Kwartaalverslag 30 Junie 2015

Size: px
Start display at page:

Download "Kwartaalverslag 30 Junie 2015"

Transcription

1 Kwartaalverslag 30 Junie 2015

2 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 5 BATEALLOKASIE

3 FONDS VERWIKKELINGE Die Verso effektetrustfondse se naam het in Julie 2015 na Naviga verander. Dit is geïmplementeer tesame met die opwindende nuwe verwikkelinge gedurende die laaste jaar. Ons het die beleggingsfilosofie van Boutique Investment Partners (BIP) aangeneem en dit behoort die samestelling van die fondse in die toekoms te verbeter. Daar was geen wesenlike veranderinge binne die Naviga BCI Income Planner fonds nie. Al die onderliggende fondsbestuurders het n buigsame mandaat wat beteken hulle kan die bate allokasie en die duur van effekte aktief bestuur. 15% van die fonds word in die buiteland belê om die krediet risiko te diversifiseer en die grootste deel van die geldeenheid risiko is verskans. Die geldeenheid verskansing verbeter ook die opbrengs van die fonds weens die rentekoers verskil tussen Suid-Afrika en ander ontwikkelde lande. Beide die Naviga BCI Secure Growth FoF en die Naviga BCI Balanced Growth FoF is ondergewig in plaaslike aandele en oorgewig in buitelandse aandele. Daar was n effense verhoging in die duur van die effekte blootstelling met die insluiting van die STANLIB Bond fonds. Die Ashburton Indian Equity fonds is een van die nuwe beleggingsgeleenthede soos deur Boutique Investment Partners geïdentifiseer. Die huidige ekonomiese hervorming in dié ekonomie behoort die aandeelpryse in Indië te ondersteun. Sesfikile Global Property is gedurende die afgelope kwartaal ingesluit om Reitway, die bestaande internasionale eiendomsfonds, te komplimenteer. Die GinsGlobal World Indeks is een van die nuwe fondse in Naviga BCI Secure Growth. Dit is n passiewe fonds wat die internasionale aandele indeks volg. Die Naviga BCI Balanced Growth fonds bevat alreeds passiewe, of sogenaamde smart beta, blootstelling deur die Satrix en Stylo fondse. Daar was geen veranderinge binne die Naviga BCI SA Equity of die Naviga BCI Equity FoF nie. Die herstrukturering van die BCI Best Blend Global Equity FoF was steeds in werking aan die einde van die eerste kwartaal en is gedurende April 2015 afgehandel. Die fondse se diversifikasie is verbeter deur ontwikkelende lande sowel as Afrika aandele by te voeg. Die Ashburton Indian Equity fonds was n nuwe toevoeging tot die BCI Best Blend Global Equity fonds. Die strukturele ekonomiese veranderinge in die land behoort die aandeelpryse in die toekoms te ondersteun. Histories het hierdie aandelemark een van die hoogste opbrengs op ekwiteit verhouding (ROE) gehad. Met toenemende bewyse dat hierdie ekonomie n nuwe beleggingsiklus betree het, is die verwagting dat hierdie veranderinge n positiewe impak op die ROE verhouding sal hê. Dit behoort die verdienste van die maatskappye te ondersteun. Op grond hiervan, het die meeste onafhanklike navorsings maatskappye hul siening oor Indië na n koop opgradeer. Die tabel hieronder bevat n opsomming van die veranderinge gedurende die tweede kwartaal van 2015: Fonds Bate Allokasie Fonds Seleksie Naviga BCI Income Planner FoF Geen Geen Naviga BCI Secure Growth FoF n Effense toename in die duur van effekte en die blootstelling tot eiendom Nuwe fondse: STANLIB Bond Prudential Enhanced SA Property GinsGlobal World Index Fund Ashburton Indian Equity Sesfikile Global Property Naviga BCI Balanced Growth FoF n Effense toename in die duur van effekte en die blootstelling tot eiendom Nuwe fondse: STANLIB Bond Prudential Enhanced SA Property Ashburton Indian Equity Sesfikile Global Property Naviga BCI SA Equity Geen Geen Naviga BCI Equity FoF Geen Geen BCI Best Blend Global Equity FoF Geen Nuwe fonds: Ashburton Indian Equity 2

