FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21
|
|
- Antonia Riley
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 FINANSIËLE STATE 28 FEBUAIE 2015 BG De Villiers Ing Ing., eg Nr. 2001/003908/21
2 DAKENSTEIN SAKEKAME FINANSIËLE STATE 28 FEBUAIE 2015 VOOSITTE Jandre Arangies TESOUIE Johan Kemp BESTUUSAADSLEDE Sieg Maier Pieter Hoepfner Elsabe Naude Phil Marais ONDE VOOSITTE Dirk Breytenbach SEKETAIS Francis Nieuwoudt BESTUUSAADSLEDE Louise du Plessis Ivan Swartz Willem Liebenberg Lyndon Arendse VLAK VAN GEUSSTELLING Hierdie finansiële state is geouditeer in ooreenstemming met die toepaslike vereistes van die Drakenstein Sakekamer se grondwet. VOOBEEIDING VAN FINANSIËLE STATE Die finansiële state is voorberei onder die toesig van Mnr C Botha, Geoktrooieerde ekenmeester (SA) en direkteur van BG De Villiers Ingelyf. EKENINGKUNDIGE TYDPEK Die jaar geëindig 28 Februarie 2015 INHOUD BLADSY Verklaring van bestuur se verantwoordelikheid 1 Gekwalifiseerde verslag van die onafhanklike ouditeure 2-3 Staat van finansiële posisie 4 Staat van omvattende inkomste 5 Staat van verandering in ekwiteit 5 Aantekeninge tot die finansiële state 6
3 DAKENSTEIN SAKEKAME 1 VEKLAING VAN BESTUU SE VEANTWOODELIKHEID vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 Die bestuur is verantwoordelik vir die opstel, integriteit en redelike aanbieding van die finansiële state van die Drakenstein Sakekamer. Die eksterne ouditeure is verantwoordelik vir die onafhanklike oudit van en verslagdoedoening oor die redelike aanbieding van die finansiële state in ooreenstemming met Internasionale Oudit Standaarde. Die finansiële state wat op bladsye 4 tot 6 aangebied word, is opgestel in ooreenstemming met die rekeningkundige beleid soos uiteengesit in nota 1 van die finansiële state en sluit bedrae gegrond op oordele en beramings van bestuur in. Die lopende saak grondslag is aanvaar in die opstel van die finansiële state. Die bestuur het volle rede om te glo dat die Drakenstein Sakekamer voldoende hulpbronne beskikbaar het om in die afsienbare toekoms as 'n lopende saak te kan opereer. Die bestuur is ook vir die Drakenstein Sakekamer se stelsel van interne finansiële beheermaatreëls verantwoordelik. Dit is ontwerp om redelike, maar nie absolute gerusstelling te bied oor die betroubaarheid van die finansiële state en om bates voldoende te beveilig, te verifieer en die rekenpligtigheid daarvan te verseker, en om wanvoorstelling en verlies te voorkom en op te spoor. Niks het onder die aandag van die bestuur gekom om aan te dui dat enige wesenlike probleme met die funksionering van hierdie beheermaatreëls, prosedures en stelsels in die jaar onder oorsig plaasgevind het nie. Die finansiële state is geouditeur deur die onafhanklike ouditeure, BG De Villiers Ingelyf, aan wie onbeperkte toegang verleen is tot alle finansiële rekords en verwante inligting, ingesluit notules van vergaderings van die bestuur en lede. Die bestuur glo dat alle verklarings gemaak aan die onafhanklike ouditeure gedurende hulle oudit geldig en toepaslik is. Die ouditeure se verslag word op bladsye 2 tot 3 aangebied. Die finansiële state soos uiteengesit op bladsye 1 tot 6 is deur die bestuur goedgekeur en word namens hulle onderteken: VOOSITTE BESTUUSAADSLID PAAL 13 Mei 2015
4 GEKWALIFISEEDE VESLAG VAN DIE ONAFHANKLIKE OUDITEUE AAN DIE LEDE VAN DIE DAKENSTEIN SAKEKAME Ons het die finansiële jaarstate van die Drakenstein Sakekamer geoudit. Hierdie finansiële state bestaan uit die staat van finansiële posisie soos op 28 Februarie 2015, die staat van omvattende inkomste en die staat van verandering in ekwiteit vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, 'n opsomming van beduidende rekeningkundige beleide en ander verduidelikende aantekeninge, soos uiteengesit op bladsye 4 tot 6. Bestuur se Verantwoordelikheid vir die Finansiële State Die bestuur van die Drakenstein Sakekamer is verantwoordelik vir die opstel en redelike voorstelling van hierdie finansiële state ooreenkomstig die rekeningkundige beleid, soos uiteengesit in nota 1 van die finansiële state. Hierdie verantwoordelikheid sluit in die ontwerp, implementering en instandhouding van interne beheer relevant tot die opstel en redelike voorstelling van die finansiële state wat vry is van wesenlike wanvoorstelling hetsy weens bedrog of foute, die selektering en toepassing van 'n toepaslike rekeningkundige beleid en die maak van rekeningkundige ramings wat in die omstandighede redelik is. Ouditeur se Verantwoordelikheid Dit is ons verantwoordelikheid om op grond van ons oudit 'n mening oor hierdie finansiële state uit te spreek. Ons het die oudit ooreenkomstig Internasionale Ouditstandaarde uitgevoer. Daardie standaarde vereis dat ons voldoen aan etiese vereistes en die oudit beplan en uitvoer om redelike gerusstelling te verkry of die finansiële state vry is van wesenlike wanvoorstelling. 