Daar s n tsoenami op pad. bl. 2. PRG se son verrys in die Ooste

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Rut: n Liefdes Verhaal

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Sterdansers by Vensters.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

SIZA takes the sting out of auditing

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Game. Set. Match. Gerrie Berner. Martin Kotze

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Jaargang XV. PRG trap diep spore in die joernalistieke wêreld. André van Staden, Rektor

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Die Hoërskool DF Malan

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Stede en bedienswaardighede *

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

14/2016 Schalk Reynders HOOF

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

Kerssangdiens. SA Gemeente

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Die jaar se kaskar was

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Ou Grieke se waarheid hou nog water

Finansies / Finances

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Rubriek vir skeppende werk

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

Interskole: waar kan ons verbeter?

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

bedel. Dis mos waarvoor jy vriendinne het - om jou warm te hou tydens Kode Blou! Selfs UJ was effe afgewater as gevolg van die weervoorspelling

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

Tariewe

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Inhoud. Twaalf Lekkerbekkie-uitgawes agter die rug!

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Transcription:

Concipio 260 Editions Daar s n tsoenami op pad. bl. 2 Uitgawe/Issue 266 Jaargang XIII 15 Mei 2015 PRG se son verrys in die Ooste Wenners van die O/18 Sanix World Youth Rugby Tournament in Fukuoka Foto: Kobus Basson Henk Neethling Die Maroen Masjien het, met spog-vertonings teen Affies en Grey High aan die begin van die seisoen, hoë standaarde aan hulself gestel en het die afgelope maand in Japan gewys hulle is ver van klaargeskryf aan die rugbyverhaal van die skool se 150ste bestaansjaar. Die span van 30 uitverkore spelers het die naam van ons rugbymal land en skool op uitstaande wyse omhoog gehou en slegs die vierde Suid-Afrikaanse skolespan in 16 jaar geword om die Sanix Wêreldrugby-toernooi in Fukuoka, Japan te wen. Die span het die titel op triomfantelike wyse verower deur Brisbane Boys College 35-3 in die finaal te klop. Daar sal Doer Onder en regoor die rugbywêreld nog lank gepraat word oor die passievolle en professionele spel wat dié Suid-Afrikaners gedurende hulle toer van twee weke in die Ooste gelewer het. PRG het op 24 April van Kaapstadlughawe af vertrek om eers n rukkie die stad van Singapoer besoek het Daar het hulle onder andere n wasmuseum, strande en botaniese tuine verken en meer oor die Oosterse kultuur geleer. Op Maandag 27 April is hulle Japan toe, waar hulle in alle erns vir die toernooi begin oefen het. Dit en al die vorige maande se swoeg en sweet het vrugte afgewerp, aangesien PRG daarin geslaag het om al sy wedstryde met gemak te wen. n Allemintige 316 punte is deur die eerstespan-brekers aangeteken, met net 16 punte teen hulle rotsvaste verdediging. (Volledige uitslae op bladsy 4) Redakteur: Ruan Bruwer Ontwerp en uitleg: Justin Reinecke Nuus: Henk Neethling, Simon Brand, Dewald Lombard Stuurdingetjies: Willem Gous (Hoof), Jacques Hanekom Onderwyser in beheer: Hesti van der Mescht concipioredaksie@gmail.com Instagram: @Paul_Roos_Gimnasium Twitter: @PaulRoos_Gym Facebook: fb.com/paulroos_gymnasium Besoek gerus die amptelike skoolwebblad vir ander nuus by www.paulroos.co.za.

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 2 Japan: Die sumo s en die samurai s One has to love our country. Where else is load-shedding an accepted event? Week after week the Concipio team put in long hours to produce wellrounded editions of Concipio. Fridays are never quite Fridays without the latest edition, filled with relevant articles and up-to-date sports results that everyone expects to see. Of late it has become somewhat more difficult to actually produce the weekly editorials and the various Pronto! news articles. This is not because we don t have enough time (even though there is a serious shortage of that), but because we are more often than not caught off guard by yet another Eskom App not able to keep up with the latest load-shedding schedule changes. At this rate, our candle bills will soon just about match our electricity bills. It feels as if our technologydriven world is moving back in time instead of advancing forward. Who Foto s: Kobus Basson knows, soon we just might see horse carriages and ox wagons parked in double garages. But moving back in time in a good way is what our 150 year celebrations aim to do. Proudly we stand as an institution, not only in Stellenbosch, but in the country and in the world (as indeed our hockey and rugby teams have proven recently). We demand to be noticed within the greater community, even though we might have to light a candle to be seen!

