Vreedsame protes tot die 1950's *

Size: px
Start display at page:

Download "Vreedsame protes tot die 1950's *"

Transcription

1 OpenStax-CNX module: m Vreedsame protes tot die 1950's * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS 2 Graad 6 3 Die pad na demokrasie in SA sedert Module 5 5 VREEDSAME PROTES TOT DIE 1950'S 6 Aktiwiteit 1: 7 Om bronne te gebruik oor vreedsame protes in die 20's en 3o's 8 [LU 1.2] VREEDSAME PROTES IN DIE 1920'S EN 1930'S (a) Vul die ontbrekende name van die republieke en kolonies voor 1910 op die kaart in. Gebruik jou eie bronne. * Version 1.1: May 31, :28 am

2 OpenStax-CNX module: m Figure 1 Op 31 Mei 1910 as Britse dominium (susterstaat) met Louis Botha as eerste premier gestig. Swartmense het egter nie stemreg gehad nie en kon nie aan verkiesings deelneem nie. Slegs in die Kaapprovinsie het Kleurlinge en sekere swartmense stemreg gehad. In reaksie hierop is die SANNC (South African Native National Congress) in 1912 onder leiding van eerwaarde John Dube in Bloemfontein gestig. Hul sou hul beywer vir geregtigheid en vryheid vir swartmense in SA. Hul was teen geweld en wou hul ideale deur redelikheid, geduld en volharding bereik. Tydens die 1920's was organisasies soos die Industrial and Commercial Worker's Union of SA van Clements Kadalie die grootste vakunie in SA. Hulle het verskeie stakings op plase, dorpe en stede aangemoedig. Botsings met die polisie het voorgekom en baie mense het gesterf. In 1923 is die SANNC se naam verander na die ANC (African National Congress). Hulle het egter in die 1930's byna tot niet gegaan weens interne verdeeldheid en nansiële probleme. Massa-aksies teen apartheid in die 1940's en 50's In die veertigerjare, en veral na die Tweede Wêreldoorlog, het wêreldwye steun vir menseregte toegeneem. Ook die ANC het 'n herlewing beleef. Maar in 1948 het die Nasionale Party van dr. D.F. Malan die bewind oorgeneem en apartheid, wat reeds toegepas is, het amptelike landsbeleid geword en is streng toegepas. Swartmense kon voorheen openbare geriewe gebruik wanneer hulle wou en verskillende rasse kon met mekaar meng en trou. Nuwe wetgewing het dit egter verbied: : Wet op Gemengde Huwelike : Groepsgebiedewet (voorbeeld A) : Paswet : Wet op Afsonderlike Geriewe (voorbeeld C) So het die Bevolkingregistrasiewet (1950) alle Suid-Afrikaners in vier rassegroepe verdeel: Swart mense, Blankes, Indiërs en Kleurlinge. Die wet het mense se hele lewe beperk: woonplek, werk, opvoeding en vryheid

3 OpenStax-CNX module: m van beweging. Kleurlinge in die Kaapprovinsie het hul stemreg verloor. Weens die Groepgebiedewet moes mense hul huise verlaat en woonbuurte soos Distrik Ses ontruim en na onontwikkelde dele op die Kaapse Vlakte trek. Hier volg drie voorbeelde waar wette grootskaalse ontevredenheid veroorsaak het: Voorbeeld A: Goepsgebiedewet (b) Gestel jy is 'n inwoner of opruimbeampte by Sophiatown. Bestudeer meegaande bronne en skryf dan 'n kort briee aan jou maat of maak 'n muurkaart waarin meer inligting verskaf word. Verskaf minstens twee bronne. (Onthou ook die wie, waar, wanneer, wat, waarom.) Hou eers 'n klasgesprek daaroor. Vergelyk dan jul inligting met mekaar en pas dit aan, indien nodig. BRON A Figure 2 BRON B Figure 3