'n Oudit behels die uitvoer van prosedures om ouditbewyse te verkry oor die bedrae en openbaarmaking in die finansiële state. Die prosedures wat geselekteer word hang af van die ouditeur se oordeel, insluitende die beoordeling van die risiko's van wesenlike wanvoorstelling van die finansiële state, hetsy weens bedrog of foute. Tydens daardie risikobeoordeling oorweeg die ouditeur interne beheer relevant tot die entiteit se opstel en redelike voorstelling van die finansiële state ten einde ouditprosedures te ontwerp wat in die omstandighede toepaslik is, maar nie met die doel om 'n mening uit te spreek oor die effektiwiteit van die entiteit se interne beheer nie. 'n Oudit sluit ook 'n evaluering van die toepaslikheid van rekeningkundige beleide wat gebruik is en die redelikheid van rekeningkundige ramings wat deur die bestuur gemaak is in, asook 'n evaluering van die algehele voorstelling van die finansiële state. Ons glo dat die ouditbewyse wat ons verkry het, toereikend en toepaslik is om 'n grondslag vir ons ouditmening te bied. Directors Direkteure: N de Villiers, C Botha, D de Villiers Management Services Bestuursdienste: G Breet Assisted by Bygestaan deur: A Badenhorst, S Marais 10 Van der Lingen Street, Paarl, 7646 PO Box 2510, Paarl, 7620 Van der Lingenstraat 10, Paarl, 7646 Posbus 2510, Paarl, 7620 BG De Villiers Incorporated Ingelyf egistered Auditors Geregistreerde Ouditeure eg no. 2001/003908/21 IBA Practice Praktyk no T: +27 (0) F: +27 (0) info@bgrpaarl.co.za Independent member firms Onafhanklike lidfirmas: Ceres, Malmesbury, Paarl, Somerset West, Wellington & Worcester
5 3 Grondslag vir gekwalifiseerde mening Soos in die geval met baie ander organisasies van soortgelyke grootte en samestelling, is dit nie vir die bestuur van die Drakenstein Sakekamer uitvoerbaar om rekeningkundige beheermaatreëls in te stel oor gelde vir ledebyeenkomste en borgskappe voor die aanvanklike teboekstelling van die invorderings in die rekeningkundige rekords nie. Dienooreenkomstig was dit nie vir ons prakties moontlik om ons ondersoek verder as die ontvangste wat werklik aangeteken is, uit te brei nie. Gekwalifiseerde mening Afgesien van die uitwerking van enige aansuiwerings wat dalk nodig sou gewees het indien dit vir ons moontlik was om ons ondersoek na kontantinvorderings vir ledebyeenkomste en borgskappe uit te brei, verstrek die finansiële state na ons mening in alle wesenlike opsigte 'n redelike weergawe van die finansiële stand van die Drakenstein Sakekamer op 28 Februarie 2015 en van die organisasie se finansiële prestasie vir die jaar wat op daardie datum geëindig het, ooreenkomstig die rekeningkundige beleid, soos uiteengesit in nota 1 van die finansiële state. BG DE VILLIES INGELYF GEEGISTEEDE OUDITEUE GEOKTOOIEEDE EKENMEESTES (S A) Direkteur: D G de Villiers PAAL 13 Mei
6 DAKENSTEIN SAKEKAME 4 STAAT VAN FINANSIËLE POSISIE op 28 Februarie BATES Bedryfsbates Kontant- en kontantekwivalente Korttermyn beleggings - Geldmarkfonds Totale bates EKWITEIT EN LASTE Totale ekwiteit Opgelope reserwes Totale laste - - Totale ekwiteit en laste
7 DAKENSTEIN SAKEKAME 5 STAAT VAN OMVATTENDE INKOMSTE vir die jaar geëindig 28 Februarie Inkomste Intree- en ledegelde ente ontvang Bedryfsuitgawes ( ) (80 259) Bemarking Bankkoste Bestuursfooie Internetkostes Ledegelde - AHI Posbus huur Skryfbehoeftes Werkswinkels Bedryfsurplus vir die jaar Ledebyeenkomste en funksies Geld ontvang vir ledebyeenkomste en funksies Koste van ledebyeenkomste ( ) (40 245) Surplus voor skenkings Skenkings gemaak (41 000) (2 000) Pink Trees for Pauline The Cancer Association of South Africa Drakenstein animal rescue Paarl Vallei - Polisiekantoor Netto surplus vir die jaar STAAT VAN VEANDEING IN EKWITEIT vir die jaar geëindig 28 Februarie 2015 Opgelope reserwes Saldo op 1 Maart Netto surplus vir die jaar Saldo op 28 Februarie Netto surplus vir die jaar Saldo op 28 Februarie
