ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.
|
|
- Mark Price
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 PLIGTESTAAT VAN DIE ADJUNKHOOF Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: Ondersteun die hoof deur hom/haar by te staan om die skool te bestuur, en om effektiewe onderwys te verseker. Verseker die effektiewe implementering van die Nasionale kurrikulum deur suksesvolle leierskap.
2 Adjunk - n Amptenaar toegevoeg aan n hoër amptenaar en gemagtig g g om namens hom op te tree. (Bron: HAT) Pligtestaat - n Lys van gespesifiseerde take wat n mens volgens jou gewete of volgens sedelike en wetlike voorskrifte moet doen.
3 Bevoegdhede van die Adjunkhoof: Die Adjunkhoof moet oor die volgende beskik: n Komprehensiewe (omvattende) kennis en begrip van die kurrikulum. n Deeglike lk kennis van die Onderwyswetgewing en beleid. Begrip vir die geleenthede en uitdagings wat leierskap en die bestuur van Suid-Afrikaanse skole binne die konteks k van transformasie bied.
4 Bevoegdhede van die Adjunkhoof: Die vermoë om n kindervriendelike omgewing daar te stel en te verseker Die vermoë om strategieë te ontwikkel om probleme kreatief op te los. Die vermoë om leemtes in die skool te identifiseer, inligting in te win om sodoende effektief te kan beplan. Begrip en kennis hê vir personeel, en personeel kan bestuur.
5 Bevoegdhede van die Adjunkhoof: Die vermoë om jou take sinvol te kan verrig as n lid van die span. Die vermoë om as mentor vir leerarea- en departementshoofde, en die leerders se leierstruktuur ( VLR ) te kan optree. Leiding kan neem in inisiatiewe tov personeelontwikkeling. l Sterk administratiewe vaardighede veral tov sake soos die opstel van die akademiese rooster, toelatings en regi- strasie van leerders asook die bestuur van voorraad.
6 Die vermoë om gemaklik met die ouergemeenskap en ander rolspelers in die gemeenskap saam te kan werk.
7 In plaas van ontmoedig te word deur die steil pad wat jy moet loop, wees dankbaar en entoesiasties oor die geleentheid om dit aan te pak. So word elke tree n vreugde.
8 LEIERSKAP EN BESTUUR IN N LERENDE SKOOL. Bestuur van die Kurrikulum: Gereelde klasbesoek aan personeel in hulle klaskamers om hulp te verleen, te adviseer,vordering te monitor en kwaliteit onderwys te verseker. Om die hoof te ondersteun deur hom te adviseer met omvattende kennis oor die kurrikulum. Om inligting in te win wat lei tot beter onderwysstrategieë in die skool. Om die hoof te voorsien van verslae oor onderrig, bystand (hulpverlening) en ander professionele aktiwiteite.
9 Bestuur van die Kurrikulum: Om funksionele strukture tov die kurrikulum daar te stel. Gee leiding en riglyne vir rooster- beplanning, toelating en plasing van leerders. Hou toesig ( mentorskap ) oor die ontwikkeling en hulpver-lening van nuutaangestelde onderwysers en personeel wat onderpresteer. Staan die hoof by en lewer insette tov die toekenning van n eweredige werklading onder personeel. Onderrig soos die werklading van die pos vereis of volgens die behoefte van die skool.
10 Bestuur van die Kurrikulum: Assesseer en rekordeer leerders se vordering en bestuur progressie. Skakel met relevante rolspelers tov ko-kurrikulêre aktiwiteite en kurrikulumontwikkeling sodat effektiewe onderwys en leerderbetrokkenheid verseker word. Koördineer die gebruik van ICT s ter onder- steuning van die kurrikulum en die rekordering van leerders se progressie (vordering).
11 Hulpverlening en bestuur van menslike hulpbronne: Fasiliteer leerder en personeel berading en voorligting. Sien om na die welsyn van leerders. Fokus op die ondersteuning van leerders met spesifieke onderwys- behoeftes. Verleen hulle toegang tot voldoende en toepaslike leerervarings. Betrek ouers en ander rolspelers binne die gemeenskap as vennote om effektiewe leer te verseker. Vestig en implementeer dissiplinêre meganismes en strukture binne die wet en regspleging.
