Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die

Size: px
Start display at page:

Download "Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die"

Transcription

1 INSTRUKSIES AAN OUTEURS Artikels mag nie terselfdertyd aan enige ander joernaal voorgelê word met die oog op publikasie nie. Bladgelde beloop tans R120,00 per bladsy. Artikels moet 15 na 25 ( woorde) gedrukte bladsye beslaan, insluitende voetnote, bylaes en die bronnelys. Kaarte, sketse, foto's, ens. moet in swart en wit wees en van 'n hoë resolusie, 300dpi. Dit moet elektronies as 'n aparte dokument gestuur word en nie as deel van die teks nie. Artikels moet taalversorg wees. Beide die Chicago en die Harvard verwysingsmetodes word aanvaar. Die finale besluit betreffende die plasing van artikels berus by die kernredaksie van die Joernaal vir Eietydse Geskiedenis. Geen korrespondensie sal hieroor gevoer word nie. Alle bydraes moet elektronies versend word na jnlcontemphist@ufs.ac.za Maak asseblief seker dat u naam onder die opskrif van die artikel verskyn met 'n voetnoot waarin u titel, posisie en instelling vermeld word. 'n Engelse opsomming (abstract) van ongeveer 200 worde moet die artikel vergesel, ongeag of dit in Afrikaans of Engels geskryf is. Agt sleutelwoorde in beide Engels en Afrikaans moet onder die opsomming verskyn. Skrywers moet verseker dat spellings, hoofletters en punktuasie konsekwent regdeur die teks gebruik word. Direkte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die aanhaling, bv. Volgens K Jones was die oorlog: "all given". Aanhalings binne aanhalings word in enkelaanhalingstekens gegee. Getalle tussen een en tien word uitgeskryf, behalwe waar mates aangedui word. Voorkeur word aan die metrieke stelsel gegee. Persentasies word met die teken "%" aangedui. Datums word as 23 Oktober 2011, die 1960's en die twintigste eeu gegee. Erkende afkortings in die teks en voetnote eindig met 'n punt. Geen punte word by voorletters in beide die teks en die voetnote gebruik nie. Titels van publikasies word in skuinsdruk (italics) en, met die uitsondering van eiename, in kleinletters gegee. Indien die outeur van 'n publikasie se naam weggelaat is, word "Anon" gebruik. Die Latynse afkorting s.l. dui aan dat daar nie 'n plek van publikasie vermeld is nie en die afkorting s.a. dui aan dat daar nie 'n datum van publikasie verskyn nie. Indien inligting uit webblaaie gebruik word, moet die outeur geïdentifiseer word. Dit kan 'n skrywer, organisasie of maatskappy wees. Titels van boeke en tydskrifte word slegs in die oorspronklike publikasietaal gegee. Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word aanbeveel dat die Chicagoverwysingstegniek gebruik word. DIE CHICAGO VERWYSINGSTEGNIEK Hierdie verwysingsmetode maak van voetnote gebruik om erkenning aan bronne of verdere toeligting te gee. Voetnootnommers word in boskrif, regs van die punktuasietekens, aan die einde van inligting gegee. Die ooreenstemmende voetnoot verskyn onderaan die bladsy. Voetnote word deurlopend genommer. Die volle bibliografiese inligting word gedurende die eerste verwysing verskaf en in die daaropvolgende verwysings word slegs die outeur(s) se van(ne) en die bladsyverwysings gegee. Indien gebruik gemaak word van meer as een publikasie deur dieselfde

