Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Similar documents
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Tariewe

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Tariewe

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

RAADSLEDE / COUNCILLORS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

NOTULE OIV. 18 April 2017 : Paling straat, Oesterbaai. Die voorsitter verwelkom almal teenwoordig en open die vergadering met gebed.

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Mosselbaai Munisipaliteit

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

11WILK c_.. \\* --,- 0) "410. ifite eitoetail nt (Registered at the Post Office as a Newspaper)

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

PRESENT APOLOGY MINUTES

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Geagte Lid, KENNISGEWING VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING VAN KRANSPOORT EIENAARSKOMITEE (NWM)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

SIZA takes the sting out of auditing

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

IN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN et EKSTEEN

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Indien die aansoeker n BK is,

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Direkte en indirekte rede *

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA

Mandala Madness Deel 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Rut: n Liefdes Verhaal

2 PROVINCIAL NOTICES 99 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Rezoning Pertaining to Portions 5 (of 1), 6

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

RAADSLEDE / COUNCILLORS

DIE BESKERMING VAN LEWENSPOLISSE TYDENS SEKWESTRASIE -IS DAAR 'N LEEMTE?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

UITSPRAAK IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA. Land- en Landboubankvan Suid-Afrika. versus. 1 ste Verweerder. StephenJames GroenewaldtN.O.

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

Transcription:

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers teenwoordig en Mnr Michael Ficker, n nie-uitvoerende raadslid, en n spesiale woord van verwelkoming aan alle nuwe aandeelhouers. 2. Verskonings Verskonings was ontvang van die volgende persone: Floors du Plessis Dawie Botha Mathilda Moore Oppel Greeff 3. Kennisgewing van Vergadering en Kworum Daar is 59 van die 100 aandeelhouers teenwoordig in persoon of wat deur n gevolmagtigde verteenwoordig word. Die Voorsitter verklaar dat dit n kworum vorm en die verrigtinge kan voortgaan. Die Voorsitter het beklemtoon dat 30 stemme nodig is om n gewone resolusie te aanvaar en 45 stemme om n spesiale resolusie te aanvaar en van krag te maak. Die Voorsitter verduidelik dat stemming sal geskied by wyse van die opsteek van kaarte, met elke kaart wat een aandeel en dus ook een stem verteenwoordig. Keith Smith en Jurie Venter bied aan om as stemregters op te tree en te help met die onafhanklike tel van stemme. 4. Voorsittersverslag 4.1 Die Voorsitter het n gedetaileerde voorlegging gegee van die vorige jaar se aktiwiteite, insluitend die fauna en flora, reënval, veld-assessering (veld studie), ens. Hy het beklemtoon dat die stand van debiteure n onaanvaarbare vlak bereik het. 25% van die aandeelhouers betaal laat en met nog R210 000 uitstaande op 31 Julie 2012. Daar sal geen verskonings zero tolerance aanvaar word vir laat betalers nie en regstappe sal geneem word en aandele sal selfs op veilings verkoop word, indien nodig. Dit het onder die direksie se aandag gekom dat die plaas in die verlede nie voldoen het aan die Ongevallewet, maar hierdie saak is nou reggestel en gelukkig was daar geen ongelukke of insidente tot dusver nie. Sekuriteit is n groot bron van kommer, en die plaasbestuurder sal nie meer reageer op alarms in die nag nie, maar eerder die volgende dag gaan ondersoek instel. Aandeelhouers word aangemoedig om radios vir sekuriteitsdoeleindes en vir die gebruik van moontlike vuur waarskuwing te installeer. Daarbenewens word alternatiewe hekmonitering en nag patrollies oorweeg. n Aantal voorvalle van aandeelhouer inmenging die afgelope 2 jaar (insluitend diè voorvalle van die Departement van Arbeid en Lephalae Munisipaliteit) het die aandeelhouers heelwat ekstra geld gekos, ondermyn die Direksie en het baie tyd in beslag geneem om op te los. Aandeelhouers moet enige kwessie direk met die Direksie aanvoer. Notule AJV 11Augustus 2012_v2 1

