Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Size: px
Start display at page:

Download "Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:"

Transcription

1 Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Wintereksamen Ons gee graag die volgende reëlings deur aangaande die Junie-eksamen, wat eersdaags begin: 1. U het reeds die vakafbakening ontvang. Dit is óók op die web én Kommunikeerder beskikbaar. 2. Die eksamen begin op Do. 8 Junie. Ons sal vanaf Do, 1 Junie, nié meer huiswerk gee nie. 3. Onderwysers hersien in daardie tyd ook in die klasse die eksamenwerk! 4. Tydens die eksamen, skryf ons elke oggend, waarna ons voortgaan met ʼn normale skooldag. BAIE BELANGRIK: In alle vakke word voortgegaan met Kwartaal 3 se werk. Die énigste verskil is net dat ons nié huiswerk gee nie. Slegs verdui- delikings en klaswerk. Geen kind mag ná afloop van die eksamensessie afgehaal word nie. 5. Ons gaan voluit skoolhou en skoolgaan tot en met Donderdag, 29 Junie. EKSAMENROOSTER Datum Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Do. 8 Junie Engels Engels Engels Engels Vry. 9 Junie LO Ma. 12 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde Wiskunde Di. 13 Junie SW SW SW SW Wo. 14 Junie NW NW NW NW Do. 15 Junie LV LV LV Tegnologie Vry. 16 Junie Vakansiedag Vakansiedag Vakansiedag Vakansiedag Ma. 19 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans Di. 20 Junie Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Kuns & Kultuur Wo. 21 Junie EBW

2 2 ENVIROUW & HERWINNING HERWINNINGSTERREIN Baie dankie vir u getroue herwinning. Daar is ʼn groot houer by die herwinningsterrein geplaas waarin alle herwinning voortaan geplaas moet word. Ons het hierdie stap geneem terwille van netheid. Ons versoek u daarom vriendelik om asseblief voortaan geen herwinning lángs die houer te gooi nie. Dankie vir u samewerking in die verband Let wel: E-waste-dag vind plaas op Vrydag, 2 Junie. Onder: Wastegroup se verslag vir Jan tot nou! Recycling Overview Laerskool Anton van Wouw 848 students 60 staff members 55 classrooms kg 1010 kg 1806 kg kg Envirouwgroete Juffrou Anè trees litres oil litres water 15 m³ landfill space kg Co2 air pollutants Friedrich 2

3 3 Toastmasters Results of Session 2 of the Toastmasters held on 15 May 2017: Intermediate Course: Kyle Naudé : Excellent chairman William Fitzgerald : Best impromptu speaker Kadie and Keegan McIntosh : Best prepared speakers Advanced Course: Top 4 speakers: Johann Hattingh Lila Naudé Suné Maritz Dané Smit All the above learners receive miniature gavels. Kopluise Ons doen ʼn dringende beroep op álle ouers om asb. u kind(ers) se hare deeglik na te gaan vir enige nete/kopluise. Geen persoon of instansie kan verantwoordelik gehou word vir die voorkoming van kopluise nie, maar dit kán bestry word deur die hare van kinders en ander gesinslede gereeld te ondersoek. Sou u kind se hare wél besmet wees met kopluise óf nete, moet die skool in kennis gestel word en u kind(ers) tuis bly totdat die hare neet-/luisvry is. (Wet op Gesondheid 1977 (Wet 63 van 1977) regulasie 2438 van 30 Oktober 1987). Behandel asb. besmette hare met ʼn doeltreffende middel wat by apteke beskikbaar is. Daar is verskeie middels op die mark wat effektief is in die bestryding van kopluise. Ons maak staat op élke ouer se samewerking. 3

