PROF. F.W. DE WET CURRICULUM VITAE
|
|
- Garey Cummings
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 PROF. F.W. DE WET CURRICULUM VITAE
2 1. Naam Friedrich Wilhelm De Wet ID: Geboortedatum 25 Maart Gesin Eggenote: Maria Friederike de Wet (nèè Krause), gebore te Ermelo. Tans besigheidsvrou met sosiale ontwikkeling as fokusarea. Kinders: Petrus Jurie ( ) Friedrich Wilhelm ( ) Magdalene Olga ( ) 4. Skoolopleiding Laerskool Jongspan, Carletonville, Laerskool Germiston, 1976 Afrikaans Hoërskool Germiston, Naskoolse Opleiding Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (voltyds) 6. Akademiese Kwalifikasies B.A Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Th.B 1989 Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Th.M Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Th.D Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys 7. Verhandeling en proefskrif 7.1 DE WET, F.W Die kritiese element in die luisterproses - `n homiletiese studie. Potchefstroom: PU vir CHO. (Verhandeling Th.M.) 7.2 DE WET, F.W Geloofswaarneming - `n teologies-estetiese benadering tot Praktiese Teologie. Potchefstroom: PU vir CHO. (Proefskrif Th.D.) (Inleiding tot die Praktiese Teologie) 1
3 8. Navorsing in die buiteland 1997: Navorsing oor `n teologies- estetiese benadering tot Praktiese Teologie onder leiding van prof. R. Bohren aan die Karl Ruprecht Universiteit, Heidelberg, Duitsland 2008: Skryf in met die oog op deelname aan navorsingsprojekte van die Forschungszentrum Internationale Interdisziplinäre Theologie (FIIT) van die Heidelberg Universiteit, Duitsland. 9. Wetenskaplike publikasies 9.1 Artikels in geakkrediteerde wetenskaplike tydskrifte as alleen outeur DE WET, FW Om in die Gees te begin en in eie krag te eindig- die noodsaak van `n Skrifgefundeerde prakties- teologiese Pneumatologie. In die Skriflig 39(3): DE WET, FW Die aanwending van Rolf Zerfass se handelingswetenskaplike model in prakties-teologiese teorievorming- `n gereformeerde perspektief. In die Skriflig 40(1): DE WET, FW Die kommunikatiewe struktuur in eietydse gereformeerde prediking- van liniêre gang na sirkulêre gang? In die Skriflig 40(4): DE WET, F.W Die funksie van pneumatologiese prediking in `n gepolariseerde kerklike lewe. Praktiese Teologie in SA 22(1): De Wet, F.W The disintegration of life in a polarized society: Surprized by the Integrating Power of Divine Rigtheousness. The International Journal of the Humanities 5 (2): DE WET, FW Jesus Christus, die Gekruisigde as oriëntasiepunt en hermeneutiese sleutel in die homiletiese proses. NGTT 48 (3&4): DE WET, FW Uitdagings vir `n reformatoriese benadering tot prediking in `n postliterêre konteks. Koers 72(3): DE WET, FW Praktykteoretiese merkers vir effektiewe en verantwoordelike integrasie van visuele elemente in die kommunikatiewe struktuur van reformatoriese prediking. Koers 72(4): DE WET, FW Die implikasies van `n pneumatologies- bepaalde teoretiese raamwerk vir navorsingsmetodologie in prakties-teologiese wetenskapsbeoefening. In die Skriflig 43(2): Artikels in geakkrediteerde wetenskaplike tydskrifte as mede-outeur DE WET, F.W. & VENTER, C.J.H Preekbeoordeling en verantwoording: grepe uit die Lutherse en gereformeerde ontwikkelingslyn. In die Skriflig, 30(3):
4 9.2.2 DE WET, F.W. & VENTER, C.J.H Die implikasies van enkele pneumatologiese insigte van Rudolf Bohren vir die Praktiese Teologie. In die Skriflig, 32(2): DE WET, F.W. & VENTER, C.J.H Aangegryp deur die Woord Teologiesestetiese riglyne vir die omgang met en bediening van die Woord. Acta Theologica, 21(2): VENTER, C.J.H. & DE WET, F.W `n Teologies-estetiese benadering tot Praktiese Teologie: Homiletiese implikasies vir die toerusting van Christene ten opsigte van hulle taak in `n gebroke samelewing. Skrif en kerk, 20(2): DE KLERK, B.J, DE WET, F.W & LETSOSA, R.S Preacher on the edge: exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching the righteousness of the kingdom of God to vulnerable listeners. Praktiese Teologie in SA, 23 (2): DE KLERK, B.J, DE WET, F.W & LETSOSA, R.S Preacher on the edge: exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching to vulnerable people. Praktiese Teologie in SA, 24 (1): Populêr-wetenskaplike artikels en bydraes Verskeie artikels in populêr-wetenskaplike tydskrifte en koerante nasionaal sedert Boekbesprekings Boekbesprekings in geakkrediteerde teologiese tydskrifte. 