and Arts recently awarded the 2006 Toon van den Heever prize to retired Judge of Appeal Joos Hefer.

Similar documents
KOVSILEX. Die Fakulteit Regsgeleerdheid het n adviespaneel, Collegium Iurisprudentium gevestig

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Mnr Enver Surty, Minister van Justisie en Grondwetlike Ont wikke ling en prof. Johan Henning, Dekaan van die Fakulteit.

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA

COHHUNfKE. fnholl1) Redaksioneel 2. Fakulteitsnuus 6. Internasionaal. Fakulteitslede besoek buiteland Buitelanders besoek die Fakulteit

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Die UV se uitwaartse dryf in Afrika

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID AFRIKA. Die voorsitter, Michael Lambert, verwelkom almal teenwoordig.

24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

LAW OF SALE AND LEASE 2017

FAKULTEIT REGSGELEERDHEID

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

SIZA takes the sting out of auditing

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

HOëRSKOOL PORTERVILLE

JAARBOEK Nagraads. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. DEKAAN Prof GJ de Klerk. Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys

STUDENTESENTRUM SPLINTERNUWE AIDS CREATES POVERTY CYCLE

Gemeenskapsinteraksie 2006

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Jaarverslag. Junie 2018

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Visekanselier voorste in Afrika. Letterkunde bly dekaan se eerste liefde. Minister prys NWU-navorsing. Eish! is n wenner

NOTULE VAN DIE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG 31 OKTOBER 2017 OM 14:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, PIKETBERG

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

PROGRAMME PROGRAMMES

Lees binne: Nog foto's op p 16. Puk se KBMM trek internasionale. p 5. November Uitgawe 9

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

H J B Combrink Universiteit van Stellenbosch

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

Taalsentrumdienste beïndruk eksterne kenners

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Fakulteit Opvoedkunde

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Social media and the law

Junie 2003 Jaargang 51, nr 2 HONDERD. jaar jonk. Uitblinkers by. gradeplegtigheid

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek

RAADSLEDE / COUNCILLORS

; Standard Bank. Met ons bring jy dit veel verder. Nie net is my tjeks tot R500. as net kunstenaarsbevrediging bied.

SQUARED 2 UP Nuusbrief van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Uitgawe 2 Sept 2012

Exploring Information Systems in Nursing. Teologie saai uit na die eerste oopleersentrum. Boek oor Geskiedenis van Afstandsonderrig

Goeie nuus vir Suid-Afrikaanse tale. Toekenning van die Kanseliersmedalje. Ontluikende Navorsingsnis vir die Visuele Kunste

Nuusbrief. Robert OPVOEDINGSWETENSKAPPE. Op pad met. Boodskap van die dekaan. Professor Robert Balfour. Inspireer tot innovasie Inspires to innovate

Versprei u beleggings en beveilig u kapitaal. Bele u spaarfondse deur. Vir besonderhede skryf aan:

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Prof Nico settles into a new role. Personeel uitgedos op Loslitdag. Woordfees maak 2016-tema bekend. New app for SU Botanical Garden

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 30 AUGUSTUS

Nelia Van der Walt. Stefan van der Walt

A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.

Inhoud. Boodskap van die Senior Direkteur 3. Oorsig 3. Pro-aktiewe dienslewering aan ons kliënte 4. 1 Bronverskaffings en dokumentleweringsdienste 4

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE

KAMPUSNUUS. Waar. dewandeling. Maart Uitgawe 2. Personeelblad vir die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE FACULTY OF SCIENCE JAARVERSLAG ANNUAL REPORT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Transcription:

KOVSILEX Judge Hefer receives NUUSBLAD VAN DIE FAKULTEIT prestigious award REGSGELEERDHEID, UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT NOMMER 18: 2007 NEWSLETTER OF THE FACULTY OF LAW, UNIVERSITY OF THE FREE STATE NUMBER 18: 2007 From left to right: Prof Hennie van Coller (Chairperson of the Academy); Judge Joos Hefer and Adv Bradley Smith (Faculty of Law, UFS) Photo: DigiPix (Bloemfontein) The South African Academy for Science and Arts recently awarded the 2006 Toon van den Heever prize to retired Judge of Appeal Joos Hefer. Judge Hefer received the prize at an award ceremony held on 24 June 2006 on the main campus of the University of the Free State. Die Toon van den Heeverprys, wat driejaarliks toegeken word, is aan Regter Hefer oorhandig vir sy onmeetbare bydrae tot die uitbreiding en uitbouing van Afrikaans as beide akademieseen regstaal deur middel van sy goed na- In memoriam Die Fakulteit het met leedwese kennis geneem van die afsterwe van mnr MC Botha, oud-student en Bloemfontein prokureur en betuig innige simpatie met sy familie en vriende. Judge Hefer receives prestigious award continues on p. 2

