Kaleidoskoop. Dertig boodskappe vir die kreatiewe gees. Dr. Eben Smith

Size: px
Start display at page:

Download "Kaleidoskoop. Dertig boodskappe vir die kreatiewe gees. Dr. Eben Smith"

Transcription

1 Kaleidoskoop Dertig boodskappe vir die kreatiewe gees Dr. Eben Smith

2

3 Kaleidoskoop Dertig boodskappe vir die kreatiewe gees Dr. Eben Smith

4

5 vir Mariki

6 Kaleidoskoop Dertig boodskappe vir die kreatiewe gees Uitgegee deur Dragon Wealth Media Kopiereg 2013 Eben Smith Alle regte voorbehou Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die uitgewer gereproduseer of in enige vorm deur enige elektroniese, fotografiese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, plaat-, band- of laserskyfopname, mikroverfilming, via die internet of e-pos of enige ander stelsel van inligtingsbewaring of -ontsluiting. Ontwerp en uitleg deur Maryke Venter Kunswerk op omslag deur Olivia Botha Geset in Crimson 10/18

7 Inhoudsopgawe 1. Op die fondamente van ander 1 Air on a G-string uit Suite nr. 3 (Musiek) Jeremia 6:16 2. Hoop op God en geniet die lewe! 6 Titanic (Filmkuns) 1 Timoteus 6: Wonderaars oor wonders 11 Sonneblomme (Skilderkuns) Johannes 2: Die kyk in Sy oë 17 Die haan het gekraai (Beeldendekuns) Lukas 22:31-34 en 22: Die adres op my pakkie 22 Frederic Chopin ( ) (Musiek) Lukas23: Edele onvolmaaktheid 27 Mr. Holland s Opus (Filmkuns) Psalms Slaaf van God of kind van God? 33 Die verlore seun (Skilderkuns) Lukas 15:11-32 en Romeine 8:13-17

8 8. Die kruis in my oorlogsformasie 38 Kruiskerk te Dingaanstat Efesiërs 2:11-18 (Argitektoniese-ontwerp) 9. Wet van minderhede 43 Eine Kleine Nachtmusik (Musiek) 1 Samuel17: en 2 Konings 5: Beskermhere of tronkbewaarders? 49 The Cider House Rules (Filmkuns) Hebreërs.9: God se vingerafdrukke 54 Die laaste oordeel (Skilderkuns) Genesis 3:1-11 en Filippense 1: Net n druppel aan n kraan 59 Witkoljanfrederik op n kraan 1 Johannes 2:12-17 (Beeldende-kuns) en Eksodus 20: Die melodie en sy snykante 65 Für Elise (Musiek) Matteus 22: Selfrespek in die spieël 70 Seven years in Tibet (Filmkuns) 1 Konings 1: Jy kon Judas gewees het! 74 Die laaste avondmaal (Skilderkuns) Johannes 13: God se vuil-voet-mense 79 Rotstekeninge (Argeologiese Skatte) Deuteronomium 6:1-9 en Genesis 1:25-28; 2:4b God se vreemde wiskunde 85 Amadeus (Musiek en Filmkuns) Jeremia 12: Die pyn van ware geluk! 90 Shadowlands (Filmkuns) Romeine 5: God se ideale wêreld 95 Die ideale wêreld (Skilderkuns) Markus 14:32-42

9 20. Toeskouers en slagoffers 100 van die Colosseum Openbaring 6:9-11 en Colosseum (Argitektoniese wonder) 7: Die glinster in God se oog 105 Johann Sebastian Bach (Musiek) Haggai 2: Magtelose dienswerk 110 Schindler s List (Filmkuns) Matteus 20: Opsoek na die beste lewe! 114 n Dans na die musiek van die tyd (Skilderkuns) Spreuke 30: God, die Kryger 119 Boerekryger (Beeldende-kuns) Sagaria 4:1-14 en Psalms 13: Mense-vuur word Gods-lewenswater 125 Ludwig von Beethoven (Musiek) Matteus 1: Mure wat verkrummel 129 The Shawshank Redemption (Filmkuns) II Korintiërs 10: God se glans in die alledaagse 134 Frans Claerhout (Skilderkuns) Hebreërs 2: Rots vir my geslaan 139 Easter Eiland (Argeologiese Erfenis) 1 Korintiërs 10:1-5 en Numeri 20: n Gesprek met Beethoven 143 Ode aan die Vreugde (Musiek) 1 Johannes 4: In verwondering teenoor mense 149 Die koringversamelaars (Skilderkuns) Johannes 13:1-17 Die skrywer en die kunstenaar 154