2 skrywer(s), word die van(ne) en bladsyverwysings met die eerste bron gebruik, maar sodra na die tweede bron verwys word, word 'n verkorte titel, sonder gebruik van 'n ellips, met elke daaropvolgende verwysing ingevoeg om die relevante bron aan te dui, bv. Brown, The war in Vietnam, p. 55. Die afkorting ibid. word gebruik wanneer dieselfde bron in die direk voorafgaande verwysing gebruik is. Wanneer die verwysing op die bron in sy geheel betrekking het, word passim gebruik. VOORBEELDE VAN VERWYSINGS BOEKE Eerste verwysing: SC Mustarde, The sun stood still (3 de uitgawe, Londen: Lynne Rienner, 1944), pp Tweede verwysing: Mustarde, p Eerste verwysing: GC Ward en K Burns, The war: an intimate history, (New York: Brown and Co., 2007), p. 52. Tweede verwysing: Ward en Burns, pp Drie en meer skrywers Gee slegs die van van die eerste skrywer, gevolg deur et al. ("en ander"). Eerste verwysing: G Barnes et al., Christianity and the army (New York: Hill en Wang,, 1979), p. 87. Tweede verwysing: Barnes et al., p. 89. Redakteur, vertaler en samesteller Eerste verwysing: F Pretorius (red.), Verskroeide aarde (Kaapstad: Tafelberg, 2001), p. 15. Twwede verwysing: Pretorius (red.), pp Eerste verwysing: R Lattimore (vertaler), The Iliad of Homer (Chicago: Chicago University Press, 1951), pp Tweede verwysing: Lattimore (vertaler), p. 24. Eerste verwysing: G Kelly (samest.), Cholera (Londen: Chatham House, 1988) p. 7. Tweede verwysing: Kelly (samest.), p. 9. Verskillende bande Eerste verwysing: J Allouche Corporate social resposibility, Volume 1: Concepts, accountability and reporting (Basingstoke: Taurus, 2006), pp Tweede verwysing: Allouche, Volume 1, p. 3. Elektroniese boeke 'n Webadres (URL) en 'n leesdatum (access date) word benodig wanneer van elektroniese boekmateriaal gebruik gemaak word. Indien spesifieke bladsynommers nie verskaf word nie, kan 'n seksiebeskrywing of hoofstuknumering gebruik word. Eerste verwysing: P Kurland and R Lerner (reds.), The Founders Constitution [e boek] (Chicago: Chicago University Press, 1987), hoofst. 10, < pubs.uchicago.edu/>, leesdatum 28 Februarie Tweede verrwysing: Kurland and Lerner (reds.), hoofst. 10. JOERNALE Gedrukte joernaalartikels Gee die spesifieke bladsynommers waarna verwys word. Eerste verwysing: I Beckett, "Women and patronage in the late Victorian Army", History 85(279), Julie 2000, p Tweede verwysing: Beckett, pp Elektroniese joernaalartikels Gee die digitale voorwerpidentifikasie (DOI, Digital Object Identifier) indien die joernaal dit aantoon. 'n Digitale voorwerpidentifikasie is 'n permanente ID wat direk aan die bron gekoppel is en daarheen

3 lei as dit in die webadres ingelees word ( ). Indien 'n digitale voorwerpidentifikasie nie beskikbaar is nie, gee die webadres (URL), asook die leesdatum. Eerste verwysing: G Kossinets en DJ Watts, "Origins of an evolving social network", American Journal of Sociology [aanlyn], doi: /599247, leesdatum 28 Februarie Tweede verwysing: Kossinets en Watts, p KOERANTE Indien 'n artikel of 'n berig in 'n koerant as bronverwysing dien, moet die naam van die koerant, die datum van publikasie en die relevante bladsynommer(s) verskaf word elke keer wanneer na die artikel of berig verwys word. Eerste en daaropvolgende verwysings: Cape Times, 12 Mei 2009, p. 4. Indien die koerant elektronies gelees is, moet 'n webadres (URL) en leesdatum met die eerste verwysing verskaf word. Eerste verwysing: New York Times, 20 Februarie 2010, < politics.html>, leesdatum 28 Mei Tweede verwysing: New York Times, 28 Mei PROEFSKRIF OF VERHANDELING Eerste verwysing: AE Breytenbach, Die slag by Donkerhoek, Junie 1900 (MA, Universiteit van Suid Afrika, 1980), pp Tweede verwysing: Breytenbach, p. 54. REFERAAT Eerste verwysing: R Adelman, "Aramaic Targumim and Midrashic Tradition" (referaat gelewer by die jaarlikse kongres van die Vereniging vir Bybelse Literatuur, New Orleans, Louisiana, November 2009). Tweede verwysing: Adelman. WEBBLAD Eerste verwysing: Google, "Google privacy policy", < privacypolicy.html>, leesdatum 11 Maart Tweede verwysing: Google. E POS Eerste en daaaropvolgende verwysings: E pos: J Miller F Anderson, 2 Februarie ONDERHOUD Relevante inligting met betrekking tot die onderhoud word met die eerste verwysing in dié betrokke voetnoot gegee. Eerste en daaropvolgende verwysings: Onderhoud: J Miller F Anderson, Pretoria, 2 Februarie ARGIVALE BRONNE Gee soveel inligting as moontlik, insluitende die naam van die argief of bewaarplek, die standplaas van die argief of bewaarplek, die argivale versameling se naam, die argivale, boks en leêrnommer, die outeur of ontwerper se naam, die titel van die dokumentasie, die datum van die dokumentasie en 'n beskrywing van die dokumentasie. Sien die volgende formaatvoorbeelde: Eerste verwysing: The National Archives [Die Nasionale Argief] (TNA; Kew), Kitchener Papers PRO30/27: Kitchener Broderick, 27 Januarie 1901 (brief). Daaropvolgende verwysings: TNA, Kitchener Papers PRO 30/26: Memorandum deur Kitchener, 12 Maart DIE HARVARD VERWYSINGSTEGNIEK Wanneer die Harvard verwysingstegniek gebruik word, word die skrywer(s) se van(ne), die jaar van publikasie en die relevante bladsyverwysings in hakies in die teks aangedui. 'n Volledige bronnelys word aan die einde van die artikel verskaf. Voetnote mag in die teks ingevoeg word ten einde relevante addisionele inligting of verduidelikings te verskaf.