10. Wetenskaplike voordragte 10.1 Internasionale Vakkonferensies , Julie. The disintegration of life in a polarized society: Surprized by the Integrating Power of Divine Rigtheousness. The 5th International Journal of the Humanities, Parys, Frankryk (Virtuele kongresdeelname) , Junie. Exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching the Gospel to vulnerable people- A case study. (in samewerking met BJ De Klerk en RS Letšosa). Die 8ste internasionale konferensie van die Societas Homiletica, Kopenhagen, Denemarke , August. The function of the Easter moment in Christian communities framed by traditional African and current Western time-concepts (in samewerking met BJ De Klerk en RS Letšosa). Die 22ste internasionale konferensie van die Societas Liturgica, Sydney, Australië. 3
5 10.2 Nasionale Vakkonferensies , Januarie Die funksie van pneumatologiese prediking in `n gepolariseerde kerklike lewe. Referaat gelewer by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Wellington , Januarie. Preacher on the edge- Exposure to vulnerability as a new opportunity in preaching the righteousness of the kingdom of God to vulnerable listeners. Referaat gelewer (in samewerking met BJ De Klerk) by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Pretoria , Julie. Speaking the language of the kingdom of God in the context of a society in transition. Referaat gelewer by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Stellenbosch , Januarie. `n Prakties- teologiese perspektief op die handeling van kerklike besluitneming. Referaat gelewer by die vergadering van Praktiese Teologie in SA, Pretoria 11. Navorsingsvelde tans Inleiding tot die praktiese Teologie tans Teorie en praktyk van Homiletiek 2009 Oriënterende navorsing in die vakgebied van Liturgiek in reformatoriese konteks 12. Nagraadse studente 12.1 Huidige nagraadse studente Magistersgraad Van Voorletters Vakgebied DIENGA M PASTORAAL FOURIE OG PASTORAAL MULLER D PASTORAAL MURRAY PE PASTORAAL Doktorsgrade Van Voorletters Vakgebied BURKE TME PASTORAAL EBY D HOMILITIEK ERASMUS T PASTORAAL HILE B HOMILETIEK KOEKEMOER R PASTORAAL PIETERSE ME PASTORAAL 4
6 13. Besondere spesialiteitsterreine 13.1 `n Teologies- estetiese benadering tot Praktiese Teologie 13.2 Die implikasies van geloofswaarneming vir navorsingsprojekte in Homiletiek. 14. Beroepslewe : Predikant van die Gereformeerde Kerk Uitschot : Predikant van die Gereformeerde Kerk Vryheid : Medeprofessor in Praktiese Teologie, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. 15. Akademiese betrokkenheid : Lid van die Gereformeerde Teologiese Vereniging : Lid van Praktiese Teologie in Suid-Afrika : Lid van die internasionale werkgemeenskap Societas Homiletica : Lid van die internasionale werkgemeenskap Societas Liturgica. 16. Universitêre betrokkenheid 19.1 Lid van die Fakulteitsraad Teologie Voorsitter van die Onderrigleerkomitee van die Fakulteit Teologie Lid van die Skool vir Kerkwetenskappe se Voorleggingskomitee vir beoordeling van nagraadse voorleggings Lid van Potchefstroom Teologiese Publikasies (PTP) 19.5 Programkoördineerder vir die MDiv program van fakulteit Teologie (Die kwalifikasie word tans verwerk om die vorm aan te neem van `n Nagraadse diploma in Teologie) 19.6 SI- verteenwoordiger van Fakulteit Teologie 17. Kerklike betrokkenheid 20.1 Adviseur van Sinodale vergaderings Lid van die Deputate vir Ekumeniese sake (Binnelands) van die GKSA Lid van die Tussen Kerklike Raad 5
Adres en Posadres: Le Rouxstraat 3, Potchefstroom Posbus 20655, NOORDBRUG 2522, Suid-Afrika.
