INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Similar documents
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

SIZA takes the sting out of auditing

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Mandala Madness Deel 2

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Tariewe

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Rut: n Liefdes Verhaal

Mosselbaai Munisipaliteit

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Tariewe

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Direkte en indirekte rede *

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

RAADSLEDE / COUNCILLORS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

INSKRYWINGSVORM

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Edgehog

In uitvoering van n ooreenkoms bereik by die Reël 37 samespreking is. aan die begin van hierdie verhoor beveel dat die quantum van eiser se

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

Beste Produsent, Tendense in die kleinhandel

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

die ArtKat Jaar program

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Hoe om krag te spaar

DEPARTEMENT VAN LANDBOU, BOSBOU EN VISSERYE KONSEP HERSIENE ALGEMENE BELEID VIR DIE TOEKENNING EN BESTUUR VAN VISVANGREGTE: 2013

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

Transcription:

Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap brei steeds uit. Teen die einde van Julie 2016 was daar 1426 lede en slegs 220 lede is onaktief op die Platvorm. In die laaste 6 maande was daar 170 nuwe registrasies en 560 lede het hul lidmaatskap hernu. Ons volg steeds die 220 onaktiewe lede op met oproepe, e-posse en fakture. Ons moedig alle onaktiewe lede aan om hul lidmaatskap spoedig te hernu anders sal daardie profiele dormant raak en later verwyder word. SIZA is op 20 Junie 2016 geregistreer as n maatskappy sonder winsoogmerk en ons finansiële bestuur is uitgekontrakteer aan rekenmeesters vanaf 1 Julie 2016. Siende dat SIZA nou geregistreer is, kon ons ook n eie bankrekening open. Let asb. op die nuwe bankbesonderhede wat saam met die toepaslike dokumente/fakture op die Platvorm verskyn. SIZA / GRASP NAKOMING SIZA het onlangs met GLOBALG.A.P. vergader om te bespreek hoe SIZA se produsente-lede gehelp kan word met nakoming van GRASP-vereistes vir handelaars wat dit veries sonder om oudits te dupliseer. Die oogmerk was om n oplossing te vind vir die komende seisoen (2016/17) en n proses ooreen te kom vir die periode daarna. Daar is in beginsel ooreengekom dat n koppelvlak (interface) geskep sal word om data vanaf die SIZA Platvorm na die GLOBALG.A.P. databasis oor te dra. Dit sal dan outomaties voldoen aan handels vereistes en voorkom dat produsente n SIZA én n GRASP oudit moet ondergaan. Vir 2016/17 sal SIZA lede se inligting oorgedra word na die GLOBALG.A.P. databasis op versoek van die produsent/uitvoerder. SIZA wag nou dat die tegniese besonderhede van die oordrag deur GLOBALG.A.P. bevestig word. Ons poog om die nodige dokumentasie en aanvanklike stelselontwikkeling teen einde September 2016 afgehandel te hê. SIZA sal vroeg in 2017 werk aan n meer permanente oplossig. 1

DIE SIZA PLATVORM Enkele kwessies wat oor die laaste paar maande opgeduik het en verdere aandag verdien, is die volgende: Hernuwing van SIZA lidmaatskap Onthou asb. dat jou SIZA lidmaatskap jaarliks hernu moet word op of voor die datum waarop jy vir die heel eerste keer by SIZA geregistreer het. Wannneer jy jou lidmaatskap hernu, moet jy hierdie drie dinge doen: 1. Teken aan by jou profiel en betaal die lidmaatskapfooi. (Onthou asb. dat SIZA se bankbesonderhede verander het.) Stuur asb. die bewys van betaling aan info@siza.co.za. 2. Kopieër jou self assesseringsvraelys (SAQ) van die vorige jaar na jou profiel toe sodat jy jou inligting kan op datum bring, ens. 3. Dien dan die SAQ in sodat SIZA dit kan nagaan en op rekord kan hou. Die Submit skakel is regs onderaan die bladsy. Jou profiel sal slegs aktief word wanneer jy hierdie drie stappe afgehandel het. Oudits Wanneer jy gereed is vir n oudit en jy wil een skeduleer, het jy die self assesseringsvraelys (SAQ) nodig wat deur SIZA goedgekeur is. Moet asb. nie n oudit reël voordat jy nie jou SAQ aanlyn voltooi en ingedien het vir SIZA se goedkeuring nie. Indien SIZA nie jou SAQ goedkeur nie, moet jy die nodige aanpassings/korreksies maak en dit weer indien vir goedkeuring. Sodra jou SAQ goedgekeur en afgeteken is deur die SIZA kantoor, kan jy voortgaan om n oudit te skeduleer. Jy doen dit ook aanlyn op jou profiel. SIZA aanvaar slegs oudits wat aanlyn geskeduleer word. Indien jy nie jou oudit aanlyn skeduleer nie, kan die ouditeur nie jou ouditinligting op die Platvorm laai nie. Wanneer jou oudit voltooi is en op die Platvorm verskyn, moet jy as produsent self sorg dat enige regstellende aksies op die Platvorm gedoen word. n Sertifikaat sal eers uitgereik word wanneer alle regstellende aksies betyds gelaai en afgeteken is deur die sertifiseringsliggaam. Maak asb. seker dat enige foto s of geskandeerde dokumente nie groot lêers is nie (maks 1MB) en dat dit maklik gelaai kan word. Die Platvorm kan wel groter lêers hanteer, maar kleiner lêers laai makliker af en gebruik minder data. Let wel: Indien jy nie die regstellende aksies binne die gegewe tyd uitvoer nie, sal jou ouditperiode korter word en sal jy vinnig weer n oudit moet ondergaan. Dit is nie koste-effektief nie en ook nie vir jou eie beswil nie dit sal ook so aangedui word op jou ouditsertifikaat. Indien jy uitstel nodig het om jou regstellende aksies te voltooi, kan jy aanlyn daarvoor aansoek doen op die Platvorm. Indien jy twyfel oor enigiets of enige vra het, kontak asb. die SIZA kantoor by 086 1111 568 of stuur n e-pos aan info@siza.co.za. 2