4 OpenStax-CNX module: m In 1955 moes Sophiatown aan die Wes-Rand (vandag Triomf), by Johannesburg, deur swart mense ontruim word. In Februarie 1955 is swart mense binne drie ure vanaf Sophiatown na Meadowlands (vandag deel van Soweto) verskuif. Voorbeeld B: Tuislande Tien tuislande is vir swart Suid-Afrikaners opsy gesit. Vier van die tuislande het volkome onafhanklik geword, maar is slegs deur die Suid-Afrikaanse Regering erken. Die tuislandbeleid is egter deur die meeste swart mense en die internasionale gemeenskap verwerp, omdat hul geglo het dat alle Suid-Afrikaners volle regte in SA moet hê. (c) Vul die name van die voormalige tuislande teenoor die ooreenstemmende nommer in: Figure 4 (a) B (b) L (c) V (d) G (e) Ka (f) Kw (g) T (h) C (i) Q (j) Kw Voorbeeld C: Wet op Afsonderlike Geriewe Swart mense wat in dorpe en stede gewerk het, moes vanaf 1952 'n pas (identiteitsdokument) by hulle gehad het, anders kon hulle tronkstraf opgelê word. Hulle moes in lokasies (agterbuurtes) gaan bly. Al hoe

5 OpenStax-CNX module: m meer massa-aksies het in die 1950's gevolg. Die ANC se ledetal het vanaf tot vermeerder. 8.1 (d) Beantwoord die vrae oor dié volgende spotprent wat in 1953 verskyn het. Jul kan in pare saamwerk. Figure 5 Hoekom lyk die twee persone (links) so verbaas? Verklaar die afkorting: SAR&H. Watter wet is hier ter sprake? Verskaf jou eie onderskrif vir hierdie spotprent. Wat het jy hieruit geleer? Hierna sou veral twee massa-aksies (Vryheidsmanifes, Alexandra-busboikotte) volg om swart mense se ontevredenheid te demonstreer. Voorbeeld A: Vryheidsmanifes As `n laaste poging tot vreedsame protes het swart mense hul regte en griewe amptelik bewoord. Die dokument staan as die Vredesmanifes bekend. Meer as mense het op 25 en 26 Julie 1955 onder leiding van die Congress Alliance by Kliptown, net buite Johannesburg, byeengekom om die Vryheidsmanifes ("Freedom Charter") te aanvaar (sien hieronder). Dit het 'n demokrasie, wat almal in SA verteenwoordig,

6 OpenStax-CNX module: m met gelyke regte vir almal, bepleit. Die Vryheidsmanifes is deur verskeie politieke organisasies van alle rassegroepe onderteken. Die regering het egter die publikasie hiervan in 1981 verbied. Figure 6 Nog 'n afvaardiging kom met hul griewe by Kliptown aan.

7 OpenStax-CNX module: m Figure 7 (e) Onderstreep die eise wat jy op hierdie skets sien op meegaande Vryheidsmanifes.

8 OpenStax-CNX module: m Figure 8

9 OpenStax-CNX module: m (f) Ontwerp nou jou eie plakkaat van kinderregte en -voorregte. Hou eers `n groepgesprek oor wat die basiese menseregte is wat elke mens toekom? Mense-regte is die vryheid wat elke mens behoort te hê. Voorbeeld B: Alexandra-Busboikotte Op 9 Augustus 1956 stap ongeveer vroue na die Uniegebou in Pretoria om protes teen die paswette aan te teken. Tydens Januarie 1957 het ongeveer swart mense die PUTCO-busse aan die Rand geboikot toe vervoertariewe verhoog is sonder om hulle te raadpleeg. Baie kon die verhoging net nie bekostig nie. Hulle het die 15 km tussen Alexandra en Johannesburg se middestad gestap of met etse afgelê. Die boikot is beëindig toe daar ingestem is om die busmaatskappy te subsidieer. 9 Assessering Leeruitkomstes(LUs) LU 1 HISTORIESE ONDERSOEKDie leerder is in staat om historiese kennis en begrip aan te wend om die verlede en hede te ondersoek. Assesseringstandaarde(ASe) Dit is duidelik wanneer die leerder: 1.1 bronne vind: bronne identiseer wat help om die vraag oor die onderwerp te beantwoord; 1.2 vrae beantwoord: relevante inligting vir `n spesieke doel uit `n verskeidenheid van bronne uitsoek en aanteken; 1.3 antwoorde kommunikeer uit bronne: inligting kronologies en logies rangskik wanneer vrae oor mense, gebeurtenisse, artefakte en plekke uit die verlede beantwoord word. Table 1 10 Memorandum Aktiwiteit 1 (a) Kaapkolonie, Oranje-Vrystaat, Natal, Suid-Afrikaanse Republiek (Transvaal) (b) Herman Tobransky het in 1897 `n stukkie grond 7 km wes van Johannesburg gekoop en na sy vrou Sophia vernoem. Toe `n suiweringsaanleg en lokasie naby gebou is, verkoop hy die grond as klein plotte. Op 10 Februarie 1955 is die 110 gesinne deur gewapende polisiemanne op vragmotors na Meadowlands verskuif.

