Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Kos vir ons skoolkatte

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROJEKTE DATUMS 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Tariewe

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Rut: n Liefdes Verhaal

Mandala Madness Deel 2

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

Mosselbaai Munisipaliteit

Dialoog en paragrawe *

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008


KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Sterdansers by Vensters.

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

SIZA takes the sting out of auditing

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Hoe om krag te spaar

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Transcription:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 39 Vrydag, 17 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

2 Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr - Aanvangsdatum: Januarie 2018 - Werksure: 07:00-16:00 (nié skoolvakansies nie) - Stuur CV na: simone@wouwtjies.co.za - Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2017 - Indien u nie teen 6 Desember van ons hoor nie, kan u aanvaar dat die pos suksesvol gevul is. Posvereistes: Kennis en ervaring in MS Office, veral Word, Excell en Outlook Baie sterk administratiewe vaardighede Kennis van die bestuur van basiese finansiële prosedures. Goeie telefoonetiket Vermoë om onder druk te funksioneer Kennis van n skool-administrasiestelsel sal in applikant se guns tel Baie goeie menseverhoudinge Liefde vir kinders Ervaring met die beplanning en uitvoering van fondsinsamelingsprojekte en funksies Noodhulpkursus LAERSKOOL ANTON VAN WOUW EKSAMENROOSTER - NOVEMBER 2017 Maandag 20 Nov. Dinsdag 21 Nov. Woensdag 22 Nov. Donderdag 23 Nov. Vrydag 24 Nov. GR 4 GR 5 GR 6 GR 7 Engels Engels Engels Engels LV Wetenskap en Tegnologie LV Wetenskap en Tegnologie Sosiale Wetenskap LV EBW Wetenskap Tegnologie LV 2

3 SKOOLTYE: 13 NOVEMBER TOT 6 DESEMBER Die skool sal vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Desember om 12:00 vir alle leerders (Gr. 1 tot 7) sluit. Die Naskool is vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Des. oop vanaf 12:00 tot 17:30. Naskoolouers sal ʼn direkte skrywe vanaf die Naskool ontvang met studie-reëlings tydens die eksamen. n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en Intersenfase vir die tydperk 13 November tot 5 Desember vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar wees. Voltooi asb. onderstaande skeurbriefie in dié verband. Die skool sal op Woensdag, 6 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die Naskool sluit op Dinsdag, 5 Desember om 17:30 vir die duur van die Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 15 Januarie 2018 om 07:15. Maak asseblief seker dat u kind vanaf skoolsluitingstye, tuis onder toesig is....skeurbriefie... Ek, ouer van Gee toestemming en bevestig dat my kind(ers) vanaf Ma. 13 Nov. tot Di. 5 Desember om 12:00 by die skool afgehaal sal word en tuis onder behoorlike toesig sal wees. Reël asb. dat my kind(ers) die wagklas bywoon vanaf 13 November tot 5 Desember. My kind(ers) gaan die Naskool bywoon. Gr. 3

4 EKSAMEN: NOVEMBER 2017 Die eksamentye vanaf Ma. 13 Nov. tot Vry. 24 Nov. is soos volg: 07:25-07:40 Amfi 07:40-08:30 Leersessie 08:30-08:45 Pouse 08:45-11:00 Eksamensessie 11:00-11:20 Pouse 11:20-12:00 Leersessie NB! Handig alle boeke in! Bring ALLE handboeke en leesboeke saam op die dag van die eksamen. Dit word ingeneem en gekontroleer. Vanaf Maandag, 27 November, sal daar n spesiale rooster gevolg word, waartydens alle vraestelle uitgedeel, behandel en gekontroleer sal word. Dit is baie opvoedkundig om nasorg te doen... en ons finale kontrole dat alle punte reg is. Ons versoek u dus vriendelik, dog dringend, dat u kind wél teenwoordig sal wees. Alle vraestelle sal tydens die eksamensessie geskryf word. Leerders skryf in geallokeerde eksamenlokale - Gr. 4 en 6 en Gr. 5 en 7-leerders tesame. Géén storieboeke, rekenaarspeletjies of ipods word toegelaat nie! Leerders moet konstruktief besig wees met eksamenvoorbereiding. Sien asseblief toe dat leerders die nodige skoolboeke saambring sodat hulle in die eerste sessie vir die dag se vraestel kan voorberei, en die laaste sessie vir die volgende dag se eksamen. n Wagklas is vanaf 12:00 tot 13:40 beskikbaar vir leerders wat nié vroeër afgehaal kan word nie. 4

