Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Similar documents
Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

14 Loffienuus 19 Augustus 2015 LOFFIENUUS. Webblad:

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Mandala Madness Deel 2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Tariewe

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

INSKRYWINGSVORM

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

HOëRSKOOL PORTERVILLE

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2


IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Tariewe

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

SIZA takes the sting out of auditing

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Mosselbaai Munisipaliteit

Edgehog

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Die Hoërskool DF Malan

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Uit Moerdijk se pen Man en Media

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Hoe om krag te spaar

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Rut: n Liefdes Verhaal

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Dialoog en paragrawe *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Transcription:

LOFFIENUUS Nuusbrief 11/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop dat daar n skeurstrokie aan die einde van hierdie Loffienuus is waarop u enige sake (positief of negatief) onder die hoof se aandag kan bring. Die hoof se direkte fakslyn is 031 702 7217 en die direkte e-pos is gelofte@gelofte.co.za. Ons ondervinding is dat ouers dikwels n ander perspektief op n saak kry as hulle al die toepaslike inligting tot hul beskikking het. Vra dus gerus as u ongelukkig of onseker is oor n saak. 2. BELANGRIKE DATUMS Neem asseblief kennis van die volgende belangrike datums vir die derde kwartaal. Let asseblief ook daarop dat hierdie slegs aktiwiteite is waarby ouers direk betrokke is. Daar is verskeie ander aktiwiteite soos aangedui op die skool se kalender vir 2017. Die kalender is op die webblad beskikbaar by www.gelofte.co.za asook op Communicator. 24 JULIE SKOOL HEROPEN VIR DERDE KWARTAAL 28 JULIE INTERHUIS ATLETIEK VIR GRADE 1-3 28 JULIE MATRIEKAFSKEID 31 JULIE SPOGROKAAND 1 AUGUSTUS KULTUURAAND 3 AUGUSTUS INTERHUIS ATLETIEK VIR GRADE 3-7 4 AUGUSTUS RAPPORTE (GRADE 4-12) 4 AUGUSTUS FOTODAG (GRADE 8-12) 7 AUGUSTUS OUERAAND (GRADE 1-7) 8 AUGUSTUS OUERAAND (GRADE 8-12) 9 AUGUSTUS OPENBARE VAKANSIEDAG 10 AUGUSTUS INTERHUIS ATLETIEK (GRADE 8-12) 10 AUGUSTUS FOTODAG (GRADE 1-7) 11 AUGUSTUS BLOEDSKENK 12 AUGUSTUS WILDSFEES 14 AUGUSTUS OUERAAND (GRAAD 9 VAKKEUSES) 18 AUGUSTUS MEJ GELOFTE 18 AUGUSTUS ENTREPRENEURSDAG (GASVRYHEIDSTUDIES) 21-22 AUGUSTUS TIENERTONEEL 21 AUGUSTUS SEKONDÊRE LEERDERRAAD VIR 2018 WORD AANGEKONDIG 22 AUGUSTUS INTERSKOLE ATLETIEK (GRADE 8-12) 25 AUGUSTUS LEERDERRAADKAMP 25 AUGUSTUS GRAAD 12 STELWERKEKSAMEN 26 AUGUSTUS MA- EN DOGTER TEE 30 AUGUSTUS GRAAD 12 STELWERKEKSAMEN 31 AUGUSTUS BLOKDAG VIR GRAAD 12 LEERDERS 1 SEPTEMBER GRAAD 12 PROEFEKSAMEN NEEM N AANVANG

9 SEPTEMBER INTERSKOLE ATLETIEK (GRADE 3-7) 22 SEPTEMBER ENTREPRENEURSDAG (GRADE 7 EN 11) 22 SEPTEMBER LENTEDAG EN LENTESOKKIE 25 SEPTEMBER SKOOLVAKANSIEDAG 26 SEPTEMBER INTERNE GHOLFKAMPIOENSKAP VIR LEERDERS 27 SEPTEMBER FORTY DAYS (MATRIEKS) 27 SEPTEMBER INTERNE ORATORS 29 SEPTEMBER RAPPORTE (GRADE 1-12) 29 SEPTEMBER SKOOL SLUIT VIR LENTEVAKANSIE 30 JUNIE VAKVERANDERINGS VIR GRAAD 10 SLUIT 30 JUNIE RAPPORTE: GRAAD 1-3 30 JUNIE SKOOL SLUIT VIR WINTERVAKANSIE 3. GRAAD 10 VAKVERANDERINGS Let asseblief daarop dat graad 10 leerders wat beoog om vakke te verander slegs tyd het tot 30 Junie. Indien u kind dus beoog om van vak te verander moet dit onverwyld geskied. Leerders gaan egter uiteraard hul huidige vakke moet skryf tydens die Junie eksamen. 4. KULTUURAAND AGTER DIE SKERMS Gelofte sal op Dinsdag 1 Augustus n kultuuraand, AGTER DIE SKERMS in die skoolsaal aanbied. By hierdie geleentheid sal u opvoerings van Gelofte Tienertoneel en hul produksie "My meisie se ou se meisie" sien, asook die skool se 3 kore wat items uit Suid-Afrikaanse films sal opvoer. Kaartjies kos R10 en is vanaf Maandag, 26 Junie by ontvangskantoor te koop. Daar is nie bespreekte sitplekke nie. 5. MA- EN DOGTERTEE Alle kaartjies vir die Ma- en Dogtertee is ongelukkig uitverkoop. 6. WÊRELDSPEKTRUM ENSIKLOPEDIE n Volledige stel Wêreldspektrum ensiklopedieë is aan die skool geskenk. Dit is in n puik toestand en het ook addisionele jaarboeke. Beide mediasentrums het egter reeds volledige stelle. Kontak gerus die skool indien u daarin belangstel. 7. SNOEPIEKONTRAK Die beheerliggaam is tans besig om die aansoeke wat ontvang is te oorweeg. Ons beoog om drie persone te nooi vir onderhoude en sal na afloop daarvan aankondig wie die suksesvolle aansoeker is. 8. HAY-HOE BP MOTORHAWE Hay-Hoe BP motorhawe doen moeite om die skool te ondersteun. Ons versoek dus dat u hulle ook ondersteun wanneer u brandstof ingooi. U kan n ondersteunerskaartjie by die skool se ontvangskantoor afhaal. U voltooi dan bloot die boek by die motorhawe wanneer u brandstof ingooi. n Gedeelte van die bedrag word dan aan die skool geskenk. Daar word maandeliks n trekking gehou waarin u die kans staan om n gelukspakkie of n karwas te wen. Wenners: Gelukspakkie Dee Jay (063 171 70..) Karwas Mary Ann (072 424 04..) Riekie (062 619 27..) Weens die foonlyne wat buite werking is, kon ons u ongelukkig nog nie kontak om u hiervan te verwittig nie. Pryswenners is welkom om u prys by die ontvangskantoor af te kom haal.