12 Kwaliteitsbestuur en beheer van die leeromgewing: Konsolideer klasbesoeke van die Departementshoofde en volg hulle besorgdheid oor sommige personeel op deur doelgerigte klasbesoeke. Koördineer en bestuur die effektiewe gebruik en bewaring van voorraad in die skool. Ondersteun die hoof in die uitvoering en implementering van dissipline en orde. Hersien die onderrig- en leerhulpmiddels en verseker dat dit effektief benut en aangewend word.
13 Kwaliteitsbestuur en beheer : Personeeltaksering: Ondersteun die hoof in die bestuur van die personeel se taksering deur hom by te staan met: die uitoefening van kontrole oor die vaardig- hede van die personeel. Die samestelling van n personeelontwikkeling- struktuur soos o.a ontwikkelingsgroepe en ondersteuningsgroepe. Ontwikkel personeelontwikkelingsprogramme en intervensiestrukture.
14 Ontwikkeling van jouself en ander: Personeelontwikkeling: Ondersteun die hoof in die oriëntering en induksie van nuwe en onervare personeel om sodoende die onderwys- doelwitte van die instelling volgens die behoeftes van die skool te verseker. Tree as mentor, coach en hulpverlener op vir beginneronderwysers en personeel wat onderpresteer.
15 Ontwikkeling van die skoolgemeenskap. Skep geleenthede vir groei en ontwik-keling van die personeel en skoolge- meenskap. Skep n geleentheid waar personeel toegang tot Departementele skrywes en ander belangrike inligting kan kry, rakende onderwyssake. Neem deel in Departementele en professionele kursusse, -komitees en seminaars, wat bydra tot gehalte onderwys.
16 Bestuur van die skool as organisasie: Voorsien effektiewe leierskapin die afwesigheid id van die hoof. Verseker n veilige onderwysomgewing g vir die personeel en leerders. Ondersteun die hoof in sy taak tov finansiële bestuur en rekenpligtigheid. Implementeer deursigtige besluitneming en los probleme kreatief op.
17 Bestuur van inligting: Bestuur sensitiewe inligting soos o.a. leerderprofiele en personeelleêrs en verseker dat dit beskikbaar is vir gebruik deur gemagtigde persone.
18 Netwerk en verteenwoordig die skool: Dien op komitees wat adviseer, werf, personeel aanstel, ens. Skakel met die Kringkantoor en ander afdelings (soos o.a. finansies, personeel, ens.) van die Onderwys-departement. d t Verleen hulp aan die Beheerliggaam om te verseker dat dit effektief funksioneer.)
19 Skakeling met die gemeenskap: Die Beheerliggaam: Werk saam met die lede van die Beheerliggaam om n liggaam daar te stel wat bydra tot die effektiewe funksionering van die skool. Ondersteun en verleen strategiese- en professionele hulp aan die Beheer-liggaam sodat dit effektief funksioneer. Voer onderhoude met ouers van leerders wat skolasties swak of onderpresteer. Hou toesig oor en adviseer die VLR en tree op as skakel tussen die VLR en die skool se Bestuurspan.
20 Skakeling met die gemeenskap: Venootskap en betrokkenheid by die gemeenskap: Neem deel aan gemeenskapsaktiwiteite waar onderwyssake die fokuspunt is en waar die gemeenskap daaroor ingelig kan word. Skakel k met staatsinstellings t t soos o.a. die Departement van Gesondheid, Werke departement, Departement van Veiligheid en Sekuriteit, ens.
21 Skakeling met die gemeenskap: Venootskap en betrokkenheid by die gemeenskap: Verstaan die gemeenskap wat die skool bedien tov die volgende: Die sosio-ekonomiese en politieke impak op onderrig en die leersituasie en die aanpassing daarby. Hulpverlening met die daarstelling en ontwikkeling van gemeenskap-skool k vennootskappe om onderrig en leerprogramme te ondersteun. Ondersteun fondsinsameling sisteme en projekte asook inisiatiewe.
22 Ek probeer om nie te ver vorentoe of agtertoe te kyk nie maar ek kyk altyd op. Charlotte Bronte. Reach for the moon. If you fall short, you will land on a star.
23 Elke ding wat mens nodig het, is in God se stoor weggepak alles is verniet en alles is op die onderste rak waar kindertjies dit maklik kan bykom. Grootmense kan dit ook bykom Hulle moet net op hulle kniee staan!
24 Don t go the way life takes you. Take the life the way you go. And remember you are born to live and not living because you are born.