CURRICULUM VITAE: Prof. DR C F C COETZEE. Persoonlike besonderhede. Van: Coetzee Voorname en noemnaam: Carel Frederik Christoffel (Callie) Geboortedatum: 11 Junie 1945 Adres en Posadres: Le Rouxstraat
More informationDie noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in praktiesteologiese
Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese vertrekpunte in praktiesteologiese wetenskapsbeoefening F.W. de Wet Skool vir Kerkwetenskappe Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationWhy? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.
Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Fact: Speakers of this calibre don t come together under one roof in a hurry. Need we say more? Diarise: Saturday 4th December 2010 rsvp Eve before
More informationCURRICULUM VITAE Johann Mouton
CURRICULUM VITAE Johann Mouton ADDRESS: Director: Centre for Research on Science and Technology, and Professor: Department of Sociology and Social Anthropology University of Stellenbosch Private Bag X1
More information'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME
vi 'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK 1: ORIëNTERING 1.1 AANLEIDENDE GEDAGTES TOT DIE ONDERHAWIGE STUDIE 1 1.2 MOTIVERING
More informationPROGRAMME PROGRAMMES
PROGRAMME PROGRAMMES DOKUMENTASIESENTRUM VIR MUSIEK (DOMUS) DOCUMENTATION CENTRE FOR MUSIC MUSIEKBIBLIOTEEK MUSIC LIBRARY VINDLYS FINDING AID Saamgestel deur / Compiled by Margot Müller MUSIEKDEPARTEMENT
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More information24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING
24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING 24.1 RAPPORT 1 KURATORE TEOLOGIESE SKOOL POTCHEFSTROOM ALGEMENE SAKE 24.1 REPORT 1 CURATORS THEOLOGICAL SCHOOL POTCHEFSTROOM GENERAL
More informationPREDIKING IN 'N INDUSTRieLE KONTEKS IN DIE LIG VAN 'N MODERNE HOMILETIESE TEORIE. JACOBUS JOHANNES GERBER DOCTOR THEOLOGIAE PRAKTIESE TEOLOGIE
I PREDIKING IN 'N INDUSTRieLE KONTEKS IN DIE LIG VAN 'N MODERNE HOMILETIESE TEORIE. deur JACOBUS JOHANNES GERBER Voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR THEOLOGIAE in die vak PRAKTIESE TEOLOGIE
More informationINSTRUKSIES AAN OUTEURS
INSTRUKSIES AAN OUTEURS ALGEMEEN Beide Engelse en Afrikaanse artikels word aanvaar. Beide die Chicago- en die Harvard-verwysingsmetodes word aanvaar. Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word
More informationSPEEL DIE BYBEL NOG N ROL IN DIE PRAKTIESE TEOLOGIE?