... Judge Hefer receives prestigious award continued from p. 1 nagevorste hofuitsprake en akademiese publikasies. Die Fakulteit Regsgeleerdheid (waar Regter Hefer tans n ereprofessor in Privaatreg is) het Regter Hefer vir die toekenning benoem. Regter Hefer het ook n eretoekenning van die Fakulteit Regsgeleerdheid ontvang vir sy uitsonderlike bydrae tot die ontwikkeling van regspleging in Suid-Afrika, asook vir sy lojale volgehoue en jarelange ondersteuning van die Fakulteit. Prof. Dednam verwerf nasionale kleure Prof Martin Dednam het in Desember 2006 sy nasionale (Protea) kleure verwerf as bestuurder van die Suid-Afrikaanse pluimbalspan wat in Algiers, Algerië, tydens die Afrika-kampioenskappe die goue medalje in die spankompetisie verower het. Sy twee seuns, Chris en Roelof, het in die individuele kompetisie ook die goue medalje in die mansdubbelspel verower en Chris ook n bronsmedalje in die enkelspel. Chris en Roelof het ook in Julie 2007 die goue medalje in die mans dubbelspel verower tydens die Afrikaspele. Chris is tydens KovsieSport se Jaarlikse Dinee in 2006 as die UV se Sportman van die Jaar aangewys vir sy pluimbalprestasies. Die twee seuns is albei vir 2007 gekeur om vir B Rek Honneurs te studeer. Prof Dednam is onlangs vir twee jaar aangestel as Pluimbal Suid-Afrika se Hoë-Prestasie-Bestuurder. Hy is ook oor vele jare die Voorsitter: Regs- en Grondwetsake. Beide is ere-ampte in hierdie amateursportorganisasie. 2 KOVSILEX

LLD for German student Doctorate obtained Dr Christoph Jaehne received his doctorate on 13 September 2006 at the Autumn graduation ceremony for a thesis entiteld Legal comparison between the South African close corporation and the German Gesellschaft mit beschänkter Haftung. His promoter was prof Johan Henning, dean of the Faculty of Law. First Chinese LLM student Neels Swanepoel from the Department of Procedural Law and Law of Evidence obtained his doctorate at the University s 2006 September Graduation ceremony. The doctorate, entitled The emergence of a modern international criminal justice order, was completed under the guidance of Prof Carel Fick. The relevance and importance of this ground-breaking research was underscored by one of the external examiners who commented that this work is not only timely, but even more importantly, it is the first study of its kind to come from the hand of a South African scholar and from a South African law faculty. South African legal scholars, barring a handful, have traditionally shirked the field of international law, mainly because it was perceived as too invasive and too loaded against South Africa. Mr Meng Tau was the first student from the People s Republic of China to receive the LL.M degree at the Faculty of Law, UFS with a dissertation on the anti-dumping laws of South Africa and China. His studyleader was prof Elizabeth Snyman-Van Deventer of the Department of Mercantile Law. Congratulations Neels the Faculty is proud of you! KOVSILEX 3

Sentrum vir Finansiële Beplanningsreg vier vy Van die gaste wat die Sentrum se verjaardagfunksie bygewoon het van links na regs: Naka Drotské, gasspreker, prof JV du Plessis, bestuurslid van die Sentrum, prof JJ Henning, dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die UV en bestuurslid, prof IDJ van de Merwe, buitengewone professor aan die Sentrum, me N Bam, adjunk FAIS Ombud, mnr L van Vuren, me P Govender, mnr J Arnesen, almal van die FPI, dr F van Zyl, van die Finansiële Dienste Raad en adv WM Oosthuizen, direkteur van die Sentrum. Wessel Oosthuizen, direkteur van die Sentrum vir Finansiële Beplanningsreg is in Junie (saam met Prof. Samnuth Basu van Amerika) aangewys as mede-voorsitter van n Internasionale paneel. Die paneel sal die wenslikheid, inhoud en die implimentering van n internasionale kurrikulum vir professionele finansiële beplanners ondersoek, bespreek en finaliseer. Die Paneel, wat uit lede bestaan van 9 van die 22 CFP lidlande, het op 6 en 7 September in Seattle, Amerika vergader. Wessel het ook die Amerikaanse Programdirekteurforum en Financial Planning Association Konferensie van 8 tot 11 September bygewoon. Wessel gee die pas aan by die gala dinee van die FPSB Council Meeting in Hong Kong 4 KOVSILEX

