INSTRUKSIES AAN OUTEURS

Similar documents
Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

POTCHEFSTROOMSE ELEKTRONIESE REGSTYDSKRIF. VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD 1. Voorgeskrewe verwysingstyl van PER/PELJ,

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

TYDSKRIF VIR REGSWETENSKAP REDIGEERINSTRUKSIES

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

SOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

NWU VERWYSINGSGIDS. NWU Harvard Verwysingstyl van die Fakulteit Regte APA. Biblioteekdienste, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit Potchefstroom

HANDLEIDING VIR DIE TOEPASSING VAN DIE VOORGESKREWE VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD VAN DIE FAKULTEIT REGTE (NWU, POTCHEFSTROOMKAMPUS)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Mandala Madness Deel 2

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Tariewe

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

NWU PUK campus style guide / Stylgids van die NWU se PUK-kampus

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Stylgids Bygewerk 2012

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

Tariewe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Government Gazette Staatskoerant

PROGRAMME PROGRAMMES

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Direkte en indirekte rede *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis

AIDS HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No oaoo o, Selling price Verkoopprys: R2,50

SIZA takes the sting out of auditing

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Mosselbaai Munisipaliteit

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

UNIVERSITY OF NATAL SOCIAL SCIENCE CONFERENCE: DURBAN: 12TH - 16TH JULY 1954.

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA

HOOFSTUK 1 INLEIDING

INSKRYWINGSVORM

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die vertaling van The No.1 Ladies Detective Agency van Alexander McCall Smith: strategieë en besluite tydens die vertaalproses.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Transcription:

INSTRUKSIES AAN OUTEURS ALGEMEEN Beide Engelse en Afrikaanse artikels word aanvaar. Beide die Chicago- en die Harvard-verwysingsmetodes word aanvaar. Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word aanbeveel dat die Chicagoverwysingstegniek gebruik word. Artikels mag nie terselfdertyd aan enige ander vaktydskrif voorgelê word met die oog op publikasie nie. Bladgelde word gehef en dit beloop tans R120.00 per bladsy. Aangesien die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis n geakkrediteerde tydskrif is, kan die kostes van artikels deur skrywers verbonde aan Suid-Afrikaanse universiteite uit die verdienste van navorsingsuitsette verhaal word. Artikels, insluitende die voetnote, bylaes en bronnelys, moet 8 000-10 000 woorde beslaan. Kaarte, sketse en foto's moet in swart en wit en van 'n hoë resolusie (300dpi) wees. Dit moet elektronies as 'n aparte dokument gestuur word en nie as deel van die teks nie. Artikels moet deur n professionele taalversorger nagesien wees. Alle bydraes moet elektronies na jnlcontemphist@ufs.ac.za versend word. Die finale besluit betreffende die plasing van artikels berus by die Raadgewende Redakteurs van die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis. Geen korrespondensie sal hieroor gevoer word nie. Outeurs ontvang een gratis kopie van die joernaal. ALGEMENE RIGLYNE TEN OPSIGTE VAN DIE TEKS EN DIE BRONNELYS U naam moet onder die opskrif van die artikel verskyn met 'n voetnoot waarin u titel, posbenaming, instelling en eposadres vermeld word. 'n Engelse opsomming (abstract) van ongeveer 200-250 woorde moet die artikel vergesel, ongeag of dit in Afrikaans of Engels geskryf is. Agt sleutelwoorde in beide Engels en Afrikaans moet onder die Engelse opsomming verskyn. Skrywers moet verseker dat spellings, hoofletters en punktuasie konsekwent regdeur die teks gebruik word. Opskrifte sien soos volg daaruit: 1. DIE GRONDWET 1.1 Tekortkominge van die grondwet 1.1.1 Menseregte Indien meer as een bron in 'n verwysing gebruik word, word die bronne deur 'n komma-punt (;) geskei. Bladsyverwysings word voluit gegee, bv. pp. 45-46, 124-128. Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Aanhalings binne aanhalings word in enkelaanhalingstekens gegee. Gebruik 'n dubbelpunt voor aanhalings, bv. Volgens K Jones was die oorlog: "all [ ] given". Indien woorde in n aanhaling weggelaat word, word die ellips * + in vierkantige hakkies geplaas. Getalle tussen een en tien word uitgeskryf, behalwe waar mates aangedui word. Voorkeur word aan die metrieke stelsel gegee. Persentasies word as "%" aangedui. Datums word as 23 Oktober 2011, die 1960's en die twintigste eeu gegee. Erkende afkortings in die teks en voetnote eindig met 'n punt. Geen punte word by die voorletters van persone gebruik nie. Dit geld vir die teks, voetnote en die bronnelys.