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 3 Foto: Verskaf Nicholas Quenet: Vierkampkampioen van formaat Johan Schoeman Charl Theron in 12A3 het die Junior titel sowel as die O/23 afdeling gewen by die SADGA se SA Nedbank Ope Gholftoernooi te Zwartkops Gholf Klub in Gauteng. Hy het ook algeheel 5de geeindig in die toernooi, slegs 2 houe agter Josh Williams van Kanada, die verdedigende kampioen. Charl het ondanks alle struikelblokke die top posisie in Suid Afrikaanse gholf vir gestremdes verower. Charl is gebore met arthrogryposis, n siekte wat die beweeglikheid van sy gewrigte ernstig affekteer. Slegs een uit elke drieduisend babas word daarmee gediagnoseer. Charl het hom egter glad nie daaradeur van stryk laat bring nie en presteer op alle terreine, veral op die gholfbaan. Charl was nog altyd lief vir gholf en het op ouderdom 13 vir die South African Disabled Golf Association (SADGA) begin speel. Met deursettings vermoë en harde werk het hy sy voorgee met 16 houe verbeter. Tans lê dit op n skrale twee houe. Charl het oor die afgelope 10 maande menige suksesse bereik, onder meer Charl Smit Nicholas Quenet in Graad 12 het onlangs in Sharm El Sheik, Egipte, teen die res van Afrika se top driekampkampioene gaan kompeteer en as die algehele wenner van dié internasionale kompetisie weggestap. Die meeste mense sal dalk hierdie berig se opskrif wil korrigeer maar Nicholas se prestasies eindig nie by driekamp nie. Hy beklee nie net die posisie as Junior Afrika Driekampkampioen nie: hy het ook verlede kwartaal die hooogste punte in Graad 12 behaal. Dít wil nogal gedoen wees. Die drie dissiplines waarin hy gekompeteer het, het swem, fietsry en draf ingesluit. Nicholas het met die eerste dissipline swem n 20 sekonde-voorsprong gehad. Nie eens die tropiese visse wat rondom hom geswem het Charl wen in Gauteng n algehele 5de plek by die onlangse Nedbank SA Ope vir gestremde Golf,in die Senior Afdelinfg, asook wenner van die O/23 Junior afdelings. Hy het ook 1ste en 2de plekke in die WP junior Toernooie vir niegestremdes, by King David Gholfbaan en die Milnerton Links behaal. Charl het ook die Swing Fit Wintertoernooi by Pearl Valley gewen en in die proses n hele paar gesoute, maar nie-gestremde spelers die loef afgesteek. Hy speel vir Paul Roos se eerste gholfspan en is ook 2014 in die Boland Skole span opgeneem. Charl is 2de op kon hom terughou nie. Met die fietsry het hy sy voorsprong behou, en met die hardloop het hy sy laaste energie ingesit en so díe kompetisie gewen ten spyte van die uiterse hoë temperature. Gelukkig, trots en baie tevrede. Dít is die woorde wat Nicholas gebruik het om sy emosies te beskryf na afloop van sy sukses in Egipte. Die Driekamp-wêreldkampioenskapword in September in Chicago aangebied en Nicholas besluit nog of hy daar wil gaan deelneem. Sy harde werk het definitief dividende opgelewer in die driekamp én op akademiese terrein. Hy sê die groot taak wat nou vir hom voorlê, is om op sy sukses voort te bou. Ons het volle vertroue in alles wat Nicholas nog beoog om aan te pak. Hy is eintlik vir ons almal n rolmodel as gebalanseerde, lewenslustige jongmens. die algehele ranglys vir Suid Afrikaanse Gestremde Gholf en het vroeër vanjaar vir die vierde keer die Westelike Provinsie in Gauteng as die enigste junior verteenwoordig.charl wil graag volgende jaar B.Rek. aan die Universiteit Stellenbosch studeer en sy droom is om eendag in die ope kategorie van professionele gholf deel te neem.charl Theron is werklik n voorbeeld vir ons almal. Ondanks sy omstandighede is hy n top presteerder in sy veld en defnitief n naam om dop te hou vir die toekoms.