fde verjaarsdag Die Sentrum vir Finansiële Beplanningsreg aan die Fakulteit, het vanjaar sy 5de bestaansjaar en die Universiteit sy twintigste jaar van betrokkenheid by finansiële beplanningsprogramme, gevier. Hierdie mylpaal is met n kleurvolle en luisterryke geleentheid by die Oliewenhuis Reservoir gevier. Verskeie bekendes in regskringe en die finansiële dienstebedryf het die geleentheid bygewoon. Onder hierdie persone was me Noluntu Bam, adjunk FAIS Ombud, dr Franso van Zyl, hoof regsadviseur van die Finansiële Dienste Raad, mnr John Arnesen en me Prem Govender, onderskeidelik HUB en ondervoorsitter van die raad van die Financial Planning Institute of Southern Africa. Die bekende rugbyspeler, Naka Drotské, het as gasspreker opgetree. Die Sentrum het sedert sy ontstaan in 2001 gegroei tot die grootste van sy soort in Suid-Afrika en bied tans ses voorgraadse modules en drie nagraadse programme in finansiële beplanning aan. Die Sentrum was instrumenteel in die ontwikkeling van die voorgraadse regsgraad, B.Iuris met endossement: Finansiële Beplanningsreg wat vanaf 2007 aangebied word. Die oorweldigende belangstelling in hierdie nuwe program is aanduidend van die aanvraag na kwaliteit onderrig in finansiële beplanning. Beide die LL.M Finansiële Beplanningsreg en die B.Iuris graad is die eerste en enigste van hulle soort in Suid-Afrika. Bronne in die Biblioteek Sedert Januarie 2004 het die Fakulteit Regsgeleerdheid 844 nuwe boeke ter waarde van R291 584.63 aangekoop. Daarbenewens is die biblioteek ingeteken op 114 regstydskrifte ten bedrae van R306 773.26 en 34 staande intekeninge (bv losbladpublikasies) ten bedrae van R143 033.64. Daar is tans ook 23 000 volteks elektronies tydskrifte beskikbaar. Die Biblioteek het vir 2006 nagenoeg R1 045 906.70 aan bronne vir die Fakulteit Regsgeleerdheid bestee. Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het toegang tot die volgende regsdatabasisse: Butterworths, HeinOnline, Index to Foreign Legal Periodicals, Index to Legal Periodicals and Books (1918-2006), IR Network, Juta Labour Library; Juta South African Criminal Law Reports, Juta South African Tax Library, Jutastat (Law reports, Statutes en Wette), LAWSA Online, LexisNexis Professional, Luthers Werke im WWW, Westlaw en CELEX. Dit is benewens ander algemene databasisse soos South African Studies, EBSCOHost en Kovsiedex. Volgens Hesma van Tonder, die Fakulteit se inligtingsbeampte in die biblioteek, is kers opgesteek by internasionale regsfakulteite om die beste bronne te identifiseer sodat navorsers en studente in die Fakulteit Regsgeleerdheid van die beste bronne tot hulle beskikking het. Bestuur tydens dinee Die direkteur van die Sentrum, adv Wessel Oosthuizen, is ook onlangs verkies om op die internasionale liggaam van finansiële beplanners, die Financial Planners Standards Board, se internasionale sertifiseringskomitee te dien. Die doel van die komitee is om internasionale standaarde van finansiële beplanning en die opleiding van finansiële beplanners te evalueer en te oorsien. As lid van hierdie komitee het hy onlangs na Hong Kong gereis waar die komitee vergader het. Die Sentrum streef deurentyd daarna om aan die onderrig- en opleidingsbehoeftes van die finansiële dienste bedryf te voldoen en om hoogs bekwame finansiële beplanners op te lei. Die uitgaande bestuur van die Juridiese Vereniging tydens die Dinee van die Vereniging gehou op 26 Augustus 2006. KOVSILEX 5