5 5

6 Black Friday Sandy's Best Clothing Date: 24 November 2017 & Time: 08:00 20:00 Date: 25 November 2017 Time: 08:00 15:00 Only cash will be accepted!! No factory clothing (Spree, Sara, H&M, etc). No item above R150.00 Woman Office & Casual dresses Woman Evening & Cocktail dresses Small collection of children clothing Woman & Children Shoes Woman & Children Jeans Woman Summer Strappy Tops Fashion Jewelry Address: 940 Jan Shoba (Duncan) Street Brooklyn Tel: 012 346 1213 6

7 n Moderne 3-slaapkamer eenheid in die gesogte Brooklyn Gate kompleks in Menlopark is nou beskikbaar! Geleë op die hoek van Brooklynweg en 9de Straat, binne loopafstand van Laerskool- en Hoërskool Menlopark; die gewilde Brooklyn Teater; Hazelwood kosmark, asook naby die Universiteit van Pretoria en Hatfield Gautrainstasie. Hierdie kompleks bied die tipe leefstyl in die stad waarvan jy slegs voorheen kon droom. 24/7 voltydse sekuriteit, streng toegangsbeheer, CCTV kameras en elektriese omheining. Die onderste vloer van die eenheid vorm die hart en siel van die woning, met n oopplan moderne kombuis wat saamsmelt met die leef- en kuierareas. Groot, dubbel skuifdeure lei na n buite-area met stoep en tuin. n Gastebadkamer, dubbelmotorhuis en addisionele veilige parkeerarea voltooi die prentjie onder. Op die boonste vloer is daar 3 ruim slaapkamers wat almal noord kyk. Die hoofslaapkamer (met balkon) het n moderne en-suite badkamer en voldoende ingeboude kaste vir heelwat stoorplek. n Tweede badkamer is beskikbaar vir die gebruik van die ander twee slaapkamers op hierdie vloer. Opsomming: 3 Slaapkamers 2.5 Badkamers Opwasarea Oopplan kombuis met gasstoof en hoë-kwaliteit afwerkings Dubbelmotorhuis, addisionele veilige parkeerplek deur die motorhuis BronbergWiSP internetkonneksie, DStv-skottel Hoë sekuriteit Prys: R2 995 000.00 Jimmy du Preez (082 905 7764 / 012 452 2500) 7

8 AVW SENIOR EN JUNIORKOOR: OUDISIES Seniorkoor: Oudisies Dit is met groot trots en opgewondenheid dat ons voornemende koorlede van 2018 se Wouwtjie Seniorkoor, onder leiding van Mnr. Vaughn van Zyl, uitnooi vir oudisies. Oudisies vir die Seniorkoor vind plaas op Woensdag, 17 Juanuarie 2018, in die skoolsaal. Gr. 4-7 leerders wat belangstel, mopet asseblief op daardie datum beskikbaar wees tot 15:00 vir die aflê van oudisies. LW: Koorlede van 2017 hoef nie weer n oudisie af te lê nie. Juf. Liezel Botha (072 190 4481) Juniorkoor: Oudisies verskuif na Di. 21 November Neem asseblief kennis dat ons weens onvoorsiene omstandighede die oudisies vir alle belangstellende Graad 1 en 2-leerders wat nog nié juniorkoorlede is nie, moet vervroeg na Dinsdag, 21 November vanaf 12:00 tot 14:00. Indien u kind belangstel om die oudisie by te woon, kan u Juff. Anè of Elmien per Whatsapp laat weet. Ons sal dan met u in verbinding tree om verdere reëlings te bevestig. Dankie aan al die ouers wat reeds belangstelling getoon het. Nuwe leerders van ander skole sal in Januarie 2018 akkommodeer word. 8

9 LAASTE SOKKIE VIR 2017! Die laaste sokkie vir 2017 vind op Donderdag, 30 November, plaas. Tema: Wit Kersfees Tyd: 18:00-21:00 Meer inligting volg! CAROLS BY CANDLELIGHT Kom sing saam - bekende kersliedere Wanneer: Vrydag, 1 Desember Tyd: 18:45 20:00 Waar: Lawleystr. 234, Waterkloof (buite, maar redelik beskut teen reën) Orkes met bekendes uit eie geledere soos Bambie Heiberg, Betsie, Landi & Lise Schaap, ons skool se eie Santa s Boytjies en ander. Wie weet... dalk Kersvader? Bring kussing of kampstoel en eie liggie. GRATIS TOEGANG Klerebank Die Klerebank sluit Vrydag, 24 November 2017, en sal weer open op Dinsdag, 16 Januarie 2018 (10h00 12h00). 9

10 BELANGRIKE DATUM: GRAAD 7 Die Kerkafsluiting en Wouwtjieraad-erkenningsfunksie vind Vrydag, 24 November in die NG Kerk Waterkloof, om 09:00 plaas. ENVIROUW & HERWINNING Sluitingsdatum vir beloningstelsel en E-waste dag: Vrydag, 24 November Broodknippies Ons herwin nog steeds broodknippies. Baie dankie vir almal wat so getrou herwin en bymekaar maak! 10

