WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HOëRSKOOL PORTERVILLE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/13 Lees Wilgerloot ook op 6 Augustus 2013 Beste Ouers

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Rut: n Liefdes Verhaal

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Kos vir ons skoolkatte

Direkte en indirekte rede *

Tariewe

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Mandala Madness Deel 2

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vinkie. Laerskool Fairland

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Finansies / Finances

Uit Moerdijk se pen Man en Media

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Kerssangdiens. SA Gemeente


Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die jaar se kaskar was

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

Vinkie. Laerskool Fairland

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Geagte Ouers / Voogde en Florries

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Hoe om krag te spaar

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

die ArtKat Jaar program

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Vinkie. Laerskool Fairland

24 Februarie /2017

Sterdansers by Vensters.

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Die Hoërskool DF Malan

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Geagte Ouers / Voogde en Florries

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Transcription:

1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 20/15 25 November 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Michelle Hendriks se pa is gisteroggend oorlede. Gerda de Jager se skoonma is onlangs oorlede en gister begrawe. Die Tokkies dink aan die Hendrikse en De Jagers met die verlies van hulle geliefdes. Estelle Naude, Marianne Nagel en Nelleke du Toit se kinders het almal hulle grade verwerf. Baie geluk met julle kinders se mooi prestasies. Baie geluk Dian, eggenoot van Marida van Eeden het ook graad verwerf. Magda Prinsloo asook Piet en Gretchen van Wyk tree uit na baie jare onderwysdiens. Gretchen gaan volgende jaar nog tydelik by die skool wees totdat haar pos deur die onderwysdepartement gevul kan word. Mooi loop! Carmen Hawkesley verlaat die Tokkies aan die einde van die jaar. Sy het n pos aanvaar by Millstream Primary by die Hartbeespoortdam. Baie dankie vir die tydjie wat jy saam met die Tokkies spandeer het! Martie en Dawid Schoonwinkel se jongste seun, Ian, trou DV op 28 November. So ook trou Marianne en Wilhelm Nagel se dogter in die huwelik. Baie geluk! Baie geluk aan Willie Lubbe se seun, Dewald, wat gekies is vir die nasionale skaakspan. Die SAspan speel vanaf 6 Desember in Lusaka, Zambië in die Afrikakampioenskap. TOKKIES KRY RAPPORTE Die Tokkies kan op 9 Desember vanaf 07:30 tot 08:30 hulle goeie rapporte by hulle voogonderwysers kom kry. Indien uitstedig, moet n gefrankeerde koevert vir die voogonderwyser gegee word. Indien vriende die rapport kom kry, moet n toestemmingsbriefie ingehandig word. Rapporte wat nie afgehaal word nie, kan op die eerste skooldag volgende jaar by die admin gekry word. JAARPROGRAM VIR 2016 U kan gerus die skool se webblad en School Communicator raadpleeg vir die 2016 jaarprogram. Dit sal voordat die skool sluit, daarop beskikbaar wees. TOKKIE STERRE BY FUNKSIE

