The Annals of the World, deur Larry and Marion Pierce

Size: px
Start display at page:

Download "The Annals of the World, deur Larry and Marion Pierce"

Transcription

1 The Annals of the World, deur Larry and Marion Pierce Die volgende is die belangrikste Bybelse datums volgens Biskop James Ussher wat voorstel dat die skepping 4004 vc plaasgevind het. Daar is ander geskiedkundiges wat egter 'n ander datum vir die skepping voorstel soos byvoorbeeld: - Jose ben Halafta: 3761 vc - Bede: 3952 vc - Scaliger (tydgenoot van Ussher): 3949 BC - Johannes Kepler: 3992 vc - Isaac Newton: 4000 vc Die getalle in rooi hieronder is benaderings of is onseker. Datums wat as negatiewe waardes gegee word is datums voor Christus (vc) is. 'n Positiewe waarde is na Christus (nc). Na Christus (nc) word ook geskryf as "AD", wat staan vir Anno Domini wat "Jare van die begin van die Christelike era" beteken. 'n Ander manier om dit te skryf is in terme van jare na die skepping: AM = Anno Mundi wat "Jare van die begin van die skepping" beteken. 1 / 24

2 Adam tot Josua "sv" = seun van [vc] [vc] Naam Jaar na skepping Gebore Sterf Ouderdom toe seun gebore Leef is nog x jaar na seun se geboorte Ouderdom Adam Gen 5:4 Nadat Set vir hom gebore is, het Adam nog 800 jaar geleef en seuns en dogters gehad. Gen 5:5 Adam was dus 930 jaar toe hy gesterf het. Set Gen 5:7 Set het na die geboorte van Enos nog 807 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:8 Set was dus 912 jaar toe hy gesterf het. Enos Gen 5:10 Enos het na die geboorte van Kenan nog 815 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:11 Enos was dus 905 jaar toe hy gesterf het. Kenan Gen 5:13 Kenan het na die geboorte van Mahalalel nog 840 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:14 Kenan was dus 910 jaar toe hy gesterf het. Mahalálel Gen 5:16 Mahalalel het na die geboorte van Jered nog 830 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:17 Mahalalel was dus 895 jaar toe hy gesterf het. 2 / 24

3 Jered Gen 5:19 Jered het na die geboorte van Henog nog 800 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:20 Jered was dus 962 jaar toe hy gesterf het. Henog Gen 5:21 Toe Henog 65 was, het hy die vader geword van Metusalag. Gen 5:22 Henog het na die geboorte van Metusalag nog 300 jaar naby God geleef en het seuns en dogt Gen 5:23 Henog se ouderdom was dus 365 jaar. 24 Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem Kyk ook Judas 1:14a : "Dit is oor hierdie mense dat Henog, wat van die sewende geslag Metúsalag Gen 5:26 Metusalag het na die geboorte van Lameg nog 782 jaar geleef en het seuns en dogters gehad Gen 5:27 Metusalag was dus 969 jaar toe hy gesterf het. Lameg Gen 5:29 Hy het die seun Noag genoem, want, het hy gesê, hierdie seun sal ons opbeur in die harde Gen 5:30 Lameg het na die geboorte van Noag nog 595 jaar geleef en hy het seuns en dogters gehad. 31 Lameg was dus 777 jaar toe hy gesterf het. Noag Gen 9:28 Na die oorstroming het Noag nog drie honderd en vyftig jaar geleef. Gen 9:29 Noag was dus nege honderd en vyftig jaar toe hy gesterf het. Sondvloed Sem / 24

4 Gen 11:11 Sem het na die geboorte van Arpaksad nog vyf honderd jaar geleef en het seuns en dogters Arpagsad Gen 11:12 Toe Arpaksad vyf en dertig was, het hy die vader geword van Selag. Gen 11:13 Arpaksad het na die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar geleef en het seuns en (Geboortedatum= =-2346) Selag Gen 11:15 Selag het na die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar geleef en het seuns en do Heber Gen 11:17 Heber het na die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar geleef en het seuns en Peleg Gen 11:19 Peleg het na die geboorte van Reü nog twee honderd en nege jaar geleef en het seuns en do Toring van Babel Rehu Gen 11:21 Reü het na die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar geleef en het seuns en d Serug / 24

