ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

BenguFarm Bestelvorm

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

HOOFSTUK 1. ALGEMENE ORleNTERING

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

Inleiding. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) , (Print)

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

SIZA takes the sting out of auditing

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD R VIR LEERDERS MET ERGE INTELLEKTUELE GESTREMDHEID IN INKLUSIEWE WES-KAAPSE SPESIALE SKOLE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

HOOFSTUK 2 DIE FENOMEEN LEERGESTREMDHEID

Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek

MENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL. deur. Hugo Brand

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Mandala Madness Deel 2

Direkte en indirekte rede *

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

OOP, GEMENGDE EN BETROKKE LEER AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

DEUR RETHA MARTJIE DU TOIT TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS

N ONDERSOEK NA DIE IMPLEMENTERING VAN LEERDERONDERSTEUNING IN LANDELIKE LAERSKOLE

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Rut: n Liefdes Verhaal

Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

HOëRSKOOL PORTERVILLE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

ONDERSOEK NA DIE DAARSTELLING VAN BELEID VIR DIE ORGANISERING VAN SPORT~ EN REKREASIEDIENSTE VAN DIE SUIDELIKE PRETORIA METROPOLITAANSE SUBSTRUKTUUR

'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE

n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in n Suid-Afrikaanse laerskool: n Gevallestudie

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

PERSPEKTIEWE OOR EFFEKTIWITEIT VIR POLISIERING: POLISIE-EENHEDE IN LOUIS TRICHARDT

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

Hoe om krag te spaar

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME

VERKIESING 2013 KOM ONS MIK OP `N 100 % STEMPERSENTASIE! WES-KAAP SE LEDE KAN!!!!!!!!

Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering

Die Beheer en Bestuur van Skoolkoshuise 1. INLEIDING

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

8 No 5 Augustus 2014 Personeelblad van die NWU. Kook kos met sonkrag. Voorkoms van finansies verander. NWU reageer op bewerings van ontgroening

INLIGTINGSTEGNOLOGIE VIRAL TERNATIEWE VORME VAN ONDERWYSVOORSIENING. Esmarie Strydom B.A., B.Ed., H.O.D., M.Ed.

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS

Fokus op die Kliënt. Die toekoms in met Fleksieleer

Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Stellenbosch E-pos: Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

N EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Tariewe

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

WATER VIR LANDBOU WIE KRY DIT? WIE BESLUIT? Saamgestel deur Ronald Wesso SURPLUS PEOPLE PROJECT

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Aanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur

DIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

as part of your curriculum. (Cherie Carter-Scott)

Transcription:

PLIGTESTAAT VAN DIE ADJUNKHOOF Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: Ondersteun die hoof deur hom/haar by te staan om die skool te bestuur, en om effektiewe onderwys te verseker. Verseker die effektiewe implementering van die Nasionale kurrikulum deur suksesvolle leierskap.

Adjunk - n Amptenaar toegevoeg aan n hoër amptenaar en gemagtig g g om namens hom op te tree. (Bron: HAT) Pligtestaat - n Lys van gespesifiseerde take wat n mens volgens jou gewete of volgens sedelike en wetlike voorskrifte moet doen.

Bevoegdhede van die Adjunkhoof: Die Adjunkhoof moet oor die volgende beskik: n Komprehensiewe (omvattende) kennis en begrip van die kurrikulum. n Deeglike lk kennis van die Onderwyswetgewing en beleid. Begrip vir die geleenthede en uitdagings wat leierskap en die bestuur van Suid-Afrikaanse skole binne die konteks k van transformasie bied.

Bevoegdhede van die Adjunkhoof: Die vermoë om n kindervriendelike omgewing daar te stel en te verseker Die vermoë om strategieë te ontwikkel om probleme kreatief op te los. Die vermoë om leemtes in die skool te identifiseer, inligting in te win om sodoende effektief te kan beplan. Begrip en kennis hê vir personeel, en personeel kan bestuur.

Bevoegdhede van die Adjunkhoof: Die vermoë om jou take sinvol te kan verrig as n lid van die span. Die vermoë om as mentor vir leerarea- en departementshoofde, en die leerders se leierstruktuur ( VLR ) te kan optree. Leiding kan neem in inisiatiewe tov personeelontwikkeling. l Sterk administratiewe vaardighede veral tov sake soos die opstel van die akademiese rooster, toelatings en regi- strasie van leerders asook die bestuur van voorraad.

Die vermoë om gemaklik met die ouergemeenskap en ander rolspelers in die gemeenskap saam te kan werk.

In plaas van ontmoedig te word deur die steil pad wat jy moet loop, wees dankbaar en entoesiasties oor die geleentheid om dit aan te pak. So word elke tree n vreugde.

LEIERSKAP EN BESTUUR IN N LERENDE SKOOL. Bestuur van die Kurrikulum: Gereelde klasbesoek aan personeel in hulle klaskamers om hulp te verleen, te adviseer,vordering te monitor en kwaliteit onderwys te verseker. Om die hoof te ondersteun deur hom te adviseer met omvattende kennis oor die kurrikulum. Om inligting in te win wat lei tot beter onderwysstrategieë in die skool. Om die hoof te voorsien van verslae oor onderrig, bystand (hulpverlening) en ander professionele aktiwiteite.

Bestuur van die Kurrikulum: Om funksionele strukture tov die kurrikulum daar te stel. Gee leiding en riglyne vir rooster- beplanning, toelating en plasing van leerders. Hou toesig ( mentorskap ) oor die ontwikkeling en hulpver-lening van nuutaangestelde onderwysers en personeel wat onderpresteer. Staan die hoof by en lewer insette tov die toekenning van n eweredige werklading onder personeel. Onderrig soos die werklading van die pos vereis of volgens die behoefte van die skool.