4 MARKOORSIG Die grafiek hieronder, verskaf deur die onafhanklike navorsingsmaatskappy - Bank Credit Analyst (BCA), dui daarop dat die S&P 500 in Amerika vir die derde langste periode sedert 1932 gestyg het sonder om met 10% te daal. Dus die langste bulmark oor die afgelope 83 jaar. Dit is nie noodwendig n probleem nie, solank die waardasies aantreklik is. Volgens ons plaaslike sowel as buitelandse strategiese dokument, is dit moeilik om aantreklike geleenthede in die hoof bate klasse te vind. Die meeste geleenthede is slegs goedkoop relatief tot ander bate klasse en dus bly die risiko vir kapitaalverlies hoog. Ons verwagting is dat die mark baie sensitief sal wees vir enige nuus rakende die waardasie van die markte. Die markte kan verder duurder word of wesenlik afneem. In sulke onsekere omstandighede behoort kapitaal bewaring n belangrike rol te speel. Plaaslike Vaste inkomste en Eiendom Die effekte mark het plaaslik sowel as in die buiteland n teleurstellende jaar sover beleef. Vir die eerste helfte van die jaar het plaaslike effekte (ALBI indeks) n opbrengs van 1.55% gelewer, swakker as beide kontant en eiendom. Iran behoort meer olie uit te voer nadat die sanksies teen hulle gelig is. Iran het ingestem om hulle kernenergie program te verklein. Die addisionele olie voorraad en produksie van Iran behoort afwaartse druk op die olieprys te plaas. Die kombinasie van laer olie- en kommoditeitspryse, behoort laer inflasie te ondersteun. Indien dit n wesenlike invloed op inflasie gaan hê, behoort dit effekte te ondersteun sowel as aandele wat alreeds duur is. Plaaslike Aandelemark Plaaslike aandele het verliese beperk, alhoewel dit wisselvallig was. Die industriële sektor, wat die duurste is, het die beste gevaar en was die grootste dryfveer om verliese te beperk. Die medium kapitalisasie aandele het n verlies getoon, hoofsaaklik as gevolg van die blootstelling aan eiendomsaandele. Die hulpbronnesektor het die swakste gevaar en verliese voortgesit. Oor die afgelope jaar het die sektor amper 30% verloor. Die verwagte verdienste van dié aandele het skerp afgeneem en is nou die laagste oor die afgelope tien jaar. n Swak wêreld aanvraag, n ooraanbod van kommoditeite en n sterk Amerikaanse Dollar is van die redes wat dit moeilik maak om dit die laagtepunt van die verdienste siklus te noem. Die groot gaping tussen die defensiewe en sikliese aandele maak dit egter moeilik om die sektor te ignoreer, veral as die ander sektore relatief duur lyk. 3