Acta Theologica Supplementum 6 2004 SPEEL DIE BYBEL NOG N ROL IN DIE PRAKTIESE TEOLOGIE? J. Janse van Rensburg 1 ABSTRACT DOES THE BIBLE STILL HAVE A ROLE IN PRACTICAL THEOLOGY? It may seem strange that
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing
More information24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING
24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING 24.1 RAPPORT 1 KURATORE TEOLOGIESE SKOOL POTCHEFSTROOM ALGEMENE SAKE (Artt 78, 79, 90, 92, 243) 24.1 REPORT 1 CURATORS THEOLOGICAL
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI
KWAZULU-NATAL PROVINCE REPUBLIC KWAZULU-NATAL PROVINSIE REPUBLIIEK OF VAN SOUTH ISIFUNDAZWE AFRICA SAKWAZULU-NATALI SUID-AFRIKA Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY BUITENGEWONE KOERANT IGAZETHI EYISIPESHELI
KWAZULU-NATAL PROVINCE REPUBLIC KWAZULU-NATAL PROVINSIE REPUBLIIEK OF VAN SOUTH ISIFUNDAZWE AFRICA SAKWAZULU-NATALI SUID-AFRIKA Provincial Gazette Provinsiale Koerant Igazethi Yesifundazwe GAZETTE EXTRAORDINARY
More informationDertig jaar ( ) internasionale aksie vir Christelike hoër onderwys: enkele persoonlike indrukke
Oorsigartikel Dertig jaar (1975-2005) internasionale aksie vir Christelike hoër onderwys: enkele persoonlike indrukke B.J. van der Walt Skool vir Filosofie Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationAnnebelle Smit. Curriculum Vitae. ID Number: Cell number: +27 (0) address:
Annebelle Smit Curriculum Vitae ID Number: 890518 0064 083 Cell number: +27 (0) 84 518 0589 Email address: brummerannebelle@yahoo.com TERTIARY QUALIFICATIONS PhD Degree, University of the Free State, July
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationDie opkoms van n nuwe generasie.
1 Die opkoms van n nuwe generasie. 2 Inhoudsopgawe. Bladsy. Leerstellige Verklaring. 3 Agtergrond. 4 Personeel. 6 Visie Stelling. 7 Doelwit Stelling. 7 Akkreditasie. 8 Registrasie Informasie. 9 Tariewe.
More informationHulde aan prof. Pieter de Klerk
Redaksionele kommentaar Hulde aan prof. Pieter de Klerk Prof. Pieter de Klerk (65), vakgroephoof Geskiedenis in die fakulteit Lettere op die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), tree
More informationGereformeerde Kerke in Suid-Afrika--History Subject Index
Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika--History Subject Index Die Gereformeerde Kerk Steynsburg en Christelike onderwys met besondere klem op die work en standpunte van Dr. P. C. Snyman. Smit, D. W. J., Th.B.,
More informationLETTERE EN WYSBEGEERTE
POSITIONING POTCHEFSTROOMKAMPUS LETTERE EN WYSBEGEERTE NAGRAADSE PROGRAMME J A A R B O E K 2 017 Y E A R B O O K PC_NAGRAADS.indd 1 25/11/2016 08:31 Rig alle korrespondensie aan Die Registrateur Noordwes-Universiteit
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationFakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Stellenbosch E-pos: Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
382 Hoër onderwys as navorsings- en studiegebied in Suid-Afrika: n Historiese en tematiese perspektief Higher education as a field of study and research in South Africa: A historical and thematic perspective
More informationTjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ
Tjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ E.J. Smit & Fika J. van Rensburg Eenheid vir Reformatoriese Teologie Potchefstroomkampus Noordwes-Universiteit POTCHEFSTROOM E-pos: rassie@belanet.co.za
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationJ.S. Marais STEENKAMP, J.H. Wyle ds. J.S. Marais. HKA 77(1983) P.G.J. Meiring
J.S. Marais 2476 STEENKAMP, J.H. Wyle ds. J.S. Marais. HKA 77(1983) 48-49. P.G.J. Meiring 2477 BOTHA, P.J. Die lewe en prediking van ds. P.G.J. Meiring. P rop.verh., UP (Afd. B ), 1968. M. Melck 2478 COCKRELL,
More informationV performance in first-year psychology at the University of Cape Town. South African journal of higher education, 4(1):
BIBLIOGRAFIE ~GAR, D.L., & KNOPFMACHER, N. 1995. The learning and study strategies inventory: a South African application. Higher education, 30(1):115-126. July. -=ALLEN, L.G., DARLING, R.C., ROSENFELD,
More informationDirekte aanhalings word in dubbelaanhalingstekens geplaas. Gebruik 'n dubbelpunt voor die
INSTRUKSIES AAN OUTEURS Artikels mag nie terselfdertyd aan enige ander joernaal voorgelê word met die oog op publikasie nie. Bladgelde beloop tans R120,00 per bladsy. Artikels moet 15 na 25 (5 000 8 000
More informationDIE PREEK AS KUNSVORM
