Webadres: Die Pastoor se pen:

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Direkte en indirekte rede *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

HOëRSKOOL PORTERVILLE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Tariewe

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Kerssangdiens. SA Gemeente

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Hoe om krag te spaar

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Uit Moerdijk se pen Man en Media

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Tariewe

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Sterdansers by Vensters.

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Rubriek vir skeppende werk

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

SIZA takes the sting out of auditing

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

STAAN VAS TEEN DIE VYAND!

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

G. J. du Preez

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Gemeenteblad. Maak Stellenbosch oop, vra studente. NGK Stellenbosch. Hoe oop is ons gemeente? Jaargang 15: Nr 2: Tweede Semester 2015

iederark Inhoudsopgawe 30 November 2014 Uitgawe 43/2014 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018)

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Dialoog en paragrawe *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

ABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Edgehog

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Missionary Perspectives in the New Testament

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...

Rietfluit. Ons word 30! Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Meningspeiling uitslae is hier!

Transcription:

Die Volle Evangelie Kerk - Middelburg Posbus 632 Middelburg 1050 Tel: 013-2825167 www.kruisgenerasie.co.za Die Pastoor se pen: Die Here het vir die gemeente n wonderlike woord gegee waarin n paar beloftes lê: 1 Hierdie gemeente se fondasie is sterk en die Here gaan hierdie fondasie gebruik om die gemeente te bou op n letterlike en figuurlike wyse. Die Here is tans besig om met my te praat uit die boek van Haggai en ek glo Hy sal toelaat dat ek daaroor bedien, sodra die tyd reg is. 2 Die Here het gesê dat daar by hierdie gemeente Internasionale Predikers sal bedien, maar dat daar n tyd sal kom wanneer hierdie Internasionale Predikers nie net sal kom bedien nie, maar ook sal kom leer. 3 Kruisgenerasie Middelburg sal bekend word vir die Konferensies wat hy gaan aanbied en dat hierdie Konferensies bekend sal word in Suid Afrika en ook Suid Afrika sal impakteer. 4 Hierdie gemeente sal God se krag en heerlikheid sien beweeg. Die Here het laasjaar vir my die belofte kom gee in Haggai 2:9 wat sê: Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre, sê die Here van die leërskare; en op hierdie plek sal Ek vrede gee, spreek die Here van die leërskare. Webadres: www.kruisgenerasie.co.za Hierdie skrif maak ons nie net honger vir meer van Hom nie, maar bring ook n groot verantwoordelikheid by ons as gemeente. n Verantwoordelikheid om Sy aangesig te soek in gebed en aanbidding. Die Here is nie n mens dat Hy sou lieg nie. Elke Woord wat Hy spreek sal in vervulling kom. Hierdie is wat ons vrymoedigheid gee in gebed en wat standvastigheid gee vir die toekoms. Ek bid God se goedheid en guns oor elke een van julle en vertrou die Here saam vir enige area van deurbraak en voorsiening. Dankie dat julle saam ons hierdie pad stap. Lief vir julle Pastoor Jan en Marisca Matthysen