9. LEWENSWAARDE VIR KWARTAAL 1: BETROUBAARHEID Ons fokus hierdie kwartaal op betroubaarheid en versoek dat u ook met u kind hieroor in gesprek sal tree. 10. PITKOS: DANKBAARHEID 11. ADVERTENSIES IN LOFFIENUUS Indien u advertensies in die Loffienuus wil plaas kan u me. Reinette Janse van Rensburg kontak by gsadmin2@gelofte.co.za of by 031 702 7201. Kostes beloop R75 per plasing. 12. VERJAARDAE Baie geluk aan die Loffies wat in die volgende twee weke en in die vakansie verjaar. Ons vertrou dat julle heerlik bederf sal word en bid julle baie seën toe vir die nuwe lewensjaar. Serah Goldman, Leoné Matthysen, Luzéa Nel, Charl Roux, Edward van Blerk, Franco Baard, Abigail Gilbert, Malindi Swanepoel, Rayven van Emmenis, Lindy Chilvers, Coert Oosthuizen, Tamaryn Smith, William Smit, Jadon Ditmver, Kaylee Marx, Alexander Weber, Charné Vorster, Shanice Atkinson, Marcel Smit, Madelein Wilmans, PJ Fourie, Katelyn Bloem, Tyrelle Frankson, Teaghan Goosen, Matthew Vosloo, Twané Human, Mary-Ann Potgieter, Merize Tolmay, Warren Middleton, Nadia Roodt, Natasha Snyman, Kaiden van Ryneveld, Matthew Cornelius, Nikia Viljoen, Francois Bigaignon, Alexa Damand, Tenicha Herbst, Cornelia Schutte, Dylan Smit, Ryan Benade, Ryan Biggar, Mikayla van Deventer, Herman Henning, Micayla Hilton, Duncan Liesching, Monique Matthysen, Lara van der Merwe, Monice Bekker, Gustav Prinsloo, Danika Marshall, Reynard Willemse, Isak du Plessis, Enrico Meiring, Kevin van der Poel, Chanelle Hugo, Tané Engelbrect, Montana Newman. 13. E-POS Ons het reeds n baie groot aantal ouers wat die Loffienuus elektronies ontvang. Hierdie is uiteraard n baie meer betroubare manier om seker te maak dat u die nuusbrief ontvang, aangesien die kinders soms vergeet van die nuusbrief wat in hul tasse lê. Indien u nog nie n elektroniese weergawe van die Loffienuus ontvang nie, is u welkom om n e-pos te stuur na gelofte@gelofte.co.za. Ons sal u dan op ons adreslys plaas. Die Loffienuus is ook op die webblad (www.gelofte.co.za) en op Communicator beskikbaar.

14. KONTANTVRYE SONE Ons beklemtoon graag weer die volgende: ons streef daarna om die skool n kontantvrye sone te maak en sodoende die versoeking by kriminele elemente te verwyder om die skool as n sagte teiken te beskou. Dit sal dus waardeer word indien u van elektroniese betaalmetodes of tjeks gebruik sal maak. Die skool se bankbesonderhede is soos volg: Bank: ABSA Rekeningnaam: Gelofte Skool Takkode: 632005 Rekeningnommer: 1137530569 Vriendelike groete D J STRYDOM SKOOLHOOF ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- TERUGSTUURSTROKIE: KOMMENTAAR VIR AANDAG MNR. D. STRYDOM NAAM VAN OUER: NAAM VAN LEERDER: GR. KOMMENTAAR: HANDTEKENING KONTAKNOMMER ADVERTENSIES

ADT KUSELA Kwazulu-Natal Regional Office 2 Halifax Road, New Germany, 3610 Po Box 242, New Germany, 3620 Security guards for functions, events and short term assignments KUSELA SECURITY Security for every occasion Whether it s for a private function, a month-long event or additional security, ADT/Kusela guards will help with parking, protect cars, patrol the immediate area and provide a visible security presence. SA s most professional ADT/Kusela guards are selected only after strict assessment and background checks, then trained to PSIRA standards. All our personnel and procedures are monitored regularly. Armed back-up Our guards are backed by our Armed Response Vehicles 24/7 For more information or to book a guard call: Pamela Chetty 031-716 5621 Or Charlotte Govender 031-716 5618 A Tyco International Company Company Registration No: 2002/013172/07