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 4 Rugby 19C wen 29-10 vs Stellenberg 19B 19D wen 52-11 vs Monument Park 19A 19E wen 18-15 vs Stellenberg 19C 19F wen 24-7 vs Monument Park 19B 19G verloor 15-19 teen Stellenberg 19C 19H wen 47-5 teen Monument Park 19C 16A verloor 17-21teen Stellenberg 16A 16B wen 53-8 teen Monument Park 16A 16C verloor 0-18 teen Stellenberg 16Bw 16D wen 51-7 teen Stellenberg 16C 15A wen 31-3 teen Stellenberg 15A 15B wen 47-0 teen Monument Park 15A 15C wen 26-0 teen Stellenberg 15B 15D wen 73-0 teen Monument Park 15B 15E wen 43-0 Stellenberg 15C Sportuitslae 15 Mei 2015 14A wen 22-7 teen Stellenberg 14A 14B wen 62-0 teen Monument Park 14A 14C wen 88-0 teen Monument Park 14B 14D wen 27-17 teen Stellenberg 14C 14E wen 41-14 teen Stellenberg 14D Foto s: Kobus Basson O/18 - SANIX WORLD YOUTH RUGBY TOURNAMENT IN FUKUOKA, JAPAN 19A won 45-13 teen Higashi Fukuoka (Japan) 19A won 78-0 teen Kashiwa (Japan) 19A won 57-0 teen Enisei-STM (Rusland) 19A won 38-0 teen Gose industrial High School (Japan) - Kwarteindstryd 19A won 63-0 teen Truro Collegw (Engeland) - Halfeindstryd 19A wen 35-3 teen Brisbane Boys College (Australie) - Finaal

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 5 Hockey results U/15 C (B-league) vs Hermanus: won 11-5 PRG vs Somerset College PRG 14C vs Somerset College 14B: won 5-1 PRG 14A vs Somerset College 14A: won 4-1 PRG 16F vs Somerset College 16C: drew 0-0 PRG 16D vs Somerset College 16B: won 1-0 PRG 16A vs Somerset College 16A: won 8-0 PRG 19F vs Somerset College 19C: lost 1-3 PRG 19D vs Somerset College 19B: won 1-0 PRG 19A vs Somerset College 19A: drew 1-1 PRG vs Swartland PRG 16C vs Swartland 16B: won 14-0 PRG 16B vs Swartland 16A: won 8-0 PRG 19E vs Swartland 19C: won 7-1 PRG 19D vs Swartland 19B: won 1-0 PRG 19B vs Swartland 19A: drew 0-0 Photo: Jed Munro Other results this week PRG 16E won 5-0 vs PRG 16C PRG 16G lost 0-4 vs HHH 19B PRG 16H drew 1-1 vs HHH 16A Chess League Results Paul Roos beat Cloetesville : 7.5 to 0.5 Paul Roos beat Stellenbosch High: 7 to 1 Paul Roos beat Luckhoff High: 7 to 1 Photo: Thomas Moss Sokker-uitslae teen Wynberg 17 verloor 2-3 19 wen 3-2 Soccer photos: Richard Xian

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 6

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 7 Die Paul Roos- koor tree Saterdagaand, half nege, op by Laerskool Gene Louw as deel van die van die ATKV Applauskompitisie Die koor ding mee om n plek in die finaal. Laerskool Eiskestad se eerstespanrugbyspelers staan nog al die jare saam. Hier hou hulle die SANIX Jeugbeker in hul hande na hul suksesvolle paar wedstryde in Japan. (Sien artikel op bl. 1) Foto: Kobus Basson

Uitgawe/Issue 266 Concipio Page 8