NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Direkte en indirekte rede *

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Rut: n Liefdes Verhaal

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)


ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Kos vir ons skoolkatte

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Finansies / Finances

Vinkie. Laerskool Fairland

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Die jaar se kaskar was

HOëRSKOOL PORTERVILLE

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Vinkie. Laerskool Fairland

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Hoe om krag te spaar

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

SIZA takes the sting out of auditing

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Vinkie. Laerskool Fairland

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Sterdansers by Vensters.

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Rubriek vir skeppende werk

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

Interskole: waar kan ons verbeter?

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Transcription:

Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer Mei 2018... na vandag iets van die verlede. Kan nie glo dat die rugby- en netbal-ligas tot ʼn einde gekom het nie. Al wat nog oorbly is die uitspele, semi-finale en finale. Ons hou duime vas vir ons spanne wat deurgedring het. Tog n vriendelike versoek. Die emosies loop weer hoog langs die sportveld waar ons kinders speel. Kom ons moedig ons kinders aan en weerhou ons van negatiewe opmerkings teenoor skeidsregters, opponente en opponente se ondersteuners. Die doel is steeds dat ons kinders die spel geniet en wen of verloor steeds soos kampioene voel as hulle die veld verlaat. Kom ons respekteer en tree op teenoor ons opponente se ondersteuners soos ons van hulle verwag om teenoor ons op te tree. Die sekuriteit vraagstuk by die skool is iets wat gedurig deur die Beheerliggaam onder die loep geneem word. Die groot uitdaging is die oopsluit van die hekke soggens. Aangesien daar al kinders is wat voor 06:00 soggens hier afgelaai word, moet ons die hekke oopsluit. Ons wil die volgende reëling vanaf implementeer. Vanaf 4 Junie sal slegs die klein hekkie in Fiskaalstraat naby die B-veld om 05:30 oopgesluit word. Die ander hekke sal eers om 06:30 oopgesluit word. Alle hekke word soggens om 08:00 gesluit. Slegs die hek by die saal sal oop wees vir toegang tot die skool. Die hekke sal weer in die middae vanaf 12:30 oopgesluit word. Tydens die eksamen, wat op 4 Junie begin, sluit die skool om 13:00. STERKTE AAN DIE HELE HUISGESIN VIR DIE EKSAMEN WAT VOORLÊ! Altyd en nooit is woorde wat jy altyd moet onthou om nooit te gebruik nie. -Onbekend- Groete uit die Nuustakkantoor. DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Personeel Verjaarsdae Danielle Schoeman 6 Junie Valmaine de Klerk KRUINIE VERJAARDAE: Cailyn Bester Makayla Van der Merwe Kyle Van der Merwe 2 Junie Zanté Stahnke Simoné Joubert 3 Junie Jovan-Lohan vd Walt Mieke Haasbroek Ciara Goosen Alliandro de Lange Ntokozo Wesaba 4 Junie Daniel Hiepner Katia Dercksen Zoey Fourie 6 Junie Jessica Roberts Josua Marx Desiré Düring Marni Vermaas LANDLOOP: Aandag alle LANGASEMS. Die landloop uitdunne vind Vrydag plaas. Almal van Gr1-7 is welkom! LEIERS 2018 Line Dancing Gr.7 LINE DANCE FUNKSIE-KOM REIS SAAM NA WONDERLAND Die Leiers nooi al die Gr.7 s van 2018 uit om saam te reis na Wonderland waar tannie Madalane ons gaan leer Line-Dance. Datum: Maandag 18 Junie Tyd: Gr.7 s kom om 11:00 bymekaar by die Lapa agter die personeelkamer vir die gesamentlike groepfoto-sessie. Elkeen sal n donut en koeldrank kry, voordat almal saam na Wonderland (die skoolsaal) sal beweeg vir n heerlike line-dance sessie tot en met 12:30. Drag: Dogters Denims met n wit hemp Seuns Denims met swart hemp Hoop ons sien elke Gr.7 daar!