Willem en Andrea Cilliers se droom is om n gebroke generasie te lei om gesonde en suksesvolle keuses te maak deur verhoudings, eenheid en liefde. Ons droom om leiers te vorm om eienaarskap te neem van wat die wêreld in hulle rigting gooi en n sukses daarvan te maak. Ons het die voorreg gehad om te dien deur voltyds te werk vir die Huis van Gebed in Witbank waar ons n internship gedoen het. Ons is getroud op 8 Julie 2017 waarna ons verhuis het vanaf Witbank na Middelburg in Augustus 2017 - Abba het voorsien tot n mate wat ons laat verstom staan het. Saam n span met visie en ambisie kan ons nie wag om in God se glorie in te stap en te begryp waarheen God ons wil neem nie. Exodus 33:18 And he said, Please, show me Your glory. Willem was die jeugwerker by Kanonkop Hoërskool, sy vrou, Andrea, is tans nog die jeugwerker by Hoërskool Middelburg saam met Pastoor Buks. Naam Bediening 1. Jan & Marisca Matthysen Visionêre Leierspaar 2. Barry & Elmarie Fourie Dagbestuur Leier / (Tesourier) 3. Elize Swarts Dagbestuur 4. Gert & Wilma Richter Dagbestuur ( Wilma Kantoor) 5. Marisca Matthysen Dames 6. Thys & Tanya Dupont Multimedia / Musiek 7. Annetjie Strydom Hospitaal besoeke 8. Ammelia Struwig Antieke Jeug 9. Werner Muller Instandhouding 10. Buks van Staden Young Adults/ Engelse diens 11. Paul & Karen Leemans KruisKidz Kinderbediening 12. Erika Johnson Maatskaplik 13. Pieter & Tersia Dearlove Verwelkomingspan 14. Jurie & Magda Hanekom Boekwinkel 15. Celeste Oberholzer Berading 16. Hugo & Loret Delport Visitors Lounge Koördineerders 17. Johan & Anna-Marie Cornelius Logos 18. Morné & Chantelle Coetzer Engelse diens / Musiek 19. Walter & Ronel Brooks Multimedia/Gebed To donate, members/ visitors need to scan the QR Code with the Zapper app installed on their smartphone. Zapper is available for Apple ios, Android and Windows Mobile. They can use Master- Card, Visa and many other payment methods. It's free, safe and secure for them to use. More information is available at zapper.com 20. Willem & Andrea Cilliers Crossroots Tienerbediening MANIERE WAT U TIENDE KAN OORBETAAL: KONTANT/TJEKS BY KERK TYDENS DIENSTE Vir u gerief en veiligheid: BETAAL NOU U gemeentebydrae/tiende/donasie deur middel van Zapper. ELEKTRONIES BY BANK ( VOLLE EVANGELIE KERK) EFT ONS REK: ABSA 4049429336 TAK: 34350 TJEK U kan nog steeds direk inbetaal by die bank of direk in die offergawe sakkie u geld plaas!! Daar is GEEN ekstra fooie om van hierdie diens (zapper) gebruik te maak nie!!