25 If you can imagine it you can achieve it. If you can dream it you can become it.
26
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationDIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL
DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL SKRIPSIE INGEHANDIG TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN DIE VEREISTE VAN DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE FAKULTEIT VAN DIE OPVOEDKUNDE AAN DIE
More informationHOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN
HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationPROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PROPERTY VALUATION ACT REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WET OP EIENDOMSWAARDASIE No 17, 14 ACT To provide for the establishment, functions and powers of the Office of the Valuer-General;
More information-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING
-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING To create a classroom where all learners will thrive is a challenging task, but there is an island of opportunity in the sea of every difficulty. (Kruger & Adams,
More informationHOOFSTUK 1. ALGEMENE ORleNTERING
1 HOOFSTUK 1 ALGEMENE ORleNTERING 1.1 In1eiding Onderwys in Suid-Afrika is besig om drasties te verander. Nie net word die kurrikula en skoolstrukture onderwerp aan verandering nie, maar die betrokkenes,
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationKritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys
South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.
More informationSAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015
SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 28 Augustus 2015 No: 20 van 2015 AFSTERWE VAN LUR, ME. GRIZELDA CJIEKELLA-LECHOLO Dit
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationProf Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)
Die bevordering van adjunkhoofde: Is indiensopleiding nodig? SAOU Hoofdesimposium 2012 Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) Agtergrond In SA geen formele voorbereiding vir die hoofskap
More informationInleiding. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) , (Print)
Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) 2222-4173, (Print) 0254-3486 Page 1 of 10 Bestuursuitdagings van n informasiekommunikasietegnologienetwerk in landelike skole Author:
More informationDie ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols
Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering deur Amori Stols Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir die graad MA in Drama-
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationDIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP
DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP deur EDWARD HENRY JANSEN B.A. B.ED. Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van MAGISTER
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationFASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG
FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG deur KAMLA MOONSAMY DILRAJH voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM in die vak AFRIKAANS aan die UNIVERSITEIT
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationDepartement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria
646 n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld (2) 1 A school-based socio-emotional programme as strategy against crime and violence (2) Petro van der Merwe Departement
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationKURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD R VIR LEERDERS MET ERGE INTELLEKTUELE GESTREMDHEID IN INKLUSIEWE WES-KAAPSE SPESIALE SKOLE
KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD R VIR LEERDERS MET ERGE INTELLEKTUELE GESTREMDHEID IN INKLUSIEWE WES-KAAPSE SPESIALE SKOLE ZELDA BOTHA KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationHOOFSTUK 2 DIE FENOMEEN LEERGESTREMDHEID
HOOFSTUK 2 DIE FENOMEEN LEERGESTREMDHEID 2.1 INLEIDING Tot in die 1970 s en vroeë 1980 s is leergestremdheid grootliks verklaar vanuit die mediese model. Binne die mediese model is gepostuleer dat intrinsieke
More informationDie invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek
Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek Colin Raymond Pedro 21019843 Verhandeling voorgele vir die graad MEd in Onderwysbestuur aan die
More informationMENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL. deur. Hugo Brand
MENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL deur Hugo Brand Voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad Doctor Technologiae in die dissipline Menslike
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationWELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK
Acta Theologica 2010:2 L. Lovell & G.A. Lotter WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK WELLNESS MINISTRY BY AFM PASTORS IN AN URBAN CONTEXT: AN EXPLORATORY
More informationOOP, GEMENGDE EN BETROKKE LEER AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
OOP, GEMENGDE EN BETROKKE LEER AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2 2. OOP LEER 2 2.1 Oop leer in n Suid-Afrikaanse konteks 3 2.2 Soorte leer wat onder oop leer tuishoort
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationn Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele
n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele samelewing Mariana van Zyl Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
More informationHOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer
HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle
More informationDEUR RETHA MARTJIE DU TOIT TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS
BEMAGTIGING V AN OVERS EN OPVOEDERS IN SELFBESTURENDE SKOLE IN SUID-AFRIKA DEUR RETHA MARTJIE DU TOIT TER VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE DEPARTEMENT ONDERWYSBESTUUR
More informationN ONDERSOEK NA DIE IMPLEMENTERING VAN LEERDERONDERSTEUNING IN LANDELIKE LAERSKOLE
N ONDERSOEK NA DIE IMPLEMENTERING VAN LEERDERONDERSTEUNING IN LANDELIKE LAERSKOLE J. E. CLOETE Verhandeling voorgelê ter voldoening aan die vereistes vir die MED- GRAAD in LEERDERONDERSTEUNING aan die
More informationTOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD
TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD Publieke Vergadering oor Transformasie & Taal Klein Nederburg Sekondêre Skool, Paarl 19 September 2017 Aangebied deur prof Arnold Schoonwinkel
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationHOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE
HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE You embark on your career because you want to help your students realize their potential academically, personally and socially. Above all you want to make a difference
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationDie impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf
Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
More informationREKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.
a REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 1 01 Hierdie dokument bestaan uit 4 bladsye en twee bylaes. Rekenaartoepassingstegnologie 1 DBE/PAT 01 NSS (Riglyne
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationSocial Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8
Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8 http://socialwork.journals.ac.za/pub doi:http://dx.doi.org/10.15270/52-2-505 PRAKTYKOPLEIERS SE PERSEPSIES VAN MAATSKAPLIKEWERK-PRAKTYKOPLEIDING... Nadia
More informationDEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK
DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK MINI-TESIS TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE FAKULTEIT
More informationKUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA
Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het
More informationCBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe
DESEMBER 2018 manager@cerescbi.co.za News for businesses - Sakenuus vir besighede CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe Dr. Willie Cilliers, AHI WesKaap se Voorsitter, het onlangs die lede
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationAIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE
NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationKLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING
KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan
More informationONDERSOEK NA DIE DAARSTELLING VAN BELEID VIR DIE ORGANISERING VAN SPORT~ EN REKREASIEDIENSTE VAN DIE SUIDELIKE PRETORIA METROPOLITAANSE SUBSTRUKTUUR
ONDERSOEK NA DIE DAARSTELLING VAN BELEID VIR DIE ORGANISERING VAN SPORT~ EN REKREASIEDIENSTE VAN DIE SUIDELIKE PRETORIA METROPOLITAANSE SUBSTRUKTUUR deur Marie-Jane Odendaal voorgele luidens die vereistes
More information'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE
'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE GERT VISAGIE Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes van die graad van MAGISTER
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationTHE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE
THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE by LUKAS GEORGE HOORN submitted in partial fulfilment of
More informationn Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in n Suid-Afrikaanse laerskool: n Gevallestudie
Page 1 of 10 n Skoolhoof se persepsies van die verwesenliking van Christelike waardes in n Suid-Afrikaanse laerskool: n Gevallestudie Author: Gertruida Maria Steyn 1 Affiliation: 1 Department of further
More informationBe gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society
Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as
More informationDIE PROSES VAN DISSIPELSKAP
DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode
More informationBrandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en
1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie
More informationAnna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN
Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig Anna Hugo Anna Hugo, Departement
More informationPERSPEKTIEWE OOR EFFEKTIWITEIT VIR POLISIERING: POLISIE-EENHEDE IN LOUIS TRICHARDT
PERSPEKTIEWE OOR EFFEKTIWITEIT VIR POLISIERING: POLISIE-EENHEDE IN LOUIS TRICHARDT JOHAN JANSE VAN VUUREN Werkstuk ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in
More informationDie bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers
Stellenbosch Theological Journal 2015, Vol 1, No 1, 217 233 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2015.v1n1.a11 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2015 Pieter de Waal Neethling Trust Die bydrae van
More informationDie verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers
Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers Wikus Geyer (LP), Aninda Venter & Ona Janse van Rensburg Fakulteit Opvoedingswetenskappe,
More informationHoe om krag te spaar
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More information'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME
vi 'N HISTORIES-OPVOEDKUNDIGE ANALISE VAN IDEOLOGIEË, WAARDES EN NORME SEDERT DIE RENAISSANCE-HUMANISME INHOUDSOPGAWE HOOFSTUK 1: ORIëNTERING 1.1 AANLEIDENDE GEDAGTES TOT DIE ONDERHAWIGE STUDIE 1 1.2 MOTIVERING
More informationVERKIESING 2013 KOM ONS MIK OP `N 100 % STEMPERSENTASIE! WES-KAAP SE LEDE KAN!!!!!!!!