4 Indien daar in die teks gebruik gemaak is van verskeie bronne deur dieselfde skrywer met dieselfde jaartal, word onderskeid getref deur 'n klein alfabetletter direk aan die datum te koppel,beginnende by "a", bv. Kumar, K 2009a Women and civil war. Londen: Boulder. Kumar, K 2009b Impact of war on organisations. Londen: Lynne Rienner Publishers. Teksverwysing: " studies on civil war (Kumar 2009a:4)." Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word aanbeveel dat die Chicagoverwysingstegniek gebruik word. VOORBEELDE VAN TEKSVERWYSINGS Heywood (1996:39) verwys na Vier Suid Afrikaners het tydens die oorlog gesterf (Heywood 1996:39). (Ward & Burns 2007:32 33) Drie en meer skrywers (Barnes et al. 1979:88) BRONNELYS Die bronnelys moet alfabeties wees. In die geval van meer as een skrywer, moet al die name verskaf word. Titels word volledig in skuinsdruk (italics) verskaf. BOEKE Redman, P 2006 A social sciences guide. 3 de uitgawe. Londen: Sage. White, G en Brown A 2004 American history. New York: Slater Publishers. Drie of meer skrywers CJH Hayes, MW Baldwin en CW Cole 1963 History of western civilization New York: Macmillan. Redakteur, vertaler of samesteller Keene, E (red.) 1988 Natural language. Cambridge: Cambridge University Press. Silverman, DF en Propp, KK (reds.) 1990 The active interview. Beverly Hills, CA: Sage. Lattimore, F (vertaler) 1951 The Iliad of Homer. Chicago: Chester Publishers. Kelly, K (samest.) 1988 Cholera Londen: Macmillan. Verskillende bande Allouche, J 2006 Corporate social resposibility. Volume 1: concepts, accountability and reporting. Basingstoke: Palgrave Macmillan. Elektroniese boeke Indien boeke elektronies verkry is, moet 'n webadres (URL) en 'n leesdatem verskaf word. Fishman, R 2005 The rise and fall of suburbia. [e book] Chester: Castle Press. < leesdatum 5 Junie JOERNALE Gedrukte joernaalartikel Boughton, JM 2002 The Bretton Woods proposal: a brief look, Political Science Quarterly 42(6), Augustus 2009, pp Elektroniese joernaalartikel Sluit 'n digitale voorwerpidentifiseerder (DOI, Digital Object Identifier) in indien die joernaal dit verskaf. 'n digitale voorwerpidentifiseerder is 'n permanente ID wat aan die webadres ( gekoppel word en direk na die bron lei.indien 'n digitale voorwerpidentifiseerder nie beskikbaar is nie, verkaf die webadres (URL). Verskaf ook 'n leesdatum.

5 Kipper, D 2008 Japan's new dawn, Popular Science and Technology [aanlyn], < leesdatum 22 Junie KOERANTE The Times 2005 Corporate manslaughter: new issues for lawyers. 3 September. Indien die koerant elektronies gelees is, verskaf 'n webadres (URL) en 'n leesdatum. New York Times, 20 February 2010, Implications of Sino Saudi deals [aanlyn] < accessed 28 May PROEFSKRIF OF VERHANDELING Richmond, J Customer expectations in the world of electronic banking: a case study of the Bank of Britain. Ph. D. Anglia Ruskin Universiteit. REFERATE Brown, J 2005 Evaluating surveys of transparent governance. Referaat gelewer by UNDESA (United Nations Department of Economic and Social Affairs), 6th Global forum on reinventing government: towards participatory and transparent governance. Seoul, Republiek van Korea Mei. WEBBLAAIE NHS Evidence 2003 National Library of Guidelines [aanlyn] < leesdatum 10 Oktober E POS Jones, P 2005 Mobile phone developments. E pos gestuur na RG Schmit, 7 Junie. ONDERHOUDE Geldenhuys, P 2010 Onderwerp: Suid Afrikaanse regeringsbeleid gedurende die 1990s. Onderhoudvoerder: R Brits, Pretoria, 5 Mei.