5 Gen 11:23 Serug het na die geboorte van Nahor nog twee honderd jaar geleef en het seuns en dogters Nahor Gen 11:25 Nahor het na die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar geleef en het seuns en d Tera Gen 11:32 Tera was twee honderd en vyf jaar oud toe hy in Haran gesterf het. Gen 12:4 Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom (Daar word aangeneem dat Abraham in dieselfde jaar as Tera se dood Haran verlaat het, en ook i Abraham Gen 25:7 Abraham het op hoë ouderdom gesterf. Hy het honderd vyf en sewentig jaar oud geword en w Sara Gen 17:17 Toe het Abraham (Sara op was sy dus knieë 10 geval jaar en jonger hy het as gelag Abraham) en gedink: kan daar vir 'n man van hond Ismael Gen 25:17 Ismael was honderd sewe en dertig jaar oud toe hy gesterf het en begrawe is. Isak Gen 25:26 Sy broer is na hom gebore en dié se hand het aan Esau se hakskeen vasgehou. Hy is Jakob Gen 35:28 Isak het honderd en tagtig jaar oud geword Jakob / 24

6 Gen 47:28 Jakob het sewentien jaar in Egipte gebly. Hy was dus toe honderd sewe en veertig jaar oud. (Jakob was dus =91 jaar oud toe Josef gebore is - kyk by Josef.) Ruben (sv Jakob) Simeon (sv Jakob) Levi (sv Jakob) Juda (sv Jakob) Josef (sv Jakob) Gen 50:22 Josef het in Egipte gebly, hy en sy hele familie. Hy het honderd en tien jaar oud geword. Kehat (sv Levi) Amram (sv Kehat) Aäron / 24

7 Moses Kaleb Jos 14:10 Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het Josua Rigters Die volgende is die rigters in die Bybel: Naam Gebore [vc] Begin regeer [vc] Regering eindig [vc] Aantal jaar regeer Bybelverwysing Nota Josua Otniël (jonger broer van Kaleb) Ehud / 24

8 Samgar Debora en Barak Gideon Abimelek Tola Jaïr Jefta Ibsan Elon / 24

9 Abdon Eli Simson Rut Samuel Notas: 1. Volgens Ussher is Josua in 1443 vc dood. 2. Rut was wel nie 'n rigter nie, maar sy het in die rigters se tyd geleef. Dit is lyk my ook nie bekend presies wanneer sy geleef het nie. Ons weet egter dat Rut se man, Boas, Dawid se oupagrootjie was: Rut 4:18-21: Peres Gesron Ram Amminadab Nagson Salmon Boas Obed Isai Dawid. 3. Samuel is oorlede tussen 1060 vc (Dawid vlug na Akis, 1 Sam 21:10) en 1057 vc (Dawid val die Geresiete aan, 1 Sam 27:8). Konings van Juda en Israel Waar daar 'n verskil is tussen James Ussher en die Bybel is dit gewoonlik 'n afrondingsfout. 9 / 24

10 Die tabel wys die konings van Juda en Israel na die skeuring van die ryk in verskillende kolomme: 1. Juda: Suidelike ryk (Juda en Benjamin) 2. Israel: Noordelike ryk (Die ander 10 stamme). Na die val van Samaria het Assirië vir die volk Israel weggevoer waarna hulle nooit weer teruggekom het nie (anders as Juda wat slegs vir 70 jaar in ballingskap was). Volgens James Ussher Direk volgens die Bybel Juda Israel Gebore [vc] Begin regeer [vc] Regering eindig [vc] Ouderdom [jaar] Regeer [jaar] Ouderdom [jaar] Regeer [jaar] Kommentaar Verwysing Saul Dawid Salomo Skeuring van die Ryk / 24

11 Rehabeam Jerobeam -975 Abia -958 Asa -955 Nadab / 24

12 Baesa -953 Ela -930 Simri -929 Omri -925 Agab / 24

13 Josafat Ahasia -897 Joram -896 Joram Ahasia / 24

14 Jehu -884 Atalia (Ahasia se ma) Joas Joahas -856 Joas / 24

15 Amasia Jerobeam II -825 Asarja (Ussia) Sagaria -773 Sallum / 24

16 Menahem -773 Pekahia -761 Peka -759 Jotam Agas / 24

17 (Wanorde) -739 Hosea -730 Hiskia Val van Samaria (Israel) -721 Manasse Amon / 24