2 REDENAAR : LERISSA GREYLING WISSELTROFEE Maarten Jonker WOWSPELFEES WISSELTROFEE Martin Landman KULTUUR: POTCHEFSTROOM SKRYFBEHOEFTES WISSELTROFEE (SEUN) Jurgens Peters KULTUUR: JOHAN LE GRANGE WISSELTROFEE (DOGTER) Karla van Dyk ATLETIEK: NWUPUKKE HOë PRESTASIE INSTITUUT VIR SPORT (SEUN) Morné Stafford, Philip Botha, CP Kleynhans ATLETIEK: JACKIE VAN ROOYEN WISSELTROFEE (DOGTER) Mizelle Muller LANDLOOP: WILLIE LUBBE & ANNELIEN DE KOCK WISSELTROFEE Danielle Verster LANDLOOP: WILLIE LUBBE & ANNELIEN DE KOCK WISSELTROFEE Jonathan Immelman SKAAK: FINANCIAL TRAINING INSTITUTE Dewald Lubbe TENNIS: WOHNEN VERFSENTRUM WISSELTROFEE Liezel Muller TENNIS: WOHNEN VERFSENTRUM WISSELTROFEE Philip Botha NETBAL: ELSA JORDAAN WISSELTROFEE Jacqueline van Rooyen SWEM: J&J HUIDE, VELLE EN WOL WISSELTROFEE Alexia Delicado SWEM: J&J HUIDE, VELLE EN WOL WISSELTROFEE Theo Ferreira TWEEKAMP: SEEF EIENDOMME WISSELTROFEE Sunel Smit TWEEKAMP: SEEF EIENDOMME WISSELTROFEE Ryno Schutte HOKKIE: MARINDA DU TOIT WISSELTROFEE (DOGTER) Nicci Labuschagne HOKKIE: WEBS JOOSTE WISSELTROFEE (SEUN) Stefan Schoeman RUGBY: DALY AUTO WISSELTROFEE Almero Niemann KRIEKET: NWUPUKKE HOë PRESTASIE INSTITUUT VIR SPORT Philip Botha GHOLFWISSELTROFEE: Martin van Onselen AKADEMIESE PRESTASIE BO 85% VIR 4 JAAR: Izél Schoeman, Sunet Verhoef, Robert Scott, Liezel Muller, Leonore Lubbe, Gabriel Richards, Stefan Schoeman, Martin Landman, Annemarie Hoffman. ROTARIëRPRYS Jani Schmidt DIENSBAARHEID: TALISMANWISSELTROFEE VIR DIENSBAARHEID Francios Wiid ALGEMENE KENNISWISSELTROFEE Francois Wiid LEIERSKAP: NWU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE Morné Stafford LEIERSKAP: NWU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE Liezel van der Westhuizen BRINKWISSELTROFEE VIR SPORTSEUN Philip Botha GOLDENWISSELTROFEE VIR SPORTDOGTER Ruandi van Dyk RUBEN JACOBS WISSELTROFEE VIR TOKKIE VAN DIE JAAR Lize van der Westhuizen SKOOLGELD VIR 2016 Tydens die laaste finansiële oueraand is die skoolgeld vir 2016 goedgekeur: Gr.1 tot 6: R6600 per kind vir die jaar Gr. 7: R9200 per kind vir die jaar (dit sluit die toer en afskeid in). MOOIRIVIER SE GHOLFSPELERS Gerald Sutton, Potchefstroom en die skool se gholforganiseerder skryf: Dit was ʼn goeie jaar vir Tokkie gholf. Ons het 12 leerders gehad wat aan die liga deelgeneem het en elke Tokkie het sommer baie blootstelling gekry. Ek wil elke ouer en borg bedank vir hul bydrae wat hulle gedurende die jaar gemaak het. Die volgende Tokkies het gholf gespeel: Marko de Witt, JohannEdric Holm, Michael Botha, Robert Scott, Wimpie Botha, Landré Gustafson, Martin van Onselen, Ruan Kruger, Darius Kruger, Franco van Dyk, LhuanDre Pretorius, Ruhan Joubert.