Titels van boeke en tydskrifte word slegs in die oorspronklike publikasietaal gegee. Titels van publikasies word in skuinsdruk (italics) en, met die uitsondering van eiename en die eerste woord van n subtitel, in kleinletters gegee Indien die skrywer(s) nie vermeld word nie, word die Latynse term "Anon." ("onbekend") gebruik. Verskaf die naam van die uitgewer, sowel as die plek en datum van uitgawe. Die Latynse afkorting s.l. dui aan dat daar nie 'n plek van publikasie vermeld is nie. Die Latynse afkorting s.n. dui aan dat daar nie 'n uitgewer vermeld word nie. Die Latynse afkorting s.a. dui aan dat daar nie 'n datum van publikasie verskyn nie. DIE CHICAGO-VERWYSINGSTEGNIEK Voetnootnommers word in boskrif, regs van die punktuasietekens, aan die einde van inligting gegee. Die ooreenstemmende voetnoot verskyn onderaan die bladsy. Voetnote word deurlopend genommer. Die volle bibliografiese inligting word gedurende die eerste bronverwysing verskaf. In die daaropvolgende verwysings word slegs die skrywer(s) se van(ne) en die bladsyverwysings gegee. Let asseblief op die punkstuasie in die voorbeelde hieronder. Die bibliografiese inligting bestaan uit: die voorletter(s) en van(ne) van skrywer(s), titel van bron (plek van uitgawe: uitgewer, datum van uitgawe). Sien die voorbeelde hieronder ten opsigte van die skryfwyse. Indien meer as een publikasie deur dieselfde skrywer(s) gebruik word, word 'n verkorte titel vanaf die gebruik van die tweede bron ingevoeg ten einde die relevante bron aan te dui. Let asseblief daarop dat die ellips ( ) nie gebruik word nie, bv. Brown, The war in Vietnam, p. 55. Die afkorting Ibid. word gebruik wanneer dieselfde bron in die direk voorafgaande verwysing gebruik is. Wanneer die verwysing op die bron in sy geheel betrekking het, word passim gebruik. VOORBEELDE (LET ASSEBLIEF OP DIE PUNKTUASIE) BOEKE Eerste verwysing: SC Mustarde, The sun stood still (3 de uitgawe, Londen: Lynne Rienner, 1944), pp. 99 100. Tweede verwysing: Mustarde, p. 101. Eerste verwysing: GC Ward en K Burns, The war: An intimate history, 1941 1945 (New York: Brown and Co., 2007), p. 52. Tweede verwysing: Ward en Burns, pp. 59 61. Drie en meer skrywers Gee slegs die van van die eerste skrywer, gevolg deur et al. ("en ander"). Eerste verwysing: G Barnes et al., Christianity and the army (New York: Hill en Wang, 1979), p. 87. Tweede verwysing: Barnes et al., p. 89. Hoofstukke Eerste verwysing: SB Spies, "Reconstruction and unification". In: T Cameron (red.), An illustrated history of South Africa (Johannesburg: Jonathan Ball Publishers, 1986), p. 220. Tweede verwysing: Spies, p. 223. Verskillende volumes Eerste verwysing: J Allouche, Corporate social resposibility, Volume 1: Concepts, accountability and reporting (Basingstoke: Taurus, 2006), pp. 1-3. Tweede verwysing: Allouche, Vol. 1, p. 3. JOERNALE