8 DAKENSTEIN SAKEKAME 6 AANTEKENINGE TOT DIE FINANSIËLE STATE vir die jaar geëindig 28 Februarie EKENINGKUNDIGE BELEID Die volgende is die rekeningkundige beleid van die Drakenstein Sakekamer wat in alle opsigte konsekwent in vergelyking met vorige jare toegepas is tensy waar anders aangedui. 1.1 Grondslag van voorbereiding Die finansiële state is op die historiese koste grondslag opgestel. 1.2 Finansiële bates en laste Finansiële bates en finansiële laste word erken op die staat van finansiële posisie wanneer die Drakenstein Sakekamer 'n party tot die kontraktuele voorwaardes van die instrument word. Kontant en kontantekwivalente Kontant- en kontantekwivalente bestaan uit kontant op hande en aanvraag deposito's asook ander korttermyn hoë likiede beleggings wat ter enige tyd in 'n vasgestelde bedrag kontant omgeskakel kan word en blootgestel is aan onbeduidende risiko van verandering in waarde. 1.3 Inkomste erkenning Inkomste bestaan uit ledegeld ontvang en bydraes ten opsigte van ledebyeenkomste. Hierdie inkomste word erken teen die redelike waarde van vergoeding ontvang of ontvangbaar en word met ontvangs erken. ente inkomste word erken soos dit oploop, met inagneming van die effektiewe opbrengs op die bate.
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationJAARVERSLAG FINANSIELE VERSLAG
JAARVERSLAG 2 0 1 4 FINANSIELE VERSLAG INHOUD 80 Universiteitsraad se verklaring oor korporatiewe bestuur 85 Universiteitsraad se verantwoordelikheid vir finansiële verslagdoening 86 88 93 94 95 96 97
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationUittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationPROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PROPERTY VALUATION ACT REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WET OP EIENDOMSWAARDASIE No 17, 14 ACT To provide for the establishment, functions and powers of the Office of the Valuer-General;
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationRAADSLEDE / COUNCILLORS
NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 25 APRIL 2017 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG 25 APRIL 2017 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A GENERAL
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationOFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA
PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November
More informationHermanusdoorns Aandeleblok Bpk
Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationPRESENT APOLOGY MINUTES
THE ASSOCIATION OF MUNICIPAL ELECTRICITY UNDERTAKINGS OF SOUTH AFRICA DIE VERENIGING VAN MUNISIPALE ELEKTRISITEITSONDERNEMINGS VAN SUID-AFRIKA 613 Volkskaj Building 76 Market Street JOHANNESBURG Telephone
More information1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk
VEILINGSREËLS, BEPALINGS EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk Reg No: 2006/077284/23 (hierna "die Afslaer" genoem) met besigheidspersele
More informationVEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)
VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms) Beperk (hierna "die Afslaer" genoem) met besigheidspersele
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More informationUNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS 1. FILOSOFIE 1.1 Die Universiteit van Pretoria: is n akademiese en opvoedkundige instelling wat daarna streef om n nierassistiese,
More informationIN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationvoorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad
'rrn KIFUTIESE BESKOUING VAN DIE KONTAINI1JVlOEISTAAT AS ELEMENT VAN IFINANSieliE VERSLAGIDOlEN~INJG JOHANNES HENDRIK KIRCHNER voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCii
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationBELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE
BELEID OOR DELEGERING EN SKEDULE VAN MAGTIGINGSVLAKKE Verwysingsnommer Verantwoordelike bestuurder Beleideienaar uitvoerende 4P/4 Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite Uitvoerende Direkteur:
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationKLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures
KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationLINK MERINO S & Louw Broers
BAIE WELKOM BY LINK MERINO S & Louw Broers SE 11 de RAM VEILING 14 FEBRUARIE 2017 1 I N L I G T I N G LNR VEWYSINGSNOMMER 103162 PRESTASIE TOETS Toets begin 26/01/2016 Toets eindig op 12/07/2016 Getal
More informationREËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS
REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS Verwysingsnommers: Finansiële Diensteraad 12/8/22704 Suid-Afrikaanse Inkomstediens 18/20/4/024946 Die Fonds is op 1 Februarie 1989 gestig. Die Hersiene Reëls is op
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationHOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,
HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:
More informationKLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING
KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan
More informationHANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die appèl tussen: Appèlnommer: 96/2001 KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS APPELLANT en MEGS INVESTMENTS (EDMS) BEPERK
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationBROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME
CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen BLUE GRASS ESTATES (PTY) LIMITED EN 26 ANDER Appellante en DIE MINISTER VAN LANDBOU 1ste Respondent DIE SUIWELRAAD 2de Respondent
More informationWELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018
WELCOME TO PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018 1 HISTORY OF THE PINE GROVE MERINO STUD The Pine Grove Merino Stud dates back to 1882, when the founder, Mr E.F.E. Cloete started farming in the Dordrecht
More informationORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.
BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA. OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY UITGAWE OP GEBAG. OF SOUTH WEST AFRICA. PUBLIBBBD BY AUTBOBJ'l'Y. 10c Vrydag, 28 JUDie 1963. WINDHOEK Friday, 28th June
More informationBENADERINGS TOT SOSIALE REKENINGKUNDE
BENADERINGS TOT SOSIALE REKENINGKUNDE D.S. Lubbe Dept. Rekeningkunde en hoof van die Gencor Navorsingseenheid vir Ouditkunde Universiteit van die Oranje-Vrystaat BLOEMFONTEIN en Q. Vorster Skool vir Rekenmeestersopleiding
More informationEerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK
IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 9 FEBRUARIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 9 FEBRUARIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 28 JUNIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 28 JUNIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL TEENWOORDIG:
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN
BASIESE ASSESSERING ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN FICKSBURG 88 KV KRAGLYN, SETSOTO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, VRYSTAAT PROVINSIE (DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE VERWYSINGSNOMMER: 14/12/16/3/3/1/797)
More informationARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK
ARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad MCOMM (BELASTING)
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationJACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. : A385/2007 BAREND BURGER (BEN) COETZEE JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN)
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 26 JULIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 26 JULIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL TEENWOORDIG:
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,
More informationDIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES
DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationTOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD
TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD Publieke Vergadering oor Transformasie & Taal Klein Nederburg Sekondêre Skool, Paarl 19 September 2017 Aangebied deur prof Arnold Schoonwinkel
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationBAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018
BAIE WELKOM BY GROEP 3 SE 14 de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018 1 BELANGRIKE KENNISGEWING: 1. Besigtiging van ramme vanaf 09:00 op die dag van die veiling. 2. Alle ramme is geënt teen Bloednier en Bloutong.