4 4 Wouwtjie Kunstefees! Inskrywingsvorms kan by Juf. Marián Bakkes (K. 30) afgehaal word. Hier volg die datums en kategorieë waarvoor ingeskryf kan word: Woensdag, 16 Augustus : Tafeldek (Juniors) Donderdag, 17 Augustus : Tafeldek (Seniors) Vrydag, 18 Augustus : Kuns Maandag, 21 Augustus : Drama Dinsdag, 22 Augustus : Drama Woensdag, 23 Augustus : Sang Maandag, 28 Augustus : Musiek - Instrumentaal Dinsdag, 29 Augustus : Musiek - Instrumentaal Woensdag, 30 Augustus : Dans Donderdag, 31 Augustus : Handig kreatiewe skryfkuns in. Wouwtjiegroete Juf. Marián Bakkes AVW UITREIKPROJEK Ons sal dit oprég waardeer indien u enige netjiese, bruikbare klere aan die skool kan skenk, sodat ons dit kan versprei na minderbevoorregte gemeenskappe wat dit broodnodig het. LW: Skenkings is vrywillig. Babaklere, kinder- tot volwasseklere... enige bydrae sal opreg waardeer word! Baie 4

5 Ondersteun asb. ʼn oud-wouwtjie! Hartlik geluk aan Duné Coetzee wat haar pad oopgeswem het na die 2017 Wêreldswemkampioenskappe wat in Indianapolis, VSA, gehou word. As fondsinsameling ten bate van Duné se internasionale deelname, word die volgende produkte te koop aangebied Gesondheidsbeskuit : R55 vir 600 gram Shortbread : R40 vir 440 gram Dadelvingers : R40 vir 440 gram Braai-/kaggelhout (baie droog) : R80 in 30kg 5 verpakking/r25 per sakkie (±8 10kg) Kontak: Monica Coetzee ( ) 5

6 AVW JUNIORKOOR Die Anton van Wouw-juniorkoor het hul 6 stemme vanjaar hoorbaar gemaak deur vandeesmaand in twee groot kompetisies vir juniorkore in die streek skoonskip te maak. Hulle het op Saterdag, 20 Mei in die ATKV Applous-kompetisie by die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria as algehele wenners en met n goue toekenning in die juniorafdeling, weggestap. Die Junior Wouwtjiekoor, soos hulle bekend staan, is onder die leiding van twee staatmakers in die musiekwêreld... dr. Riekie van Aswegen as dirigent en Betsie Schaap as begeleier. Die ATKV-Applous koorkompetisie is vanjaar reeds 40 jaar oud. Die Junior Wouwtjiekoor het vanjaar vir die eerste keer vir hierdie kompetisie ingeskryf. Later vanjaar word die name en persentasies van die land se top 10 juniorkore deur die ATKV gepubliseer hou saam met ons duim vas! 6

7 Baie geluk aan die volgende leerders met hul pragtige kultuuruitslae: Naam Instansie Kategorie Simbool Chanté Kemp Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerd e Poësie Gr.3 A++ Pretoria Eisteddfod Gedramatiseerd e Prosa Gr.3 A++ Gedramatiseerd A++ Kategorie en Lisa Ferreira Pierneef Kunstefees e Poësie Medalje wenner Pierneef Kunstefees Monoloog A+ Pierneef Kunstefees Dramatised Poetry A++ Kategorie en Medalje wenner Pierneef Kunstefees Poetry A++ Pierneef Kunstefees Monologue A++ Kategorie en Medalje wenner Pierneef Kunstefees Samespraak A++ Kiki Butler Akrobaat Klubkampioenskappe Deelname 9,15 Brons 3de plek Kwalifiseer N G 9,36 Kwalifiseer Noord-Gauteng Akrobaat Interprovinsiaal Krisjan du Plooy Pierneef Kunstefees Oorredingstoesp raak A+ Pierneef Kunstefees Afrikaanse Poësie A+ Pierneef Kunstefees English Poetry A++ Pierneef Kunstefees Mimiek A++ Pierneef Kunstefees Gedramatiseerd e Poësie A++ Nicolas du Plooy Pierneef Kunstefees Oorredingstoesp raak A++ Pierneef Kunstefees Afrikaanse Poësie A++ Kategorie Wenner Pierneef Kunstefees English Poetry A++ Pierneef Kunstefees Dramatised Prose A++ Kategorie Wenner Pierneef Kunstefees Mimiek A++ Gedramatiseerd Megan Nieman Pretoria Eisteddfod e Poësie A+ Gedramatiseerd Anderson White Pierneef Kunstefees e Poësie A++ Pierneef Kunstefees Poetry A++ Category Winner Pierneef Kunstefees Gedramatiseerd e Prosa A+ Katia Botha Pierneef Kunstefees Dramatised Prose A++ Kategorie- en medaljewenner 7 7