10

11 1 Op die fondamente van ander Air op die G-snaar uit Suite nr. 3 Lees: Jeremia 6:16 So sê die Here: Staan by die kruispaaie en kyk, en vra na die ou paaie. Vra na watter pad die beste is en loop dit, dan sal julle rus vind. Maar hulle het gesê: Ons sal nie daardie pad loop nie (Jer. 6:16). Many of us lack enthusiasm because we sit around waiting for it to magically descend upon us. Good luck, but don t bet on it happening. ~ Michael LeBoeuf 1

12 Kaleidoskoop Heel, gepas is dit dikwels Air on a G-string van Bach wat die huweliksgaste by vele troues geselskap hou, terwyl almal vir die bruid wag om op te daag. Of dit altyd vir die wagtende en senuweeagtige bruidegom help is te betwyfel, maar hierdie mooi melodie vir strykers wat uit die tweede beweging van Bach se suite Nr. 3 in D kom, het nogal die manier om die onstuimige gemoed kalm te maak. Amper asof dit die belofte inhou om n mens se gees op n ver reis te neem waar jy en vrede met mekaar in harmonie kan vertoef. J.S. Bach God, musiek en familie was sy lewe. Wat egter interessant is van hierdie beroemde stukkie werk, is dat die violis August Wilhelmj in 1871, jare nadat Bach dit gekomponeer het (1720), die ontdekking gemaak het dat dit vir hom baie beter klink in die laagste snaar op die viool - die G-snaar - terwyl Bach dit oorspronklik in D gekomponeer het. So het Wilhemj dit dan ook oorgeskryf, sodat dit net in die G-snaar gespeel moet word. Vandaar dan ook hierdie komposisie se naam, Air on a G-string. Natuurlik is hierdie omskrywing van Bach se melodie nie oral ewe goed ontvang nie en daarom praat José Rodriguez-Lopez selfs van Wilhelmj se berugte verwerking, wat die oorspronklike melodie gedegradeer het tot n pompeuse (oordadige) gebaar. Uiteindelik is almal natuurlik geregtig op hulle eie mening, maar wat n mens miskien wel van Wilhelmj kan sê, is dat hy die moed gehad het om sy unieke 2

13 Hoofstuk 1 Op die fondamente van ander inslag aan n besonderse musiekwerk te gee. Of mense nou van die nuwe verwerking hou of nie, die feit van die saak is dat Wilhemj se stempel daarop geplaas is. Hy het vir n bepaalde rigting n keuse gemaak en nou dra Bach se komposisie die naam van die keuse wat hy uitgeoefen het! As die profeet Jeremia met die ongehoorsame volk Israel praat, is dit juis wat hy vir hulle vra. Hulle moet by die kruispaaie gaan staan en vra na die beste pad om te loop. Hulle moet die vraag na hulle eie lewens vra en n keuse uitoefen oor die stempel wat hulle daarop wil afdruk. Dit is asof die Here deur die profeet vir hulle wil sê: Kom tog net tot n besluit!. Hulle is soos n trop besluitelose skape wat nie weet watter koers om in te slaan nie. En so is ons ook dikwels besluiteloos en laat ons toe dat die lewe met al sy eise ons maar net in n rigting dryf, sonder dat ons weet wat daardie rigting is. Hierdie besluit van Israel is nie maar net n leë besluit van wat ék met mý lewe wil doen nie. God wil hê dat hulle in die eerste plek by die kruispad moet staan om vir Hom n keuse te maak. As gelowiges is die keuses wat ons in die lewe uitoefen daarom ook nooit keuses wat los van God staan nie. As ons vir die goeie kies is dit altyd n keuse vir die beste manier van saamwees met mense en met God. Daarom dat die keuse van n rigting ook vir n mens vrede inhou. Vrede omdat ek weet dit maak nie saak wat ek besluit nie, God sal met my wees. En al gebeur dit so dat ek moet vind dat ek die verkeerde keuse gemaak het, was dit juis die leerskool waardeur God my laat gaan het sodat ek sekerheid kan verkry oor wat ek moet doen. Daarom moet ons nooit te ontsteld wees oor die verkeerde keuses wat ons so dikwels maak nie, want was dit nie daarvoor nie, sou ons dalk nie uitgekom het by die regte keuse wat ons uiteindelik moes maak nie. 3