Die voorsitter se aanbieding kan besigtig word op die webwerf. 4.2 Die Voorsitter het die finansiele state vir die jaar geeindig 28 Februarie 2012 voorgele en bedank die Ouditkomitee wat bestaan uit Attie du Plessis en Willie Botha vir hul insette en tyd bestee. Daar was n groot verandering in 2012 in die aanbieding van Jaarlikse Finansiele State (JFS) vir Aandeleblok maatskappye. Beide die ou en die nuwe formaat is in die JFS ingesluit om dit makliker te maak vir aandeelhouers vir vergelykende doeleindes. Willie Botha verduidelik aan die vergadering die belangrikste veranderinge, veral die behandeling van bates, wat nie meer in die maatskappy se JFS weerspieël word nie aangesien dit aan die aandeelhouers behoort en nie aan die maatskappy nie. Dit beteken dat bates wat aangekoop word, is ten volle verreken in die Inkomstestaat van die jaar van aankoop 5. Algemene Sake a. Gewone Resolusie 1 Afgehandel as Gewone Resolusie 1 vir die goedkeuring van notules van die vorige AJV gehou op 3 September 2011. Die resolusie was voorgele vir stemming. Mnr P Groenewald Mnr K Smith Eenparig aanvaar. b. Gewone Resolusie 2 Afgehandel as Gewone Resolusie 2 vir die ontvangs en aanneem van die Maatskappy se JFS (Jaarlikse Finansiele State) vir die jaar geeindig 29 Februarie 2012 tesame met die verslae van die direkteure en ouditeure. Die resolusie om die JFS te aanvaar was voorgele vir stemming. Mnr K Smith Mnr H Venter Almal ten gunste en die resolusie is aanvaar. c. Gewone Resolusie 3 Afgehandel as Gewone Resolusie 3 om Russel James and Company Incorporated (Inkorporeer Core Chartered Accountants (SA) as ouditeure vir die Maatskappy te behou tot afhandeling van die volgende AJV. Mnr S Stephen Mnr A Du Plessis Almal ten gunste en die resolusie is aanvaar. Notule AJV 11Augustus 2012_v2 2

d. Gewone Resolusie 4 Inleidend tot Gewone Resolusie 4 As n gevolg van die veranderinge aan die Maatskappye Wet, is dit n vereiste dat n nuwe Akte van Oprigting ( MOI ) aangeneem word deur die maatskappy. Die MOI wat voorgestel is vir goedkeuring bevat die bestaande Statute van die Maatsakppy asook alle Spesiale Resolusies wat tot op datum aanvaar is. Algemene besluit 4 was teruggetrek voor die AJV en nie vir stemming voorgelê nie, as gevolg van die kompleksiteit van die huidige ontwerp wat aan aandeelhouers gesirkuleer is voor die AJV. Dit sal verder deurgewerk word en voorgelê word by die volgdende AJV. Mnr Willie Botha verskaf duidelikheid aan die vergadering dat die bestaande Statute en Akte van Oprigting outomaties die nuwe MOI is. 6. Spesiale Sake i. Inleidend tot Spesiale Resolusie 1 In n vorige AJV (2006) was n gewone resolusie aanvaar en ingestem wat verhoed dat aandele in n sindikaat mag wees. Op versoek van aandeelhouers by die AJV van 2010, is die Direksie getaak om hierdie resolusie te her-oorweeg en indien enigsins moontlik n werkbare voorstel voor te lê wat die oordrag van aandele na meer as een individu moontlik sal maak. Hierdie versoek het veral betrekking op huidige aandeelhouers wat hul aandeel wil nalaat aan hul kinders in die geval van hul afsterwe. Dit sal dan ook van toepassing wees op aandele wat tans nie deur n natuurlike persoon gehou word nie. Omrede daar geen oplossing vir hierdie voorstel by die 2010 AJV was nie, was die Direksie getaak om dit te heroorweeg vir die 2012 AJV en dan voor te lê vir oorweging. Die beginsels wat aangeneem is in die opstel van die resolusie was: Die fasilitering van maklike oordrag van aandele vir n aandeelhouer aan gespesifiseerde begunstigdes in die geval van die aandeelhouer se afsterwe. Die toelating van vormning van sindikate om voorsiening te maak vir veelvuldige eienaars of eienaarskap deur middel van n privaat maatskappy. Die toelating van eienaarskap in die vorm van n Trust om boedelbeplanning te fasiliteer Die plaas te beskerm teen potensieële oor bevolking deur die plasing van beperkinge en voorwaardes op aandele gehou deur n sindikaat. Om te verseker dat Hermanusdoorns Aandeleblok genoegsame befondsing ontvang deur middel van heffings en ander maniere om sindikaat eienaarskap te ondersteun. Die bogenoemde in die volgende voorgestelde resolusie is bereik deur: Bestaande sindikate kan onveranderd voortgaan op voorwaarde dat die bestaande struktuur onveranderd bly. Instelling van n Oordag Fooi wat gehef sal word indien bestaande aandeelhouers wil omskakel na n sindikaat of indien bestaande sindikate die sindikaat struktuur wil verander. Instelling van Spesiale Heffings vir alle nuwe gesindikeerde eienaarskap. Met die toestemming van die vergadering is die resolusie in 4 dele verdeel: Spesiale Resolusie 1a - Bestaande Sindikate Spesiale Resolusie 1b - Nalatingskap/Erfenis Spesiale Resolusie 1c - Familie Trusts Notule AJV 11Augustus 2012_v2 3