VERKIESING 2013 Geagte Skoolorganiseerder Ons het nominasies gevra en lede het baie goed gereageer. Nou moet lede die geleentheid kry om hulle stemme uit te bring. Aangeheg hierby is die stembriewe vir
More informationDie gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering
Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering Annelaura Rothmann Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir
More informationDie Beheer en Bestuur van Skoolkoshuise 1. INLEIDING
Die Beheer en Bestuur van Skoolkoshuise 1. INLEIDING Daar is reeds verskeie dokumente oor koshuise op FEDSAS se webwerf. 1 Dit blyk egter dat daar ook taamlike onsekerheid en, in sommige gevalle, selfs
More informationMEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS
MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep
More informationCOPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any
More information8 No 5 Augustus 2014 Personeelblad van die NWU. Kook kos met sonkrag. Voorkoms van finansies verander. NWU reageer op bewerings van ontgroening
eish! VOLUME 8 No 5 Augustus 2014 Personeelblad van die NWU Kook kos met sonkrag Voorkoms van finansies verander NWU reageer op bewerings van ontgroening Inhoudsopgawe 2 Ontmoet jou kampus se webkoördineerders
More informationINLIGTINGSTEGNOLOGIE VIRAL TERNATIEWE VORME VAN ONDERWYSVOORSIENING. Esmarie Strydom B.A., B.Ed., H.O.D., M.Ed.
INLIGTINGSTEGNOLOGIE VIRAL TERNATIEWE VORME VAN ONDERWYSVOORSIENING Esmarie Strydom B.A., B.Ed., H.O.D., M.Ed. Proefskrif voorgeh3 vir die graad Philosophiae Doctor in die Skool vir Opvoedkundige Wetenskappe
More informationEkonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice
More informationDIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS
i DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS FRED FROLICKS Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
More informationFokus op die Kliënt. Die toekoms in met Fleksieleer
1 Telematiese Onderwys Fokus op die Kliënt Die toekoms in met Fleksieleer Besprekingsdokument Saamgestel deur TH Brown Desember 1999 2 Fokus op die Kliënt Die toekoms in met Fleksieleer Doel van die dokument:
More informationFakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Stellenbosch E-pos: Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
382 Hoër onderwys as navorsings- en studiegebied in Suid-Afrika: n Historiese en tematiese perspektief Higher education as a field of study and research in South Africa: A historical and thematic perspective
More informationBestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING
2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING Sedert die middel negentigerjare word die skoolhoof met toenemende verandering op verskeie gebiede gekonfronteer. Onverwagte veranderinge in onder meer
More informationHOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS
HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is
More informationN EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR
N EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR deur JOHANNA DOROTHEA CATHARINA FRASER ingedien as gedeeltelike vereiste vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR MET SPESIALISERING IN VOLWASSENE EN
More informationSAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union
SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union VERSLAG DEUR DIE SAOU PROFESSIONELE ONDERSTEUNINGSDIENSTE 18 Julie 2011 ANALISE VAN DIE UITSLAE VAN DIE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING
More informationALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING
ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationJaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)
Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie 2005 29 Maart 2006) Geagte Klub-lid Die Bestuurskomitee hou graag die volgende jaarverslag aan u voor. Dit verskaf n bondige oorsig van die werksaamhede van die Klub gedurende
More informationWATER VIR LANDBOU WIE KRY DIT? WIE BESLUIT? Saamgestel deur Ronald Wesso SURPLUS PEOPLE PROJECT
WATER VIR LANDBOU WIE KRY DIT? WIE BESLUIT? Saamgestel deur Ronald Wesso SURPLUS PEOPLE PROJECT WATER VIR LANDBOU WIE KRY DIT? WIE BESLUIT? Saamgestel deur Ronald Wesso - is verantwoordelik vir Inligting,
More informationESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN
BASIESE ASSESSERING ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN FICKSBURG 88 KV KRAGLYN, SETSOTO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, VRYSTAAT PROVINSIE (DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE VERWYSINGSNOMMER: 14/12/16/3/3/1/797)
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationAanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur
i Aanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur R.C. Cornelissen ʼn Tesis voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad Magister Educationis in die Departement Opvoedkunde van
More informationDIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE
DIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE GRANDA D.J. FELL DIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE deur
More informationINGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE
INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE Prof Marthinus W Pretorius Departement Ingenieurs-en Tegnologiebestuur Professorale intreerede gelewer op 15 Mei 2001
More informationas part of your curriculum. (Cherie Carter-Scott)
1 HOOFSTUK 1 You are enrolled in a full-time informal school called "life". Each day in this school you will have the opportunities to learn lessons. You may like the lessons or hate them, but you have
More information