18 Josia Joahas (Sallum) Jojakim Jojagin Sedekia (Mattanja) / 24

19 Ballingskap (Juda) -588 Gedalja -588 Ismael -588 Joganan -588 Die volgende diagram wys watter konings van Juda die Here se wil gedoen het: 19 / 24

20 Profete Die volgende profete: Naam Gebore [vc] Sterf [vc] Begin [vc] Eindig [vc] Aantal jaar geprofeteer Konings aan bewind Elia? -896? 2 Kron 21: vc: Elia kondig aan dat Agab sal sterf (1 Kon 21:17) Elisa? Amos? / 24

21 Jesaja?? -740 Jesaja Seun van Amos Jeremia?? -629 Hosea??? Daniël?? -604 Esegiël?? -595 Joël Obadja 21 / 24

22 Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai 22 / 24

23 Sagaria Maleagi Nehemia -454 Esra Kyk ook - Hoe lank was Israel in Egipte? - Kronologie van die Bybel (Wikipedia) - The Chronology of the Kings of Israel, A Study in the Precise Biblical Dating, deur Pastoor Ed Rice, 18 Mei Geslagsregisters en tydsdure - Kings of Israel and Judah family tree - Hoë Bybelse ouderdomme (Daniel Louw) - Bybeltydlyne in Excel, opgestel deur Daniel Louw - Real history: the timeline of the Bible (dit bevat ook 'n diagram) - How does the Bible teach 6,000 years? (Uitstekende artikel deur Lita Cosner) - Biblical chronogenealogies - Willem van Heerden se tydlyne td.mid {text-align: center;} #Container {width:100%;} #Header {height:0} th {padding: 5px; font-weight: bold; text-align: center} table tbody tr td {font-size:12px; 23 / 24

24 padding:0 5px 0 5px;line-height: 1.2;text-align: left;} table tbody tr:first-child td {padding:0 5px 0 5px;text-align:center;font-weight:bold;} #LeftBar{display:none} #RightBar{display:none} 24 / 24

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Samgar ben Anat onder die Rigters

Samgar ben Anat onder die Rigters S D Snyman Departement Ou Testament Universiteit van die Vrystaat Abstract Samgar ben Anat among the Judges Shamgar ben Anath could be regarded as both isolated and ignored. He finds himself isolated between

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

JEREM IA EN DIE WOORD IN N T YD VAN KRISIS

JEREM IA EN DIE WOORD IN N T YD VAN KRISIS JEREM IA EN DIE WOORD IN N T YD VAN KRISIS H.F. van Rooy Departement Semitiese tale, PU v ir CHO A B S T R A C T Jeremiah and his work and book have a message for everyone who has to preach the Word of

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde 2. Pasga Om die Pasga te bepaal moet daar eers na sekere feite gekyk word, want die slang geslag is slu en verduister die waarheid vir die uitverkore. In die Skrif vind ons die kalender wat gevolg moet

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

G. J. du Preez

G. J. du Preez G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk DIE EERSGEBORENE deur Ina van Niekerk inavniekerk@gmail.com Die besondere plek wat eersgeborenes in die Skrif inneem, is baie opsigtelik. As ons dit bestudeer sien ons dat die hele Verlossingsplan daaraan

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER... Jaargang 21Vol. 01 (Januarie 17) ARLOS IRLMAIER Net soos by Siener van Rensburg het toekomstige gebeure voor Irlmaier in beeldvorm verskyn en kon hy verwoord wat hy sien. WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN

More information

Die wisselwerking tussen profeet en gehoor in die boek Esegiël

Die wisselwerking tussen profeet en gehoor in die boek Esegiël Die wisselwerking tussen profeet en gehoor in die boek Esegiël H.F. van Rooy Departement Klassieke en Semitistiek Potchefstroomse Universiteit vir CHO POTCHEFSTROOM Abstract The inieraclion between prophet

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. September - Oktober 2007 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 6, No. 4 Vertalings saamgestel uit vroeër

More information

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS : DIE VERMEULEN FAMILIE SE VERBINTENIS MET PRETORIA DIE EERSTE VERMEULEN's GUILLIAM (GUILLAUME) CHRISTOFFEL VERMEULEN gedoop op 5 November 1788, trou te Graaff-Reinet op 3 April 1809 met Johanna Philliphina