DIE PREEK AS KUNSVORM WPL PRELLER JUNIE 2001 ii VERKLARING Hiermee verklaar ek dat hierdie proefskrif getitel: DIE PREEK AS KUNSVORM my eie werk is en dat ek alle bronne wat ek gebruik of aangehaal het
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More information18. Jeug en Onderwys
18. Jeug en Onderwys 18.1 RAPPORT: DEPUTATE VIR CHRISTELIKE ONDERWYS (Artt.41, 150, 152, 205) A. Ds. P Venter stel die Rapport. B. Ds. GJ van Wyk stel die Aanvullende Rapport. C. Ds. JH Howell stel die
More informationWaterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013
Waterkruik JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 EREDIENS VANDAG Dr. Douw is tot Woensdag in Wallis waar hy en ds Malan van Rhyn die konferensie van die ICRC namens ons kerkverband bywoon. (Kyk berig hieronder)
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar
ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar Schalk W. Basson Proefskrif voorgelê vir die graad Philosophiae Doctor in Praktiese Teologie
More information5. Coetzee, J. Chris: Inleiding tot die algemene Teoretiese
552. BRONNELYS A. PUBLIKASIES 1. Anshen, R.N. The family: Its function and destiny. C. Harper, New York, 1959. 2. Beets, N.: Jeugd en welvaart. Bijleveld, Utrecht, 1968. 3. Bijl, J.: Inleiding tot de algemene
More informationDie ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols
Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering deur Amori Stols Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir die graad MA in Drama-
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationJAARBOEK Nagraads. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. DEKAAN Prof GJ de Klerk. Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
JAARBOEK 2002 Nagraads Ekonomiese en Bestuurswetenskappe DEKAAN Prof GJ de Klerk Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys Although this Yearbook is published mainly in Afrikaans, correspondence
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationOpstelle oor Geloof en Openbare Lewe
Opstelle oor Geloof en Openbare Lewe Versamelde Opstelle 2 Dirk J. Smit Redakteur: Nico Koopman Opstelle oor Geloof en Openbare Lewe Versamelde Opstelle 2 Uitgegee deur SUN PReSS, Stellenbosch 7600 www.africansunmedia.co.za
More informationArmour, M C & Brouwning, D Systems Sensitive Leadership: Empowering Diversity without polarizing the Church. Joplin, Missouri: College Press.
BRONNELYS Armour, M C & Brouwning, D 2000. Systems Sensitive Leadership: Empowering Diversity without polarizing the Church. Joplin, Missouri: College Press. Armstrong, R S 1993. Getroue Getuies. Deelnemerswerkboek
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationWaterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018
Waterkruik JAARGANG 55 NO 29 29 Julie AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 17 & 18 Ouderlinge: Piet Malan en Jaco Lindeboom Diaken: Ruan Landsberg Volgende Sondag: Wyk 19 & 20 Ouderlinge: Tinus Erasmus en Douw
More informationn Besinning oor tegnologie in Publieke Administrasie
n Besinning oor tegnologie in Publieke Administrasie A reflection on technology in Public Administration L.C. VAN JAARSVELDT Departement van Publieke Administrasie en Bestuur, Universiteit van Suid-Afrika,
More informationDIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationKONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH
KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH 1 INLEIDENDE OPMERKINGS [Hierdie inleidende opmerkings verduidelik die konteks vir die Statuut, maar maak nie deel van die Statuut uit nie.] 1. Die Statuut is
More informationDie morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke
Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke Etienne de Villiers Departement Dogmatiek en Christelike Etiek Universiteit van Pretoria Abstract The moral healing
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationJ.M. Vorster Noordwes-Universiteit
Die Gereformeerde Kerke in Suid- Afrika en vroue in die amp 1994-2016 J.M. Vorster Noordwes-Universiteit koos.vorster@nwu.ac.za Abstract The Reformed Churches in South Africa and women in office : 1994-2016
More informationN ONDERSOEK NA DIE GEBRUIK VAN GESELEKTEERDE INISIATIEFAKTIWITEITE IN DIVERSE JEUGGROEPE. deur CHARL YATES
N ONDERSOEK NA DIE GEBRUIK VAN GESELEKTEERDE INISIATIEFAKTIWITEITE IN DIVERSE JEUGGROEPE deur CHARL YATES voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER DIACONIOLOGIAE (JEUGWERK-RIGTING)
More informationResensies. J Waters, David Livingstone. Trail Blazer, Inter-Varsity Press, Leicester 1996, 288pp. Prys onbekend.