5 Relatief tot ander aandele markte in die wêreld, verdien die plaaslike industriële en finansiële sektor n hoër opbrengs op ekwiteit (ROE). Dit dui daarop dat hierdie maatskappye n hoër winsgewendheid toon en daarom die hoër waardasie regverdig. Die risiko is egter dat hierdie maatskappye nie die winsgewendheid kan volhou nie. Buitelandse Valutamarkte Die Rand het teenoor die meeste geldeenhede verswak, veral die Euro en die Pond, as gevolg van die uitdagende plaaslike faktore. Dit het waarde bygedra tot ons buitelandse blootstelling. Die Rand het oor die afgelope jaar met 14% teenoor die Amerikaanse Dollar verswak. Solank ekonomieë soos Amerika, Brittanje en Europa aanhou herstel, kan die Rand verder verswak. Die Rand dien as verskansing vir die buitelandse blootstelling indien die markte sou afneem. Buitelandse Ontwikkelde Markte Benewens die voortgesette angs rondom die Amerikaanse Reserwebank se rentekoers besluit, is die sentiment van die markte deur die Griekse krisis beïnvloed. Griekeland het probeer om addisionele befondsing van die IMF te verseker sowel as die voorwaardes daarvan te onderhandel. Die regering het n referendum gehou en die publiek het oorweldigend nee gestem vir die voorwaardes soos voorgesit deur krediteure. Die nee stem is nie goed deur die markte ontvang nie en het gelei to n klein regstelling in die meeste markte. Dit was egter minder as die verwagte daling van 10%. Die Duitse aandele mark (DAX) het die swakste gevaar met n verlies van net onder die 5% vir die kwartaal. Ten spyte van die IMF en die Europese Sentrale Bank (ESB) wat bereid was om addisionele hulp aan Griekeland te verleen, kan die angs rondom Griekeland langer aanhou as verwag. Op n meer positiewe noot, die vinnige en daadwerklike aksie deur die IMF en ESB behoort die verspreiding van die risiko deur die res van Europe en die wêreld te beperk. Dit kon die rede wees vir die onlangse positiewe regstelling in die Europese markte. Buitelandse Opkomende Markte Indië het die swakste tussen die groot ontluikende markte (BRIC lande) gevaar met n negatiewe opbrengs van 2% vir die kwartaal. Die BIP beleggingstrategie het Indië as relatief goedkoop geïdentifiseer en die strukturele veranderinge in die ekonomie behoort die aandelepryse te ondersteun. Die hervorming in hierdie mark is daarop gemik om van die verbruiker georiënteerde ekonomie na n beleggings georiënteerde mark te verander. In teenstelling, is China daarop gemik om van n beleggings georiënteerde mark na verbruiker georiënteerde ekonomie te verander. Die beleid verskille opsygesit, behoort beide strategieë n hupstoot vir ekonomiese groei te gee wat beteken dat die opbrengs op ekwiteit verder kan verhoog. Hierdie twee beleggingsgeleenthede bly n hoë oortuigende belegging idee as gevolg van die kombinasie van konstruktiewe strukturele hervormings tesame met aanvaarbare fundamentele waardasies. Bykomend tot hierdie strukturele ekonomiese hervormings, behoort die laer olie- en kommoditeitspryse maatskappye se winsmarges te verhoog en dus verdienste groei. In teenstelling, kan die sterk Dollar en die verwagte rentekoers verhoging n negatiewe impak hê op die verdienste van maatskappye in Amerika. Buitelandse Eiendom Stygende effektekoerse regoor die wêreld het die bate klas negatief beïnvloed en het gelei tot n negatiewe opbrengs van amper 8% in ontwikkelde lande. Dit het die opbrengskoers op eiendom verhoog en dus die waardasies verbeter. Die FTSE EPRA/NAREIT Ontwikkelde Huur Indeks verhandel tans teen 'n aantreklike dividendopbrengs van 5% in Amerikaanse Dollar. Dit is 'n aantreklike opbrengs in die huidige lae rentekoers omgewing en behoort dus die bateklas te ondersteun. Bron: Boutique Investment Partners 4

6 OPBRENGSTABELLE TABEL A: MARK OPBRENGS TOT 30 JUNIE 2015 Bateklas Tweede Kwartaal: Maande JSE Algehele Aandele -0.20% 4.79% Hulpbron Aandele -4.88% % Finansiële Aandele -2.28% 20.87% Industriële Aandele 1.65% 14.04% SA Effekte -1.40% 8.21% SA Eiendom -6.23% 26.98% SA Kontant 1.47% 5.94% VPI 2.60% 4.57% Internasionale Aandele (VSA$) 0.31% 1.43% Internasionale Effekte (VSA$) -1.18% -7.09% Internasionale Kontant (VSA$) 0.01% 0.02% Rand/Dollar 0.18% 14.09% TABEL B: FONDS OPBRENGSTE TOT 30 JUNIE 2015 Tweede Kwartaal Portefeuljes Maande 3 Jaar¹ Sedert Aanvangs¹ Fonds Maatstaf Fonds Maatstaf Fonds Maatstaf Fonds Maatstaf BCI Money Market 1.57% 1.47% 6.14% 5.94% 5.55% 5.42% 6.51% 6.32% Naviga BCI Income Planner 1.43% 1.56% 6.25% 6.27% 6.60% 5.66% 8.08% 7.34% Naviga BCI Secure Growth 0.58% 3.29% 6.79% 7.57% 9.64% 8.57% 10.20% 8.76% Naviga BCI Balanced Growth -0.53% 3.51% 6.57% 8.57% 11.78% 9.57% 12.70% 9.88% Naviga BCI SA Equity -1.42% -0.12% 5.15% 10.20% 10.18% 20.64% 11.26% 16.94% BCI Best Blend Global Equity 0.47% 0.49% 8.21% 15.72% 25.09% 30.34% 12.63% 15.44% Naviga BCI Equity 0.05% 0.08% 6.51% 11.79% 12.54% 23.27% 12.00% 23.55% 1) Opbrengste langer as 12 maande is n jaarliks opbrengs 5

7 BATEALLOKASIE NAVIGA BCI INCOME PLANNNER NAVIGA BCI SECURE GROWTH NAVIGA BCI BALANCED GROWTH 6

8 NAVIGA BCI SA EQUITY 31 Maart JUNIE 2015 BCI BEST BLEND GLOBAL EQUITY NAVIGA BCI EQUITY * Die Naviga BCI SA Equity Fonds, asook die BCI Best Blend Global Equity Fonds word as die aandeleboublok binne die ander Naviga fondse gebruik. 7