10 OpenStax-CNX module: m (c) (a) Bophuthatswana (b) Lebowa (c) Venda (d) Gazankulu (e) Kangwane (f) KwaZulu (g) Transkei (h) Ciskei (i) Qwaqwa (j) Kwandebele (d) Swart vissies? South African Railways and Harbours Wet op Afsonderlike Geriewe (1953) Nog 'n afvaardiging kom met hul griewe by Kliptown aan.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Pasteur en Lister oorwin kieme * OpenStax-CNX module: m24216 1 Pasteur en Lister oorwin kieme * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE:

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Dialoog en paragrawe *

Dialoog en paragrawe * OpenStax-CNX module: m25785 1 Dialoog en paragrawe * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika *

Die vroegste ryke in Suidelike Afrika * OpenStax-CNX module: m24254 1 Die vroegste ryke in Suidelike Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS 2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS Vraag-terminologie Ontleed Breek 'n probleem op in sy samestellende dele. Kyk in diepte by elke deel met behulp van stawende argumente en bewyse vir en teen, asook

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

Geskiedenis Graad 8. By: Siyavula Uploaders

Geskiedenis Graad 8. By: Siyavula Uploaders Geskiedenis Graad 8 By: Siyavula Uploaders Geskiedenis Graad 8 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11043/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice University, Houston, Texas This selection

More information

Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog *

Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog * OpenStax-CNX module: m24912 1 Duikbote en loopgraaf-oorlogvoering in die Eerste Wereldoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Stede en bedienswaardighede *

Stede en bedienswaardighede * OpenStax-CNX module: m26170 1 Stede en bedienswaardighede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE

More information

Tonga die olifant - 01 *

Tonga die olifant - 01 * OpenStax-CNX module: m30093 1 Tonga die olifant - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Tonga

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 GESKIEDENIS V2 MODEL 2007 PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 'n addendum van 11 bladsye. Geskiedenis/V2 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

'n Idee vir 'n besigheid

'n Idee vir 'n besigheid OpenStax-CNX module: m25231 1 'n Idee vir 'n besigheid Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, September 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, NS. Met vandag se tegnologie kan ons seker n naskrif aan die begin van n brief aanheg. Dit was baie interessant om Daspoort

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 INSTRUKSIES

More information

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD OpenStax-CNX module: m24583 1 Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie

n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie 29-1 841 - MARITZ was en dan maak by die volgende stelling "Dit blyk uit n pamflet wat in Julie gepubliseer is, dat die ANC nie die oproer op 16 Junie verwag bet nie" en dan gaan by verder aan. Nou kom

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot

More information

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4 HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING 5.1.1 Subprobleem 4 Die vierde subprobleem is om die teone en metodiek van Geskiedenis te ondersoek wat aanleiding tot 'n kursusinhoud gee. 5.1.2

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014

More information

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

EKURHULENI NOORD DISTRIK. 9 NOVEMBER 2017 Graad 9 Memorandum. : Die vind van n verskeidenheid tipes inligting oor die verlede

EKURHULENI NOORD DISTRIK. 9 NOVEMBER 2017 Graad 9 Memorandum. : Die vind van n verskeidenheid tipes inligting oor die verlede Vak EKURHULENI NOORD DISTRIK 9 NOVEMBER 2017 Graad 9 Memorandum : Sosiale Wetenskappe : Geskiedenis Datum : November 2016 Doelwitte Vaardighede Totaal : 100 TYD : 2 URE : Die vind van n verskeidenheid

More information

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN - 2005 GESKIEDENIS V2 STANDAARDGRAAD OKTOBER/NOVEMBER 2005 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en 'n van 15 bladsye. Punte: 150 2½ Ure Blaai asseblief om GESKIEDENIS/V2/SG

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN?

WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN? Geskiedenis/V1 VRAAG 3: 8 DoE/Model 2008 WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN? BRON 3A Hierdie uittreksel kom uit die bekendste toespraak deur Martin Luther King, 'n

More information

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring

More information

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig Anna Hugo Anna Hugo, Departement

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

INSTRUKSIES AAN OUTEURS INSTRUKSIES AAN OUTEURS ALGEMEEN Beide Engelse en Afrikaanse artikels word aanvaar. Beide die Chicago- en die Harvard-verwysingsmetodes word aanvaar. Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) qa^remongp; cc 482/85 )L - DELMAS 1986-07-30 ; : DIE STAAT t«en: PATRICK MABUTA BALEKA 21 AKPEB VOOR: SY EDELE REGTER VAK DIJKHORST

More information

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR 1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.

More information

Swart stedelike behuisingsverskaffing in Suid-Afrika, ca : Wanneer meer minder kos finansiële verliese versus welsyns- en gesondheidswinste

Swart stedelike behuisingsverskaffing in Suid-Afrika, ca : Wanneer meer minder kos finansiële verliese versus welsyns- en gesondheidswinste Swart stedelike behuisingsverskaffing in Suid-Afrika, ca. 1923-1948: Wanneer meer minder kos finansiële verliese versus welsyns- en gesondheidswinste Karina Sevenhuysen Departement Historiese en Erfenisstudies

More information

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH) Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante 2017 8 BCLR 949 (KH) I.M. Rautenbach I.M. Rautenbach, Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van Johannesburg

More information

Hoofstuk 7: Opposisielid

Hoofstuk 7: Opposisielid 311 Hoofstuk 7: Opposisielid Na die bewindsoorname van die Pakt-regering in 1924 het die nuwe opposisie neerhalend gesê dat dit n regering van amateurs was en dat hulle nie lank sou hou nie. Die stelling

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Kyk ook: - Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Created Stars and Galaxies DVD - Skepping & Evolusie Onversoenbaar!, Hennie Mouton, Hoofstuk 4, Die uniekheid van die aarde - Ons is in die middel

More information

Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika

Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika Historia 56, 2, November 2011, pp 133 153 Inleiding Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika Salomon Hoogenraad-Vermaak Die moontlike rol en bydrae van

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE deur PAUL1 RICHARDS BA (MW) (PU vir CHO) Manuskrip voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM (MAATSKAPLIKE WERK)

More information

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22 moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990 Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990 N.S. (Fanie) Jansen van Rensburg N.S. (Fanie) Jansen van Rensburg, Fokusarea vir Sosiale Transformasie,

More information

EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA

EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA EISTEDDFOD IN SUID-AFRIKA met spesifieke verwysing na die Paarl-Vallei Eisteddfod Minette Du Toit-Pearce Hierdie tesis is vir die gedeeltelike voltooïng (50%) van die graad M.Mus (Sang) aan die Departement

More information

DIE PROBLEMATIEK IN DIE NAVORSING VAN KONTEMPORERE KRYGSGESKIEDENIS IN SUID-AFRIKAI

DIE PROBLEMATIEK IN DIE NAVORSING VAN KONTEMPORERE KRYGSGESKIEDENIS IN SUID-AFRIKAI DIE PROBLEMATIEK IN DIE NAVORSING VAN KONTEMPORERE KRYGSGESKIEDENIS IN SUID-AFRIKAI Kmdt C.l. lacobs* PROBLEMS RELATING TO CONTEMPORARY MILITARY HISTORICAL RESEARCH IN SOUTH AFRICA As isthe case after

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting

Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting Anél Ferreira-Snyman Departement Jurisprudensie Fakulteit Regte Unisa PRETORIA E-pos: ferremp@unisa.ac.za Willemien

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1 BULT April 2004 Jaargang 52, nr.1 UV het gegroei uit beskeie begin Eeufees skop af Universiteit van die Vrystaat University of the Free State Yunivesithi Ya Freistata Nuustydskrif van die Universiteit

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Pretoria Brief 09/09 September 2009 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg n stukkie uit die geskiedenis van een van die bekendste hotelle van ou Pretoria. Die European

More information