3 Die skool het 3 ligawedstryde gespeel teen Baillie Park en Dagbreek. Die wedstryde is gespeel by die gholfbane van Goldfields, Landbou Kollege en die Potchefstroom Buiteklub. Die Noordwes Finale is ook deur Mooirivier aangebied by die Potchefstroom Buiteklub op 2 November. Kompetisies 1. Interskole: Interskole vind plaas by Leopard Park in Mafikeng. Martin van Onselen en Wimpie Botha het 2de plek ontvang. 2. Super 12: Super 12 vind by Serengeti Golf and Wildlife Estate plaas. Michael Botha, Wimpie Botha, Martin van Onselen en Ruan Kruger het Tokkies verteenwoordig. Tokkies het algeheel 7de uit 19 skole geëindig. 3. Noordwes Finale: Finale vind in Potchefstroom plaas. Michael Botha, Wimpie Botha, Martin van Onselen, Ruan Kruger en Landre Gustafson het Tokkies verteenwoordig. Tokkies het algeheel 4de uit 14 skole geëindig. Martin van Onselen het algeheel 4de gekom en is ook verkies tot die Noordwes gholfspan. Mnr. Gerald Sutton is ook verkies om saam die span te gaan en as beampte by die kompetisie op te tree. Voornemende gholfspelers moet die skool se jaarprogram dophou vir 2016 se uitdagings! GLOTRON 2016 OUERS: Ons help U graag om die opwinding van nuwe skoolklere n werklikheid te maak!! Kom koop/bestel skoolklere met n opsie om te bêre koop. U kan betaal oor 2 maande. Vermy die Januarie terug skool toe chaos, en kom bestel betyds! NOVEMBER Donderdag 26 Eksamen begin vir Grondslagfase (gr. 1 3) Saterdag 28 Skaak: Laerskool Baillie Park Maandag 30 Opening: Benje Ouwencamp Voor: Gerda de Jager Buite: Gretchen van Wyk Tema van die week: Vasbyt, die einde is in sig! Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1 DESEMBER

4 Dinsdag 1 Woensdag 2 Eksamen eindig vir alle grade Skool sluit vir die Desembervakansie om 11:00 Donderdag 3 Vrydag 4 Grooteet: Verversinggroep 2 Maandag 7 Dinsdag 8 Karen Steenekamp verjaar Woensdag 9 Rapporte uit vanaf 07:30 08:30 Vrydag 11 Onderwysers beëindig werksaamhede vir die jaar Woensdag 16 Versoeningsdag Sondag 20 Erine Heyns verjaar Dinsdag 22 Ruben Jacobs verjaar Vrydag 25 Kersdag Saterdag 26 Gesinsdag Vriendelike groete R.G.B. Jacobs HOOF

5

6

7 GLOTRON Rivierstr. 34 H/v Rivier en Retiefstrate Telnr. 0182976055 Selnr. 0843845810 Kantoorure Maandae tot Vrydae 07:30 17:00 Saterdae: 08:00 12:00 Kaartfasiliteit beskikbaar

8 Personal Trainer by CX Fitness Vir spesiale aandag en 'n gebalanseerde oefenprogram kontak Christo by 072 426 2154. Jou mooi en gesonde lyf is net 'n oproep ver. Hoor van jou of kom sien my by die gym. WISKUNDE & ENGELS Opvoeding waarop jy kan staatmaak! Kontak Jani du Plessis 0837765776 Begin vroeg en verseker sukses! Begin vroeg en verseker sukses! SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) 2906658 082 8255651 AU PAIRS Jongmense beskikbaar by Equilibria Afrondingskool vir Au Pair werk of kinders vervoer in die middae. Kontak Jomari de Beer by 079 503 9489 (tussen 8:00 en 13:00) of by jomari@equilibriaschool.co.za KITAARLESSE VIR BEGINNERS (vanaf gr. 2) R350 per maand 1 keer per week te Colensostr. 7, Kanonnierspark Kontak Anet by 0794953629 NE EK MAAR U KUNSKLASSE AANGEBIED DEUR: ELSA VERSTER * PLEK: Aalwynstr 16, Baillie Park. * KINDERKLASSE: Smiddae van 14H1516H30 * VOLW KLASSE: Wo oggende 9H12H of Do aande 18H21H * TARIEWE: + Kinders @ R240 P MND + Volwassenes @ R300 P MND Navrae: Elsa by 0824164075 TjommE met SommE Rudolph Boshoff 084 683 3157 tjomme.potch@gmail.com ChumS with SumS Regnr. 2009/217533/23