basiese beginsels van na-oesvoorbereiding van tafeldruiwe

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Mandala Madness Deel 2

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Tariewe

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Druiwepraatjies.. Mentorskap, opleiding

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

SIZA takes the sting out of auditing

Tariewe

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Rut: n Liefdes Verhaal

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

IN DIE HOOGSTE HOF VAN

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Beleid oor Botsing van Belange

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

RAADSLEDE / COUNCILLORS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

MRL3702/001/4/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ARBEIDSREG MRL3702

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

Government Gazette Staatskoerant

LINK MERINO S & Louw Broers

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Mosselbaai Munisipaliteit

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Direkte en indirekte rede *

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

waai? Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys

Die diskresie van 'n trustee van 'n inter vivos trust: wysiging en beperking S TACK

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Hoe om krag te spaar

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

JOHAN GEORG STRYDOM Appellant DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE. ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK

PROGRAMME PROGRAMMES

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA BUZZARD ELECTRICAL(PTY)LIMITED. AMCAM INVESTMENTS (PTY) LIMITED Tweede Respondent

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

AUCDEEN SALE CHECKLIST

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

Transcription:

basiese beginsels van na-oesvoorbereiding van tafeldruiwe n SA TAFELDRUIFAKADEMIE-INISIATIEF This publication is derived from copyrighted material supplied by the Citrus Academy. Copyright in the material vests in the Citrus Academy and any unauthorized use, modification, printing, copying or publication in whole or in part electronically or otherwise is prohibited Lisensie-Ooreenkoms Sitrusakademie

VOLLEDIGE AFSTANDDOENING VIR DVD S Deur hierdie materiaal te aanvaar en die inhoud daarvan te besigtig en te gebruik, stem jy daartoe in om te hou by die voorwaardes van hierdie afstanddoening. Die gebruik van enige van die inhoud van die oudiovisuele en skriftelike materiaal wat by hierdie reeks ingesluit is, is op u eie risiko. Die Tafeldruifakademie, SATI, SAT, Mooipraatjies en MediaWorld waarborg geeneen dat enige van die inhoud van hierdie reeks, in welke formaat ook al, geskik is vir u beoogde gebruik nie of dat dit vry van onakkuraathede of weglatings is nie. Die menings en advies wat in hierdie reeks uitgespreek word, is nie noodwendig dié van die Tafeldruifakademie, SATI, SAT, Mooipraatjies of MediaWorld, hul direkteure, beamptes, werknemers, agente of kontrakteurs nie, en enige aanbieder of bydraer wat aan hierdie reeks deelgeneem het sal nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade van enige aard wat deur enige persoon gely is as n direkte of indirekte gevolg van die gebruik van enige raad, mening of inligting wat in hierdie reeks vervat is of onvermoë om dit te gebruik nie, of enige wanvoorstelling, verkeerde stelling of weglating, hetsy nalatig of andersins, wat in hierdie reeks vervat is, waarby die skriftelike en oudiovisuele materiaal waaruit dit bestaan ingesluit is. U vrywaar die Tafeldruifakademie, SATI, SAT, Mooipraatjies, MediaWorld of enige maatskappy wat enige persoon in diens het wat aan hierdie reeks deelgeneem het as aanbieder of bydraer, teen enige eis deur enige derde party teen enige van hierdie partye, hul direkteure, beamptes, werknemers, agente of kontrakteurs wat voortspruit uit of in verband staan met die gebruik van of vertroue in die inhoud van hierdie reeks. Dit is u verantwoordelikheid om die geskiktheid van die inhoud van hierdie reeks vir u beoogde gebruik te bepaal. Ooreenkomstig Artikel 49 van die Wet op Verbruikersbeskerming, Wet 68 van 2008, word U aandag op die volgende gevestig: LET WEL: Die volgende Afstanddoening bevat veronderstellings van risiko en aanspreeklikheid deur U en beperk en sluit aanspreeklikhede, verpligtinge en wetlike verantwoordelikhede uit wat SATI teenoor U en ander partye sal hê. Die Afstanddoening beperk en sluit U regte en regsmiddele teen SATI uit en plaas verskeie risiko s en aanspreeklikhede, verpligtinge en wetlike verantwoordelikhede op U. SATI mag ook eise en ander regte teen U hê. Tel: 27 21 872 1438 Faks: 27 21 872 4375 Epos: info@satgi.co.za Web: www.satgi.co.za