More informationHOOFSTUK 1. Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie. Bladsy
1 HOOFSTUK 1 Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie Bladsy 1.1 Inleidende oriëntering... 2 1.2 Probleemstelling... 8 1.3 Doel van die
More informationTREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat
TREVOR STÖTTER Welcome To Heimat Louise and I would like to welcome everybody to our 18 th production sale. To all the old clients, thank you so much for supporting us through all these years. We really
More informationWELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017
WELCOME TO STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017 1 OFFERING: 2017 SALE CATALOGUE 28 x Three-Year-Old Stormberger Bulls 5 x Certified Pregnant Stormberger Heifers in calf for the first time 8 x Four
More informationBeleid oor Botsing van Belange
Beleid oor Botsing van Belange Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurders Beleidseienaars Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 2P/2.4.2.3 Adjunkvisekanselier: Navorsing, Innovasie
More informationBAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018
BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018 1 VAN PLETZEN MERINO'S PRODUKSIEVEILING: 6 FEBRUARIE 2018 VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING is n gesamentlike veiling van Ras,
More informationREDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:
Verslagwaardig: Ja / Nee Sirkuleer aan Regters: Ja / Nee Sirkuleer aan Landdroste: Ja / IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA ( Noord- Kaapse Afdeling) Nee Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: 2008-05-09 Datum
More informationAUCDEEN SALE CHECKLIST
1 AUCDEEN SALE CHECKLIST A- SALE IS PROUDLY UNDER THE AUSPICES OF THE ANGUS BREED SOCIETY B- ALL ANIMALS ON THE SALE WERE INSPECTED AND APPROVED BY MR MARTIENS LE ROUX, A SENIOR ANGUS JUDGE. IN ADDITION
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 15 JANUARY JANUARIE
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK
Rapporteerbaar: Ja / Nee Sirkuleer onder Regters: Ja / Nee Sirkuleer onder Landdroste: Ja / Nee Sirkuleer onder Streeklanddroste: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) In
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationBAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017
BAIE WELKOM BY GROEP 3 SE 13 de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017 1 BELANGRIKE KENNISGEWING: 1. Besigtiging van ramme vanaf 09:00 op die dag van die veiling. 2. Alle ramme is geënt teen Bloednier, Bloutong
More informationIMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING
IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING 'n Skripsie ingehandig ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad Magister Legum in Boedelreg aan die Noordwes-Universiteit
More informationSpraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk
Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk Rozelle Roets Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad M.Kommunikasiepatologie in die Fakulteit Geesteswetenskappe,
More informationFinansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015
Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015 Pasop, dit is n mynveld! Bestuurstaak van die skool se finansies is een van die mees uitdagende
More informationdeur voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad aan die
TOEGANG TOT GETUIEVERKLARINGS IN STRAFSAKE deur PETRUS JOHANNES DIRKSE STRUWIG voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER LEGUM aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA STUDIELEIER:
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA
Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape
More informationFinansiële Beleid en Bestuur SAOU BEMAGTIGING : WERKSWINKEL VIR BESTUURSPANNE AUGUSTUS 2016
Finansiële Beleid en Bestuur SAOU BEMAGTIGING : WERKSWINKEL VIR BESTUURSPANNE AUGUSTUS 2016 Pasop, dit is ʼn mynveld! Bestuurstaak van die skool se finansies is een van die mees uitdagende terreine van
More informationJOHAN GEORG STRYDOM Appellant DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE. ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent
Saaknommer: 399/85 WHN JOHAN GEORG STRYDOM Appellant en DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Eerste Respondent ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent JOUBERT AR : IN DIE
More information[1] Die applikante vra dat die huurkontrak ingevolge waarvan
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Saaknommer : 5704/2005 In die saak tussen: CHARL JACOB VENTER N.O. JACOBUS HENDRIKUS JANSE VAN RENSBURG N.O. Eerste Applikant
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:
More informationPro~inci~l" Gazette Extraordinary
Pro~inci~l" Gazette Extraordinary Buiteri"g~Wone Proviilsiclle Koerant Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 10 AUGUST PRETORIA, 4 AUGUSTUS 2004 No. 314 We all have the
More informationNOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER
NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 28 OKTOBER / OCTOBER 2014 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 14:00 OP DINSDAG 28 OKTOBER 2014 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES
More informationKlik op enige van die onderstaande onderwerpe om meer te lees: Boodskap van die voorsitter van die Raad van Trustees
2016 jaarverslag inhoud Klik op enige van die onderstaande onderwerpe om meer te lees: 3 4 5 11 14 24 25 26 27 28 29 30 Medihelp se prestasie in 2016 Boodskap van die voorsitter van die Raad van Trustees
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013
More information'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST
'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING deur SYBRAND BRONKHORST voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad
More informationWELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015
WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015 1 AUCDEEN SALE CHECKLIST A- SALE IS PROUDLY UNDER THE AUSPICES OF THE ANGUS BREED SOCIETY B- ALL ANIMALS ON THE SALE WERE INSPECTED AND APPROVED
More information