Gee slegs die spesifieke bladsynommer(s) waarna in die verwysing verwys word. Eerste verwysing: I Beckett, "Women and patronage in the late Victorian Army", History 85(279), Julie 2000, p. 478. Tweede verwysing: Beckett, pp. 472 473. KOERANTE Die naam van die koerant, die datum van publikasie en die relevante bladsynommer(s) word verskaf elke keer wanneer na n artikel of n berig verwys word. Eerste en daaropvolgende verwysings: Cape Times, 12 Mei 2009, p. 4. Indien die koerant elektronies gelees is, moet 'n webadres (URL) en leesdatum met die eerste verwysing verskaf word. Eerste verwysing: New York Times, 20 Februarie 2010, <http://www.nytimes.com/2010/02/28/us/ politics.html>, leesdatum 28 Mei 2011. Tweede verwysing: New York Times, 20 Februarie 2010. Indien van twee of meer uitgawes van dieselfde koerant gebruik gemaak word, word die titel net een keer gegee, gevolg deur die datums van uitgawe (chronologies) en die bladsyverwysings, bv. Sunday Tribune, 26 Maart 1978, p. 18; 17 Julie 1983, p. 20 en 4 Augustus 1985, p. 3. PROEFSKRIF OF VERHANDELING Eerste verwysing: AE Breytenbach, Die slag by Donkerhoek, 11-12 Junie 1900 (MA, Universiteit van Suid-Afrika, 1980), pp. 40-45. Tweede verwysing: Breytenbach, p. 54. REFERAAT Eerste verwysing: R Adelman, "Aramaic Targumim and Midrashic Tradition". Referaat gelewer tydens die jaarlikse kongres van die Vereniging vir Bybelse Literatuur, New Orleans, Louisiana, 21-24 November 2009. Tweede verwysing: Adelman, passim. WEBBLAD Indien beskikbaar, voeg n digitale voorwerpidentifiseerder (DOI, Digital Object Identifier) in; andersinds die webadres (URL), asook n leesdatum. Eerste verwysing: G Kossinets and DJ Watts, "Origins of an evolving social network", American Journal of Sociology, doi:10.1086/599247, accessed 28 February 2010. Tweede verwysing: Kossinets and Watts, p. 439. Eerste verwysing: Google, "Google privacy policy", <http://www.google.com/intl/en/ privacypolicy.html>, leesdatum 11 Maart 2012. Tweede verwysing: Google, passim. E-POS Eerste en daaaropvolgende verwysings: E-pos: J Miller aan F Anderson, 2 Februarie 2012. RE: Bloemfontein Besigheidskamer. ONDERHOUD Eerste en daaropvolgende verwysings: Onderhoud: J Miller met F Anderson, Pretoria, 2 Februarie 2012. RE: Die politiek in Suid-Afrika gedurende die 1990 s. ARGIVALE BRONNE Gee soveel inligting as moontlik, insluitende die naam van die argief of bewaarplek, die standplaas van die argief of bewaarplek, die argivale versameling se naam, die argivale boks- en leêrnommer, die outeur of ontwerper se naam, die titel van die dokumentasie, die datum van die dokumentasie en 'n beskrywing van die dokumentasie. Sien die volgende voorbeelde: Eerste verwysing: The National Archives (TNA; Kew), Kitchener Papers PRO30/27: Kitchener Broderick, 27 Januarie 1901 (brief). Daaropvolgende verwysings: TNA, Kitchener Papers PRO 30/26: Memorandum deur Kitchener, 12 Maart 1902. DIE HARVARD VERWYSINGSTEGNIEK