9 Vrywaring: Kollektiewe beleggings is gewoonlik medium- tot langtermynbeleggings. Die waarde van winsdelende belange mag toe- óf afneem, en historiese prestasie is nie noodwendig n aanduiding van toekomstige prestasie nie. Kollektiewe beleggings verhandel teen heersende pryse, en mag aandelebewys lenings aangaan. Vooruit pryse word gebruik. n Skedule met fooie en heffings en maksimum kommissies is beskikbaar op aanvraag van die maatskappy/skema. Kommissies en aansporingsbonusse mag betaal word, en indien wel, word dit in totale koste ingereken. Die Fonds mag gesluit word vir nuwe beleggers. n Fonds van fondse kollektiewe beleggings mag in ander kollektiewe beleggings belê, wat hul eie fooie hef en dus in n hoër fooiestruktuur vir sodanige portefeuljes mag veroorsaak. Grafieke en prestasiesyfers word bekom van Morningstar vir enkelbedragbeleggings, insluitende inkomsteverspreiding, op n netto batewaarde-tot-netto batewaarde grondslag. Syfers sluit nie aanvangsfooie in nie. Inkomste word herbelê op die datum wanneer die belegger geregtig is op die dividende. Ware beleggingsprestasie verskil na gelang van toepaslike aanvangsfooie, beleggingsdatum en datum van herbelê van inkomste. Kollektiewe beleggings word bereken op n netto batewaarde basis, en ouditeursfooie, bankkoste en trust fooie word gehef op die portefeulje. Die portefeuljebestuurder mag tot en met 10% van die markwaarde van die portefeulje leen om ontoereikende likiditeit te oorbrug, in geval van die afkoop van winsdelende belange. Direkteure: C. Burger, N. Burger Reg. no. 2001/005392/07 Catnia Building, Bella Rosa Village, Bella Rosa Street, Bellville, 7530 t: +27 (0) f: +27 (0) e: info@naviga.co.za 8 Naviga Solutions (Edms) Bpk is n gemagtigde finansiële dienste verskaffer, FSP 381.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember 2011 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD MULTI BESTUURDER FONDSE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 4 SAMESTELLING

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September 2012 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD DIE RISIKO VAN INFLASIE... 2 MARKOORSIG... 3 OBRENGSTABELLE... 4 SAMESTELLING

More information

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September 2013 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD AFTREEBEPLANNING: DIE LEWENSFASE-MODEL... 2 MARKOORSIG... 4 OPBRENGSTABELLE...

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:

More information

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wees versigtig die JSE is uiters gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte. 3.

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:

More information

Finansieel Gesproke 1

Finansieel Gesproke 1 jan 2009 Finansieel Gesproke 1 IN HIERDIE UITGAWE 2. Ontmoet ons nuwe BD 3. Oorsig van wêreldwye krisis 4. Ekonomiese vooruitsig 6. Hoe u geld bestuur word in 2009 2 jan 2009 Nuwe Besturende Direkteur

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf Finansieel Gesproke September 2014 INHOUD n Gebeurtenisvolle jaar Pieter Hugo Aandelemarkte verder opgedryf Rian le roux stadige rotasie nog aan die gang maar risiko s is volop PETER brooke Versterking

More information

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd 5 Julie 2013 Disclaimer:

More information

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) DIE RAND DIE SLEGTE EN DIE GOEIE het. Wat my veral bekommer

More information

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED

2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED 2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED INHOUD VERKORTE JAARVERSLAG VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 Desember 2014 Voorsitter se boodskap aan onderaandeelhouers 3 tot 4 Bladsy

More information

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS FINANSIEEL GESPROKE OKTOBER 2013 INHOUD BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS OLD MUTUAL INVESTORS FUND PETER LINLEY DIE GROOT ROTASIE PETER BROOKE BLY

More information

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E Castle Walk Corporate Park Blok B Cnr Swakop & Nossob Straat ٠Erasmuskloof ٠ 0048 Tel +27 (0) 12 484 2000 ٠ Faks +27 (0) 12 484 2001/2 E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E Dynamic Wealth is n Gemagtigde

More information

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping? julie 2008 Finansieel Gesproke 1 IN HIERDIE UITGAWE 2. Hoe marktoestande fonds-prestasie beïnvloed 4. n Plek vir kontant 5. Het ons n winteruitverkoping? 7. Doen die regte keuse (InvestRight TM ) 2 julie