Barry Fourie Ek is tans die Veiligheids,Gesondheids,Omgewings en Kwaliteit bestuurder by Middelburg Ferro Chroom wat deel van die Samancor groep is en het 36 jaar diens waarvoor ek die HERE ewig dankbaar is. Ek is getroud met my mooi vroutjie Elmarie en is n trotse pa van 5 kinders. Ek is ook n trotse Oupa met drie klein kinders waarvoor ek baie lief is. Ek speel graag golf en hou van kamp en die buite lewe. Ek het met my Hart vir die Here gegee in September 1983 in die Volle Evangelie Kerk Middelburg nog in die ou kerkie, onderleiding van Past Abel van Zyl. Ek was ook die jeugleier vir 4 jaar en is baie trots daarop dat van die destydse jeug ook pastore geword het.(past Louis Bronkhorst en Past de Beer) Ek was vir n tyd lank by die AGS vir 4 jaar en het weer terug gekeer huis toe (ONS GEMEENTE) Soos alle mense het ek ook moeilike tye beleef maar die HERE was altyd daar vir my ook in die storms. (GOD se beloftes en vermaninge het nog nooit verander nie) Ek is tans deel van die Dagbestuur, Tesourier en is opgewonde oor ons jong talent van PASTORE wat die HERE vir ons gestuur het. Ek is n baie positiewe mens en is dankbaar vir elke dag. Ek leef met die wete dat alles ten goede meewerk vir hulle wat aan HOM behoort. Wilma Richter Ek is Wilma Richter en is al 36jaar getroud met Gert. Ons is geseën met 2 kinders, Elizma (wat getroud is met De Villiers) en Gerrie (wat getroud is met Marissa) en is Oupa en Ouma van n tweeling dogtertjies van 7 jaar, 1 babadogtertjie van 8 maande en nog n babadogtertjie van 5 maande. Hulle is waarom ons hele wêreld draai en is die grootste geskenk wat ons nog ooit ontvang het. Dankie Vader!!!!!!! My stokperdjie is beslis lees, lees, lees en nog lees. Ek hou BAIE van reis en is gek oor Google. Ek was volgens my Pa van kleins af so nuuskierig en wou nooit slaap nie want ek was te bang ek mis iets... 1 Oktober 2018 sal ek al tien jaar hier by die gemeente wees as Sekretaresse. Vir my is die nie n werk nie maar n roeping en hoop en vertrou ek dat ek n verskil kan maak. Alles tot Sy eer en uitbreiding van Sy Koninkryk. Hugo Delport Ek is Hugo Delport en is al 28 jaar getroud met Loret Delport. Ek is `n besigheidsman en Elektrisiën van beroep. Ek is lief vir die natuur en sport. Geniet `n potjie golf af en toe. My familie is vir my belangrik en ek streef om elke tree en besluit te neem met Jesus aan my sy. Ek het twee wonderlike seuns en n pragtige dogter op wie ek baie trots is. Elize Swarts Ek is Elize Swarts, semi afgetree. Ek hou van mense en reis graag as dit moontlik is. Ek is lief vir die natuur en behoort aan Cycad stapklub. James Sephton Ek en Lidia is 28 jaar getroud en geseën met twee pragtige dogters Jeandre en Lezanne. Ons was betrokke by VEK Witbank gemeente en het verlede jaar besluit om ons gewig by Middelburg gemeente in te gooi. Ons woon buite Middelburg by Presidentsrus. Ons is die eienaars van Ferrogas met takke in Middelburg en Witbank. Ek hou van musiek en speel bas kitaar en bietjie dromme. Ander belangstelling is jag, natuur, afgeleë plekke, 4x4 ry en motorsport. Diepsee visvang en ek is nie maats nie.

Die betekenis van vlae in aanbidding: Vlae bestaan vanaf bybel tyd. Die woord vlag/banier staan ook in die bybel bekend as vaandels. In Exodus 17v15 word die woord banier vir die eerste keer gebruik, na die oorlog tussen Israel en die Amalekiete. Moses verklaar na afloop van hul oorwinning, Die Here is my banier. Die Hebreeuse woord is Jehovah Nissi. In Psalm 60:6 rig God n banier op vir Sy mense. In Psalm 20:6 verhoog God se mense vir Hom vaandels / baniere in oorwinning. In Jeremia 50:2 proklameer en verkondig Jeremia Babel is ingeneem deur n banier te verhoog. In Numeri 2:2 het n vaandel gehelp om grense uit te plaas vir die volk. (soos ons straatname en huis nommers) 3 Kern Funksies van n vlag in die Bybel: 1- Om n groep mense te identifiseer of uit te ken 2- Om grondgebied te verklaar 3- Tydens feesvieringe gehys Hoekom bring ons vlae in by ons aanbidding? Wat is die geestelike konnektasie of voordeel vir ons? Vlae kan vir die volgende redes in aanbidding gebruik word dit gaan oor hoe God se Gees ons lei, nie oor hoe ons voel of oor wat ons dink moet gebeur nie. 1- Om God te loof en te prys (lig ons n vlag) 2- In oorlogvoering ons dui aan in die geestelike dat ons oorlog verklaar teen die vyand en sy magte (Isa.31:9) 3- Profeties verhoog ons n banier oor ons omstandigheid as n profetiese aksie dat ons oorwinning vat (Proklamasie Jer.51:12) 4- In blydskap en om fees te vier saam Jesus 5- In toewyding wanneer jy iets opnuut aan God toewy waai jy n vlag 6- As n teken van ek gee oor in die ou dae tydens oorloë en met seerowers is n wit vlag gehys as teken van oorgawe 7- As waarskuwing kan n vlag verhoog word 8- Om intimiteit met God te verkondig 9- Teken van outoriteit wie is in beheer 10- Om die werke van die vyand te vernietig / uit te vee Neem asb kennis van ons volgende Encounter dienste: 18 April (nie meer 11de nie) & 2 Mei Deel die nuus en nooi mense saam! We owe the world an encounter with Jesus -Bill Johnson Mosambiek uitreik Neem asb kennis dat ons datum van ons Mosambiek Uitreik verander het na 9-12 Julie. Dit is steeds in die skool vakansie, wat beteken dat die hele gesin saam kan gaan. Kostes is nog besig om beraam te word, ons kyk byvoorbeeld na: Vervoer kostes (brandstof, tolhek ens), Grens kostes (Paspoorte, grens kostes, nodige sticker vir karre en trailors) asook eet kostes. Verblyf gaan verniet wees, elkeen gaan sy eie tent en kampgereedskap moet saam vat. Ons sien uit daarna om n verskil te gaan maak in mense se lewens!