SIZA MONITERING EN EVALUASIE SIZA is vinnig besig om die multi-sektor entiteit te word wat nog altyd die doelwit was. Ons wil graag hê dat alle landboukomoditeite hulself teenoor arbeidswetgewing moet kan meet. Om dit te doen kan jy registreer op die SIZA webwerf en die self asseseringsvraelys voltooi. Ons huidige lidmaatskap toon die volgende: Sitrus 453 Sagtevrugte (kern & steen) 711 Tafeldruiwe 270 Groente 38 Aartappels 10 Blomme 17 Alternatiewe vrugte 57 Vleis & suiwel 4 Die SIZA program moniteer nakoming in die volgende gebiede: Bestuurstelsels Dwangarbeid (indiensneming vrylik gekies) Kinderarbeid Vryheid van assosiasie Diskriminasie, teistering en misbruik Gesondheid en veiligheid Lone, voordele en indiensnemingsvoorwaardes Werksure 3

Nie-nakomingsgradering Tydens n oudit word alle gevalle van nie-nakoming gegradeer volgens die erns van die bevinding. SIZA pas dan n frekwensiematriks daarop toe wat n risikoprofiel aan die lid toeken. Nie-nakomings word in die volgende kategorieë verdeel: Kritiek Groot Gering Waarnemings Aanbevelings Die SIZA program is n deurlopende verbeteringsproses wat ontwerp is om te verseker dat alle verskaffers van landbouprodukte in Suid-Afrika voldoen aan etiese handelsvereistes. Dit is gebaseer op nakoming van wetgewing. Die oogmerk is dat alle verskaffers hulle daartoe verbind om deurlopend te verbeter op arbeidspraktyke op plase, op n praktiese en omvattende wyse. Dit voorkom onnodige foute en is tot voordeel van beide besighede en honderde duisende werknemers. SIZA het ook n aantal hulpbronne oor etiese nakoming ontwikkel om ons lede in die praktyk te ondersteun. Al die voltooide beste praktyke en hulpmiddels is op die webwerf beskikbaar vir SIZA lede. www.siza.co.za 4

KOOLSTOFVOETSPOOR WERKSWINKELS Het jy geweet? n Volledige koolstofvoetspoorassessering sal jou help om te voldoen aan energieverbruiksvereistes tydens jou volgende GlobalG.A.P. oudit. Jy sal outomaties n *B-Gradering vir jou data ontvang indien jy een van ons werkswinkels bygewoon het. (*Hierdie is n sense-checked koolstofvoetspoorverslag ter waarde van R600.00 - SIZA lede spaar dus R150.00) Datums vir werkswinkels: Datum Tipe werkswinkel Plek 20 September 2016 Koolstofvoetspoor Kroondal 21 September 2016 Train-the-trainer Kroondal 22 September 2016 Koolstofvoetspoor Malelane 26 Oktober 2016 Koolstofvoetspoor Citrusdal 1 November 2016 Train-the-trainer Kirkwood 2 November 2016 Koolstofvoetspoor Kirkwood Om in te skryf, kontak asb. vir Emarie by 021 854 4568 / emarie@bluenorth.co.za 5