Spesiale Resolusie 1d - Nuwe Sindikate ii. Resolusie Besluit as Spesiale Resolusie 1a tot 1d dat die volgende klousules in die Akte van Oprigting bygevoeg word: OORDRAG VAN AANDELE AAN MEER AS EEN PERSOON (SINDIKATE) Spesiale Resolusie 1a Bestaande Sindikate (a) Bestaande Sinikate onveranderd sal by en toegelaat word om voort te gaan soos dit tans is, tensy daar n verandering aan die sindikaat stuktuur is (b) Bestaande heffing stukture sal van toepassing wees as volg (Tabel A) (c) Die presiese samestelling van die sindikaat moet bewys word elke jaar in Februarie om die toepaslike heffing te bepaal. Dit geld vir alle aandele geregistreer in wettige strukture anders as die van n natuurlike persoon. Table A : Existing Structure % 2012/13 Actual Non Resident 100% 17 350.00 Individual 100% 17 350.00 Trust 100% 17 350.00 Company 100% 17 350.00 Syndicate - Non- Resident 1 Member 100% 17 350.00 2 Members 133% 23 133.33 3 Members 167% 28 916.67 4 Members 200% 34 700.00 Resident 180% 31 230.00 Mnr C Frischmuth Mnr J Venster Vir : 57 Teen : 1 Buite stemming : 1 Die resolusie is aanvaar Notule AJV 11Augustus 2012_v2 4

Spesiale Resolusie 1b Nalatingskap/Erfenis In die geval van dood van n aandeelhouer Die aandeel kan verdeel word deur die aantal begunstigdes. Die totale heffing sal bepaal word deur die aantal begunstigdes soos per die onderstaande tabel (Tabel B) maar wat gehef word in gelyke dele aan elkeen van die begunstigdes. Geen omskakelingsfooi van toepassing sal wees nie. Deel aandele moet gehou word in die individuele begunstigde se persoonlike naam. Table B : Inheritance (Existing Shareholders Only) Purchase Price R 100 000 0% 6.666667 Note: Based on 2012/13 Structure No of Beneficiaries Conversion Fee % of Non Res Per Beneficiary Family Individual Member 1 R 0 100.0% 100.0% R 17 350.00 R 17 350.00 2 R 0 115.0% 57.5% R 19 952.50 R 9 976.25 3 R 0 130.0% 43.3% R 22 555.00 R 7 518.33 4 R 0 145.0% 36.3% R 25 157.50 R 6 289.38 5 R 0 160.0% 32.0% R 27 760.00 R 5 552.00 6 R 0 175.0% 29.2% R 30 362.50 R 5 060.42 7 R 0 190.0% 27.1% R 32 965.00 R 4 709.29 8 R 0 205.0% 25.6% R 35 567.50 R 4 445.94 9 R 0 220.0% 24.4% R 38 170.00 R 4 241.11 10 R 0 235.0% 23.5% R 40 772.50 R 4 077.25 Mnr J van Lingen Mnr S Gericke Vir : 57 Teen : 1 Buite stemming : 1 Die resolusie is aanvaar Spesiale Resolusie 1c Familie Trusts Aandele mag verkoop / transporter word na n Familie Trust onder die volgende voorwaardes: Die Trust begunstigdes is bloedverwante in die sin dat die Trust gestig is as deel van n boedel beplanningsproses. n Omskakelingsfooi is betaalbaar en word bepaal deur die aantal begunstigdes in die Trust (Tabel C). Die totale heffing sal bepaal word deur die aantal begunstigdes soos per die onderstaande tabel (Tabel C) en gehef word direk aan die Trust. n Geouditeerde sertifikaat (CK document) van die Trustee- en Begunstigde besonderhede moet ingedien word by Hermanusdoorns Aandeleblok in Februarie van elke jaar. Notule AJV 11Augustus 2012_v2 5