8 8 RUGBY ʼn Groot eer het twee van ons rugbyspelers te beurt geval... Hartlik geluk aan Marco Roos en Rueven Ferreira wat deur harde werk en toewyding in die o.12 Blou Bulspan ingesluit is. Welgedaan met hierdie uitstekende prestasie! SKAAK Hartlik geluk aan Michal Oosthuizen wat ingesluit is in die o.13 Distrikskaakspan. Michal neem hierdie naweek deel aan die Provinsiale Skaakkampioenskappe. Ons hou styf duim vas! Naam: SPORTPRESTASIES: BUITE-SKOOLVERBAND (Handig asb. in by Juf. Daleen de Villiers) Gr. / Afdeling Optrede Kategorie Simbool/ Prestasie bv. Gimnastiek Gauteng-Noord Vlak 1 Goud 8

9 9 HOKKIE Baie geluk aan die volgende spelers wat verkies is tot hul onderskeie Noord-Gautengspanne: o.12 Mari Mennen (B-span) Dinah Moteleni (B-span) Lalique Hoffman (C-span) o.13 Kieron du Plessis (A-span) Schalk Grobler (A-span) Christian van Rooyen (B-span) Corné Burger (B-span) Nicus van Heerden (C-span) Ons is voorwaar baie trots op julle! AKROBAAT Kiki Butler het 'n bronsmedalje in Vlak 1 akrobaat klubkampioenskappe verower. Daarmee het sy gekwalifiseer om by Noord-Gauteng deel te neem. Sy behaal 'n punt van 9,36 en dring deur om op 16Junie interprovinsiaal deel te neem. Baie geluk, Kiki! Wouwtjiegroete 9

10 10 Grys tabby wyfiekat (gesteriliseer) en haar wyfie baba soek n huis. Beide liefdevol. (ontwurm & ingeënt) Kontak: Liefste wit-en-grys kindervriendelike babakat (mannetjie) met die mooiste geaardheid soek n huis. 4 maande oud (ingeënt en ontwurm) Kontak: Strandhuis te huur tussen Glentana en Groot Brakrivier, 1 min van die strand met see uitsig. Vier slaapkamers, twee met en-suite badkamers met bad en stort. Binne braai, groot leefarea en stoep om huis. Ten volle toegerus met TV, volle DSTV. Enige tyd beskikbaar behalwe 15 Des 17 to 7 Jan 18. Prys R1500 per dag - R2000 per dag gedurende Desember. Kontak Marietjie vir meer inligting by DR YOLANDA GOUS TANDARTS Nicolsonstraat 270 Brooklyn NUWE INGANG VIA RUPERTSTRAAT (BROOKLYN VILLAGE) Mondskerms Tandbleiking VOERTUIGLISENSIES Hernuwings Registrasies Nommerplate Verander van ander provinsies na Gauteng CAS Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 10

11 11 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) /8 TUINWOONSTEL Brooklyn Naby Universiteit en Winkels Sekuriteit.Grasdak.Eie braai-area R5500 per maand Onmiddelik beskikbaar Yolanda 11

12 12 Het jy geweet? Dolfyne word ook akrobate van die see genoem - hulle hou baie daarvan om in die water te speel en toertjies te doen! Dolfyn-feite: Dolfyne is nie visse nie - hulle is soogdiere! Hulle is warmbloedig en gee geboorte aan lewendige kleintjies wat aan hul ma s drink. Hulle word stert eerste, onder die water gebore. Daar is gewoonlik ʼn ander vroulike dolfyn naby wat help om die pasgebore kleintjie na die oppervlak te bring, sodat hy sy eerste asemteug kan neem. Só ʼn dolfyntannie help ook om die kleintjie te beskerm wanneer gevaar dreig. Dolfyne is karnivore (vleiseters) - hulle eet visse. Die moordwalvis (Killer whale/orca) is eintlik n tipe dolfyn! Bottelneus-dolfyne is die bekendste dolfyne. Vroulike dolfyne word koeie genoem; manlike dolfyne word bulle genoem en die kleintjies word kalfies genoem. Dolfyne woon saam in families van tot 12. Dolfyne haal asem deur ʼn spesiale gaatjie bo-op hul koppe. Dolfyne gesels onderwater met mekaar deur klikgeluide, fluitgeluide en ander skerp klanke te maak. Dolfyne se grootste vyand is die mens. Die gebruik van veral visvangnette lei elke jaar tot die dood van duisende dolfyne. Verbind die nommers en kleur die Bottelneusdolfyntjie in! K i n d e r h o e k i e 12