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Mei - Junie 2017 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 16, No. 3 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde Mei-Jun

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet

More information

ʼn Droewige laslap op die voos kombers van onreg : ʼn Statistiese analise van konsentrasiekampbewoners

ʼn Droewige laslap op die voos kombers van onreg : ʼn Statistiese analise van konsentrasiekampbewoners 1178 ʼn Droewige laslap op die voos kombers van onreg : ʼn Statistiese analise van konsentrasiekampbewoners 1 A miserable patch upon a great wrong : A statistical analysis of concentration camp residents

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Inhoudsopgawe Boy Booysen

Inhoudsopgawe Boy Booysen Nasate Boy Booysen Inhoudsopgawe. Boy... Booysen............................................................................ 1 Boy Booysen is gebore in 1640 en is oorlede in 1743 in die ouderdom van

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Januarie - Februarie 2012 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 11, No. 1 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

!"#2 DIE GEROEP OM GEREGTIGHEID. Sal dit gehoor word? MEI 2012

!#2 DIE GEROEP OM GEREGTIGHEID. Sal dit gehoor word? MEI 2012 !"#2 MEI 2012 DIE GEROEP OM GEREGTIGHEID Sal dit gehoor word? !"#2 GEMIDDELDE OPLAAG 41 042 000 UITGEGEE IN 84 TALE DIE GEROEP OM GEREGTIGHEID Sal dit gehoor word? 3 Ongeregtigheid veroorsaak hartseer!

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

Die one weier om te verdwyn

Die one weier om te verdwyn Die one weier om te verdwyn J H Ie Roux (Universiteit van Pretoria) ABSTRACT The old refuses to disappear This article deals with some aspects of presentday Pentateuchal research. It is stated that although

More information

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Pasteur en Lister oorwin kieme * OpenStax-CNX module: m24216 1 Pasteur en Lister oorwin kieme * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE:

More information

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3 A U G U S T U S 2 0 1 4 J A A R G A N G 1 5 N R 3 G E R E F O R M E E R D E K E R K P R E T O R I A ( D O L E R E N D ) KWARTELTJIE Augustus 2014 1 Lees meer oor hierdie publikasie in die artikel wat handel

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

Hoofstuk 16 ( )

Hoofstuk 16 ( ) 405 Hoofstuk 16 Johannes Lodewikus van der Walt (f8) (1866 1933) In hierdie hoofstuk Hans en Annie Susara Catharina Johanna Magdalena bl. 412 Andries Johannes bl. 413 Martha Helena bl. 415 Hans van der

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Januarie - Februarie 2016 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 15, No. 1 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde

More information

D IE O O R N A M E V A N D IE H A R E M D E U R 'N N U W E

D IE O O R N A M E V A N D IE H A R E M D E U R 'N N U W E D IE O O R N A M E V A N D IE H A R E M D E U R 'N N U W E K O N IN G. In sy strafrede teen Dawid na die dood van Uria vermeld diz profeet Natan onder die weldade, wat die koning van die Here ondervind

More information

Die Waarheid Oor KERSFEES

Die Waarheid Oor KERSFEES Die Waarheid Oor KERSFEES Daar word deurgaans in hierdie publikasie gebruik gemaak van die fonetiese Afrikaanse spelling van die Heilige Name wat uit die oorspronklike Hebreeuse taal verhaal word. Antieke

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

Vader sy soenoffer volkome aanvaar Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 13 FEBRUARIE 2016 LYDENSTYD Almal weet dat ons weer volgens die kerklike kalender by lydenstyd is. As jy op ons gemeente se almanak kyk, sal jy sien dat

More information

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar Schalk W. Basson Proefskrif voorgelê vir die graad Philosophiae Doctor in Praktiese Teologie

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

!"#2 OOIT VERANDER? WAT SOU JY VERANDER? SAL ONS W ˆ ERELD WAT MOET VERANDER? WAT SAL VERANDER? JULIE 2012

!#2 OOIT VERANDER? WAT SOU JY VERANDER? SAL ONS W ˆ ERELD WAT MOET VERANDER? WAT SAL VERANDER? JULIE 2012 !"#2 JULIE 2012 SAL ONS W ERELD OOIT VERANDER? WAT SOU JY VERANDER? WAT MOET VERANDER? WAT SAL VERANDER? !"#2 GEMIDDELDE OPLAAG 41 042 000 UITGEGEE IN 84 TALE SAL ONS W ERELD OOIT VERANDER? 3 Watsoujy