KASKARPROJEK 2018 n Groot Kruinsig dankie aan al ons Kruinies vir die harde werk met jul borge die afgelope week. Baie geluk aan al die Kruinies wat verlede week op hul doelwit was. Ons doelwit vir die week is R125 beloofde geld op jou vorm. Onthou ook van die weeklikse opname. So moenie jou borgvorm môre vergeet nie...jou klas het jou nodig. Leerders wat môre op R125 is, ontvang dan ook n ekstra beloning. Ons herinner graag die Kruinies weer aan al ons pryse. Onthou alles werk op inbetaalde geld. 3 leerders in die skool met die meeste inbetaalde geld ontvang die volgende kontantpryse: 1e R 1500 2e R 1000 3e R 500 Leerder per klas wat die meeste geld inbetaal het kry n koopbewys. Klasse wat wen by Juniors en Seniors gaan vir n dag (in skooltyd) Emerald Sun toe. Tweede plekke in beide afdelings gaan fliek (in skooltyd) by Emperors. Vir elke R150 inbetaal kom jou naam in Gelukkige Trekking 1. Vir elke vorm inbetaal kom jou naam in Gelukkige Trekking 2. Ons herinner almal weer daaraan dat alle Grade aantrek volgens n tema wat gekoppel is aan n land in n kontinent. Gr.R Ruimte Gr. 1 Suid-Amerika Gr.2 Noord-Amerika Gr. 3 Asië Gr. 4 Antartika Gr.5 Australië Gr.6 Afrika Gr.7 Europa Die volgende Kruinies het vanaf 23 tot 29 Mei hul vol inbetaalde vorms ingehandig. Julle is TOPS! Hulle is: Ethan Schoeman Anke Oosthuizen Marko vd Schyf Diané Voges Rachael-Rose Schoeman Adeline Venter Tertius Goosen Marizel Barnard Alyssa Smit Shaylee Schoeman Lizané Erasmus Cherize Coetzee Jolene van Deventer Giselle Maritz Andrew Cornelius Jayden Spangenberg Reinhardt Roets Ivanke vd Schyff Bastian Nieuwoudt Buchanan Chapman Ivan Tromp Wian Barnard Liam Prinsloo Handré van Eck Duan van Eck Freddie Hattingh Uné Cornelius Bradley Schlebusch Anton Visser Neill Erasmus Juan du Toit Tian Kotze Tertius Goosen Luzané Vermeulen Müller van Wyk Jaydon Vermeulen Henko Barnard Evan Erasmus (2) Renette Strydom Hano Strydom Magnus Reyneke Jeandré Booyse Shené Alston Ignus Botha Evan Erasmus Rikus de Jager Amy-Lee Bester Giulietta Catalano Lené Liebenberg Jayden van Staden Mieke Reyneke Liam Mostert Mikayla Coetzee Die leerders is ook reeds beloon met n heerlike roomys! Die inbetaalde bedrag van Vrydag 25 Mei was n ongelooflike R 251 454. Dankie aan almal wat so hard hiervoor gewerk het. Die klas per Graad wat môre voorloop, ontvang elkeen n lekker ronde, soet verrassing! Sien jou môre by die tafel! Kaskarkomitee 2018

TENNIS: Tennisproewe Tennisproewe gaan op die onderstaande datums plaasvind. Daar gaan 7 spanne (4 seuns, 3 dogters) gekies word. Jy moet kan dien en telling hou. Dit is dus slegs vir kinders wat reeds kan speel. Die liga (3de kwartaal) gaan nie meer op n Woensdag plaasvind nie. So dit gaan nie meer bots met krieket en kunswedstryd nie. Die liga gaan oor twee naweke (Saterdae) aan die einde van Augustus/ begin September plaasvind afhangende van die aantal spanne. Die afrigters gaan wel van die begin van die derde kwartaal een keer n week saam met hulle span oefen. Proewe datums: Donderdag 31 Mei 14:15-16:15 Dinsdag 5 Junie 13:15-15:30 Woensdag 6 Junie 13:15-15:30 Donderdag 7 Junie 13:15-15:30 Dinsdag 12 Junie 13:15-15:30 Woensdag 13 Junie 13:15 15:30 Donderdag 14 Junie 13:15-15:30 SKAAKFLITSE Skaakoefening Skaakoefening vir Kwartaal 2 het afgesluit. Dit sal weer in Kwartaal 3 hervat. Kempton Park Liga: 1) Uitslae: 28 Mei (Semi-finale) 0/13 Kruinsig A Birchleigh 5 7 0/11 Kruinsig A Kruinsig B 9 3 2) Ons 0/11A span dring deur na die finale op Maandag 4 Junie by Laerskool Kruinsig. 3) Briewe sal Donderdag in die tasse wees. Alle Kruinies wat kan skaak speel is welkom. Tennisgroete Elize Preuyt Skaakgroete Juf.Celesté

Come join our Kids Revolution Fitness / Strength Training!!! We at 67 Training Studio have fitness programs that will expose your child to all forms of activity from traditional strength training exercises to sports drills and sports specific workouts. Call us now! 066 237 6737 / 082 338 6337 / 082 925 3377 / 071 605 8806 www.67training.co.za WOONSTELLE TE HUUR Glen Hof kompleks Veldstraat Glen Marais Bachelors, een, twee en drie slaapkamer woonstelle te huur. 500m vanaf Laerskool Kruinsig Binne veiligheidskompleks met toegangsbeheer. Skakel Kathy 076 743 9570 LEIERS 2018 Trek leierdrag aan op Vrydag Talia van der Walt Gr.5J