14 Kaleidoskoop Om by die kruising te staan, is altyd n krisistyd en dit is juis krisisse wat ons dikwels in die eerste plek daar laat beland het. Op die kruising is jy skielik weer op n nulpunt, so asof alles wat jy weet en wat jou tot hier gebring het, nie meer tel nie. Die verandering van werk, van skool, van n vriendekring of die binnegaan van n nuwe lewensfase, is alles dinge wat n mens maar weer van vooraf op n kruising plaas. Die positiewe hiervan is egter dat n mens weer voorraadopname van die lewe maak en weer moet besluit wat die lewe die moeite werd maak. As die Here vir die volk uitnooi om by kruispaaie te gaan staan, sê dit ook vir n mens dat jy nie noodwendig vir n krisis hoef te wag voordat jy jou eie lewe in oënskou neem nie. Begin sommer nou en oorweeg jou lewensopsies: soek na die plekke waar jy en God julle stempel saam kan afdruk. As die Here die volk uitnooi om na die kruispaaie te gaan, dan is dit ook nooit met leë hande nie. Daar is ook die ou paaie wat baie geloofshelde soos Abraham, Isak en Moses voor hulle geloop het - modelpaaie wat al oor en oor beproef is. Dit is die paaie waarop God wil hê dat hulle hulle eie unieke stempels moet afdruk. So het Wilhemj van die ou pad van Bach se wysie wat 151 jaar te vore geskryf is, sy eie unieke skepping gemaak. So het dit ook maar met die meeste dinge in die lewe gewerk. Dit was die Switsers wat vir hulle mooi horlosies bekend was, maar dit was die Japannese wat die digitale horlosie aan ons kom voorstel het. Dit was Isaac Newton wat die grondlegger van die moderne fisika was en ander het weer op sy werk voortgebou. Einstein het byvoorbeeld sy bekende relatiwiteitsteorie nie maar net uit die lug gegryp nie. Hy is geprikkel deur die werk van die Weense fisikus en filosoof, Ernst Mach, 4

15 Hoofstuk 1 Op die fondamente van ander wat in die tagtigerjare van die negentiende eeu sekere uitsprake oor middelpuntvliedende krag gemaak het. Die ou paaie is daar. Ons moet net daarna vra en dan daarop bou. Dalk moet ons dit sterker stel: daar is niks wat God so gelukkig maak soos mense wat hulle potensiaal uitleef en gedurig soek na nuwe maniere van saamleef, -doen en wees met God nie! Gebed Soos die prinses in die sprokie van die Padda-prins, wat haar goue bal verloor het en dit weer naarstigtelik soek, Here, is almal van ons op die een of ander manier seker maar besig om ons lewensgeluk te soek. Help my dat ek die prins in elke paddageleentheid sal sien sodat mý lied ook op mý G-snaar sal klink. Breinflitse 5