DVD 1 TYDSDUUR: 1:48:47 ModuleNaam TYDSDUUR Aanbieders Agtergrond Kapasiteitbou en Induksie 1 12:27 Joa Bekker Karsten Boerdery (Edms.) Beperk Bydraes: Carol Harrington Cabeton Training Phil Bowes SATI Die Suid-Afrikaanse Tafeldruifbedryf 2 09.29 Elaine Alexander SATI Waardeketting 3 18.10 Bydraes: Malcolm Dodd Cold Chain Forum / Universiteit van Stellenbosch Koueketting 4 08.42 Malcolm Dodd Cold Chain Forum/Universiteit van Stellenbosch Tafeldruifkultivars 5 10.27 Phyllis Burger LNR Infruitec - Nietvoorbij Tafeldruifmarkte 6 04.43 Rhomona Gounden SATI Wetlike Uitvoervereistes 7 08.32 Lindi Benic SATI Voor-Oesbeplanning Oesvoorbereiding 8 11.40 Nico Greeff Begin Boerdery Na-Oespatologie Verbruining 9 10.20 Dr. Johan Fourie ExperiCo Na-oessiektes Wingerdsanitasie Na-oespes- en Plaagbeheer 10 09.11 Dr. Johan Fourie ExperiCo 11 05.06 Pieter van Schalkwyk Le Roux Groep 12 15.05 Michael Bester ASV Boerdery Ivan Solani S & P Monitoring

DVD 2 TYDSDUUR: 1:51:13 ModuleNaam TYDSDUUR Aanbieders Voor-Oesbeplanning Rypheidsindeksering 13 07.39 Christoff Smit HN Pieterse Boerdery Gert Pieterse HN Pieterse Boerdery Oes Plukpraktyke Pluktoesighouding 14 05.41 Christoff Smit HN Pieterse Boerdery 15 06:32 Christoff Smit HN Pieterse Boerdery Voor-Oesbeplanning Pakstoorvoorbereiding 16 05.54 Bydraes: André van Wyk SATI Pakstoorprosesse Pakstoorprosesvloei 17 08.57 André van Wyk SATI Pakstoorsanitasie 18 06.23 Gert Pieterse HN Pieterse Boerdery Voorverkoeling 19 05.02 André van Wyk SATI Uitknippers 20 05.16 Gert Pieterse HN Pieterse Boerdery Deurkykers 21 05.00 Gert Pieterse HN Pieterse Boerdery Verpakking 22 09.38 Anelda Aggenbacht Chargo Trust Massabepaling 23 04.52 Anelda Aggenbacht Chargo Trust Pakmateriaal- en Markspesifikasies 24 11.22 Noël Oberem APL - Cartons (Pty) Ltd Palettisering Etikettering 25 08.01 Jacey Fölscher Karsten Boerdery (Edms.) Beperk 26 05.51 Neil le Roux De Vlei Boerdery

DVD 3 TYDSDUUR: 1:51:41 ModuleNaam TYDSDUUR Aanbieders Inspeksies Inspeksies - PPECB 27 05.02 Shubesco Heilbron PPECB Inspeksies - DAFF 28 04.19 Kuben Naidoo DAFF Uitvoerverskeping Uitvoerverskepingsoorsig 29 06.03 Bydraes: Barry de Klerk Mooipraatjies Infrastruktuuroorsig 30 04.05 Bydraes: Barry de Klerk Mooipraatjies Padvervoeroorsig 31 07.13 Bydraes: Barry de Klerk Mooipraatjies Spoorvervoer van Houers 32 07.16 Ampie Grotsius Progressive Logistics Verkoelingsprosesse Koelkamervereistes 33 05.49 Pieter Hoekstra PPECB Koelkamerhantering 34 05.20 Roy du Toit Hexkoel Beperk Jacques de Wet Augpad Koelkamers Koelkamerwerking 35 13.57 Bydraes: André van Wyk SATI Geforseerde Lugverkoeling 36 05.03 Jacques de Wet Augpad Koelkamers Vervoer Laai van Vragmotors 37 05.20 Neville Hambly Hexkoel Beperk Laai van Verskepingshouers 38 05.22 Toney van Wyk Augpad Koelkamers Laai van Skepe 39 10.09 Robin Patterson FPT - Cape Town Bestuursvereistes Kontraktuele Vereistes 40 11.06 Bydraes: Phil Bowes SATI Sertifiseringstelsels 41 09.55 André van Wyk SATI Naspeurbaarheid 42 05.42 Pieter van Schalkwyk Le Roux Groep

