MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SIZA takes the sting out of auditing

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

OPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

Uit Moerdijk se pen Man en Media

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

Rut: n Liefdes Verhaal

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

Mosselbaai Munisipaliteit

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Onlangse regspraak/recent case law

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Finansieel Gesproke 1

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Mandala Madness Deel 2

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Tariewe

Landbou is oor die algemeen n. n Kort oorsig oor plaaslike mieliepryse. Lees Binne: FEBRUARIE Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere

NUUSBRIEF JUNIE 2008

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

03 Die Naspers-groep DIE NASPERS-GROEP

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

Universiteit van Pretoria

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST

Government Gazette Staatskoerant

N ONTWIKKELINGSPERSPEKTIEF VAN VAKLEERLINGSKAPPE IN SUID- AFRIKA: IMPLIKASIES VIR DIE ONDERWYSSTELSEL. deur. John Lodewyk von Landsberg

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

Direkte en indirekte rede *

ASPEKTE VAN VERSEKERINGSMAKELAARSADVIES AANDELE-EFFEKTETRUSTBELEGGINGS

NAVORSINGSVERSLAG 2016/2017

Tariewe

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

PULA IMVULA. As jy lief is om iets te vier en op soek. Met harde werk is daar geen perke nie. Lees binne: Januarie 2018

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

18 September op NAMPO Park, net buite Bothaville, plaasgevind het. Vol 4/2008 Inligtingsblad vir klante van Senwes September 2008

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Week in oorsig 13 September 2013 JSE Dit was n stewige week op die JSE gewees met n styging van net minder as 2% in die Algehele Indeks. Hierdie styging het plaasgevind ten spyte van n 9% daling in die goudindeks, wat weer onder druk was danksy die voortslepende stakings en ook n meer as $60 daling in die prys van goud na $1320 per ons. Hulpbron aandele het wipplank gery en ongeveer 1% gedaal, maar nywerheids aandele en finansiële aandele het puik vertoon en met byna 2% gestyg. Op die oorsese markte het die Dow Jones in New York met byna 3% gestyg, Brent ru olie het met $2 per vaatjie gedaal na $113 en die Rand het met 6c na R9,94 teen die VSA Dollar verstewig. Aandeel van die week Distell het in die jaar 2000 ontstaan deur `n samevoeging van Stellenbosch Farmers Winery en Distillers Korporasie. Laasgenoemde het die bekende liqueur, Amarula, ontwikkel en geproduseer om een van die gewildste liqueurs wêreldwyd te raak. Distell Groep Beperk is Suid- Afrika se voorlopende produsent en bemarker van wyn, spiritualeë (sterk drank), siders en gereed-om-te-drink (RTD s) produkte. Die groep se kenmerke is plaaslike markleierskap, hoë handelsmerk bewustheid, n uitgebreide distribusie raamwerk, plaaslike mark kennis, sterk handels verhoudinge en die strukturele kapasiteit om suksesvol `n nuwe produk te loods. Hulle bedrywighede strek sover as Amerika, Europa, Asië en Afrika. Die groep het bevredigende resultate vir hulle Junie 2013 finansiële jaareinde gerapporteer ondanks moeilike handelstoestande en afnemende verbruikersbesteding. Inkomstes het met 11.9% toegeneem op verbeterde verkoopsyfers van 7.2%. Verkope het dus vanaf 561 miljoen liter tot by 601 miljoen liter vermeerder. Om 601 miljoen liter in perspektief te stel, kan dit vergelyk word met die kapasiteit van 17,600 tenk trokke soos ons elke dag op die pad sien. Wesensverdieste per aandeel het met 12% vir die periode toegeneem vanaf 479.7 sent tot by

535.7 sent per aandeel soos in die grafiek voorgestel. `n Finale dividend van 183 sent per aandeel was verklaar, dus 20% hoër as die vorige periode wat die totale dividende op 335 sent per aandeel laat staan. Distell se handelsnaam portefeulje.

Oorsig van afdelings. -Suid-Afrika Inkomstes het met 9.5% gegroei met verbeterde verkoopsyfers van 6.1% ondanks die uitdagende ekonomiese omgewing wat `n invloed op vraag gehad het. Die maatskappy se siders en RTD s handelsname het voortaan sterk presteer, terwyl die spiritualeë portefeulje laer as verwagte volumes gerapporteer het omdat die brandewyn kategorie nie sy kant gebring het nie. Die wyn portefeulje het konstant gebly. -Afrika Distell het `n sterk teenwoordigheid in die Afrika markte deur gesamentlike ondernemings in Tanzanië, Zimbabwe, Mauritius en Kenya. Hierdie gedeelte van die groep het `n groei in inkomstes van 17.3% getoon hoofsaaklik te danke aan sterk RTD verkope van 41,5%, terwyl die spiritualeë en wyn segmente afgeneem het met 7.7% en 11.5% onderskeidelik. Africa- 7 year review of segment growth -Internasionaal Inkomstes het met 23% internasionaal gegroei te danke aan `n 10.2% toename in verkope wat gesteun in deur die swakker rand. Siders en RTD s het steeds sterk volume groei getoon terwyl die wyn en spiritualeë portefeuljes sywaartse volumes behou het.

International- 7 year review of segment growth. Verkrygings Op die 12de April 2013 het die groep `n 100% belang in Bum Stewart Distillers Beperk verkry. Hierdie toevoeging tot die groep verskaf `n geleentheid tot die baie aantreklike Skotse whiskey kategorie. Op die 1ste Julie 2012 het die groep 60% belang in die aandelekapitaal van Distil (Hong Kong) verkry, wat deel vorm van hulle mikpunt om hulle teenwoordigheid in die Sjinese mark te vestig. Aandeelprestasie Aanbeveling Distell is `n wêreldklas maatskappy wat `n uitstekende handelsnaam portefeulje bemark. Hierdie produkte bied ook `n goeie randverskansing geleentheid omdat `n groot deel van hulle produkte in die buiteland verkoop word. Tans voel ons dat DST se aandeelprys effens te duur geprys is en daarom sal ons aanbeveel om hierdie aandeel te hou.

PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Email address Marius Cornelissen Portfolio manager mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Financial planner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Martin Louw Portfolio manager martinl@psg.co.za Ben Fraser Administrative assistant ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administrative assistant gerda.potgieter@psg.co.za Laurie Brecher Administrative assistant laurie.brecher@psg.co.za PSG Menlyn Client administration menlyn@psg.co.za