Table C: Family Trust Structure Purchase Price R 100 000 Note: Based on 2012/13 Structure No of Conversion Conversion % of per Individual Member Beneficiaries Fee % Fee Non Res Beneficiary Trust 1 0.5% R 500 100.0% 100.0% R 17 350.00 R 17 350.00 2 1.0% R 1 000 110.0% 55.0% R 19 085.00 R 9 542.50 3 1.5% R 1 500 120.0% 40.0% R 20 820.00 R 6 940.00 4 2.0% R 2 000 130.0% 32.5% R 22 555.00 R 5 638.75 5 5.0% R 5 000 166.7% 33.3% R 28 916.67 R 5 783.33 6 6.0% R 6 000 183.3% 30.6% R 31 808.33 R 5 301.39 7 7.0% R 7 000 200.0% 28.6% R 34 700.00 R 4 957.14 8 8.0% R 8 000 216.7% 27.1% R 37 591.67 R 4 698.96 9 9.0% R 9 000 233.3% 25.9% R 40 483.33 R 4 498.15 10 10.0% R 10 000 250.0% 25.0% R 43 375.00 R 4 337.50 Mnr Twiggs Mnr W Kriel Vir : 55 Teen : 1 Buite stemming : 3 Die resolusie is aanvaar Spesiale Resolusie 1d Sindikate (Veelfoudige Eienaars of Maatskappye) Aandele mag verkoop / transporter word na n sindikaat met die volgdende voorwaardes: Beperk tot n maksimum van 4 aandeelhouers of sindikaat lede n Omskakelings fooi is betaalbaar en word bepaal deur die aantal lede van die sindikaat of aandeelhouers in die maatsakppy (Tabel D). Die totale heffing sal bepaal word deur die aantal lede van die sindikaat of aandeelhouers in die maatskappy soos per die onderstaande tabel (Tabel D). In die geval van die maatskappy eienaarskap: o n Geouditeerde sertifikaat (CK document) van die aandeelhouer se besonderhede moet ingedien word by Hermanusdoorns Aandeleblok in Februarie van elke jaar. o Die heffing sal gehef word op die Maatskappy. In die geval van gesamentlike eienaarskap, sal die heffing aan individuele lede in hul persoonlike hoedanigheid gehef word. Notule AJV 11Augustus 2012_v2 6

Table D : Syndicate /Company Structure Purchase Price R 100 000 5% Note: Based on 2012/13 Structure Members/ Shareholders Conversion Fee % Conversion Fee %of Non Res Per Member Syndicate Individual Member 1 5.0% R 5 000 100% 100% R 17 350.00 R 17 350.00 2 10.0% R 10 000 200% 100% R 34 700.00 R 17 350.00 3 15.0% R 15 000 300% 100% R 52 050.00 R 17 350.00 4 20.0% R 20 000 400% 100% R 69 400.00 R 17 350.00 In ooreenstemming met die tabel soos hierbo uiteengesit, is die heffing per lid van n sinidkaat gelykstaande aan die heffing van n nie-inwoner aandeelhouer. Sindikate is beperk tot n maksimum van 4 lede. Mnr M Perrie Mnr K Smith Vir : 52 Teen : 6 Buite stemming : 1 Die resolusie is aanvaar Hierdie resolusie sal van toepassing wees vanaf die datum van die AJV en sal slegs van toepassing wees op nuwe aandele registrasies en oordrag van bestaande aandele. Die rede vir en effek van die Spesiale Resolusies 1a tot 1d is vir die bepalings met betrekking tot die behandeling van Sindikaat eienaars ten opsigte van beide voorwaardes van registrasie en 'n heffing struktuur, terwyl dit beskerming bied aan die status van bestaande sindikate of aandele wat nie geregistreer is aan natuurlike persone. 7. Verkiesing van Direkteure Geen Direkteure was op vir verkiesing of herverkiesing nie. 8. Medium en Lang Termyn Planne Die Voorsitter het die medium en langtermyn planne voorgelê. 9. Algemeen Daar was geen verdere punte geopper nie. Die Direksie het hul dank aan die personeel en plaasbestuur vir hul harde werk en vir die instandhouding van die plaas wat in n goeie toestand is. Met geen verdere sake ter bespreking, nooi die Voorsitter almal uit vir middagete. Notule AJV 11Augustus 2012_v2 7

Vergadering verdaag om 13h35. Mnr H. Venter Mnr C. Hattingh HERMANUSDOORNS WEB TUISTE: www.hermanusdoorns.co.za Notule AJV 11Augustus 2012_v2 8