16 EBEN SMITH was 14 jaar voltyds predikant in die NG Kerk. Daarna is hy deur n bekende versekeringsmaatskappy aangestel as n korporatiewe spesialis vir die Vrystaat, Noord-Kaap en Noordwes streke. Hy dien steeds as predikant op Soutpan. Verder gee hy ook deeltyds klas by die Sakeskool en Teologie fakulteite aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy het n honneursgraad in filosofie, n doktorsgraad in Teologie en n MBL. Hy is ook direkteur van die Dragon Advisor maatskappy wat daarna streef om mense verantwoordelike finansiële bestuur te leer. Hy is getroud met Mariki, n sielkundige in Bloemfontein en hulle het twee kinders, Enric en Hanli. 154

17 Olivia Botha is gebore in Virginia in die Vrystaat. Haar kunsloopbaan begin op 11- jarige ouderdom. Een van haar skilderye is reeds op 14-jarige ouderdom aan die Suid Afrikaanse ambassade in Amerika oorhandig. In matriek is sy aangewys as een van die top 10 ABSA entrepreneurs. Olivia beskou haar kuns nie net as n werk nie, maar ook as haar bediening. Dit is haar begeerte dat haar kuns n stukkie blydskap moet wees wat mense in hulle huise ophang. Verder is sy ook betrokke om minderbevoorregte kinders te help om in klein kunstenaartjies te ontwikkel. Olivia is getroud met Karel wat haar groot ondersteuning en liefde in die lewe is. 155

18 Bel-en-bestel by of (dragonadvisor.com) As hierdie boek jou geïnspireer en bemoedig het, kan jy ook die ander publikasies van dieselfde skrywer bestel. Utopia is n hoë definisie DVD wat afgeneem is by die Groot Gat van Kimberley. Die delwers van ouds het waarskynlik gemeen dat welvaart geleë is in die gat waar die diamante uitkom. In hierdie DVD word verskillende stilhouplekke in die museum-dorp die sleutel wat ware welvaart oopsluit. 156

19 Bloudruk is n Bybelstudie-boek wat deur groepe of individue gebruik kan word. Dit is n werksboek waar die leser deur middel van eksegetiese en kultuurhistoriese feite begelei word om te verstaan dat God sorg in n wêreld waar almal moet spook om kos op die tafel te sit. Die vertroue in God se sorg is n voorvereiste vir enige mens wat in n gesonde verhouding met geld wil staan. 157

20

21

22 Die Einde

23

24 Mense sê mos dat God daar is en dat Hy sorg, maar ons weet ook uit ervaring dat dit moeilik is om dit te glo. Dit is asof God soms net skoonveld is. Dit is egter in die kreatiewe gees van mense waar die teenwoordigheid van God opnuut ontdek kan word. In hierdie werk word die leser uitgenooi om langs die vuurherd van God te sit en die kreatiewe vonkies van mense te geniet of dalk sou n mens kon sê dat dit die kreatiewe vonkies van God is. Dit is immers God wat die mens gemaak het om met vaardigheid te kan skep, vorm, dig en sing. Hierdie boek is dan ook n kaleidoskoop van kunsvorme waar die skrywer metafories werk om eeue-oue teksgedeeltes op n alledaagse manier verstaanbaar te maak. Voorts is die boek ook deurweef van die kunswerke van Olivia Botha. Die eenvoud waarvan dit getuig, bring die onskuld in elkeen van ons na vore om weer met kinderlike oë na God te soek.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry! Stad sonder mure n Toneel deur Theo de Jager Faan Louw, suksesvolle ginekoloog Bart Kruger, voormalige Blou Bul-flank, in n rystoel In Bart se woonkamer, matig luuks. Faan stoot die voordeur toe. Faan:

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22 moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

G. J. du Preez

G. J. du Preez G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het

More information

Rubriek vir skeppende werk

Rubriek vir skeppende werk Meyer van Rensburg J. W. du Plessis Heilna du Plooy G.A. Jooste Gedig Gedigte Mmamodidi Die reëls van die spel 129 130 132 144 Rubriek vir skeppende werk Met die afdeiing Litera tree ons toe tot die mark

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

Die subtíele aanleg en moonuikhede van die nominale styl: 'n Studie in Nuwe- Testamentiese Grieks

