EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 9 AFRIKAANS

Similar documents
EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

Woensdag 30 Mei. Lewensoriëntering. Donderdag 31 Mei. Vrydag 1 Junie EBW. Maandag 4 Junie. Tegnologie

Direkte en indirekte rede *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Mandala Madness Deel 2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Afrikaans Huistaal Graad 5. By: Siyavula Uploaders

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

AFRIKAANS KURRIKULUMADVIESDIENS LENTESKOOL

Tariewe

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Tonga die olifant - 01 *

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Hoe om krag te spaar

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE INVLOED VAN TAALVAARDIGHEID OP DIE MEETKUNDEDENKEVAN GRAAD 8 EN 9 LEERDERS

OpenStax-CNX module: m Luister en lees * Siyavula Uploaders

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

Rut: n Liefdes Verhaal

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring VISUELE KUNSTE. Verdere Onderwys- en Opleidingsfase Graad 10-12

A Beginner s Guide to Programming Logic, Introductory

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Die opvoedkundige waarde van woordeboeke : voorstelle vir woordeboekonderrig in Suid-Afrika

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Dialoog en paragrawe *

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

B.Sc. Honneurs in Wiskunde

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD R VIR LEERDERS MET ERGE INTELLEKTUELE GESTREMDHEID IN INKLUSIEWE WES-KAAPSE SPESIALE SKOLE

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

'n Idee vir 'n besigheid

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

# 2012 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Rekenaartoepassingstegnologie

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

Afrikaans Huistaal Graad 8. By: Siyavula Uploaders

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

NWU PUK campus style guide / Stylgids van die NWU se PUK-kampus

NASIONALE KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD TALE AFRIKAANS HUISTAAL FINALE KONSEP

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Ruimte Stories. Afdeling A: Begrip - Lees die onderstaande en antwoord dan die vrae wat volg: Die Eerste Suid-Afrikaner in die Ruimte

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

Geagte Ouers / Voogde en Florries

EXPLORE. Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7-B (CAPS) A World Without Boundaries. Natuurwetenskappe Graad 7-B.

Sintaktiese Herrangskikking as Voorprosessering in die Ontwikkeling van ʼn Engels na Afrikaanse Statistiese Masjienvertaalsisteem

Die rol van taalleeronderrig in Afrikaanse woordeboekwerkboeke

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate

Transcription:

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE GRAAD 9 AFRIKAANS 6 Junie - Vraestel 2: Taal (60 punte) - Begripstoets 20 punte - Opsomming 10 punte - Taal 30 punte Indirekte rede bl. 22, 50 Lydende vorm notas Voegwoorde notas Werkwoorde notas Voornaamwoorde notas Basisvorme, voor- en agtervoegsels bl. 21, 28, 70 nr 5 Afkortings / akronieme bl. 21, 36, 56 nr 11, 98 nr10 Enkelvoudige en Saamgestelde sin bl. 22, 92 Eufemisme bl. 22 Intensiewe vorme bl. 27, 70 nr 6 Vraagsin bl. 35 Soorte sinne- stelsin, vraagsin, bevelsin, uitroepsin bl. 77 Tye notas Soorte selfstandige naamwoorde bl. 7 Homonieme bl. 56 nr 2 Samestelling bl. 70 nr 12 Ontkenning / negatief notas Onderwerp, voorwerp, gesegde Afkappingsteken bl. 64 Meervoude notas Verkleinwoorde notas Trappe van vergelyking notas 20 Junie Vraestel 4 Letterkunde (80 punte) Afdeling A: Afdeling B: Afdeling C: Afdeling D: 20 punte gedigte 20 punte kortverhaal 20 punte volksverhaal 20 punte drama Die bokser gedig bl. 18 Platinum Handboek Strelitzia gedig bl. 10 Platinum Handboek Driebeenpot bl. 108, 109 Platinum Handboek Kantlynaantekeninge bl. 7 Leesboek Die vlieënde Hollander bl. 94, 95 Platinum Handboek

