MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Similar documents
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

Finansieel Gesproke 1

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

GEÏNTEGREERDE JAARVERSLAG

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Rut: n Liefdes Verhaal

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Tariewe

ONTDEK SANTAM Jaarverslag

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Mosselbaai Munisipaliteit

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

Gefokus, standvastig en oopkop

SIZA takes the sting out of auditing

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

03 Die Naspers-groep DIE NASPERS-GROEP

OPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

investigating the dialogue between craft and design a centre for the crafts in the inner city of Pretoria

Direkte en indirekte rede *

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

streef na uitnemendheid

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

CENTRE FOR SOCIAL SCIENCE RESEARCH Flower Valley se ondervinding in die blombedryf, 2006 tot 2008

Government Gazette Staatskoerant

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Onlangse regspraak/recent case law

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11 Julie 2014 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Weeklikse oorsig 11 Julie 2014 JSE Die JSE het danksy druk op internasionale markte n negatiewe week beleef. Die Alle Aandele-indeks het 1.7% gedaal en meeste van die aandele in die Top 40 het swak presteer. Hulpbronne was die groot verloorders met Sasol en Anglo American wat veld verloor en die sektor gehelp het om 2.2% te daal. Nywerhede het 2% gedaal en Finansiële aandele het uitgeblink deur slegs 0.1% laer te sluit. Die Rand het ondanks die swak mark verstewig en verhandel teen R10,70 tot die Amerikaanse Dollar, Goud het 1.4% gestyg en verhandel tans teen $1338 per ons en Brent ru-olie verhandel 3% laer teen $107 per vat. Die Dow Jones het 0.7% vir die week gedaal en is steeds onder 17 000, terwyl die breë S&P 500 0.9%% laer gesluit het. Die Nikkei in Japan het 1.8% gedaal, terwyl die Europese markte onder groot druk was met die FTSE wat 2.7% en die Dax wat 3.4% gedaal het. Aandeel van die week: Steinhoff International Holdings Ltd Steinhoff is 'n geïntegreerde handelaar wat meubels en huishoudelike goedere vervaardig en verkoop in Europa, Afrika en die Stille Oseaan Rim. Hul geïntegreerde afdelings bestaan uit belange in: - Kleinhandel bedrywighede wat op waarde bewuste verbruikers fokus; - Nywerheids belange wat fokus op die koste en voordele van groei binne opkomende markte in Afrika; en - Belegging in 'n kwaliteit eiendomsportefeulje met hoofsaaklik groep entiteite as huurders.

Maatskappystruktuur

FINANSIËLE UITSLAE: 6 Maande geëindig Desember 2013 31 Des 2013 31 Des 2012 % Verandering Omset (Rm) 67 423 57 437 17 Bedryfswins (Rm) 6 368 5 017 27 Netto Wins (Rm) 4 497 3 060 47 Verdienste per Aandeel (c) 242 172 41 Kontantvloei (Rm) 5 557 4 514 23 Steinhoff het weereens 'n sterk stel uitslae geproduseer met omset wat n stewige 17% gestyg en verdienste per aandeel wat 'n merkwaardige 41% geklim het. In die tydperk het die maatskappy goeie voordeel getrek uit die verswakking van die Rand teenoor die euro. Die internasionale kleinhandel besigheid in Europa genereer stewige opbrengste en verkry groter markaandeel. Die internasionale vervaardiging, logistiek en vervoer belange het besonder goed gevaar met 'n 59% styging in bedryfswins. Die kleinhandel aktiwiteite in Afrika het swak gevaar weens 'n taai verbruiker omgewing en 'n R133 miljoen verlies wat deur JD Group bekend gemaak is. Die Afrika nywerheids segment (KAP) het goed gevaar en het sterk groei getoon. Die groep as 'n geheel het 'n sterk toename in kontantvloei uit bedrywighede aangeteken. Aandeelprys Aanbeveling Steinhoff was danksy die swak Rand een van die groot uitblinkers op die JSE oor die afgelope twaalf maande gewees. Indien die geldeenheid konstant teen die Euro gebly het sou wesensverdienste per aandeel slegs met 14% toegeneem het en nie die ongelooflike 41% wat die maatskappy bereik het nie. Die tweede helfte van die jaar sal weereens stewige groei verskaf aangesien die Rand nou selfs swakker teenoor die euro vehandel in vergelyking met die gemiddelde koers vir die vorige tydperk. Die maatskappy se bedrywighede in Europa vaar goed en die verdienste

uit die streek behoort vorentoe verder toe te neem. Die enigste probleemkind in die maatskappy is JDG Group en ek verwag dat hierdie segment kan aanhou om in die res van 2014 te onderpresteer. Bestuur werk egter hard om dit te verander en 'n sterk terugkeer na winsgewendheid van JD Group in 2015 kan verdienstes verder ondersteun. Die aandeel is nie duur nie en handel teen 'n PV-verhouding van 12 en 'n dividendopbrengs van 1,2%. Ek sien goeie langtermyn waarde en Randverskansing potensiaal in Steinhoff en sou kliënte aanraai om die aandeel te koop. PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Marius Cornelissen Portfolio manager mariusc@psg.co.za Magdeleen Cornelissen Financial planner magdeleen.cornelissen@psg.co.za Ben Fraser Financial advisor ben.fraser@psg.co.za Gerda Potgieter Administrative assistant gerda.potgieter@psg.co.za Mariska Blom PSG Menlyn Administrative assistant Client administration Mariska.blom@psg.co.za menlyn@psg.co.za Bron : www.steinhoffinternational.com