Baie dankie aan elkeen wat deel het aan ons Maatskaplike boks. Hierdie boks help ons om behoeftiges te help in ons gemeente asook elkeen wat in die week by ons kom aanklop. Op hierdie stadium het ons n oordosis van klere en gebruik ons al die nuwe klere wat ons ontvang as deel van ons insameling vir ons uitreik na Mosambiek in Julie. Die nood vir kos is GROOT. Help ons asb met nie-bederfbare kosse wat ons kan uitdeel vir mense wat kom aanklop en wat ons kan saamvat Mosambiek toe om daar uit te deel. As ons elkeen in die gewoonte kan kom om die Maatskaplike boks in ag te neem, wanneer ons ons maandelikse inkopies doen, sal ons dit reg kry om genoeg kos te hê vir behoeftiges wat by die kerk kom aanklop. Ons vra slegs vir twee blikkies kos per gesin per maand, wat ons sal uitbring by 800 blikkies n maand. Help ons om n verskil te maak! Rule with the heart of a servant. Serve with the heart of a king. -Bill Johnson Kruiskidz skop weer die 15de April af. Ons maak ons kinders groot om die duiwel gas te gee! Hy wat in ons is, is groter as hy wat in die wêreld is!

Life Group Informasiebord Ons by Kruisgenerasie het besef dat dit noodsaaklik is vir mense om in n gesonde groep te wees, waar hulle hul geestelikheid kan uitleef en mede-gelowiges het wat daar is om hulle te ondersteun en saam Life te doen. Hierdie groepe noem ons Life Groups en is gegrond op die feit dat ons saam met ander gelowiges deur die lewe wil gaan, juis vir die beplande en onbeplande gebeure waardeur ons almal gaan. Die vyand probeer sy bes om gelowiges te isoleer, want n geïsoleerde persoon is maklike prooi. Ons hart vir Life Groups is juis om isolasie te voorkom, deur mense deel te maak van n sterk geestelike familie. n Familie wat elkeen ruimte gee, om geestelik te groei. Ons glo dat Life Groups die beste plek is om goeie verhoudings en geestelike groei te kweek. Dit bied elke persoon die geleentheid om te kan connect met n kleiner groep mense wat saam kom a.g.v sekere belangstellings, onderwerpe, aktiwiteite, etes en fellowship. Life Groups is n veilige plek om geken, opgebou, uitgedaag en gevier te word. Gaan gerus na ons informasiebord toe. Daar kan jy inskakel by bestaande Life Group. Kyk gerus na hulle Connection Point (dit wat hulle aan mekaar verbind) en kyk na hulle dag en tyd van byeenkoms. Moenie alleen deur die lewe gaan nie. Hierdie is hoe ons mekaar se laste dra en ons vuur sterk laat brand!!! Kerk webtuiste: www.kruisgenerasie.co.za Facebook: Kruisgenerasie - VEK ONS PREKE IS OOK NOU BESKIKBAAR OP YOUTUBE Subscribe op die Channel Kruisgenerasie Middelburg asseblief en kry ook notification as ons iets nuut oplaai.