More information

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016

FINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016 FINANSIEEL GESPROKE SEPTEMBER 2016 INHOUD BELEIDVORMERS VERSKERP POGINGS OM WÊRELDEKONOMIE WEER AAN DIE GANG TE KRY EN GOEIE PLAASLIKE DATA GEE SA HUPSTOOT RIAN LE ROUX & TINYIKO NGWENYA WÊRELDWYE SOEKE

More information

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief 2018: Week 5 PRETORIA-OOS Weeklikse nuusbrief Beleggingsaanbieding 8 Maart 2018 Die VSA se ekonomiese groei is tans baie sterk. Dit kan in hulle baie hoë ISM (Institute for Supply Management) syfer, asook

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S

E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S Castle Walk Corporate Park Block B Cnr Swakop & Nossob Straat ٠Erasmuskloof ٠ 0048 Tel +27 (0) 12 484 2000٠ Fax +27 (0) 12 484 2001/2 E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S Tabel 1: Sleutel-markaanwysers

More information

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF Finansieel Gesproke September 2015 INHOUD N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF RENTEKOERSVERHOGINGS REGOOR DIE WÊRELD ONTSENU BELEGGERS Rian le Roux SIENING

More information

NUUSBRIEF JUNIE 2008

NUUSBRIEF JUNIE 2008 NUUSBRIEF JUNIE 2008 ONS KANTOOR TE EDWARDSTRAAT 126, BELLVILLE, KAAPSTAD INHOUDSOPGAWE: 1. Allan Gray - geselekteerde Finansiëlebeplanners 2. Finsolnet Nuus 3. Ekonomiese Barometers 4. Plaaslike Rentekoerse

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys WETENSKAPLIKE BYDRAES REEKS H: INOUGURELE REDE NR. 150 BASEL, TYDSDUUR EN WAARDE OP RISIKO Prof. P Styger Publikasiebeheerkomitee Potchefstroomse

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET JUNIE 2016 NUUSBRIEF Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET In hierdie uitgawe INHOUDSOPGAWE Bladsy 1) Finsolnet / Sygnia Nuus... 2 2) Beleggingsbeleidsaanpassings... 2 2.1 Buitelandse Blootstelling...

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1 RSA MAKELAARS Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET Geseënde Kersfees Bladsy 1 IN HIERDIE UITGAWE 1 Finsolnet Nuus Bl. 2 2 Ekonomiese Barometers Bl. 4 3 Buitelandse Beleggings terug na RSA Bl. 10 1) FINSOLNET

More information

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate: Bl. 1 DESEMBER Insurance House Edwardstraat 126 BELLVILLE 7530 Posbus 3547 TYGERVALLEI 7536 Tel: (021) 9196916 Faks: (021) 9199718 Epos: peterjon@rsabrokers.co.za Webtuiste: www.rsabrokers.co.za IN HIERDIE

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

) waar van toepassing.

) waar van toepassing. OLD MUTUAL UNIT TRUSTS UITTREDINGANNUÏTEITSFONDS BELANGRIKE INLIGTING 1. Vul asseblief al die toepaslike afdelings in en onderteken afdeling 13. Beleggers in effektetrusts wat aan Shari ah voldoen, moet

More information

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD OpenStax-CNX module: m24583 1 Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan

More information

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers

Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers Inleiding Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die afgelope jaar op talle terreine aansienlike sukses behaal

More information

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering.

Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering. 1 Misleading marketing material - n aantal onlangse gevalle uit die lêers van die Ombudsman vir Langtermynversekering. CR190 Bemarkingsmateriaal moet mens maar altyd met n knippie sout neem. Maar daar

More information

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens 292 Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2005, 45/2 Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens Jannie Rossouw Suid-Afrikaanse Reserwebank asook Departement

More information

Gefokus, standvastig en oopkop

Gefokus, standvastig en oopkop NUUSBRIEF Januarie 2014 Uitgawe Inhoud: Gefokus, standvastig en oopkop 1 Ekonomiese en markoorsig Des 2013/ Jan 2014 2 Vive la difference! 4 Wiehan se brief 5 Redakteur: Aneka Janeke "It's not how much

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers

More information

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie deur CWH BOSHOFF 29136939 Ingehandig ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad BACCALAUREUS IN BEDRYFSINGENIEURSWESE

