWTJIEKLOP KUNSTEFEES LW: Die finale program verskyn op die Kommunikeerder. Die Kunstefees se beoordeling werk dieselfde as in die verlede. Datums: Ma. 22/8 Tafeldek Juniors Di. 23/8 Tafeldek Seniors Wo. 24/8 Drama Juniors Do. 25/8 Drama Seniors Vry. 26/8 Kuns (Juniors en Seniors) Ma. 29/8 Musiek (Juniors) Di. 30/8 Musiek (Seniors) Wo. 31/8 Dans Do. 1/9 Sang Indien daar enige navrae of onduidelikhede is, kontak gerus vir juf. Marián Bakkes by bakkes@wouwtjies.co.za KUNSTEFEESGROETE Juf. Marián Bakkes 3

4 ENVIROUW & HERWINNING INTERESSANTE FEITE: Herwin een glasbottel en spaar genoeg energie om n 100 Wattgloeilamp n uur te laat brand. Herwin een ton glas en spaar 1,2 ton grondstowwe. Ons herdenk graag die volgende spesiale dae: NASIONALE VROUEDAG : 9 Augustus Nasionale Vrouedag vereer ons alle vrouens, hulle moed, deursettingsvermoë en aspirasies. INTERNASIONALE LEEUDAG : 10 Augustus Die leeu, Panthera Leo, is een van die vier groot katte. Internasionale Leeudag word gehou om mense bewus te maak van hierdie spesie. INTERNASIONALE OLIFANTDAG : 12 Augustus We admire elephants in part because they demonstrate what we consider the finest human trails: empathy, self-awareness and social intelligence. But the way we treat them puts on display the very worst of human behaviour. - CRAYDON CARTER 4

5 OUD-WOUWTJIES PRESTEER! Ons is baie trots op die volgende oud-wouwtjies wat onlangs aangewys is as lede van Die Hoërskool Menlopark se Matriekraad vir die termyn 2016-2017: Emile Brand Ewan Cornelius Eric van der Walt Miyanke Ferreira Adele Nel Lorraine Oosthuizen Carmén Pieterse Veronique Sheppard Hartlik geluk aan hierdie leerders en hul ouers - dit is voorwaar ʼn puik prestasie. LW: Ons gee graag erkenning aan ons ander oud-wouwtjies, sodra ons skriftelike bevestiging van die omliggende hoërskole ontvang het. 5

WOUWTJIEKLOP 6 VRYDAG, 16 SEPTEMBER EN SATERDAG, 17 SEPTEMBER Die Kunstefees word nou n KunsteFEES! Boek asb. dié naweek! Dit is n geen-wouwtjie-kan-dit-misloopnie-naweek! Waarna u kan uitsien op Vrydag vanaf 14:00 21:00 en op Saterdag, 09:00 21:00 is Heerlike kosstalletjies Teetuin Restaurant Uitstallers Wouwtjie-kunsuitstalling Boekuitstalling Boekbekendstellings en gesprekke met skrywers Muurkuns Sypaadjiekuns Kuier-areas Wouwtjie-optredes in drama; dans; musiek; sang en redenaars. (Waar al die leerders wat aan die Kunstefees deelgeneem het, gaan optree) Pretpark beste ritte vir groot en klein Komediant en ete Koorfees Gaskunstenaars KLEINWOUWTJIE-SPEELPARK Daar gaan n speelarea vir 3-6 jariges by Pre-primêr wees Saterdag, 17 September, waar dié kindertjies in n veilige omgewing kan kom speel van 09:00 17:00 STALLETJIES Indien u belangstel in stalletjie-spasie, kontak asb. vir Michelle Fourie by michellefourie3@gmail.com vir meer inligting. 6

7 VEREMARK & GROOTFM Baie dankie vir ál die skenkings en ondersteuning van u as ouer en elke kind wat die mark ondersteun het, asook die kosskenkings vir Laerskool Generaal Nicholaas Smit. Baie dankie vir u moeite om u kind so vroeg by die skool te besorg en om deel te kon wees van die GrootFM-skool-met-die-beste-geeskompetisie! Baie dankie vir elke personeellid se harde werk om dié dag suksesvol aan te bied! Die mark maak deel uit van die Verefees en n bedrag van R35 920.00 is ingesamel. 7

8 Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste Studeerkamers Dry walling & plafonne Teëlwerk & verfwerk 3D program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord : 082 788 2772 Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels Maak van kussings Ottomans en headboards Pelmits Gordyne & Blindings Binnehuisversiering Christa : 082 376 7605 ENGELS & WISKUNDE EKSTRA KLASSE OP DIE SKOOLTERREIN (Gr. 1 tot 3) Kontak me. Lynette Pretorius 082 445 6781 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. LOCAL AU PAIR LINK AU PAIRS MET ONDERVINDING EN GOEIE VERWYSINGS BESKIKBAAR. HUISWERK TOESIG EN ONDERSTEUNING VERVOER NA BUITEMUURSE ATIWITEITE SKOLIERE / KLEUTERS / BABAS PAULINE GERICKE 082 441 0439 paulineg@localaupairlink.co.za www.localaupairlink.co.za 8