Boekwinkel Ons boeke het gearriveer. Gaan maak n draai by ons boekwinkel en kry die boeke teen kosprys. Hierdie boeke is tans top verkopers oor die wêreld! Stoney Steenkamp 01/4 Johan Dique 17/4 Hugo (Jnr) Delport 30/4 Christo v Niekerk 01/4 Jayden Pretorius 17/4 Elarda Meyer 30/4 Renier Rossouw 02/4 Retha Ueckermann 18/4 Rita Otto 30/4 Ursula Groenewald 02/4 Gerhard Botha 18/4 Nicolaas de Beer 03/4 Jaques Swift 18/4 Thys Du Pont 03/4 Thelma Vermaak 19/4 Talita Erasmus 03/4 Shaun Lourens 20/4 Joané Fondse 03/4 Pieter Muller 21/4 Gerrie Richter 04/4 Zerelda Nortjé 21/4 Hettie Swanepoel 05/4 De Wet vd Walt 21/4 Yvonne Snyders 06/4 Chaunel Benadie 22/4 Maritsa Kruger 06/4 Machel Lewis 22/4 Francois Botha 06/4 Simoné Nortjé 22/4 Dicky Davel 08/4 Larissa Nortjé 22/4 Jacques Kleinhans 08/4 Catrien Muller 23/4 Carel Nagel 08/4 Gerhard Olivier 24/4 Tiaan van Dyk 08/4 Melinda Benadie 24/4 Koos Venter 08/4 Marietjie Botha 24/4 Jo-Ann Stoltz 08/4 Mardi Botha 24/4 Jaco Uys 09/4 Barbara Jansen 24/4 Tinus Jansen 10/4 Karla Leemans 24/4 Michelle Lambert 10/4 Megan-Mari Potgieter 24/4 Amelia Muller 10/4 Johan Venter 24/4 PJ Linde 10/4 Johnathan Campbell 25/4 Jan Albert Smit 10/4 Tiaan Minnie 25/4 Raynardt Wickham 10/4 Tinus Cronjé 26/4 Marco Coveiro 11/4 JP Kruger 26/4 Johannes Fourie 11/4 Chanel Oberholster 27/4 Manie Jooste 12/4 Carl Smit 27/4 Ettienne Joubert 13/4 Ilke Jansen 28/4 Kyla Ueckermann 13/4 Hendrik Lange 28/4 Dries Jansen 13/4 Karladine Swift 28/4 Natasha Bezuidenhout 14/4 Adriaan Venter 28/4 Deone Du Preez 14/4 Curt Gruenbaum 29/4 Willem Meyer 14/4 Salomon Kies 29/4 Fred Swart 14/4 Louise Muller 29/4 Waldo Breytenbach 15/4 Monique Posthumus 29/4 How can young people keep their way pure? By keeping to your Word. Psalm 119:9 (CSB - revised)

ö KRUISKYK UITSENDINGS van KRUISGENERASIE: KruisKidz is gesluit tydens skoolvakansies en langnaweke. KruisKidz skop weer die 15de April af!! Elke Son 19:30 & Vry 9:00 KERK-KANTOOR Ons vriendelike personeel is beskikbaar elke weeksdag van 8:00 tot 13:00 by die kantoor. U kan ook skakel vir enige sake waarin ons u van hulp kan wees 013 282 5167 of stuur vir ons n epos: wilma@kruisgenerasie.co.za Kom ondersteun ons... 013 244 1434 071 693 2821 DVD BESTELLINGS: PREKE U kan n dvd van Sondagoggend se diens bestel by die toonbank. U bestel en betaal en dit word die volgende week vir u gegee. Dankie vir u ondersteuning! @ R20-00 per dvd. Director: Hans Fuhri 083 234 9780 Automotive Windscreens Household Safety Glass Shop front autofitwinds@polka.co.za Tel: 013 243 0591