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

INSTRUKSIES AAN OUTEURS INSTRUKSIES AAN OUTEURS ALGEMEEN Beide Engelse en Afrikaanse artikels word aanvaar. Beide die Chicago- en die Harvard-verwysingsmetodes word aanvaar. Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE Prof. R Marè April 1996 Hersien: Maart 2008 Hersien: Jan 2015 2 INHOUD I. Globale vormgewing, 3 1. Uitwendige voorkoms, 3 2. Uiteensetting, 3 3. Bronne

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

POTCHEFSTROOMSE ELEKTRONIESE REGSTYDSKRIF. VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD 1. Voorgeskrewe verwysingstyl van PER/PELJ,

POTCHEFSTROOMSE ELEKTRONIESE REGSTYDSKRIF.   VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD 1. Voorgeskrewe verwysingstyl van PER/PELJ, POTCHEFSTROOMSE ELEKTRONIESE REGSTYDSKRIF http://law.nwu.ac.za/per VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD Voorgeskrewe verwysingstyl van PER/PELJ, Goedgekeur op 23 August 206. INHOUDSOPGAWE Algemeen. Uitleg

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

TYDSKRIF VIR REGSWETENSKAP REDIGEERINSTRUKSIES

TYDSKRIF VIR REGSWETENSKAP REDIGEERINSTRUKSIES TYDSKRIF VIR REGSWETENSKAP REDIGEERINSTRUKSIES 1 I. ALGEMENE INSTRUKSIES AAN OUTEURS EN NASIENERS 1. INLEWERING EN LENGTE VAN MANUSKRIPTE 1.1 Manuskripte kan in Afrikaans of Engels voorgelê word. Die TRW

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE AFDELING A HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE Die oorhoofse tema van die werkopdrag is Tradisie. Hierdie onderwerp het al in die verlede en sal heel waarskynlik ook in die toekoms tot vele debatte aanleiding

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

SOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY

SOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY 139 SOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY INSTRUCTIONS TO AUTHORS Editorial policy: The Journal publishes analytical articles on original research, as well as review articles, short communications,

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

NWU VERWYSINGSGIDS. NWU Harvard Verwysingstyl van die Fakulteit Regte APA. Biblioteekdienste, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit Potchefstroom

NWU VERWYSINGSGIDS. NWU Harvard Verwysingstyl van die Fakulteit Regte APA. Biblioteekdienste, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit Potchefstroom NWU VERWYSINGSGIDS NWU Harvard Verwysingstyl van die Fakulteit Regte APA Biblioteekdienste, Potchefstroomkampus 2012 Noordwes-Universiteit Potchefstroom NWU Verwysingsgids NWU Harvard, Verwysingstyl van

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

HANDLEIDING VIR DIE TOEPASSING VAN DIE VOORGESKREWE VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD VAN DIE FAKULTEIT REGTE (NWU, POTCHEFSTROOMKAMPUS)

HANDLEIDING VIR DIE TOEPASSING VAN DIE VOORGESKREWE VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD VAN DIE FAKULTEIT REGTE (NWU, POTCHEFSTROOMKAMPUS) HANDLEIDING VIR DIE TOEPASSING VAN DIE VOORGESKREWE VERWYSINGSTYL EN AANHALINGSTANDAARD VAN DIE FAKULTEIT REGTE (NWU, POTCHEFSTROOMKAMPUS) (Van toepassing op alle werksopdragte en 4de jaarskripsies binne

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH

More information

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November

More information

Stylgids Bygewerk 2012

Stylgids Bygewerk 2012 Stylgids Bygewerk 2012 MEDEWERKERS Laetitia Bedeker Lenelle Foster Celesté Fritze Elzette Hansen Susan Lotz Mattie van der Merwe Alta van Rensburg Robert Young Kopiereg: Universiteit Stellenbosch Taalsentrum

More information

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR 1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Leeruitkomste MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Nadat u hierdie eenheid bestudeer het, behoort u in staat te wees om: die filosofie agter outeursreg te verstaan; die beskerming verleen deur internasionale