Ons wil graag erkenning gee AAN die volgende persone en hul onderskeie instellings vir hul bydraes tot hierdie Naoes- Oudiovisuele LeermateriaalreekS. Hierdie materiaal is ontwikkel onder lisensie van die Sitrusakademie van die Citrus Growers Association (CGA) Grafika en Visuele Materiaal Red Communications, UK Universiteit van Stellenbosch Landbounavorsingsraad, Nietvoorbij Ochre Works Portuuroorsigkomitee Landbounavorsingsraad, Nietvoorbij Elsenburg Landboukollege Kleinberg Kriegler BK Afrifresh PPECB Universiteit van Stellenbosch SATI SATI Projekontwikkeling en -koördinering Industriekoördinering Projekbestuurder Ontwikkeling van Oudiovisuele Materiaal Leermateriaalbelyning Skakeling Dominic Weaver Shelley Johnson Roelene Carsten Louise Brodie Jan Avenant Eunice Avenant Johan Kriegler Susanne de Waal Johan Hugo Pieter Raath André van Wyk Phil Bowes Phil Bowes SATI Transformasiebestuurder Barry De Klerk Mooipraatjies P-W van Wyk MediaWorld Carol Harington Cabeton Training Jacomien de Klerk Sitrusakademie

Kyk, Lees en Leer Elke module in hierdie reeks word vergesel van skriftelike leermateriaal. Die materiaal kan op die CD wat in die vorm van PDF-lêers by hierdie stel ingesluit is, gekry word. In die leerdergidse is skermskote uit die oudiovisuele materiaal om jou te help om die teks te volg. Let daarop dat die leerdergidse in volkleur ontwikkel is en hou dit in gedagte wanneer jy afskrifte daarvan wil maak. Die skriftelike leerdergidse is transkripsies van die teks van die oudiovisuele modules, met bykomende inligting, voorbeelde, definisies, praktiese leeraktiwiteite, en so meer. Hierdie materiaal kan gebruik word vir: Versterking van visuele leer Hersiening en oorsig Maklike toegang tot toepaslike inligting Formele leerassessering Die audiovisuele en geskrewe materiaal kan gebruik word om kennis en vaardighede te verkry wat nodig is vir bevoegdheid teen n aantal eenheidstandaarde wat deel uitmaak van verskeie formele kwalifikasies. Inligting oor die die belyning van eenheidstandaarde, kwalifikasie en uitkomste, saam met fasiliteringsinligting, is by die diensverskafferspak van hierdie reeks ingesluit. Vir meer inligting besoek asseblief die SATI-webtuiste by: www.satgi.co.za

TafeldruifNA-oesreeks Hoe gaan tafeldruiwe van die wingerd na die mark? Hoe kan ek elke skakel in die tafeldruifwaardeketting beheer? Wat het ek nodig om te weet en wat moet ek doen in die voorbereiding en pluk van tafeldruiwe? Wat is die beste manier om my tafeldruifpakhuisprosesse te bestuur? Wat het ek nodig om my seisoenale en tydelike werkers op te lei? Agtergrond DVD 1 Voor-Oesbeplanning DVD 2 Na-Oespatologie Voor-Oesbeplanning Oes Pakstoorprosesse DVD 3 Inspeksies Uitvoerverskeping Verkoelingsprosesse Vervoer Bestuursvereistes CD Leermateriaal PDF s