Kos vir ons skoolkatte

Kos vir ons skoolkatte Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018 Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 16 11 Mei 2018 In hierdie uitgawe Eksamenrooster Kaskar-wins Vakature: Admin (Pre-primêr) DAGBOEK! Belangrik: -eksamen Alle leerders het vandag

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 OUERAANDE: GRAAD 1 TOT 3 Datum: Maandag, 25 Julie 2016 Tyd: 16:00-17:00 (Afsprake)

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 38 Vrydag, 10 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links) WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 36 26 Oktober 2018 Robotics Robotics is the industry related to the engineering, construction and Twee Gr. 7-leerders, Ezra Labuschagne en

More information

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie 2017 www.wouwtjies.co.za

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops! WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 29 31 Augustus 2018 AvW Juniorkoor is tops! Ons Juniorkoor gaan van krag tot krag! Onder die bekwame leiding van dr. Riekie van Aswegen (koorleier),

More information

PROJEKTE DATUMS 2018

PROJEKTE DATUMS 2018 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za Nuusbrief 2 Vrydag, 2 Februarie 2018 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 PROJEKTE

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr Nuusbrief 40 Vrydag, 24 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr - Aanvangsdatum: Januarie

More information

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 39 Vrydag, 17 November 2017 www.wouwtjies.co.za

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning tydens die Beheerliggaamverkiesing. Om 250 ouers teenwoordig

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November 2015 www.wouwtjies.co.za

More information

INSKRYWINGSVORM

INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017 INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

make your dream a reality

make your dream a reality make your dream a reality Wat bied LIVE ARTS LITTLE THEATRE my wat ander studios nie bied nie? Ons bied met ons klein klasse maksimale individuele aandag met topgehalte, gekwalifiseerde onderwysers. Ons

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 25 21 Augustus 2014 ATKV-REDENAARS: NASIONALE KAMPIOEN! Pieter le Roux het op 14 Augustus geskiedenis

More information

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 21/17 2017 08 07 Bemoediging is voedsel vir

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

DIE GHOEMA AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS

DIE GHOEMA AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS DIE GHOEMA AFRIKAANSE MUSIEKTOEKENNINGS AMPTELIKE KRITERIA, REËLS & REGULASIES A. INLEIDING Die Ghoema Musiektoekennings (Ghoemas) is die amptelike onafhanklike toekenningsgeleentheid waar kunstenaars,

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR 1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

Finansies / Finances

Finansies / Finances Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter

More information

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP NUUSBRIEF No. 4, 2013 Boerperd Vriende So kom ons aan die einde van nog ʼn jaar wat nog vinniger gevlieg as die vorige een. In hierdie nuusbrief wil ons graag net ʼn paar punte uitlig wat dalk van belang

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver

More information

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. 4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots Fisiese adres: Hoofstraat Leipoldtville 8122 Posadres: Posbus 12 Leipoldtville 8122 Tel: 027 4221 409 Epos: cpl@leipoldtville.co.za Dept. registrasie

More information

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions

More information

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union VERSLAG DEUR DIE SAOU PROFESSIONELE ONDERSTEUNINGSDIENSTE 18 Julie 2011 ANALISE VAN DIE UITSLAE VAN DIE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

More information

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren- www.ahmp.co.za Familie-oorlog -Maroné van Veijeren- Vir n verwonderde laerskooldogtertjie op Opedag klink die nuwe wêreld van hoërskool soos n idilliese eilandvakansiewegbreek. Die ontnugtering is groot

More information