Die skrywer(s) se van(ne), die jaar van publikasie en die relevante bladsyverwysings word in hakies in die teks aangedui. Let asseblief op die punktuasie in die onderstaande voorbeelde. Voetnote mag in die teks ingevoeg word ten einde relevante addisionele inligting of verduidelikings te verskaf. Onderskei tussen verskillende bronne deur dieselfde skrywer in dieselfde jaartal deur 'n klein alfabetletter direk aan die datum te koppel, beginnende by "a", bv. Kumar, K 2009a. Women and civil war. Londen: Boulder. Kumar, K 2009b. Impact of war on organisations. Londen: Lynne Rienner Publishers. Teksverwysing: "[ ] studies on civil war (Kumar 2009a:4)." In die geval van twee outeurs word albei name in die teks en in die bronnelys verskaf (sien die onderstaande voorbeeld). In die geval van drie of meer outeurs word alle name in die bronnelys verskaf, maar die Latynse afkorting et al. ("en ander") word in die teks gebruik (sien die onderstaande voorbeeld). 'n Volledige bronnelys word aan die einde van die artikel verskaf. Die bronnelys moet alfabeties wees. VOORBEELDE VAN TEKSVERWYSINGS (LET ASSEBLIEF OP DIE PUNKTUASIE) Heywood (1996:39) verwys na [ ] Vier Suid-Afrikaners het tydens die oorlog gesterf (Heywood 1996:39). [ ] aangedui (Ward and Burns 2007:32-33). Drie en meer skrywers [ ] verstrek (Barnes et al. 1979:88). RIGLYNE VIR DIE BRONNELYS (LET ASSEBLIEF OP DIE PUNKTUASIE). BOEKE: Redman, P 2006. A social sciences guide. 3 de Uitgawe, Londen: Sage. White, G en A Brown 2004. American history. New York: Slater Publishers. Drie of meer skrywers Hayes, CJH, MW Baldwin en CW Cole 1963. History of western civilization. New York: Macmillan. Hoofstukke Du Plessis, JS 1984. "Die Suid-Afrikaanse Republiek". In: CFJ Muller (red.), Vyfhonderd jaar Suid- Afrikaanse geskiedenis. 3 de Hersiene uitgawe, Pretoria: Academica, pp. 260-302. Verskillende volumes Allouche, J 2006. Corporate social responsibility. Volume 1: Concepts, accountability and reporting. Basingstoke: Palgrave Macmillan. JOERNALE Boughton, JM 2002. "The Bretton Woods proposal: A brief look", Political Science Quarterly 42(6), Augustus, pp. 63-64. KOERANTE The Times 2005. "Corporate manslaughter: New issues for lawyers", 3 September. PROEFSKRIF OF VERHANDELING Richmond, J 2009. Customer expectations in the world of electronic banking: A case study of the Bank of Britain. PhD, Anglia Ruskin Universiteit. REFERATE Brown, J 2005. "Evaluating Biblical commentaries". Referaat gelewer tydens die jaarlikse kongres van die Vereniging vir Bybelse Literatuur, New Orleans, Louisiana, 21-24 November. WEBBLAAIE

Indien beskikbaar, sluit 'n digitale voorwerpidentifiseerder (DOI, Digital Object Identifier) in Indien 'n digitale voorwerpidentifiseerder nie beskikbaar is nie, verkaf die webadres (URL). Verskaf ook 'n leesdatum. Kipper, D 2008. "Japan's new dawn", Popular Science and Technology, <http://www.popsci.com/popsci37b144110vgn/html>, leesdatum 22 Junie 2009. E-POS Jones, P 2005. E-pos aan RG Schmit, 7 Junie. RE: Bloemfontein Sakekamer. ONDERHOUDE Geldenhuys, P 2010. RE: Suid-Afrikaanse regeringsbeleid gedurende die 1990s. Onderhoudvoerder: R Brits, Pretoria, 5 Mei. Kontakbesonderhede: Telefoonnommer: 051 401 2365 (Departement Filosofie) Faksnommer: 051 444 5803 Epos: jnlcontemphist@ufs.ac.za duvenagepnj@ufs.ac.za