More information

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21 FINANSIËLE STATE 28 FEBUAIE 2015 BG De Villiers Ing Ing., eg Nr. 2001/003908/21 DAKENSTEIN SAKEKAME FINANSIËLE STATE 28 FEBUAIE 2015 VOOSITTE Jandre Arangies TESOUIE Johan Kemp BESTUUSAADSLEDE Sieg Maier

More information

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan

More information

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS 360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 20 3 de Kwartaal September 2018 Newsletter of The Core Group Issue 20 3 nd Quarter September 2018 WEET WAARHEEN DIE W Ê RELD OPPAD IS INDEKS Vyf BTW-foute wat klein

More information

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE

OASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE 360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 15 2 de Kwartaal Julie 2017 Newsletter of The Core Group Issue 15 2 nd Quarter July 2017 SKEP 'N OASE TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE INDEX Dieselrabatte Kan

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

This newsletter is also available in English. Please send to to request an English copy.

This newsletter is also available in English. Please send  to to request an English copy. Universiteit Stellenbosch Aftredefonds NUUSBRIEF This newsletter is also available in English. Please send email to rwvs@sun.ac.za to request an English copy. Maart 2010 Volume 16 1. Inligting oor beleggingsprestasie:

More information

NUUSBRIEF JUNIE 2018 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

NUUSBRIEF JUNIE 2018 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET NUUSBRIEF JUNIE 2018 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET INHOUDSOPGAWE 1) MARKTE IN OËNSKOU 2 Bladsy 2) 1.1 Verenigde State van Amerika 1.2 Facebook 1.3 Die Ramaphosa effek 1.4 Blue Chip aandele vaar

More information

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET JUNIE 2015 NUUSBRIEF Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET In hierdie uitgawe 1 Finsolnet / Sygnia Nuus Bl.2 2 Beleggingsbeleidsaanpassings Bl.2 3 Projekte Bl.3 4 Ekonomiese Oorsig en Grafieke 4.1 Markte

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm Aanlyntransaksies Gaan transaksies by ons Secure Online Services aan om tyd te bespaar. Besigtig en bestuur u portefeulje aanlyn en veilig. Vul u fondsrekening aan,

More information

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING: KOOPVORM

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING: KOOPVORM BELANGRIKE INLIGTING 1. Hierdie Belastingvrye Belegging word slegs vir individue aangebied (d.w.s. nie vir trusts, maatskappye, ens. nie). U kan vir uself of namens ander persone, byvoorbeeld u kinders,

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe 971 Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe in Suid-Afrika The role of NSFAS in facilitating access

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad

voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad 'rrn KIFUTIESE BESKOUING VAN DIE KONTAINI1JVlOEISTAAT AS ELEMENT VAN IFINANSieliE VERSLAGIDOlEN~INJG JOHANNES HENDRIK KIRCHNER voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER COMMERCii

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

streef na uitnemendheid

streef na uitnemendheid BELEGGER2017 BELEGGINGS BEPAAL SÓ DIE WAARDE VAN JOU KLASSIEKE MOTOR INSIG ROBO-ADVISEURS MAG SLIM KLINK, MAAR KAN JY IN MOEILIKE TYE OP HULLE REKEN? LEEFSTYL DIS MOS DIE LEWE! KAMPEER LUUKS, SPRING OP

More information

Die toerismebedryf is hard hierdeur getref, selfs voordat die eerste fluitjie geblaas het.

Die toerismebedryf is hard hierdeur getref, selfs voordat die eerste fluitjie geblaas het. Ons het reeds gewen 2010 05 30 17:27 Johan Fourie Grafika: Jaco Grobbelaar Toe Match, die amptelike agentskap wat verblyf namens Fifa hanteer, middel April 300 000 kamers terug op die mark geplaas het,

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

RAADSLEDE / COUNCILLORS

RAADSLEDE / COUNCILLORS NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 25 APRIL 2017 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG 25 APRIL 2017 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A GENERAL

More information

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014

More information

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF (2013/11) A: ANC Die A tot Z van 2013 Die regerende party het n moeilike jaar

More information

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks 1 WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET Johann Basson, Maart 2013 Agtergrond en konteks Die inligting waarop hierdie lesing gebaseer is is grootliks geïnspireer deur die boek van Tim Jackson

More information

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA   CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA   1. NAAM 1. NAME CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013

More information

Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê

Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê Nuwe minimum loon bedryg die gans wat die goue eiers lê Dr. Daan Louw, Departement Landbou Ekonomie, Universiteit van Stellenbosch en Dirtekteur van Optimal Agricultural Business Systems (OABS) Hoekom

More information