EBW EKONOMIE Leerders skryf n departementele vraestel Kwartaal 1 Onderwerp 1 Ekonomiese stelsels Onderwerp 2 Sirkulêre vloei Kwartaal 2 Onderwerp 1 Prysteorie Onderwerp 2 Sektore van die ekonomie LEER ALLE SLIDES WAT AAN JOU UITGEDEEL IS DIT BEVAT INLIGTING WAT NIE IN DIE HANDBOEK VOORKOM NIE EBW-REK Departementele vraestel! KOJ, KBJ, DJ en DAJ ( Highlight vir bonus punt!!) Rekeningkundige vergelyking bl. 41 In handboek: bl. 1-18 (los proefbalans + grootboek), bl. 22-43 (KOJ, DJ, DAJ, en Rek vergelyking) Formules van: Winsopslag % Koste van verkope Verkope ENGLISH All Language Waterghost of Harrowby Hall GEOGRAFIE Ontwikkelingskwessies Eenheid 1-3 GESKIEDENIS Die Twede Wêreldoorlog vanaf die Opkoms van Adolf Hitler tot met die val van Duitsland Die Kernoorlog: Vervaardiging van die atoombomme en die val van Japan Vraestel tel 100 punte skryf 1½ uur.

LEWENSORIËNTERING Oxford handboek: Bl. 8-83 BAIE BELANGRIK: BL. 8,9 Persoonlike lewensstylkeuses 20,21 Risikofaktore 22,31,33 Tienerswangerskappe & gevolge 26 MIV & VIGS 27 Faktore wat persoonlike gedrag beïnvloed 28,29 Strategieë om ongesonde seksuele gedrag te hanteer 34,35 Nuwe woorde 39 Hoe om jou werk te organiseer 52,53 Grondwetlike regte 60-63 Positiewe en negatiewe rolmodelle 71 Opsies beskikbaar na gr. 9 76,77 Kennis van die arbeidswêreld NATUURWETENSKAP Leerders skryf n Departementele vraestel!! Selle as die basiese eenhede van lewe. - Selstruktuur - Verskille tussen plant- en dierselle - Selle in weefsels, organe en stelsels Stelsels in die menslike liggaam - Liggaamstelsels Menslike voortplanting - Doel en puberteit - Voortplantingsorgane - Stadiums van voortplanting Sirkulatoriese en respiratoriese stelsels - Asemhaling, gaswisseling, sirkulasie en respirasie Spysverteringstelsel - Gesonde dieet - Die spysverteringskanaal en vertering Verbindings - Periodieke tabel - Name van verbindings Chemiese reaksies - Chemiese vergelykings om reaksies voor te stel - Gebalanseerde vergelykings Reaksies van metale met suurstof - Die algemene reaksie van metale met suurstof - Reaksie van yster met suurstof - Reaksie van magnesium met suurstof - Vorming van roes - Maniere om roes te verhoed Reaksies van nie-metale met suurstof

- Die algemene reaksie van nie-metale met suurstof - Reaksie van koolstof met suurstof - Reaksie van swael met suurstof Sure en basisse en ph-waarde - Die konsep van die ph-waarde Reaksies van sure en basisse : Deel 1 SKEPPENDE KUNSTE Drama: Leer ALLE ekstra aantekeninge wat in klas uitgedeel is. Weet hoe om opwarmingsoefening te doen. Akt. 7. Bl. 66-67 Bl. 68-70 Drama elemente BAIE belangrik Bl. 75-82 BAIE belangrik Stereotipering aantekeninge Bl. 98-100 Kuns: Leer ALLE ekstra aantekeninge, oor portrette en beeldhouwerk NB!! Bl. 222 224 Akt. 4 BAIE belangrik Bl. 232 Bl. 238 Bl. 243 Logo s weet wat dit is! Maak seker jy leer AL jou terme op jou woordlys. TEGNOLOGIE Kwartaal 1 + 2 (handboek) Hoofstuk 2, 3, 4 en 5 NB! Opsommings + hersiening WISKUNDE ALGEBRA BL. 1-68, 94-109 Getallestelsel Breuke en desimale breuke Verhouding en koers Direkte en omgekeerde eweredigheid (grafiek) Finansiële wiskunde (rente) Heelgetalle Eksponente Inset en uitset waardes Algebraïese uitdrukkings Produk van twee binome (papegaai) Substitusie / vervang Vereenvoudig

Faktoriseer MEETKUNDE Ewewydige lyne / Parallel lyne bl. 175-178 Pythagoras bl. 181-188 Driehoeke bl. 143, 144, 147 Vierhoeke bl. 145 + 149 (ruit, vlieër, parallelogram, vierkant, reghoek, trapesium) bl. 146, 148, 150, 151 Kongruensie bl. 152-160