Resensies J Waters, David Livingstone. Trail Blazer, Inter-Varsity Press, Leicester 1996, 288pp. Prys onbekend. By die Victoria waterval staan n standbeeld van n man op n baie prominente plek, in die sproeireën
More information15. Ekumenisiteit Besluit: D. RAPPORT 1. Opdrag Besluit:
15. Ekumenisiteit 15.1 RAPPORT VAN DEPUTATE VIR EKUMENIESE AANGELEENTHEDE (Artt.71, 197, 225, 226) A. Dr. F.R.P. de Bruyn stel die Rapport. B. Besluit: Die Rapport word verwys na Kommissie Ekumenisiteit
More informationN EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR
N EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR deur JOHANNA DOROTHEA CATHARINA FRASER ingedien as gedeeltelike vereiste vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR MET SPESIALISERING IN VOLWASSENE EN
More informationWELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK
Acta Theologica 2010:2 L. Lovell & G.A. Lotter WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK WELLNESS MINISTRY BY AFM PASTORS IN AN URBAN CONTEXT: AN EXPLORATORY
More informationGENOOTSKAP OUD-PRETORIA
all accepting that they are because they have not produced anything and in the still distant future "intend" doing it, knowing full well that it would never happen; yes, knows that these "cultured" men
More informationn Holistiese perspektief op die missio Dei: n Evaluering van die sendingwerk van die Christelijke Gereformeerde Kerken in KwaNdebele (RSA)
n Holistiese perspektief op die missio Dei: n Evaluering van die sendingwerk van die Christelijke Gereformeerde Kerken in KwaNdebele (RSA) A. Jansen Studentenommer: 10454225 B.A., Th.B., Th.M. Missiologie
More informationProf E P Groenewald se bydrae as Bybelvertaler: n Historiese oorsig 1
Terblanche, S S Universiteit van Pretoria Prof E P Groenewald se bydrae as Bybelvertaler: n Historiese oorsig 1 ABSTRACT The role of prof E P Groenewald as Bible translator: a historical overview Professor
More informationSOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY
139 SOUTH AFRICAN JOURNAL OF CULTURAL HISTORY INSTRUCTIONS TO AUTHORS Editorial policy: The Journal publishes analytical articles on original research, as well as review articles, short communications,
More informationVyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe
Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles 461 Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe PIETER KAPP Navorsingsgenoot Departement Geskiedenis, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
More information'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST
'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING deur SYBRAND BRONKHORST voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad
More information\ \\\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\~ \\\\\ \\\\\ \\\\\ \\\\ 1\\\ THE BACKGROUND, ARCHITECTURAL PHILOSOPHY AND WORK OF HELLMUT WILHELM ERNST STAUCH
1. THE BACKGROUND, ARCHITECTURAL PHILOSOPHY AND WORK OF HELLMUT WILHELM ERNST STAUCH BY SHELAGH SUZANNE NATION SUBMITTED IN FULFILMENT OF PART OF THE REQUIREMENTS FOR THE DEGREE OF MASTER OF ARCHITECTURE
More informationVerstaanbare prediking is eenvoudige prediking: n Prakties-teologiese besinning oor die styl van prediking
Page 1 of 11 Verstaanbare prediking is eenvoudige prediking: n Prakties-teologiese besinning oor die styl van prediking Author: Ferdinand P. Kruger 1 Affiliation: 1 School for Ecclesiology, Potchefstroom
More informationOFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA
PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November
More informationDIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP
DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP deur EDWARD HENRY JANSEN B.A. B.ED. Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van MAGISTER
More informationn Histories-evaluerende verkenning
Page 1 of 13 n Eeu van Gereformeerde jeugbeweging (1888 1988): n Histories-evaluerende verkenning Author: Bennie J. van der Walt 1 Affiliation: 1 School for Philosophy, North-West University, Potchefstroom
More informationHOOFSTUK 4 VROUE IN DIE TEOLOGIESE ANTROPOLOGIE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE SENDINGKERK, NEDERDUITSE GEREFORMEERDE
177 HOOFSTUK 4 VROUE IN DIE TEOLOGIESE ANTROPOLOGIE VAN DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE SENDINGKERK, NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN AFRIKA EN DIE VERENIGENDE GEREFORMEERDE KERK IN SUIDER-AFRIKA 4.1. Algemene
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 13 MARCH MAART 2013
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More information19. Kerkargief en -museum
19. Kerkargief en -museum 19.1 RAPPORT DEPUTATE KERKARGIEF EN MUSEUM (Artt.9, 133) A. Dr. JM van Tonder stel die Rapport. B. Besluit: Finansiële implikasies word verwys na die Kommissie Finansies. C. Ds.
More informationJAARBOEK 2006 FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE. DEKAAN [waarnemend] Prof. A.M. de Lange NAGRAADS EN GEVORDERDE DIPLOMA
JAARBOEK 2006 FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE NAGRAADS EN GEVORDERDE DIPLOMA DEKAAN [waarnemend] Prof. A.M. de Lange i Rig alle korrespondensie aan Die Registrateur Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus
More informationRESENSIES BYBELWETENSKAPPE:
RESENSIES BYBELWETENSKAPPE: J Becker (Galate); U Luz (Kolossense), Die Briefe an die Galater, Epheser und Kolosser (Das Neue Testament Deutsch Band 8/1), Vandenhoeck & Ruprecht, Gottingen 1998. 244 bladsye.
More informationGeloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Stellenbosch Theological Journal 2018, Vol 4, No 1, 297 319 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2018.v4n1.a14 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2018 Pieter de Waal Neethling Trust Geloofsonderskeiding
More informationn Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)
n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief deur THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) DEPARTEMENT PRAKTIESE TEOLOGIE (Pastorale
More informationHoofstuk 2.4 SWAARD VAN DAMOKLES *: VAN DER HORST-KOMMISSIE
Hoofstuk 2.4 SWAARD VAN DAMOKLES *: VAN DER HORST-KOMMISSIE (* Altoos dreigende gevaar, te midde van geluk Nasionale Woordeboek 1985) Die Potchefstroomse Uniwersiteitskollege is volgens sy konstitusie
More informationDIE BYBEL STEEDS IN DISKUSSIE: N DEKADE LATER
Acta Theologica Supplementum 6 2004 DIE BYBEL STEEDS IN DISKUSSIE: N DEKADE LATER F.B. Doubell 1 ABSTRACT THE BIBLE STILL IN DISCUSSION: A DECADE LATER This article highlights the relationship between
More informationOMGEWINGSGESKIEDENIS EN DIE UITDAGINGS VAN
a YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA ~ NORTH-WEST UNIVERSITY...,NOORDWES-UNIVERSITEIT WETENSKAPLIKE BYDRAES REEKS H: INOUGURELE REDE NR. 204 OMGEWINGSGESKIEDENIS EN DIE UITDAGINGS VAN NAVORSING OOR DIE GRENSE
More information2016/17. Voorgraadse fakulteitsbrosjure.