Die subtíele aanleg en moonuikhede van die nominale styl: 'n Studie in Nuwe- Testamentiese Grieks Die subtíele aanleg en moonuikhede van die nominale styl: 'n Studie in Nuwe- Testamentiese Grieks PB Boshoff Abstract The subtle nature and possibilities of tihe nominal style: A study m_ne«r Testament

More information

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck WIE IS DIE PAARTJIE VAN DIE KWARTAAL? Lees meer op bl 8... Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck Hoërskool Jan van Riebeeck Kloofstraat 129, Kaapstad 8001 Uitgawe

More information

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:

More information

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

!#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012 !"#2 JANUARIE 2012 Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 !"#2 GEMIDDELDE OPLAAG 41 042 000 UITGEGEE IN 84 TALE IS DIT PRAKTIES OM EERLIK TE WEES? 3 Oneerlikheid

More information

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Mei - Junie 2017 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 16, No. 3 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde Mei-Jun

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape

More information

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria 2017 Universiteit van Suid-Afrika Alle regte voorbehou Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria AFK2601/1/2018 2021 70631808 Shutterstock.com beelde gebruik InDesign

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief deur THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) DEPARTEMENT PRAKTIESE TEOLOGIE (Pastorale

More information

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS' M ENDI M EM O R IA L S IL V E R A N N IV E R S R Y 2 2 N D FEBRUARY 1 9 4 2 BANTU SPORTS CLUB' VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. I d. AFRICANS' OWN 1.00 p.m. 1.45 p.m. 2.00 p.m. to 2.30 p.m. 2.20

More information

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor J PRETORIUS 1 Opsomming In hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe.

Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe. Net soos sout aan kos geur gee, gee Mamma geur aan my lewe. Laventel badsout of Roosmaryn-sout vir kos: Laventel of roosmaryn Growwe sout Chiffon of fyn net (omtrent 15cm X 15cm elk) Boodskappie op karton

More information

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP 32 BYLAAG 1 (By punt 5.1 van Leerstellige en Aktuele Sake) ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP INLEIDING Ons het hier duidelik met twee sake te doen wat in verband met mekaar staan, of wat ons in verband

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde 2. Pasga Om die Pasga te bepaal moet daar eers na sekere feite gekyk word, want die slang geslag is slu en verduister die waarheid vir die uitverkore. In die Skrif vind ons die kalender wat gevolg moet

More information

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende

More information

In die netwerk van nadenke oor die omgewing

In die netwerk van nadenke oor die omgewing Page 1 of 6 In die netwerk van nadenke oor die omgewing Author: Ernst M. Conradie 1 Affiliation: 1 Department of Religion and Theology, University of the Western Cape, South Africa Correspondence to: Ernst

More information

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014 ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014 1 Kwartaalliks uitgegee deur die SAU Departement Kommunikasie Fairviewstraat 2, Bloemfontein, 9301 Tel: (051)

More information

n Wetenskaplike verstaan van Eckart Otto se Pentateugteorie deur Erik Immelman Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes

n Wetenskaplike verstaan van Eckart Otto se Pentateugteorie deur Erik Immelman Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes Bladsy 1 van 135 n Wetenskaplike verstaan van Eckart Otto se Pentateugteorie deur Erik Immelman 76206328 Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad M.A. Departement: Ou Testament

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER... Jaargang 21Vol. 01 (Januarie 17) ARLOS IRLMAIER Net soos by Siener van Rensburg het toekomstige gebeure voor Irlmaier in beeldvorm verskyn en kon hy verwoord wat hy sien. WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN

More information

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP PUBLIKASIES VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA NUWE REEKS Nr.31 DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP deur ANNA S. POHL Intreerede uitgespreek by die aanvaarding van die amp van Bykomende Professor in die

More information

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

CLF Nuus News. The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language

CLF Nuus News. The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language CLF Nuus News The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language Privaatsak X19 Wellington 7654 021 873 6964 info@clf.co.za www.clf.co.za 3 / 2018 n Ambassadeur