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd

Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd Kyk ook: - Wie is Ben du Toit? - Wie is Wynand Louw? Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd. ********************* Dolf Britz Lees die artikel

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

Rubriek vir skeppende werk

Rubriek vir skeppende werk Meyer van Rensburg J. W. du Plessis Heilna du Plooy G.A. Jooste Gedig Gedigte Mmamodidi Die reëls van die spel 129 130 132 144 Rubriek vir skeppende werk Met die afdeiing Litera tree ons toe tot die mark

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS' M ENDI M EM O R IA L S IL V E R A N N IV E R S R Y 2 2 N D FEBRUARY 1 9 4 2 BANTU SPORTS CLUB' VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. I d. AFRICANS' OWN 1.00 p.m. 1.45 p.m. 2.00 p.m. to 2.30 p.m. 2.20

More information

WIE SE GROND KOOP BOAS (RUT 4:9)?

WIE SE GROND KOOP BOAS (RUT 4:9)? Acta Theologica 2005:2 WIE SE GROND KOOP BOAS (RUT 4:9)? S.L. Stassen 1 ABSTRACT WHOSE LAND DID BOAZ BUY (RUTH 4:9)? In Ruth 4:3 it is stated that Naomi is selling (rkm) the piece of land that belonged

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Maart - April 2012 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 11, No. 2 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde

More information

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014 ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014 1 Kwartaalliks uitgegee deur die SAU Departement Kommunikasie Fairviewstraat 2, Bloemfontein, 9301 Tel: (051)

More information

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE deur ALETTA MARIA VOGES voorgele ter gedeeltelike vervuuing van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIDM

More information

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ACTA CLASSICA XXXVI {1993} 151-153 ISSN 0065-11.11 BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ARISTOTELES POETIKA, VERTALING EN UITLEG VAN BETEKENIS deur E.L. de Kock en L. eilliers, Perskor, Johannesburg, 1991 Met hierdie

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

G. J. du Preez

G. J. du Preez G. J. du Preez 072 1876 076 2. Is jy n Christen en n volger van Jesus Christus? Eerstens moet ek vra of jy n Christen en n volger van Jesus Christus is, of is jy n volgeling van YAHUSHA dié Gesalfde (Yahh-Hu-Sha

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Augustus 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Die volgende van Anton Jansen Baie dankie vir Julie se Nuusbrief, weereens propvol met belangrike inligting, veral Anton

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,

More information

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 Nuusbrief van die Tradisionele Boeremusiekklub van SA. Kontakadres : T B K van SA, Posbus 48865, Hercules. 0030. Musiekverspreier - Sias Erasmus,Tel [012] 379 1745/083 948 2987

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Julie - Augustus 2014 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 13, No. 4 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die

More information

Bybelvertaling. Waarom verskil Bybels? Waarom word die Bybel voortdurend vertaal? Watter Bybelvertaling is die beste?

Bybelvertaling. Waarom verskil Bybels? Waarom word die Bybel voortdurend vertaal? Watter Bybelvertaling is die beste? Bybelvertaling Waarom verskil Bybels? Waarom word die Bybel voortdurend vertaal? Watter Bybelvertaling is die beste? Dr Johan Brink INLEIDEND Baie mense ken die Bybel, maar min mense weet iets van die

More information

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP PUBLIKASIES VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA NUWE REEKS Nr.31 DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP deur ANNA S. POHL Intreerede uitgespreek by die aanvaarding van die amp van Bykomende Professor in die

More information

DIE HER KO MS EN ONTWIK KEUNG VAN DIE AFRIKAANSE VOLKSDA NS

DIE HER KO MS EN ONTWIK KEUNG VAN DIE AFRIKAANSE VOLKSDA NS DIE HER KO MS EN ONTWIK KEUNG VAN DIE AFRIKAANSE VOLKSDA NS Matilda Burden Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in die Lettere en Wysbegeerte (Departement

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER WEBSITE Members

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information