2016/17 Voorgraadse fakulteitsbrosjure www.up.ac.za/education ii Fakulteit Opvoedkunde 2016/17 Boodskap van die Dekaan Die Fakulteit Opvoedkunde op die Groenkloofkampus lok die beste en knapste studente
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationDekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z
Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z Marita Carnelley en Philip Bothma Marita Carnelley, Departement
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More information~====~~E. Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE :J~ ::>« ... LL all ~o. f-l. C\I.L (0 -- u.. ~«
~====~~E :J~ Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE T T-... LL all ~o C\I.L (0 -- u.. ~«::>«f-l WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE deur PROF. P.C. HAARHOFF Intreerede
More informationDIE BESTUUR VAN EN DEUR STUDENTE AAN 'N UNIVERSITEIT: 'N VERKENNENDE STUDIE
DIE BESTUUR VAN EN DEUR STUDENTE AAN 'N UNIVERSITEIT: 'N VERKENNENDE STUDIE deur PIERRE L BREDENKAMP voorgele luidens die vereistes vir die graad DOCTOR EDUCATIONIS in die vak ONDERWYSBESTUUR aan die UNIVERSITEIT
More informationCOHHUNfKE. fnholl1) Redaksioneel 2. Fakulteitsnuus 6. Internasionaal. Fakulteitslede besoek buiteland Buitelanders besoek die Fakulteit
# COHHUNfKE REDAKSIONELE KOMITEE Prof Koos Stadler (Dekaan), Mev Adri van der MeNv'e (Skakelbeampte), Prof Dirk van Rooyen (Bedryfsekonomie), Mnr Gerrie Roodt (Bestuurswese), Mnr Jan van Heerden (Ekonomie),
More informationAnna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN
Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig Anna Hugo Anna Hugo, Departement
More informationRIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE
RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE Prof. R Marè April 1996 Hersien: Maart 2008 Hersien: Jan 2015 2 INHOUD I. Globale vormgewing, 3 1. Uitwendige voorkoms, 3 2. Uiteensetting, 3 3. Bronne
More informationUniversiteit van Pretoria
Universiteit van Pretoria DIE MODERNE ST AA TKUNDE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA DIE MODERNE ST AA TKUNDE IN DIE REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA deur Prof F L Ackron Intreerede gelewer op 3 Mei 1984 by die
More informationTALING EN KERKLIKE KOMMUNIKASIE: N PRAKTIES-TEOLOGIESE ONDERSOEK. Barend Rudolf Buys
TALING EN KERKLIKE KOMMUNIKASIE: N PRAKTIES-TEOLOGIESE ONDERSOEK Barend Rudolf Buys Tesis voorgelê ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad Magister Theologia Universiteit van Stellenbosch
More informationHoofstuk 5. n Vasgeloopte verhaal. 5.1 Die konteks. n Kortsluiting in verskillende perspektiewe
Hoofstuk 5 n Vasgeloopte verhaal 5.1 Die konteks. n Kortsluiting in verskillende perspektiewe In hierdie hoofstuk gaan ons n paar mense ontmoet wat saam met ons verder gaan stap. Jy gaan voorgestel word
More information'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE
'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE GERT VISAGIE Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes van die graad van MAGISTER
More informationHandleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie
Handleiding vir Meestersgraad- en Doktorale Studie Oktober 2013 Nagraadse studente staan internasionaal bekend as graduate students. Dit is studente wat hul studie na graduering voortsit. (wordnetweb.princeton.edu/perl/webwn)
More informationn Johannese Perspektief op die Huwelik, Geslagsrolle en Seksualiteit met die oog op n Nuwe Etiese Paradigma in n Postmoderne Konteks
n Johannese Perspektief op die Huwelik, Geslagsrolle en Seksualiteit met die oog op n Nuwe Etiese Paradigma in n Postmoderne Konteks deur Elritia le Roux Voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die
More information2018/2019. Voorgraadse fakulteitsbrosjure. Laat vandag tel.
2018/2019 Voorgraadse fakulteitsbrosjure Laat vandag tel www.up.ac.za ii Fakulteit Teologie en Religie 2018/19 Boodskap van die Dekaan Welkom by die Fakulteit Teologie en Religie by die Universiteit van
More informationONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP
32 BYLAAG 1 (By punt 5.1 van Leerstellige en Aktuele Sake) ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP INLEIDING Ons het hier duidelik met twee sake te doen wat in verband met mekaar staan, of wat ons in verband
More informationKUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA
Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het
More information