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP

More information

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3 A U G U S T U S 2 0 1 4 J A A R G A N G 1 5 N R 3 G E R E F O R M E E R D E K E R K P R E T O R I A ( D O L E R E N D ) KWARTELTJIE Augustus 2014 1 Lees meer oor hierdie publikasie in die artikel wat handel

More information

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk DIE EERSGEBORENE deur Ina van Niekerk inavniekerk@gmail.com Die besondere plek wat eersgeborenes in die Skrif inneem, is baie opsigtelik. As ons dit bestudeer sien ons dat die hele Verlossingsplan daaraan

More information

Die 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar

Die 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar Die 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar Herrie van Rooy ABSTRACT In 2001 a new version of the Afrikaans Psalter was published. It contains 150 hymns in a strophic version by T.T. Cloete, eight by

More information

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

Vader sy soenoffer volkome aanvaar Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 13 FEBRUARIE 2016 LYDENSTYD Almal weet dat ons weer volgens die kerklike kalender by lydenstyd is. As jy op ons gemeente se almanak kyk, sal jy sien dat

More information

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as

More information

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE deur ALETTA MARIA VOGES voorgele ter gedeeltelike vervuuing van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIDM

More information

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE 1. RESPONDENTE Hierdie prakties-teologiese ondersoek gebruik spesifieke gesprekke met verskillende spesialiste in verskillende

More information

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ACTA CLASSICA XXXVI {1993} 151-153 ISSN 0065-11.11 BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ARISTOTELES POETIKA, VERTALING EN UITLEG VAN BETEKENIS deur E.L. de Kock en L. eilliers, Perskor, Johannesburg, 1991 Met hierdie

More information

!"#2. sosiale netwerke? Watmoetjy weet omtrent OOK: HOE MOET ONS TOT GOD BID? BLADSY 12 FEBRUARIE 2012

!#2. sosiale netwerke? Watmoetjy weet omtrent OOK: HOE MOET ONS TOT GOD BID? BLADSY 12 FEBRUARIE 2012 !"#2 FEBRUARIE 2012 Watmoetjy weet omtrent sosiale netwerke? OOK: HOE MOET ONS TOT GOD BID? BLADSY 12 WAT MOET JY WEET OMTRENT SOSIALE NETWERKE? 3 In verbinding! 4 Waarom so gewild? 6 Vier vrae wat jy

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Januarie - Februarie 2012 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 11, No. 1 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde

More information

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 Nuusbrief van die Tradisionele Boeremusiekklub van SA. Kontakadres : T B K van SA, Posbus 48865, Hercules. 0030. Musiekverspreier - Sias Erasmus,Tel [012] 379 1745/083 948 2987

More information

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~ DIE NUWE BRANDWAG. Musiek. WAAROM SUID-AFRIKA AGTER STAAN BY ANDER LANDE. J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~ musiek in Suid-Afrika nie. Wat daar nog is, word gewaardeer

More information

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr. Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk 10 November 2009 Mnr. Chris Windell Namens die Ondersteuningspersoneel Meneer die Vise-kanselier en mev

More information

Tjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ

Tjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ Tjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ E.J. Smit & Fika J. van Rensburg Eenheid vir Reformatoriese Teologie Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: rassie@belanet.co.za

More information

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Mei - Junie 2010 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 9, No. 3 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde Mei-Jun

More information

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop

D E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop D E U R J O H A N G E Y S E R Op die pad van hoop Professore, dokters, akademici, rektors, filmsterre, sportsterre. Dalk mense wat binnekort Mars toe kan gaan! Die wêreld is konstant aan die verander.

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

Die dans van die Christen: Die genealogie van tyd en ruimte in n postmoderne samelewing 1

Die dans van die Christen: Die genealogie van tyd en ruimte in n postmoderne samelewing 1 Die dans van die Christen: Die genealogie van tyd en ruimte in n postmoderne samelewing 1 Johan Buitendag Departement Dogmatiek en Christelike Etiek Universiteit van Pretoria Abstract The Christian dance:

More information

Edgehog

Edgehog The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE

More information