Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

SIZA takes the sting out of auditing

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Rut: n Liefdes Verhaal

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Tariewe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Finansieel Gesproke 1

Gefokus, standvastig en oopkop

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Direkte en indirekte rede *

CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

NUUSBRIEF JUNIE 2008

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

RAADSLEDE / COUNCILLORS

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Tariewe

UIT DIE VOORSITTER SE PEN 2 THE CORE PEACH INDUSTRY UNITES FOR GLOBAL CONSUMPTION BOOST TOPTIEN HANDELSMERKE VAN SA 6 FRUIT JUICE MATTERS 7

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Onlangse regspraak/recent case law

PLAASGEWELD: EFFEK OP DIE LANDBOU-INDUSTRIE (Notas vir Kiewiet Ferreira tydens die Misdaadsimposium in Bloemfontein op 7 Maart 2007)

Mandala Madness Deel 2

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

Transcription:

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Week in oorsig 19 April 2013 JSE Dit was `n baie volatiele week wat die JSE aanbetref. Die goudprys het Maandag met 9.4% gedaal na `n 2 jaar laagtepunt, tesame met swak data uit Sjina wat veroorsaak het dat mynbou aandele swaar getref is. Die bom ontploffings in Boston asook die gebeure in Cyprus het druk op die wêreldmarkte geplaas. Duitsland het egter ingestem om Cyprus te steun met `n 10 biljoen reddingspakket. Die Internasionale Monetêre Fonds het aangekondig hulle verwag dat Suid-Afrika se ekonomiese groei vooruitsigte vir volgende jaar slegs 3.3% sal wees, en nie 4.1% nie, wat verdere druk op die JSE geplaas het. Die goudprys het egter effens herstel teen die einde van die week. Mynbou aandele is steeds onder druk as gevolg van lae kommoditeits pryse. Vrydag was daar geen nuwe data plaaslik of oorsee wat `n beduidende invloed gehad het op die markte nie. Brent Ru-olie het in die week geval onder die $100 merk per vatjie, te danke aan die verwagte hoër olie uitset in die VSA en laer globale aanvraag. Aandeel van die week Zeder is n maatskappy wat spesialiseer om beleggings in ongenoteerde besighede te maak in die landbou sektor met spesifieke fokus op voedsel en drank. Hierdie maatskappy is ses jaar terug op die JSE genoteer om die belange van die PSG groep in hierdie sektore te dek en van die geleenthede wat te voorskyn kom in die landbou sektor, gebruik te maak. PSG groep het aanvanklik hierdie beleggings in die landbou sektor gehad en na sterk groei het hulle besluit om Zeder te skep en spesifiek die belange in die landbou sektor na Zeder te verskuif. Zeder se aanvanklike strategie was om slegs nie-beherende belange in besighede te neem, maar na hulle beheer geneem het oor Agricol en Chayton wys dit net dat daar n meer aktiewe rol is in die bepaling van toekomstige strategieë. Die belangrike maatstawwe waarna gekyk moet word is Netto batewaarde per aandeel wat met 26.7% toegeneem het na R3,99 en herhalende verdienste per aandeel wat met 7.9% verminder het na 25.7 sent vir die finansiële jaar geëindig Februarie 2013. Soos in die grafiek gesien is die netto batewaarde die laaste jare steeds toenemend.

4.5 4 3.5 3 2.5 2 1.5 1 0.5 0 Netto batewaarde per 2010 2011 2012 2013 aandeel Netto batewaarde per aandeel Die rede dat die herhalende verdienste per aandeel afgeneem het is as gevolg van verliese wat gerealiseer het in die maatskappy Chayton, wat nog in die ontwikkeling stadium van hul besigheid is. Zeder se portefeulje bestaan onder andere uit die volgende besighede: Agri Voedsel Agri voedsel is `n ongenoteerde besigheid wat tans 30,7% belang in Pioneer foods besit. Zeder het hulle belang van 45% in Agri voedsel vir die jaar onder oorsig onveranderd gehou. Pioneer Foods het vir die eerste helfte van die jaar gesukkel, maar het spoedig herstel om steeds n 6% toename in verdienste per aandeel te realiseer vir die jaar. Zeder is egter steeds positief oor Pioneer Foods vir die langtermyn. Capevin Holdings Zeder het aanvanklik n belang van 20.4% in CHV gehad maar het 15.1% van die belang vir R 799.8 miljoen verkoop om slegs 5.3% oor te hou. Capevin Holdings en Capevin Investments het saamgesmelt met n groot deel van hulle bates wat n 28.9% belang in Distell verteenwoordig. Capespan Capespan het deurgaans goeie resultate gelewer. Zeder het hulle belang in hierdie besigheid vanaf jaareinde van 37.5% na 46% vermeerder nadat hulle verdere groei verwag in die vrugte en logistiek afdeling van Capespan. Chayton Africa Soos reeds vermeld is Chayton nog in `n ontwikkelende stadium met grootskaalse kommersiëlee boerdery in Zambië waarvan Zeder n 73,4% belang besit. Hulle het alreeds 4100 hektaar onder besproeing en beplan om nog verder uit te brei. Zeder is egter baie opgewonde oor die langtermyn toename in vraag na voedsel in die Sub-Sahara lande. Kaap Agri Verdienste per aandeel het met 26% toegeneem vir hul jaareinde September 2012. Kaap Agri Afrika asook verdere toenemende blootstelling in Afrika. Zeder het n 43.9% belang in Kaap Agri. Zaad Holdings het 148 bedryfspunte in Suid Zeder is baie optimisties oor wat die saad mark kan bied. Hulle het `n 92% belang in Zaad Holdings wat bestaan uit Agricol en Klein Karoo Saad bemarking. Agricol is wel bekend in Suid Afrika en in die internasionale markte. Agricol se bedrywighede bestaan uit produksie van saad, internasionale verhandeling, verwerking en verspreiding van saad.

Bekende handelsname onder andere waarin Zeder belange het: Aanbeveling: As gevolg van die diskonto van Zeder se netto batewaarde, sy redelike goedkoop PV sowel as positiewe groei vooruitsigte van sy onderliggende besighede, beskou ons hierdie aandeel as n langtermyn koop aandeel.

PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 E-pos adres Marius Cornelissen Portfolio bestuurder mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Finansiële Beplanner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Martin Louw Portfolio bestuurder martinl@psg.co.za Ben Fraser Administratiewe assistent ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administratiewe assistent gerda.potgieter@psg.co.za Laurie Brecher Administratiewe assistent laurie.brecher@psg.co.za