Numeracy skills of fourth year law students In the practical training part of the subject Legal Practice 4, fourth year law students recently underwent a numeracy skills test. The test was conducted in response to allegations by the attorney s profession that LLB graduandi generally do not possess the required numeracy skills. Students that did not obtain an average of 75% for the test are now presented with the option of attending a series of lectures in the second quarter to remedy the situation. This is a further attempt by the Faculty of Law of the University of the Free State to comply with the requirements of the legal profession for graduandi of the Faculty. The test was based on a similar test that is conducted by LEAD (Legal Education and Training) at their School for Legal Practice and their short course in practical legal training. The test is rated as being equivalent to that presently required from South African grade 10 learners. Regter Faan Hancke, buitengewone professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid en voorsitter van die UV Raad is met ingang van 1 Desember 2006 aangestel as waarnemende regter in die Hoogste Hof van Appèl. Werkswinkel oor trusts Die Sentrum vir Boedelbeplanningsreg en die Sentrum vir Voortgesette Regsopleiding het op 20 Oktober 2006 n werkswinkel aangebied oor trustreg. Hierdie jaarlikse werkswinkel is aangebied deur prof Willie van der Westhuizen, buitengewone professor in die Departement Privaatreg en prokureur van George. 6 KOVSILEX

Dosente lê erekode af Op 18 Augsustus 2006 het dosente van die Fakulteit die dosente erekode afgelê. Voor van links na regs: prof Johan Henning (dekaan), prof Teuns Verschoor (vise-rektor), adv Bradley Smith, adv Wessel Oosthuizen Agter: adv Nico Swartz, mev Marda Horn, me Helena Roodt, me Yu-Fang Wen en me Shirley Hyland Sertifikaatkursusse in Handelsreg Die Departement Handelsreg het gedurende 2006 drie sertifikaat kursusse aangebied waarby 225 studente betrokke was. Die sertifikaat in Alternatiewe Geskilbeslegting word gedurende die eerste semester in Bloemfontein aangebied en word beperk tot n maksimum van 25 studente. 16 Studente het die kursus geslaag waarvan 7 met onderskeiding. Die sertifikaat in Arbeidsreg en die Gevorderde Kursus in Arbeidsreg word in die eerste en tweede semester in Bloemfontein, Qwa Qwa en Welkom aangebied. 114 Studente het die sertifikaat in Arbeidsreg verwerf waarvan 16 die kursus met lof geslaag het. n Rekord van 95 studente het die Gevorderde Kursus geslaag met 17 onderskeidings in die groep. Prof Johan Henning, die dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid, het die studente tydens die Junie plegtigheid as sertifikaat alumni in die fakulteit verwelkom en hulle aangemoedig om voort te gaan met verdere studie in die fakulteit. Mnr P Motake, die waarnemende senior kommissaris en hoof van die KVBA ( CCMA ) in die Vrystaat, het die sertifikate tydens die November plegtigheid oorhandig en die studente versoek om hulle kennis in hulle betrokke gemeenskappe aan te wend en uitgenooi by die werksaamhede van die KVBA ( CCMA ) betrokke te raak. Hy het die fakulteit in besonder geluk gewens met die inisiatief om meer werknemers, vakbonde en werkgewers formeel te onderrig. Vanaf 2007 word daar ook n Nagraadse Diploma in Arbeidsreg in die fakulteit aangebied word. KOVSILEX 7

Vertaling van ou regsbron oorhandig Tydens n funksie van die Kovsie regsalumini gehou op 20 September 2006 is Nommer 40 in die Mededelings reeks van die Sentrum vir Ondernemingsreg aan die President van die Hoogste Hof van Appèl, regter CT Howie en die regterpresident van die Vrystaatse Hooggeregshof, regter JP Malherbe, oorhandig. Hierdie uitgawe is getiteld Perspectives on and a section from Felicius-Boxelius Tractatus de Societate. A treatise on the Law of Partnership. Die werk is grootliks deur prof HA (Boelie) Wessels vertaal. Voor Appèlregters LTC Harms en CT Howie (president van die Hoogste Hof van Appèl) en prof JJ Henning. Agter prof HA Wessels en regter-president JP Malherbe. Regters van die Hoogste Hof van Appèl en die Vrystaatse Hooggeregshof wat die regsalumnifunksie bygewoon het saam met prof JJ Henning, dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid. 8 KOVSILEX Briewe / Letters Rig u skrywe aan/ submit your letters to: snymane.rd@ufs.ac.za