11 ATLETIEK Hartlik geluk aan Bianca Bezuidenhout (Gr. 5). Bianca het onlangs aan die AGN-kampioenskappe op Pilditch deelgeneem. Bianca het Gauteng-Noordkleure in 70m hekkies sowel as verspring verwerf. Sy neem ook binnekort aan die Interprovinsiale Kampioenskappe op Pilditch deel. KATKOS VIR ONS SKOOLKATTE Enige katkos-skenkings sal opreg waardeer word, veral met die oog op die Desembervakansie wat voorlê. Katkos kan by die Wouwtjie Naskool (Me. Hester van Sittert) ingehandig word. Byvoorbaat baie dankie! 11

12 12

13 Kommunikasie (Afr/Eng): Redenaars, Onvoorbereid, PowerPoint praatjies, Konflikhantering. Drama (Afr/Eng): Kunswedstryd, Mimiek, Kreatiewe Denke en Kindervideo Programme. Voordele van Drama- en Kommunikasievaardighede Selfvertroue, kreatiewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede, taalvaardighede, emosionele intelligensie, ontspanning, spanwerk. Kontak: Celia vd Berg (082 5655 082) celia@3gi.co.za (D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama) Lees meer op: http://sweefdrama.co.za LOCAL AU PAIR LINK AU PAIRS WITH EXPERIENCE AND GOOD REFERENCES AVAILABLE TO ASSIST STUDENTS WITH HOMEWORK, STUDY METHODS, TEST & EXAM PREPERATION AND TRANSPORT TO AND FROM EX- TRA MURAL ACTIVITIES. WE ARE RECRUITING NOW FOR 2018 CALL PAULINE GERICKE 082 441 0439 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 13

14 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 iso@isobodies.co.za Op soek na tydelike huishulp vanaf Januarie Maart 2018 (3 dae per week). Eldoraigne, Centurion. Betroubaar en stiptelik. Vorige verwysings is noodsaaklik. Skakel: Helma Steenkamp Desember / Januarie Gaan u met vakansie? Ek sal na u diere omsien AU PAIR BENODIG VIR 2018 Benodig voltydse au pair Maandag-Vrydag. Tuinwoonstel ingesluit. Veilige area in Waterkloofrif. Kontak Francois 0823314091 Cas : 082 431 5073 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 14

15 Blommefonds Kersmark Flower Foundation Christmas Market Groenkloof Datum: 25 November 2017 Tyd: 09:00-13:00 Tuisgebak, handgemaakte artikels, Kerrie-en-rys, Tee, koffie, koek & koeldrank sal beskikbaar wees in die teetuin Enige skenkings welkom CUPCAKES & KOEKE House to Let - Menlo Park (12th Street) 3 Bedroom house with Oregon floors, 3 bathrooms (2 en-suite), double carport, alarm, electric fence, laundry and scullery. R15,000/mnth. Available 1 Jan 2018. Contact: 083 540 8523 Mooiste cupcakes/koeke op bestelling gebak - billike pryse! Enige ontwerp/styl Kontak: 082 442 8099 Tortoiseshell wyfiekat (gesteriliseer en ontwurm) EN haar pikswart seuntjie (ontwurm en ingeënt) soek 'n goeie huis. Help asb. Gedeelde drywer beskikbaar vanaf Januarie 2018 om eksklusief vir 2 families kinders te vervoer na en van skool en buitemuurse aktiwiteite. Kontak : Strauss 082 415 2837 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 15

16 Eiendom te koop in Monumentpark Ruim 3 slk huis, studeerkamer en 2 badkamers, met n aparte stort. Netjiese ruim kombuis met baie pak plek. Aparte laundry Eetkamer en twee leefareas wat inmekaar vloei. Onderdak braaistoep met ingeboude braai. Lieflike ruim tuinwoonstel met slaapkamer, oopplan kombuis en leefarea, badkamer met toilet, stort en wasbak. Bediendekamer met stort, toilet en wasbak. Tandem garage vir 2 motors Een onderdak parkering Lieflike groot swembad in werkende toestand Boorgat met sterk water. Goeie sekuriteit! Groot erf vir honde en kinders om in te baljaar. Prys: R2 250 000 Kontak Alto de Vos: 082 5570 944 PRESTIGEPARK RETIREMENT VILLAGE TO RENT TO RENT: R4900 PM LONG-TERM. RESIDENTS MUST BE OF AGE 55 OR OLDER. THE APARTMENT MAY BE OCCUPIED BY A MAXIMUM OF 2 RESIDENTS. TWO BEDROOM, TWO BARTHROOMS, 106M 2. 24 HOUR CARE UNIT, RESTAURANT, EXCELLENT SECURITY, NEAR HOSPITALS CONTACT:0836027738 OR Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 16