Bestuur van die Kurrikulum: Assesseer en rekordeer leerders se vordering en bestuur progressie. Skakel met relevante rolspelers tov ko-kurrikulêre aktiwiteite en kurrikulumontwikkeling sodat effektiewe onderwys en leerderbetrokkenheid verseker word. Koördineer die gebruik van ICT s ter onder- steuning van die kurrikulum en die rekordering van leerders se progressie (vordering).

Hulpverlening en bestuur van menslike hulpbronne: Fasiliteer leerder en personeel berading en voorligting. Sien om na die welsyn van leerders. Fokus op die ondersteuning van leerders met spesifieke onderwys- behoeftes. Verleen hulle toegang tot voldoende en toepaslike leerervarings. Betrek ouers en ander rolspelers binne die gemeenskap as vennote om effektiewe leer te verseker. Vestig en implementeer dissiplinêre meganismes en strukture binne die wet en regspleging.

Kwaliteitsbestuur en beheer van die leeromgewing: Konsolideer klasbesoeke van die Departementshoofde en volg hulle besorgdheid oor sommige personeel op deur doelgerigte klasbesoeke. Koördineer en bestuur die effektiewe gebruik en bewaring van voorraad in die skool. Ondersteun die hoof in die uitvoering en implementering van dissipline en orde. Hersien die onderrig- en leerhulpmiddels en verseker dat dit effektief benut en aangewend word.

Kwaliteitsbestuur en beheer : Personeeltaksering: Ondersteun die hoof in die bestuur van die personeel se taksering deur hom by te staan met: die uitoefening van kontrole oor die vaardig- hede van die personeel. Die samestelling van n personeelontwikkeling- struktuur soos o.a ontwikkelingsgroepe en ondersteuningsgroepe. Ontwikkel personeelontwikkelingsprogramme en intervensiestrukture.

Ontwikkeling van jouself en ander: Personeelontwikkeling: Ondersteun die hoof in die oriëntering en induksie van nuwe en onervare personeel om sodoende die onderwys- doelwitte van die instelling volgens die behoeftes van die skool te verseker. Tree as mentor, coach en hulpverlener op vir beginneronderwysers en personeel wat onderpresteer.

Ontwikkeling van die skoolgemeenskap. Skep geleenthede vir groei en ontwik-keling van die personeel en skoolge- meenskap. Skep n geleentheid waar personeel toegang tot Departementele skrywes en ander belangrike inligting kan kry, rakende onderwyssake. Neem deel in Departementele en professionele kursusse, -komitees en seminaars, wat bydra tot gehalte onderwys.

Bestuur van die skool as organisasie: Voorsien effektiewe leierskapin die afwesigheid id van die hoof. Verseker n veilige onderwysomgewing g vir die personeel en leerders. Ondersteun die hoof in sy taak tov finansiële bestuur en rekenpligtigheid. Implementeer deursigtige besluitneming en los probleme kreatief op.

Bestuur van inligting: Bestuur sensitiewe inligting soos o.a. leerderprofiele en personeelleêrs en verseker dat dit beskikbaar is vir gebruik deur gemagtigde persone.

Netwerk en verteenwoordig die skool: Dien op komitees wat adviseer, werf, personeel aanstel, ens. Skakel met die Kringkantoor en ander afdelings (soos o.a. finansies, personeel, ens.) van die Onderwys-departement. d t Verleen hulp aan die Beheerliggaam om te verseker dat dit effektief funksioneer.)

Skakeling met die gemeenskap: Die Beheerliggaam: Werk saam met die lede van die Beheerliggaam om n liggaam daar te stel wat bydra tot die effektiewe funksionering van die skool. Ondersteun en verleen strategiese- en professionele hulp aan die Beheer-liggaam sodat dit effektief funksioneer. Voer onderhoude met ouers van leerders wat skolasties swak of onderpresteer. Hou toesig oor en adviseer die VLR en tree op as skakel tussen die VLR en die skool se Bestuurspan.

Skakeling met die gemeenskap: Venootskap en betrokkenheid by die gemeenskap: Neem deel aan gemeenskapsaktiwiteite waar onderwyssake die fokuspunt is en waar die gemeenskap daaroor ingelig kan word. Skakel k met staatsinstellings t t soos o.a. die Departement van Gesondheid, Werke departement, Departement van Veiligheid en Sekuriteit, ens.

Skakeling met die gemeenskap: Venootskap en betrokkenheid by die gemeenskap: Verstaan die gemeenskap wat die skool bedien tov die volgende: Die sosio-ekonomiese en politieke impak op onderrig en die leersituasie en die aanpassing daarby. Hulpverlening met die daarstelling en ontwikkeling van gemeenskap-skool k vennootskappe om onderrig en leerprogramme te ondersteun. Ondersteun fondsinsameling sisteme en projekte asook inisiatiewe.

Ek probeer om nie te ver vorentoe of agtertoe te kyk nie maar ek kyk altyd op. Charlotte Bronte. Reach for the moon. If you fall short, you will land on a star.

Elke ding wat mens nodig het, is in God se stoor weggepak alles is verniet en alles is op die onderste rak waar kindertjies dit maklik kan bykom. Grootmense kan dit ook bykom Hulle moet net op hulle kniee staan!

Don t go the way life takes you. Take the life the way you go. And remember you are born to live and not living because you are born.

If you can imagine it you can achieve it. If you can dream it you can become it.