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

NWU PUK campus style guide / Stylgids van die NWU se PUK-kampus

NWU PUK campus style guide / Stylgids van die NWU se PUK-kampus NWU PUK campus style guide / Stylgids van die NWU se PUK-kampus Die riglyne en voorbeelde wat hieronder verskyn, is vir gebruik binne die Universiteit, ter wille van eenvormigheid. Dit vereenvoudig dus

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014

More information

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS 2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS Vraag-terminologie Ontleed Breek 'n probleem op in sy samestellende dele. Kyk in diepte by elke deel met behulp van stawende argumente en bewyse vir en teen, asook

More information

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Fact: Speakers of this calibre don t come together under one roof in a hurry. Need we say more? Diarise: Saturday 4th December 2010 rsvp Eve before

More information

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot

More information

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ACTA CLASSICA XXXVI {1993} 151-153 ISSN 0065-11.11 BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ARISTOTELES POETIKA, VERTALING EN UITLEG VAN BETEKENIS deur E.L. de Kock en L. eilliers, Perskor, Johannesburg, 1991 Met hierdie

More information

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C) 0 0 Vol. 12 PRETORIA, 1 SEPTEMBER 2006 No. 333 "C) C) a t:j ru -~ C) 0 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure gle AIDS HELPUNE 1 oaoo 012 322 1 DEPARTMENT OF HEALTH 0 J06-271217-A

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013

More information

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers

More information

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA. OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY UITGAWE OP GEBAG. OF SOUTH WEST AFRICA. PUBLIBBBD BY AUTBOBJ'l'Y. 10c Vrydag, 28 JUDie 1963. WINDHOEK Friday, 28th June

More information

ARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK

ARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK ARTIKEL 9C VAN DIE INKOMSTEBELASTINGWET MET SPESIALE VERWYSING NA AKTIEWE EN PASSIEWE INKOMSTE. deur ADELLE WIESE WERKSTUK ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad MCOMM (BELASTING)

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Pro~inci~l Gazette Extraordinary Pro~inci~l" Gazette Extraordinary Buiteri"g~Wone Proviilsiclle Koerant Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 10 AUGUST PRETORIA, 4 AUGUSTUS 2004 No. 314 We all have the

More information

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur

More information

Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie

Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie Oktober 2013 Nagraadse studente staan internasionaal bekend as graduate students. Dit is studente wat hul studie na graduering voortsit. (wordnetweb.princeton.edu/perl/webwn)

More information

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA   CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA   1. NAAM 1. NAME CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse SMS Fleet (Pty) Ltd Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk My Tracer is n lokaal ontwikkelde, briljante, internet gedrewe GPS Voertuig Volg Sisteem met n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse Narratief en perspektief in Sleuteloog deur Hella Haasse Lana Bakkes Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in die Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit

More information

PROGRAMME PROGRAMMES

PROGRAMME PROGRAMMES PROGRAMME PROGRAMMES DOKUMENTASIESENTRUM VIR MUSIEK (DOMUS) DOCUMENTATION CENTRE FOR MUSIC MUSIEKBIBLIOTEEK MUSIC LIBRARY VINDLYS FINDING AID Saamgestel deur / Compiled by Margot Müller MUSIEKDEPARTEMENT

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Pretoria Brief 09/09 September 2009 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg n stukkie uit die geskiedenis van een van die bekendste hotelle van ou Pretoria. Die European

More information

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles 461 Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe PIETER KAPP Navorsingsgenoot Departement Geskiedenis, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance deur Marí Borstlap Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad MAGISTER IN DRAMA in die Fakulteit

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA

EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA met spesifieke verwysing na die Paarl-Vallei Eisteddfod Minette Du Toit-Pearce Hierdie tesis is vir die gedeeltelike voltooïng (50%) van die graad M.Mus (Sang) aan die Departement

More information

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika Huguenot Society of South Africa Mei 2016 Nommer 11 Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief REDEVELOPMENT PLANS OF THE MUSEUM WELL UNDERWAY The Huguenot Society of South

More information

Publikasiegereed? Oor die aanbiedingswyse, keuringsprosedure en teksversorging van navorsingsartikels 1

Publikasiegereed? Oor die aanbiedingswyse, keuringsprosedure en teksversorging van navorsingsartikels 1 ids Praktyk Publikasiegereed? Oor die aanbiedingswyse, keuringsprosedure en teksversorging van navorsingsartikels 1 Mariana Venter Buro vir Wetenskaplike Tydskrifte Potchefstroomse Universiteit vir CHO

More information